Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat het van henerietjie geword?
Wat het van henerietjie geword? [boodskap #78421] Wo, 28 Mei 2003 17:46 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat het van heneritjie geword?!
Re: Wat het van henerietjie geword? [boodskap #78428 is 'n antwoord op boodskap #78421] Wo, 28 Mei 2003 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
flinder  is tans af-lyn  flinder
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
dit gaan baie goed met die seun. speel rugby en presteer akademies flink.

"dg" skryf in boodskap news:R6qcnSyTSf9WnUijXTWcpQ@giganews.com...
> Wat het van heneritjie geword?!
>
Re: Wat het van henerietjie geword? [boodskap #78480 is 'n antwoord op boodskap #78421] Do, 29 Mei 2003 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink sy/hy het 'n etniese naam gekry:))
Annette

"dg" skryf in boodskap news:R6qcnSyTSf9WnUijXTWcpQ@giganews.com...
> Wat het van heneritjie geword?!
>
Re: Wat het van henerietjie geword? [boodskap #78484 is 'n antwoord op boodskap #78480] Do, 29 Mei 2003 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[3]  is tans af-lyn  daniel[3]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ekke verlang ook baie ne Henerietjie... waar is jy??

Daniel

> Ek dink sy/hy het 'n etniese naam gekry:))
> Annette
>
>
> "dg" skryf in boodskap news:R6qcnSyTSf9WnUijXTWcpQ@giganews.com...
>> Wat het van heneritjie geword?!
>>
>
Re: Wat het van henerietjie geword? [boodskap #78494 is 'n antwoord op boodskap #78428] Do, 29 Mei 2003 14:17 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Goeie vraag. Ook - het hy saam met die "Reisiger" verdwyn?
Is hulle dalk een en dieselfde mens? Wie weet?
Luister moremiddag weer na Dricky Beukes se roerende verhaal wat elke
moederhart sal raak ...

"flinder" skryf in boodskap news:bb310k$g7t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> dit gaan baie goed met die seun. speel rugby en presteer akademies flink.
>
>
> "dg" skryf in boodskap news:R6qcnSyTSf9WnUijXTWcpQ@giganews.com...
>> Wat het van heneritjie geword?!
>>
>
Vorige onderwerp: Ryery
Volgende onderwerp: Bietjie galgehumor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 15:54:53 MGT 2024