Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Everest 2
Everest 2 [boodskap #78629] Sa, 31 Mei 2003 15:53 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tot voorverlede week was daar nog net een Suid-Afrikaner wat dit tot die
bo-punt van Everest gemaak het. Nou is daar drie.
Annette
Re: Everest 2 [boodskap #78671 is 'n antwoord op boodskap #78629] Ma, 02 Junie 2003 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Tot voorverlede week was daar nog net een Suid-Afrikaner wat dit tot die
> bo-punt van Everest gemaak het. Nou is daar drie.
> Annette

News24 het nou net berig dat Sibosiso Vilane se gesin in Swaziland (hy
is 'n Swazi, maar werk in Mpumalanga)aangeval is en nou moet wegkruip.
Hulle huis is ook glo deur vuur beskadig.

Die redes is eerstens dat hy 'n SA vlag en nie 'n Swaziland vlag
gewaai het nie (hy wou glo altwee vlae waai, maar die Swazi regering
het te laat 'n vlag voorsien - hy was al weg), en tweedens is die
mense jaloers, want hulle glo hy gaan nou baie geld kry.

Altyd iets nuuts uit Afrika.

Drom
Re: Everest 2 [boodskap #78674 is 'n antwoord op boodskap #78671] Ma, 02 Junie 2003 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy is blykbaar in SA gebore, het grootgeword in Swaziland, en werk in SA -
en wat, behalwe die vlag wat hulle nie voorsien het nie, het hulle bygedra
as borge?
Dit is vreeslik om sulke goed te hoor - dit sal seker maak dat in die
vervolg prestasies maar stil gehou word.

Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0306020138.216997f1@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Tot voorverlede week was daar nog net een Suid-Afrikaner wat dit tot die
>> bo-punt van Everest gemaak het. Nou is daar drie.
>> Annette
>
> News24 het nou net berig dat Sibosiso Vilane se gesin in Swaziland (hy
> is 'n Swazi, maar werk in Mpumalanga)aangeval is en nou moet wegkruip.
> Hulle huis is ook glo deur vuur beskadig.
>
> Die redes is eerstens dat hy 'n SA vlag en nie 'n Swaziland vlag
> gewaai het nie (hy wou glo altwee vlae waai, maar die Swazi regering
> het te laat 'n vlag voorsien - hy was al weg), en tweedens is die
> mense jaloers, want hulle glo hy gaan nou baie geld kry.
>
> Altyd iets nuuts uit Afrika.
>
> Drom
Re: Everest 2 [boodskap #78679 is 'n antwoord op boodskap #78671] Ma, 02 Junie 2003 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Drom wrote:

> News24 het nou net berig dat Sibosiso Vilane se gesin in Swaziland (hy
> is 'n Swazi, maar werk in Mpumalanga)aangeval is en nou moet wegkruip.
> Hulle huis is ook glo deur vuur beskadig.
>
> Die redes is eerstens dat hy 'n SA vlag en nie 'n Swaziland vlag
> gewaai het nie (hy wou glo altwee vlae waai, maar die Swazi regering
> het te laat 'n vlag voorsien - hy was al weg), en tweedens is die
> mense jaloers, want hulle glo hy gaan nou baie geld kry.
>
> Altyd iets nuuts uit Afrika.

En as dieselfde ding nou met iemand
anders gebeur in 'n ander deel van
die wêreld, sal dit dan ook nog
"altyd iets nuuts uit Afrika" wees?

Gloudina
Re: Everest 2 [boodskap #78715 is 'n antwoord op boodskap #78679] Di, 03 Junie 2003 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Altyd iets nuuts uit Afrika.
>
>
> En as dieselfde ding nou met iemand
> anders gebeur in 'n ander deel van
> die wêreld, sal dit dan ook nog
> "altyd iets nuuts uit Afrika" wees?
>
> Gloudina
>

Nie antie dan is dit iets nuuts vannaf die "Carribean" of "waarever" dit
ookal gebeur het.

Dis net dat Afrika altyd sorg vir hierdie soort "Morooniese" redenasies.
Re: Everest 2 [boodskap #78716 is 'n antwoord op boodskap #78679] Di, 03 Junie 2003 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Al gehoor van die sokker speler wat doodgeskiet is in "Colombia" omdat hy 'n
doel afgestaan het tydens 'n wereldbeker wedstryd.

Dit was iets nuuts uit Suid Amerika!!

skryf in boodskap news:3EDB5C48.3080207@rogers.com...
>
> Drom wrote:
>
>
>> News24 het nou net berig dat Sibosiso Vilane se gesin in Swaziland (hy
>> is 'n Swazi, maar werk in Mpumalanga)aangeval is en nou moet wegkruip.
>> Hulle huis is ook glo deur vuur beskadig.
>>
>> Die redes is eerstens dat hy 'n SA vlag en nie 'n Swaziland vlag
>> gewaai het nie (hy wou glo altwee vlae waai, maar die Swazi regering
>> het te laat 'n vlag voorsien - hy was al weg), en tweedens is die
>> mense jaloers, want hulle glo hy gaan nou baie geld kry.
>>
>> Altyd iets nuuts uit Afrika.
>
>
> En as dieselfde ding nou met iemand
> anders gebeur in 'n ander deel van
> die wêreld, sal dit dan ook nog
> "altyd iets nuuts uit Afrika" wees?
>
> Gloudina
>
Re: Everest 2 [boodskap #78722 is 'n antwoord op boodskap #78716] Di, 03 Junie 2003 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja jy is reg - hulle is baie erger as ons;))
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:TNYCa.69363$L75.26590@fe05.atl2.webusenet.com...
> Al gehoor van die sokker speler wat doodgeskiet is in "Colombia" omdat hy 'n
> doel afgestaan het tydens 'n wereldbeker wedstryd.
>
> Dit was iets nuuts uit Suid Amerika!!
>
>
>
>
> skryf in boodskap news:3EDB5C48.3080207@rogers.com...
>>
>> Drom wrote:
>>
>>
>>> News24 het nou net berig dat Sibosiso Vilane se gesin in Swaziland (hy
>>> is 'n Swazi, maar werk in Mpumalanga)aangeval is en nou moet wegkruip.
>>> Hulle huis is ook glo deur vuur beskadig.
>>>
>>> Die redes is eerstens dat hy 'n SA vlag en nie 'n Swaziland vlag
>>> gewaai het nie (hy wou glo altwee vlae waai, maar die Swazi regering
>>> het te laat 'n vlag voorsien - hy was al weg), en tweedens is die
>>> mense jaloers, want hulle glo hy gaan nou baie geld kry.
>>>
>>> Altyd iets nuuts uit Afrika.
>>
>>
>> En as dieselfde ding nou met iemand
>> anders gebeur in 'n ander deel van
>> die wêreld, sal dit dan ook nog
>> "altyd iets nuuts uit Afrika" wees?
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Everest 2 [boodskap #78726 is 'n antwoord op boodskap #78722] Di, 03 Junie 2003 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis ook nie regverdig om te veralgemeen nie ek was laas week in Rio de
Janeiro, en dis 'n baie wonderlikke plek met baie aangename mense.
Re: Everest 2 [boodskap #78737 is 'n antwoord op boodskap #78679] Di, 03 Junie 2003 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> Drom wrote:
>
>
>
>
> En as dieselfde ding nou met iemand
> anders gebeur in 'n ander deel van
> die wêreld, sal dit dan ook nog
> "altyd iets nuuts uit Afrika" wees?
>
> Gloudina

As iemand 'n dubbelle staat het, sou jy as Kanadees, iemand wat ook 'n
VSA burger is, sy huis gaan probeer afbrand het en sy gesin aangerand
het net omdat hy 'n uitsonderlike prestasie behaal het? Jy het onlangs
gesê jy speel maar net op die ng. Jou spelery ruik na "stubidity".
Re: Everest 2 [boodskap #78741 is 'n antwoord op boodskap #78737] Di, 03 Junie 2003 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Drom wrote:

> As iemand 'n dubbelle staat het, sou jy as Kanadees, iemand wat ook 'n
> VSA burger is, sy huis gaan probeer afbrand het en sy gesin aangerand
> het net omdat hy 'n uitsonderlike prestasie behaal het? Jy het onlangs
> gesê jy speel maar net op die ng. Jou spelery ruik na "stubidity".

Daar word net so baie van hierdie soort
ding in ander dele van die wêreld gedoen.
Mens hoor gedurig hoe mense, veral in die
VSA, bedreig word omdat hulle iets doen wat
vir ander nie aanneemlik is nie.
Oral oor die wêreld word mense ontvoer en
beroof as hulle geld het. Om nou skielik
die sprong te maak van "uit Afrika kom
daar altyd...." is om jou duidelike
kleure te wys. Ek was nogal teleurgesteld
om dit uit jou pen te sien. Want ek het
gedink dat jy oorspronklik in swart onderwys
(hopelik is Fort Hare nou veelrassig) ingegaan
het vir die liefde daarvan. Nou begin ek
wonder: is jy ook maar deel van daardie groep
wat in swart onderwys destyds ingestroom het
omdat daar soveel meer "kanse" was as in
blanke onderwys? ( Dit ten spyte van die feit
dat "aparte ontwikkeling" eintlik moes beteken
meer swart onderwysers vir swart studente.)
En nee, my funksie op hierdie nuusgroep
is nie speletjies nie. Ek is doodernstig.
Ek gaan nie toelaat dat hierdie nuusgroep
ontaard in 'n plek waar subtiel-rassistiese
opmerkings geduld word en gedy nie. Ek sal
hulle beveg waar ek hulle sien.
Vergewe my, maar ek ken nie die betekenis
van jou laaste (ek neem aan dis Engelse)
woord hierbo nie. Die een in aanhalingstekens.
Kan jy vir my sê wat dit beteken?

Gloudina
Re: Everest 2 [boodskap #78772 is 'n antwoord op boodskap #78741] Wo, 04 Junie 2003 02:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...

Meeste van wat jy hieronder uiter verdien nie 'n antwoord nie.

Drom

>
>> As iemand 'n dubbelle staat het, sou jy as Kanadees, iemand wat ook 'n
>> VSA burger is, sy huis gaan probeer afbrand het en sy gesin aangerand
>> het net omdat hy 'n uitsonderlike prestasie behaal het? Jy het onlangs
>> gesê jy speel maar net op die ng. Jou spelery ruik na "stubidity".
>
> Daar word net so baie van hierdie soort
> ding in ander dele van die wêreld gedoen.
> Mens hoor gedurig hoe mense, veral in die
> VSA, bedreig word omdat hulle iets doen wat
> vir ander nie aanneemlik is nie.
> Oral oor die wêreld word mense ontvoer en
> beroof as hulle geld het. Om nou skielik
> die sprong te maak van "uit Afrika kom
> daar altyd...." is om jou duidelike
> kleure te wys. Ek was nogal teleurgesteld
> om dit uit jou pen te sien. Want ek het
> gedink dat jy oorspronklik in swart onderwys
> (hopelik is Fort Hare nou veelrassig) ingegaan
> het vir die liefde daarvan. Nou begin ek
> wonder: is jy ook maar deel van daardie groep
> wat in swart onderwys destyds ingestroom het
> omdat daar soveel meer "kanse" was as in
> blanke onderwys? ( Dit ten spyte van die feit
> dat "aparte ontwikkeling" eintlik moes beteken
> meer swart onderwysers vir swart studente.)
> En nee, my funksie op hierdie nuusgroep
> is nie speletjies nie. Ek is doodernstig.
> Ek gaan nie toelaat dat hierdie nuusgroep
> ontaard in 'n plek waar subtiel-rassistiese
> opmerkings geduld word en gedy nie. Ek sal
> hulle beveg waar ek hulle sien.
> Vergewe my, maar ek ken nie die betekenis
> van jou laaste (ek neem aan dis Engelse)
> woord hierbo nie. Die een in aanhalingstekens.
> Kan jy vir my sê wat dit beteken?
>
> Gloudina
Re: Everest 2 [boodskap #78774 is 'n antwoord op boodskap #78772] Wo, 04 Junie 2003 03:33 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Drom wrote:

> Meeste van wat jy hieronder uiter verdien nie 'n antwoord nie.

Wel, jy sien, dis hoe die koekie krummel.
Mens kan nie twee here dien nie. Êrens vang
die waarheid en die eerlikheid jou uit.

Gloudina
Vorige onderwerp: 'n brief uit die toekoms:-)
Volgende onderwerp: Skoonheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 18:46:51 MGT 2024