Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van Kardinale belang en so aan
Van Kardinale belang en so aan [boodskap #786] Sa, 14 Junie 2003 19:50
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales wrote:
> On 14 Jun 2003 08:58:13 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>>> Ek dink jy moet weer 'n rum drink
>>> want ek gaan jou bloots ry.
>>>
>>> Billl
>>> lekker die moer in
>>
>> LOL. Linux rules wê, wê, wê!
>>
>> Lorinda
>
>
> Moet nie vergeet dat die kardinaal hierdie naweek
> by my kuier nie
>
> Speedy - op spoed

Oeps Speedy, dit was vir Bill Gates bedoel:-). Is daar 'n rede waarom
die kardinaal nou juis diè naweek kuier?

Lorinda
Vorige onderwerp: R2500 per lewe, beserings verniet
Volgende onderwerp: Re: Free gifts give away, limited quantity
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 19:00:57 MGT 2024