Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: armblankes
Re: armblankes [boodskap #7852] Vr, 20 Desember 1996 00:00
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
In Article, writes:
> Path: hermes.is.co.za!news
> From: fe...@is.co.za (Koos)
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Subject: Re: armblankes
> Date: Fri, 20 Dec 1996 08:56:51 GMT
> Organization: No organisation supplied
> Lines: 10
> Message-ID:
> References:
> NNTP-Posting-Host: t042.is.co.za
> X-Newsreader: Forte Free Agent 1.1/32.230
>
> On Tue, 17 Dec 96 15:11:28, lo...@hotmail.com wrote:
>
>
> dinge moet
>> regmaak.>>>
>
> A! Iemand wat nooit mense se optredes in Bosnie, Irak. Israel. Rwanda,
> Duitsland of Amerika bevraagteken het nie!?
>

Nie so bedoel - net soos in een van jou antwoorde in soc.culture.south-africa
- as jy dinge wil laat gebeur - doen dit hier! As jy in anner land sit met 'n
groen kaart, of permanete verblyf dan het jy basies Goebaai gesê vir Suid
Afrika - dan kan jy van ons (SA) praat soos ons praat van Bosnie ens. Dis 'n
ander storie om die buurman te kritiseer, as om dinge hier aan eie lyf te
kritiseer.

Cheers
Lou
Vorige onderwerp: 'n Groen Kersfees?
Volgende onderwerp: Re: die moeilike weg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 11:26:55 MGT 2024