Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stopstrate
Stopstrate [boodskap #78708] Di, 03 Junie 2003 05:23 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hier by ons in Buitekantstraat het hulle nou skielik stoptekens aangebring -
dit het nogal 'n gevaarlike situasie geskep, omdat daar nie tekens
aangebring was om te waarsku van die nuwe straat-tekens nie. Mense wat
gewoond was om die straat af of op te jaag het net pleinweg die nuwe tekens
ge-ignoreer, en daar was verlede week meer ongelukke op daardie kruising as
in die vorige 30 jaar tesame.
Maar nou wonder ek - toe ons vir ons lisensie geleer het, was een van die
vrae waarop gehamer is die toegeeteken - daardie geel diamant op 'n wit
agtergrond. Ek weet nie hoekom daar nie meer toegeetekens aangebring word as
stoptekens of selfs verkeersligte nie. In die Kaap weet ek van een
toegeeteken - by Nuweland.
Welkom hoor ek het nou ook toegegee - in al die jare het die sirkels gewerk,
en geen verkeersligte nie, maar nou hoor ek hulle het ook nou een stel
robotte.

Annette
Re: Stopstrate [boodskap #78711 is 'n antwoord op boodskap #78708] Di, 03 Junie 2003 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Maar nou wonder ek - toe ons vir ons lisensie geleer het, was een van die
> vrae waarop gehamer is die toegeeteken - daardie geel diamant op 'n wit
> agtergrond. Ek weet nie hoekom daar nie meer toegeetekens aangebring word as
> stoptekens of selfs verkeersligte nie. In die Kaap weet ek van een
> toegeeteken - by Nuweland.

Praat jy van 'n toegeeteken of ryvoorrang? Die arme Baaienaars verstaan nie
verkeersirkels nie. Almal donder gelyk in die ding in (miskien omdat hulle
dink dis jou weergawe van die toegeeteken! ;-)). Dit gaan darem nou al 'n
bietjie beter.
Re: Stopstrate [boodskap #78713 is 'n antwoord op boodskap #78708] Di, 03 Junie 2003 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het vir 'n jaar in Welkom gebly. In die begin was dit moeilik om die
sirkels gewoont te raak, maar sodra jy dit eers gewoont is werk dit baie
lekker. Die gemors is altyd as mense van ander plekke wat dit nie gewoont
is, daar moet deurry.

Ek dink nie dit sal werk in 'n groter stad nie, selfs in Welkom is dit 'n
gemors as daar die dag baie verkeer is.

Wat ek geniet in Amerika is die dat mens mag regs draai op 'n rooi lig as
daar geen verkeer is nie. Dit sal seker nou links draai wees in SA maar nog
steeds dieselfde beginsel.

"Annette" skryf in boodskap news:bbhbj4$99gv8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hier by ons in Buitekantstraat het hulle nou skielik stoptekens aangebring -
> dit het nogal 'n gevaarlike situasie geskep, omdat daar nie tekens
> aangebring was om te waarsku van die nuwe straat-tekens nie. Mense wat
> gewoond was om die straat af of op te jaag het net pleinweg die nuwe tekens
> ge-ignoreer, en daar was verlede week meer ongelukke op daardie kruising as
> in die vorige 30 jaar tesame.
> Maar nou wonder ek - toe ons vir ons lisensie geleer het, was een van die
> vrae waarop gehamer is die toegeeteken - daardie geel diamant op 'n wit
> agtergrond. Ek weet nie hoekom daar nie meer toegeetekens aangebring word as
> stoptekens of selfs verkeersligte nie. In die Kaap weet ek van een
> toegeeteken - by Nuweland.
> Welkom hoor ek het nou ook toegegee - in al die jare het die sirkels gewerk,
> en geen verkeersligte nie, maar nou hoor ek hulle het ook nou een stel
> robotte.
>
> Annette
>
Re: Stopstrate [boodskap #78717 is 'n antwoord op boodskap #78713] Di, 03 Junie 2003 08:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Om die waarheid te sê sou ek daarvan hou dat alle verkeersligte tussen 7nm
en 6vm soos vier-rigting stopstrate hanteer kan word - dan voel mens nie
soos 'n groot gat as mens die aand om 10nm moet stilstaan en wag by 'n rooi
robot terwyl daar geen siel of motor in sig is nie.
Wat nogal opmerklik is - by groot interseksies, waar daar gedurig botsings
is, is daar geen ongelukke daar as die ligte buite werking is nie, en net 'n
geel/rooi lig flikker.
Almal ry dan daar versigtig en gee die mekaar kans om te ry.

Waar het jy gebly in Welkom? Ons was in Jim Fouchê Park - reg langs
Gimnasium.

Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:Y5YCa.34716$215.3111@fe07.atl2.webusenet.com...
> Ek het vir 'n jaar in Welkom gebly. In die begin was dit moeilik om die
> sirkels gewoont te raak, maar sodra jy dit eers gewoont is werk dit baie
> lekker. Die gemors is altyd as mense van ander plekke wat dit nie gewoont
> is, daar moet deurry.
>
> Ek dink nie dit sal werk in 'n groter stad nie, selfs in Welkom is dit 'n
> gemors as daar die dag baie verkeer is.
>
> Wat ek geniet in Amerika is die dat mens mag regs draai op 'n rooi lig as
> daar geen verkeer is nie. Dit sal seker nou links draai wees in SA maar nog
> steeds dieselfde beginsel.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bbhbj4$99gv8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hier by ons in Buitekantstraat het hulle nou skielik stoptekens aangebring -
>> dit het nogal 'n gevaarlike situasie geskep, omdat daar nie tekens
>> aangebring was om te waarsku van die nuwe straat-tekens nie. Mense wat
>> gewoond was om die straat af of op te jaag het net pleinweg die nuwe tekens
>> ge-ignoreer, en daar was verlede week meer ongelukke op daardie kruising as
>> in die vorige 30 jaar tesame.
>> Maar nou wonder ek - toe ons vir ons lisensie geleer het, was een van die
>> vrae waarop gehamer is die toegeeteken - daardie geel diamant op 'n wit
>> agtergrond. Ek weet nie hoekom daar nie meer toegeetekens aangebring word as
>> stoptekens of selfs verkeersligte nie. In die Kaap weet ek van een
>> toegeeteken - by Nuweland.
>> Welkom hoor ek het nou ook toegegee - in al die jare het die sirkels gewerk,
>> en geen verkeersligte nie, maar nou hoor ek hulle het ook nou een stel
>> robotte.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Stopstrate [boodskap #78720 is 'n antwoord op boodskap #78717] Di, 03 Junie 2003 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Waar het jy gebly in Welkom? Ons was in Jim Fouchê Park - reg langs
> Gimnasium.

Regoor die hospitaal in 'n blok woonstelle, Flamingo Heights.

My beste herinneringe is van daardie roadhouse "The new Latern" met hulle
groot hamburgers. Ek het altyd my vrou (toe nog verloofde) soontoe geneem
vir middagete. Ons het normaalweg nie so 'n burger klaargemaak tussen die
twee van ons nie. Het julle ooit soontoe gegaan?

Ek voel nou skoon oud want dit was omtrent 20 jaar gelede.
Re: Stopstrate [boodskap #78725 is 'n antwoord op boodskap #78720] Di, 03 Junie 2003 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ken nie - Ons het altyd by 'n plek in die hoef gaan eet wat helse groot
T-Bone stekas bedien het vir R2.
Ons het ook baie na die Caponero gegaan.
Ons is in 1976 daar weg.
Welkom se hospitaal was die ander hospitale jarrrrrre vooruit.
Toe my Pa daar was vir sy blindedermoperasie, moes hy met kamerjas en
pantoffels aan in die bed lê, want hulle gee net 'n dun deken om onder te
lê.

Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:fYYCa.69386$L75.48407@fe05.atl2.webusenet.com...
>> Waar het jy gebly in Welkom? Ons was in Jim Fouchê Park - reg langs
>> Gimnasium.
>
> Regoor die hospitaal in 'n blok woonstelle, Flamingo Heights.
>
> My beste herinneringe is van daardie roadhouse "The new Latern" met hulle
> groot hamburgers. Ek het altyd my vrou (toe nog verloofde) soontoe geneem
> vir middagete. Ons het normaalweg nie so 'n burger klaargemaak tussen die
> twee van ons nie. Het julle ooit soontoe gegaan?
>
> Ek voel nou skoon oud want dit was omtrent 20 jaar gelede.
>
Re: Stopstrate [boodskap #78727 is 'n antwoord op boodskap #78725] Di, 03 Junie 2003 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek was in 1984 in Welkom -> 1985 Kroonstad -> 1989 Pretoria -> 1999 Florida
USA.

Ek bly net noord trek, as ek so aanhou sit ek een van hierdie mooi dae op
die noordpool.

Dit laat my dink aan iets wat my swaer altyd sê "Kyk noord en gaan voort"
(die "gaan" is natuurlik 'n vervanging vir 'n meer kleurvolle woord wat hy
gebruik)

"Annette" skryf in boodskap news:bbhn9g$9jqd4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ken nie - Ons het altyd by 'n plek in die hoef gaan eet wat helse groot
> T-Bone stekas bedien het vir R2.
> Ons het ook baie na die Caponero gegaan.
> Ons is in 1976 daar weg.
> Welkom se hospitaal was die ander hospitale jarrrrrre vooruit.
> Toe my Pa daar was vir sy blindedermoperasie, moes hy met kamerjas en
> pantoffels aan in die bed lê, want hulle gee net 'n dun deken om onder te
> lê.
>
> Annette
>
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:fYYCa.69386$L75.48407@fe05.atl2.webusenet.com...
>>> Waar het jy gebly in Welkom? Ons was in Jim Fouchê Park - reg langs
>>> Gimnasium.
>>
>> Regoor die hospitaal in 'n blok woonstelle, Flamingo Heights.
>>
>> My beste herinneringe is van daardie roadhouse "The new Latern" met hulle
>> groot hamburgers. Ek het altyd my vrou (toe nog verloofde) soontoe geneem
>> vir middagete. Ons het normaalweg nie so 'n burger klaargemaak tussen die
>> twee van ons nie. Het julle ooit soontoe gegaan?
>>
>> Ek voel nou skoon oud want dit was omtrent 20 jaar gelede.
>>
>
Re: Stopstrate [boodskap #78728 is 'n antwoord op boodskap #78708] Di, 03 Junie 2003 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufka  is tans af-lyn  Tufka
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Is 'n onderstebo blou driehoek met 'n rooi rand dan nie 'n toegeeteken
nie? En die een waarvan jy praat 'n voorgeeteken? Nie dat ek dan meer
weet wat mens by die wit diamant vertonderstel is om te doen nie. Hier
in Duitsland beteken 'n wit diamant met geel rand dat die ou wat van
regs(of links by julle) die right of way het.Op sommige plekke as daar
geen teken is nie dan geld dit ook.
Tuffy

Annette wrote:
> Hier by ons in Buitekantstraat het hulle nou skielik stoptekens aangebring -
> dit het nogal 'n gevaarlike situasie geskep, omdat daar nie tekens
> aangebring was om te waarsku van die nuwe straat-tekens nie. Mense wat
> gewoond was om die straat af of op te jaag het net pleinweg die nuwe tekens
> ge-ignoreer, en daar was verlede week meer ongelukke op daardie kruising as
> in die vorige 30 jaar tesame.
> Maar nou wonder ek - toe ons vir ons lisensie geleer het, was een van die
> vrae waarop gehamer is die toegeeteken - daardie geel diamant op 'n wit
> agtergrond. Ek weet nie hoekom daar nie meer toegeetekens aangebring word as
> stoptekens of selfs verkeersligte nie. In die Kaap weet ek van een
> toegeeteken - by Nuweland.
> Welkom hoor ek het nou ook toegegee - in al die jare het die sirkels gewerk,
> en geen verkeersligte nie, maar nou hoor ek hulle het ook nou een stel
> robotte.
>
> Annette
>
Re: Stopstrate [boodskap #78733 is 'n antwoord op boodskap #78728] Di, 03 Junie 2003 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - skuus - jy is reg - voorgeeteken. Ek sal baie meer van hulle wil sien.
Annette

"Tufka" skryf in boodskap news:bbhqjj$6lj$06$1@news.t-online.com...
> Is 'n onderstebo blou driehoek met 'n rooi rand dan nie 'n toegeeteken
> nie? En die een waarvan jy praat 'n voorgeeteken? Nie dat ek dan meer
> weet wat mens by die wit diamant vertonderstel is om te doen nie. Hier
> in Duitsland beteken 'n wit diamant met geel rand dat die ou wat van
> regs(of links by julle) die right of way het.Op sommige plekke as daar
> geen teken is nie dan geld dit ook.
> Tuffy
>
> Annette wrote:
>> Hier by ons in Buitekantstraat het hulle nou skielik stoptekens aangebring -
>> dit het nogal 'n gevaarlike situasie geskep, omdat daar nie tekens
>> aangebring was om te waarsku van die nuwe straat-tekens nie. Mense wat
>> gewoond was om die straat af of op te jaag het net pleinweg die nuwe tekens
>> ge-ignoreer, en daar was verlede week meer ongelukke op daardie kruising as
>> in die vorige 30 jaar tesame.
>> Maar nou wonder ek - toe ons vir ons lisensie geleer het, was een van die
>> vrae waarop gehamer is die toegeeteken - daardie geel diamant op 'n wit
>> agtergrond. Ek weet nie hoekom daar nie meer toegeetekens aangebring word as
>> stoptekens of selfs verkeersligte nie. In die Kaap weet ek van een
>> toegeeteken - by Nuweland.
>> Welkom hoor ek het nou ook toegegee - in al die jare het die sirkels gewerk,
>> en geen verkeersligte nie, maar nou hoor ek hulle het ook nou een stel
>> robotte.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Stopstrate [boodskap #78746 is 'n antwoord op boodskap #78708] Di, 03 Junie 2003 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons is beter daaraan toe.
Hier word krysings voorsien met 'n duidelik leesbare bord - "HI-JACKING
HOTSPOT".
Die SAPS gaan sover ok wenke aan die hand te doen hoe om die gevaarplekke
die hoof te bied.
Maar, steeds laat die SAPS enige janrap en sy moer toe om handel te dryf by
hierdie punte - die ouens bied natuurlik die mees ideale dekking vir die
kriminele...

"Annette" skryf in boodskap news:bbhbj4$99gv8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hier by ons in Buitekantstraat het hulle nou skielik stoptekens aangebring -
> dit het nogal 'n gevaarlike situasie geskep, omdat daar nie tekens
> aangebring was om te waarsku van die nuwe straat-tekens nie. Mense wat
> gewoond was om die straat af of op te jaag het net pleinweg die nuwe tekens
> ge-ignoreer, en daar was verlede week meer ongelukke op daardie kruising as
> in die vorige 30 jaar tesame.
> Maar nou wonder ek - toe ons vir ons lisensie geleer het, was een van die
> vrae waarop gehamer is die toegeeteken - daardie geel diamant op 'n wit
> agtergrond. Ek weet nie hoekom daar nie meer toegeetekens aangebring word as
> stoptekens of selfs verkeersligte nie. In die Kaap weet ek van een
> toegeeteken - by Nuweland.
> Welkom hoor ek het nou ook toegegee - in al die jare het die sirkels gewerk,
> en geen verkeersligte nie, maar nou hoor ek hulle het ook nou een stel
> robotte.
>
> Annette
>
Re: Stopstrate [boodskap #78750 is 'n antwoord op boodskap #78733] Di, 03 Junie 2003 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufka  is tans af-lyn  Tufka
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Maar wat doen mens by 'n voorgeeteken presies? Is dit dieselfde as'n
toegeeteken?
Tufka

Annette wrote:
> Ja - skuus - jy is reg - voorgeeteken. Ek sal baie meer van hulle wil sien.
> Annette
>
>
> "Tufka" wrote in message
> news:bbhqjj$6lj$06$1@news.t-online.com...
>
>> Is 'n onderstebo blou driehoek met 'n rooi rand dan nie 'n toegeeteken
>> nie? En die een waarvan jy praat 'n voorgeeteken? Nie dat ek dan meer
>> weet wat mens by die wit diamant vertonderstel is om te doen nie. Hier
>> in Duitsland beteken 'n wit diamant met geel rand dat die ou wat van
>> regs(of links by julle) die right of way het.Op sommige plekke as daar
>> geen teken is nie dan geld dit ook.
>> Tuffy

>> Annette wrote:

>>> Hier by ons in Buitekantstraat het hulle nou skielik stoptekens aangebring -
>>> dit het nogal 'n gevaarlike situasie geskep, omdat daar nie tekens
>>> aangebring was om te waarsku van die nuwe straat-tekens nie. Mense wat
>>> gewoond was om die straat af of op te jaag het net pleinweg die nuwe tekens
>>> ge-ignoreer, en daar was verlede week meer ongelukke op daardie kruising as
>>> in die vorige 30 jaar tesame.
>>> Maar nou wonder ek - toe ons vir ons lisensie geleer het, was een van die
>>> vrae waarop gehamer is die toegeeteken - daardie geel diamant op 'n wit
>>> agtergrond. Ek weet nie hoekom daar nie meer toegeetekens aangebring word as
>>> stoptekens of selfs verkeersligte nie. In die Kaap weet ek van een
>>> toegeeteken - by Nuweland.
>>> Welkom hoor ek het nou ook toegegee - in al die jare het die sirkels gewerk,
>>> en geen verkeersligte nie, maar nou hoor ek hulle het ook nou een stel
>>> robotte.
>
>>> Annette
>
Re: Stopstrate [boodskap #78751 is 'n antwoord op boodskap #78750] Di, 03 Junie 2003 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek mag verkeerd wees, maar ek leef nog so dit werk vir my:
'n Toegeeteken is daar om toe te gee aan die persoon wat van regs af kom -
soos by 'n sirkel.
'n Voorgeeteken is vir verkeer van die ander kant ( links) af.

Terwyl ek hier gevlam en geblaas gaan word oor my onkunde, sal ek more by
die boekwinkel gaan rondblaai in die leerlingbestuurder se handboek en seker
maak:))

Annette

"Tufka" skryf in boodskap news:bbi8ti$8tg$07$1@news.t-online.com...
> Maar wat doen mens by 'n voorgeeteken presies? Is dit dieselfde as'n
> toegeeteken?
> Tufka
>
> Annette wrote:
>> Ja - skuus - jy is reg - voorgeeteken. Ek sal baie meer van hulle wil sien.
>> Annette
>>
>>
>> "Tufka" wrote in message
>> news:bbhqjj$6lj$06$1@news.t-online.com...
>>
>>> Is 'n onderstebo blou driehoek met 'n rooi rand dan nie 'n toegeeteken
>>> nie? En die een waarvan jy praat 'n voorgeeteken? Nie dat ek dan meer
>>> weet wat mens by die wit diamant vertonderstel is om te doen nie. Hier
>>> in Duitsland beteken 'n wit diamant met geel rand dat die ou wat van
>>> regs(of links by julle) die right of way het.Op sommige plekke as daar
>>> geen teken is nie dan geld dit ook.
>>> Tuffy
>
>>> Annette wrote:
>
>>>> Hier by ons in Buitekantstraat het hulle nou skielik stoptekens aangebring -
>>>> dit het nogal 'n gevaarlike situasie geskep, omdat daar nie tekens
>>>> aangebring was om te waarsku van die nuwe straat-tekens nie. Mense wat
>>>> gewoond was om die straat af of op te jaag het net pleinweg die nuwe tekens
>>>> ge-ignoreer, en daar was verlede week meer ongelukke op daardie kruising as
>>>> in die vorige 30 jaar tesame.
>>>> Maar nou wonder ek - toe ons vir ons lisensie geleer het, was een van die
>>>> vrae waarop gehamer is die toegeeteken - daardie geel diamant op 'n wit
>>>> agtergrond. Ek weet nie hoekom daar nie meer toegeetekens aangebring word as
>>>> stoptekens of selfs verkeersligte nie. In die Kaap weet ek van een
>>>> toegeeteken - by Nuweland.
>>>> Welkom hoor ek het nou ook toegegee - in al die jare het die sirkels gewerk,
>>>> en geen verkeersligte nie, maar nou hoor ek hulle het ook nou een stel
>>>> robotte.
>>
>>>> Annette
>>
>
Re: Stopstrate [boodskap #78752 is 'n antwoord op boodskap #78751] Di, 03 Junie 2003 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufka  is tans af-lyn  Tufka
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
MMMmm...ja gaan kyk maar as jy tyd het. dit lui by my glad nie 'N
klokkie nie en maak nie sin nie. Wie weet.

Annette wrote:
> Ek mag verkeerd wees, maar ek leef nog so dit werk vir my:
> 'n Toegeeteken is daar om toe te gee aan die persoon wat van regs af kom -
> soos by 'n sirkel.
> 'n Voorgeeteken is vir verkeer van die ander kant ( links) af.
>
> Terwyl ek hier gevlam en geblaas gaan word oor my onkunde, sal ek more by
> die boekwinkel gaan rondblaai in die leerlingbestuurder se handboek en seker
> maak:))
>
> Annette
>
>
> "Tufka" wrote in message
> news:bbi8ti$8tg$07$1@news.t-online.com...
>
>> Maar wat doen mens by 'n voorgeeteken presies? Is dit dieselfde as'n
>> toegeeteken?
>> Tufka

>> Annette wrote:

>>> Ja - skuus - jy is reg - voorgeeteken. Ek sal baie meer van hulle wil sien.
>>> Annette
>
>
>>> "Tufka" wrote in message
>>> news:bbhqjj$6lj$06$1@news.t-online.com...
>
>
>>>> Is 'n onderstebo blou driehoek met 'n rooi rand dan nie 'n toegeeteken
>>>> nie? En die een waarvan jy praat 'n voorgeeteken? Nie dat ek dan meer
>>>> weet wat mens by die wit diamant vertonderstel is om te doen nie. Hier
>>>> in Duitsland beteken 'n wit diamant met geel rand dat die ou wat van
>>>> regs(of links by julle) die right of way het.Op sommige plekke as daar
>>>> geen teken is nie dan geld dit ook.
>>>> Tuffy
>>
>>>> Annette wrote:
>>
>>
>>>> >Hier by ons in Buitekantstraat het hulle nou skielik stoptekens aangebring -
>>>> >dit het nogal 'n gevaarlike situasie geskep, omdat daar nie tekens
>>>> >aangebring was om te waarsku van die nuwe straat-tekens nie. Mense wat
>>>> >gewoond was om die straat af of op te jaag het net pleinweg die nuwe tekens
>>>> >ge-ignoreer, en daar was verlede week meer ongelukke op daardie kruising as
>>>> >in die vorige 30 jaar tesame.
>>>> >Maar nou wonder ek - toe ons vir ons lisensie geleer het, was een van die
>>>> >vrae waarop gehamer is die toegeeteken - daardie geel diamant op 'n wit
>>>> >agtergrond. Ek weet nie hoekom daar nie meer toegeetekens aangebring word as
>>>> >stoptekens of selfs verkeersligte nie. In die Kaap weet ek van een
>>>> >toegeeteken - by Nuweland.
>>>> >Welkom hoor ek het nou ook toegegee - in al die jare het die sirkels gewerk,
>>>> >en geen verkeersligte nie, maar nou hoor ek hulle het ook nou een stel
>>>> >robotte.
>>>
>>>> >Annette
>>>
>>
>
Re: Stopstrate [boodskap #78819 is 'n antwoord op boodskap #78746] Wo, 04 Junie 2003 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 14:20:17 +0200, "Jonas" wrote:

> Ons is beter daaraan toe.
> Hier word krysings voorsien met 'n duidelik leesbare bord - "HI-JACKING
> HOTSPOT".
> Die SAPS gaan sover ok wenke aan die hand te doen hoe om die gevaarplekke
> die hoof te bied.
> Maar, steeds laat die SAPS enige janrap en sy moer toe om handel te dryf by
> hierdie punte - die ouens bied natuurlik die mees ideale dekking vir die
> kriminele...
>
>
>

Ou Jonas, as jy nie hier gekrysig gaan word nie,
is my naam nie Speedy Conzales nie:-)))
Re: Stopstrate [boodskap #78957 is 'n antwoord op boodskap #78725] So, 08 Junie 2003 08:47 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 10:50:02 +0200, "Annette" wrote:

> Ken nie - Ons het altyd by 'n plek in die hoef gaan eet wat helse groot
> T-Bone stekas bedien het vir R2.

Dit is seker toe R2 nog 'n pond was.

brugafdeling se minister van finansies
wat nie kaart speel nie.
Vorige onderwerp: Vraag van die dark side
Volgende onderwerp: Persoonlike nommerplate
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 05:37:25 MGT 2024