Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Taalsekretariaat
Taalsekretariaat [boodskap #78120] Do, 22 Mei 2003 06:56 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is nou op Stellenbosch gestig - hulle beywer hulle vir die bevordering
van al die inheemse Suid-Afrikaanse tale.
Hoekom is dit net die Afrikaans sprekendes wat so taalbakleierig is?
Geen ander van die inheemse tale het Forums, Groepe, Stigtings of
Sekretariate vir die bevoerdering van hulle tale nie.
Hulle praat dit net.

Annette
Re: Taalsekretariaat [boodskap #78121 is 'n antwoord op boodskap #78120] Do, 22 Mei 2003 07:07 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Iewers het daar 'n stoute e ingesluip.
Bevordering.

Ons voer 'n taal, maar ons bevoer dit nie.

Annette

"Annette" skryf in boodskap news:bahs8s$tdu4k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is nou op Stellenbosch gestig - hulle beywer hulle vir die bevordering
> van al die inheemse Suid-Afrikaanse tale.
> Hoekom is dit net die Afrikaans sprekendes wat so taalbakleierig is?
> Geen ander van die inheemse tale het Forums, Groepe, Stigtings of
> Sekretariate vir die bevoerdering van hulle tale nie.
> Hulle praat dit net.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Padtekens.
Volgende onderwerp: Re: Book now for National Arts Festival Fringe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 06:13:14 MGT 2024