Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rugbynuus
Rugbynuus [boodskap #78531] Vr, 30 Mei 2003 07:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rudolf het Tim Lane as hulpafrigter afgedank, en drie hulpafrigters in sy
plek aangestel.
Die 24 spelers wat aangewys is vir die toets teen Skotland het die prestasie
dat nie een van hulle in die beginspan was van die laaste toets teen
Skotland wat ons verloor het nie.
Corne Krige is aangewys as die kaptein van die wêreldbekerspan, maar hy sal
glo slegs kan gaan as hy fiks genoeg is.

Ons kan hier al klaar skryf wat Corne na elke wedstryd gaan sê:
1) Ek dink ons het goed gespeel, maar ons moet nog harder oefen om beter te
kan speel.
of
2) Ek dink ons het goed gespeel, maar die ander span was vandag beter as
ons.

Annette
Re: Rugbynuus [boodskap #78541 is 'n antwoord op boodskap #78531] Vr, 30 Mei 2003 11:58 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waarom AJ nie in die toets teen Skotland speel nie is vir my 'n "tergende
raaisel".
Hy het die wedstryd van sy lewe vir die Ba-Baas teen Engeland gespeel.

"Annette" skryf in boodskap news:bb6vso$6dot1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Rudolf het Tim Lane as hulpafrigter afgedank, en drie hulpafrigters in sy
> plek aangestel.
> Die 24 spelers wat aangewys is vir die toets teen Skotland het die prestasie
> dat nie een van hulle in die beginspan was van die laaste toets teen
> Skotland wat ons verloor het nie.
> Corne Krige is aangewys as die kaptein van die wêreldbekerspan, maar hy sal
> glo slegs kan gaan as hy fiks genoeg is.
>
> Ons kan hier al klaar skryf wat Corne na elke wedstryd gaan sê:
> 1) Ek dink ons het goed gespeel, maar ons moet nog harder oefen om beter te
> kan speel.
> of
> 2) Ek dink ons het goed gespeel, maar die ander span was vandag beter as
> ons.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Bietjie galgehumor
Volgende onderwerp: Gekheid 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 19 19:47:00 MGT 2024