Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vakantietips
Vakantietips [boodskap #7823] Sa, 14 Desember 1996 00:00 na volgende boodskap
moru  is tans af-lyn  moru
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
Allereerst mijn excuses voor het feit dat ik dit in het Nederlands schrijf,
maar ik spreek helaas geen Afrikaans. Ik hoop dat u dit kunt lezen.

Ik ben van plan in januari of februari 1997 naar Zuid-Afrika op vakantie te
gaan, en er zijn een aantal zaken die ik graag zou willen weten. Misschien
kunt u mij hierbij helpen en weet u antwoord op de volgende vragen:

Wat zijn interessante gebieden om te bezoeken als je drie weken vakantie
hebt in Zuid-Afrika?
Wat zijn de mooiste natuurgebieden om te bezoeken?
Welke steden zijn het meest interessant?
Wat is de beste tijd van het jaar om naar op vakantie te gaan?
Is het niet te warm in januari of februari?
Waar in Zuid-Afrika is het minder warm in januari of februari?
Wat betaal je voor een eenvoudig hotel?
Wat betaal je voor een eenvoudige maaltijd in een restaurant?
Re: Vakantietips [boodskap #7840 is 'n antwoord op boodskap #7823] Di, 17 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Dec 1996 17:59:47 GMT, "moru" <mo...@xs4all.nl> wrote:
<<>Wat zijn interessante gebieden om te bezoeken als je drie weken vakantie
> hebt in Zuid-Afrika?>>>

Hoeveel geld het jy?
As jy 400 US dollars per nag kan betaal, probeer Mala Mala vir die
beste op die kontinent wat wild-lewe betref.
Andersins is daar baie in terme van wildtuine wat goedkoper geniet kan
word
Dus, eerste: Wildlewe. Dit IS great om te sien.
Tweede: Die strande. Kaapstad veral. Dit is gewoonlik wonderlike weer
daar daardie tyd van die jaar.
Dan is daar die Tuinroete (plekke soos Knysna, George en Mosselbaai).
Daar is die Karoo en die Klein-Karoo (Oudtshoorn - naby George).
Natal ken ek nie, maar die Drakensberge en die strande moet ook 'n
goeie roep wees.

Januarie en Februarie is warm, maar in baie dele (soos Kaapland) is
dit die beste tye.
Dit kan dalk bietjie warm wees in plekke soos Natal en Mpumalanga.

Eenvoudige hotel: Daar is op baie plekke Formula1-hotelle waar 'n mens
die kamer huur sonder room service. Die hotels het ook nie restaurante
nie. Geen etes word verskaf nie. Dit kos so R110 per nag. Dis so 40 US
dollars.
Op die meeste vakansieplekke is daar egter Bed and Breakfast-plekke
teen so R50 per nag. Dit is so 16 US dollars per nag. Ontbyt
ingesluit.
Maak kontak mt SATOER deur die ambassade hieroor.
Eenvoudige maaltyd: 'n Big Mac kos so 2 US Dollars.
Daar is egter net 'n paar MacDonalds (dankie Vader daarvoor). Maar
baie plekke waar hamburgers gekoop kan word. Die prys van 'n goeie
hamburger met chips (baie beter as 'n Big Mac in die algemeen) is so
R15 of minder. Dis so om en by 4 US dollars.
'n Groot en goeie pizza is so R20. Dis so 5 dollars.
Dan is daar uitstekende restaurant-maaltye al die pad boontoe tot
seker so R120 per persoon in die baie goeie plekke. Dis so 33 dollars.
Driegang met goeie wyn.
Vorige onderwerp: Re: tuisblaaie op die web
Volgende onderwerp: Re: Smartvrate...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 07:33:57 MGT 2024