Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » So werk dit
So werk dit [boodskap #77771] Vr, 16 Mei 2003 12:00 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vir gewone mense:
Jy doen iets.
Die parlement hou nie daarvan nie.
Hulle stel 'n wet in wat dit onwettig maak.
Jy word aangekla
Jy verloor jou werk.

Vir lede van die regerende party:
Daar word 'n wet ingestel.
Jy doen verkeerd totdat jy uitgevang word
Jy erken dat jy verkeerd gedoen het
Geen aanklag nie
Jy behou jou pos en voorregte.

Dit na aanleiding van Terror Lakota se erkenning dat hy nagelaat het om
volgens wet sy belange te verklaar.
Hy is 'n direkteur van 'n wynplaas Landzicht - die ander 6 direkteure het
almal Afrikaanse name en vanne - wat hy nie verklaar het nie.
Hy is ook direkteur van 'n plaas wat druiwe verbou en die druiwe lewer aan
Landzicht - wie se belang hy wel verklaar het.
Verder is hy 'n direkteur in 'n pertroleum maatskappy ( die ander twee
direkteure is blankes) wat hoofsaaklik brandstof lewer aan die
boerderybedryf.
Hy beweer dat hy wel direkteursvergoeding kon gekry het by beide.
Hy beweer ook dat hy geen geldelike voordeel gekry het uit die pertroleum
mpy nie - wat 2 miljoen liter brandstof per maand verkoop - wat dui op 'n
bogemiddelde wins ( hulle doen selfs beter as die motorhawe by Drie
Susters) - maar hy gaan glo sy aandele daarin verkoop - wat hom 'n aardige
bedraggie sal besorg.

Annette
Re: So werk dit [boodskap #77778 is 'n antwoord op boodskap #77771] Vr, 16 Mei 2003 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis net so erg soos Ou Elly Hamutenya.....'n staatsaanklaer van Gobabis wat
getuienis vir sake na die dorp laat kom het en aan hulle S&T toegelaat
betaal het.....behalwe dat die getuienisse nooit die dorp gehaal het nie
want die saak was nie op die rol nie! 'n Hele klompie geld verder vang die
een landros haar uit en die die klag word gelê. Sy word in 'suspensie'
geplaas met volle salaris terwyl die ondersoek aan die gang is en sy bly ook
nog in haar staatshuis. So 'n jaar en 'n half later is sy uiteindelik in
die hof en word skuldig bevind op iets soos oor die dertig klagtes van
diefstal en word gevonnis tot 'n totaal van om en by die 5 jaar tronkstraf.
Sy het haarself verdedig en haar pleitverduideling? 'Ek kan nie skuldig
wees nie want ek het nie die geld van enigiemand gesteel nie. Ek is 'n
balastingbetaler en daarom is die geld van die staat ook myne. Hoekom moet
ek nou jammer wees as ek my eie geld gevat het?" Jitte, dit 'baffles the
mind'.
Op risiko dat ou Gloudiens nou weer op my kop gaan spring, moet ek sê
dat hierdie 'n soort van Afrika-kultuur onder veral die swart mense is.
Bv. een van ons panelbeaters ry met vrou en kinders op pad na 'n troue in
Windhoek toe en gaan by 'n loorie op hoë spoed verby. Die lorrie se drywer
se aandag was nie op die pad nie en hy druk hulle van die pad af en die d/c
bakkie slaat gat oor kop en jy sien net stukke trek....mens en kar. Die
man se vrou en dogter is oorlede en hyself was lank in die hospitaal. Op
die ongelukstoneel het sy aktetas gelê en daarin was R23 000. Iemand het
dit oopgemaak en toe was die beseerdes vergete by die drie karre vol mense
wat eerste op die toneel stilgehou het. Hulle het amper vuisgeslaan oor
wie hoeveel van daai geld kry. Ek vra toe vir een van my werkers hieroor,
en hy reken toe dat 'as 'n man dood is, dan het hy mos nie meer die geld
nodig nie? Hoekom mag hulle dit nie vat nie?'
Dieselfde ding as 'n bierlorrie omval. Polisieman, parlementslid,
klerk, onderwyser....jy noem op. Almal laai bier weg. Swart skoolkinders
slinger dronk rond. Die rede? Die vrag is mos verseker en hier was 'n
ongeluk, so hulle sal mos uitbetaal word? Hêppie, hêppie, ons is van
Afrika!
Die beste grap was natuurlik 'n lorrie met 'n vrag seep op wat buite
Windhoek omgeval het.....met trots kon ons toe lees dat die volle vrag
herwin is!!!

"Annette" skryf in boodskap news:ba2km1$oq7e9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vir gewone mense:
> Jy doen iets.
> Die parlement hou nie daarvan nie.
> Hulle stel 'n wet in wat dit onwettig maak.
> Jy word aangekla
> Jy verloor jou werk.
>
> Vir lede van die regerende party:
> Daar word 'n wet ingestel.
> Jy doen verkeerd totdat jy uitgevang word
> Jy erken dat jy verkeerd gedoen het
> Geen aanklag nie
> Jy behou jou pos en voorregte.
>
> Dit na aanleiding van Terror Lakota se erkenning dat hy nagelaat het om
> volgens wet sy belange te verklaar.
> Hy is 'n direkteur van 'n wynplaas Landzicht - die ander 6 direkteure het
> almal Afrikaanse name en vanne - wat hy nie verklaar het nie.
> Hy is ook direkteur van 'n plaas wat druiwe verbou en die druiwe lewer aan
> Landzicht - wie se belang hy wel verklaar het.
> Verder is hy 'n direkteur in 'n pertroleum maatskappy ( die ander twee
> direkteure is blankes) wat hoofsaaklik brandstof lewer aan die
> boerderybedryf.
> Hy beweer dat hy wel direkteursvergoeding kon gekry het by beide.
> Hy beweer ook dat hy geen geldelike voordeel gekry het uit die pertroleum
> mpy nie - wat 2 miljoen liter brandstof per maand verkoop - wat dui op 'n
> bogemiddelde wins ( hulle doen selfs beter as die motorhawe by Drie
> Susters) - maar hy gaan glo sy aandele daarin verkoop - wat hom 'n aardige
> bedraggie sal besorg.
>
> Annette
>
Re: So werk dit [boodskap #77781 is 'n antwoord op boodskap #77771] Vr, 16 Mei 2003 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek hou van Lekota. Dis een rede waarom hy nie ontslaan moet word
nie. Hy is een van die "ou" UDM-lede - progressiewe lede van die ANC met wie
mens kan kommunikeer.
In elk geval - noem vir my een kabinetslid van die ANC teen wie daar nog
geen beweringe van korrupsie, nepotisme, diefstal of bedrog gemaak is nie?
En, dan is daar mense wat hierdie ouens met die apartheidsregering wil
vergelyk - maar nou ja, dinge verander binne 20 jaar .......

"Annette" skryf in boodskap news:ba2km1$oq7e9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vir gewone mense:
> Jy doen iets.
> Die parlement hou nie daarvan nie.
> Hulle stel 'n wet in wat dit onwettig maak.
> Jy word aangekla
> Jy verloor jou werk.
>
> Vir lede van die regerende party:
> Daar word 'n wet ingestel.
> Jy doen verkeerd totdat jy uitgevang word
> Jy erken dat jy verkeerd gedoen het
> Geen aanklag nie
> Jy behou jou pos en voorregte.
>
> Dit na aanleiding van Terror Lakota se erkenning dat hy nagelaat het om
> volgens wet sy belange te verklaar.
> Hy is 'n direkteur van 'n wynplaas Landzicht - die ander 6 direkteure het
> almal Afrikaanse name en vanne - wat hy nie verklaar het nie.
> Hy is ook direkteur van 'n plaas wat druiwe verbou en die druiwe lewer aan
> Landzicht - wie se belang hy wel verklaar het.
> Verder is hy 'n direkteur in 'n pertroleum maatskappy ( die ander twee
> direkteure is blankes) wat hoofsaaklik brandstof lewer aan die
> boerderybedryf.
> Hy beweer dat hy wel direkteursvergoeding kon gekry het by beide.
> Hy beweer ook dat hy geen geldelike voordeel gekry het uit die pertroleum
> mpy nie - wat 2 miljoen liter brandstof per maand verkoop - wat dui op 'n
> bogemiddelde wins ( hulle doen selfs beter as die motorhawe by Drie
> Susters) - maar hy gaan glo sy aandele daarin verkoop - wat hom 'n aardige
> bedraggie sal besorg.
>
> Annette
>
Re: So werk dit [boodskap #77785 is 'n antwoord op boodskap #77781] Vr, 16 Mei 2003 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hou ook van Terror - want hy is so cuddly, en hy kan buitendien goed
Afrikaans praat ook - maar dit maak my nie blind vir sy opsetlike fout en
dat dit eintlik strafbaar is nie.
Jonas, lyk my jy het al diep in die Afrika-kultuur ingeburger - as jy van
iemand hou kan hy/sy nie skuldig wees nie, en behoort ook nie gestraf te
word nie.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3ec4f03c$0$225@hades.is.co.za...
> Annette - ek hou van Lekota. Dis een rede waarom hy nie ontslaan moet word
> nie. Hy is een van die "ou" UDM-lede - progressiewe lede van die ANC met wie
> mens kan kommunikeer.
> In elk geval - noem vir my een kabinetslid van die ANC teen wie daar nog
> geen beweringe van korrupsie, nepotisme, diefstal of bedrog gemaak is nie?
> En, dan is daar mense wat hierdie ouens met die apartheidsregering wil
> vergelyk - maar nou ja, dinge verander binne 20 jaar .......
> "Annette" wrote in message
> news:ba2km1$oq7e9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vir gewone mense:
>> Jy doen iets.
>> Die parlement hou nie daarvan nie.
>> Hulle stel 'n wet in wat dit onwettig maak.
>> Jy word aangekla
>> Jy verloor jou werk.
>>
>> Vir lede van die regerende party:
>> Daar word 'n wet ingestel.
>> Jy doen verkeerd totdat jy uitgevang word
>> Jy erken dat jy verkeerd gedoen het
>> Geen aanklag nie
>> Jy behou jou pos en voorregte.
>>
>> Dit na aanleiding van Terror Lakota se erkenning dat hy nagelaat het om
>> volgens wet sy belange te verklaar.
>> Hy is 'n direkteur van 'n wynplaas Landzicht - die ander 6 direkteure het
>> almal Afrikaanse name en vanne - wat hy nie verklaar het nie.
>> Hy is ook direkteur van 'n plaas wat druiwe verbou en die druiwe lewer aan
>> Landzicht - wie se belang hy wel verklaar het.
>> Verder is hy 'n direkteur in 'n pertroleum maatskappy ( die ander twee
>> direkteure is blankes) wat hoofsaaklik brandstof lewer aan die
>> boerderybedryf.
>> Hy beweer dat hy wel direkteursvergoeding kon gekry het by beide.
>> Hy beweer ook dat hy geen geldelike voordeel gekry het uit die pertroleum
>> mpy nie - wat 2 miljoen liter brandstof per maand verkoop - wat dui op 'n
>> bogemiddelde wins ( hulle doen selfs beter as die motorhawe by Drie
>> Susters) - maar hy gaan glo sy aandele daarin verkoop - wat hom 'n aardige
>> bedraggie sal besorg.
>>
>> Annette
>>
>
Re: So werk dit [boodskap #77786 is 'n antwoord op boodskap #77778] Vr, 16 Mei 2003 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> Op risiko dat ou Gloudiens nou weer op my kop gaan spring, moet ek sê
> dat hierdie 'n soort van Afrika-kultuur onder veral die swart mense is.

En ek dink jy moet nou ophou met jou
aaklige rassistiese beswaddering op
hierdie nuusgroep. Hierdie soort dinge
gebeur oral. In Kanada. In die VSA.
Nou weer in Irak. Nie net die arm
Irak-mense wat dinge skaak nie, maar
CNN kameramense wat terugkom van Irak
af met geskaakte dinge. Jy behoort na
'n sielkundige te gaan, want jy is
siek. Die Afrika-kultuur is baie meer
vol kompassie en eerlikheid as wat
jou benepe verkrampte siel ooit kan hoop
om te wees.

Gloudina
Re: So werk dit [boodskap #77796 is 'n antwoord op boodskap #77786] Vr, 16 Mei 2003 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hie-hie-haaa-haaaa-haaa! Jy is so snaaks ou antie! As jy Afrika eerlik
noem ou koek, dan weet jy boggerall. Daar is jy nou uiteindelik soos die
Ingelsman sê 'fulle exposed'.....pap boude en ander goete et al. Net so
'n klein kykie in die misdaadsyfers van Afrika behoort jou in te
lig....oortuig raak jou soort van case ongelukkig nie. Maar dan, waarmee
anders gaan jy dan speel?
skryf in boodskap news:3EC50065.40600@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>
>> Op risiko dat ou Gloudiens nou weer op my kop gaan spring, moet ek s�
>> dat hierdie 'n soort van Afrika-kultuur onder veral die swart mense is.
>
> En ek dink jy moet nou ophou met jou
> aaklige rassistiese beswaddering op
> hierdie nuusgroep. Hierdie soort dinge
> gebeur oral. In Kanada. In die VSA.
> Nou weer in Irak. Nie net die arm
> Irak-mense wat dinge skaak nie, maar
> CNN kameramense wat terugkom van Irak
> af met geskaakte dinge. Jy behoort na
> 'n sielkundige te gaan, want jy is
> siek. Die Afrika-kultuur is baie meer
> vol kompassie en eerlikheid as wat
> jou benepe verkrampte siel ooit kan hoop
> om te wees.
>
> Gloudina
>
Re: So werk dit [boodskap #77803 is 'n antwoord op boodskap #77785] Sa, 17 Mei 2003 02:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - nee. Jy kyk my tweede stelling mis - die vraag is: wie in die
ANC-kabinet is nie by enige onwettighede betrokke nie.

Let op op die volgende. Jy sqal merk dat "ontblotings" mbt ongerymdhede vind
gewoonlik plaas nadat daar 'n uitval was met 'n meer senior lid binne die
kabinet. Die modus operandi lyk dus as volg - "almal" is betrokke by een of
ander self-verrykings spul, maar word slegs uitgeloop wanneer verhoudinge
versuur. Dit is natuurlik ook die rede waarom so min werklik vervolg, of
werklik gestraf word - die oortreder weet te veel van die ander se
skelmstreke.

En so gaan dit aan of voort.

Aan Anti Gloudina net dit. Jy verdedig natuurlik korrupsie deur hierdie
klomp bedrieërs te verdedig. Jou naiewe siening van swartes wat almal eerlik
is, kom natuurlik ook neer op rassisme. Daar is eerlike en skelm individue.
Die ANC-regering het meer skelms as eerlike mense in sy geledere - ongeag
hou rein hulle oorspronklike doelstellinge is of was...

"Annette" skryf in boodskap news:ba2vv0$okpvv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hou ook van Terror - want hy is so cuddly, en hy kan buitendien goed
> Afrikaans praat ook - maar dit maak my nie blind vir sy opsetlike fout en
> dat dit eintlik strafbaar is nie.
> Jonas, lyk my jy het al diep in die Afrika-kultuur ingeburger - as jy van
> iemand hou kan hy/sy nie skuldig wees nie, en behoort ook nie gestraf te
> word nie.
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3ec4f03c$0$225@hades.is.co.za...
>> Annette - ek hou van Lekota. Dis een rede waarom hy nie ontslaan moet word
>> nie. Hy is een van die "ou" UDM-lede - progressiewe lede van die ANC met wie
>> mens kan kommunikeer.
>> In elk geval - noem vir my een kabinetslid van die ANC teen wie daar nog
>> geen beweringe van korrupsie, nepotisme, diefstal of bedrog gemaak is nie?
>> En, dan is daar mense wat hierdie ouens met die apartheidsregering wil
>> vergelyk - maar nou ja, dinge verander binne 20 jaar .......
>> "Annette" wrote in message
>> news:ba2km1$oq7e9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vir gewone mense:
>>> Jy doen iets.
>>> Die parlement hou nie daarvan nie.
>>> Hulle stel 'n wet in wat dit onwettig maak.
>>> Jy word aangekla
>>> Jy verloor jou werk.
>>>
>>> Vir lede van die regerende party:
>>> Daar word 'n wet ingestel.
>>> Jy doen verkeerd totdat jy uitgevang word
>>> Jy erken dat jy verkeerd gedoen het
>>> Geen aanklag nie
>>> Jy behou jou pos en voorregte.
>>>
>>> Dit na aanleiding van Terror Lakota se erkenning dat hy nagelaat het om
>>> volgens wet sy belange te verklaar.
>>> Hy is 'n direkteur van 'n wynplaas Landzicht - die ander 6 direkteure het
>>> almal Afrikaanse name en vanne - wat hy nie verklaar het nie.
>>> Hy is ook direkteur van 'n plaas wat druiwe verbou en die druiwe lewer aan
>>> Landzicht - wie se belang hy wel verklaar het.
>>> Verder is hy 'n direkteur in 'n pertroleum maatskappy ( die ander twee
>>> direkteure is blankes) wat hoofsaaklik brandstof lewer aan die
>>> boerderybedryf.
>>> Hy beweer dat hy wel direkteursvergoeding kon gekry het by beide.
>>> Hy beweer ook dat hy geen geldelike voordeel gekry het uit die pertroleum
>>> mpy nie - wat 2 miljoen liter brandstof per maand verkoop - wat dui op 'n
>>> bogemiddelde wins ( hulle doen selfs beter as die motorhawe by Drie
>>> Susters) - maar hy gaan glo sy aandele daarin verkoop - wat hom 'n aardige
>>> bedraggie sal besorg.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: So werk dit [boodskap #77840 is 'n antwoord op boodskap #77803] Sa, 17 Mei 2003 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Aan Anti Gloudina net dit. Jy verdedig natuurlik korrupsie deur hierdie
> klomp bedrieërs te verdedig. Jou naiewe siening van swartes wat almal eerlik
> is, kom natuurlik ook neer op rassisme. Daar is eerlike en skelm individue.
> Die ANC-regering het meer skelms as eerlike mense in sy geledere - ongeag
> hou rein hulle oorspronklike doelstellinge is of was...

En aan Jonas net dit. Jy het 'n agenda. Jy
is 'n witnerf. Dis jou soort wat gedurende
die apartheidsdae doodstil gesit het en
niks gesien of gehoor het nie, en nie sy
mond oopgemaak het nie. En nou skielik is
alles net so swart op wit. En ek wil jou
nog altyd gevra het. Hoekom, as ek die
Afrikaanse koerante op die net lees, is
omtrent al die gevalle van bedrog en
white collar crime se name Afrikaanse name?
Somtyds selfs Afrikaanse name van vroue?
Is dit die Afrikaners wat hulle ouers sien
vuilspeel het en dit aan moeders of vaders
knie geleer het toe die vaders en moeders
nog in die staatsdiens was?

Gloudina
Re: So werk dit [boodskap #77844 is 'n antwoord op boodskap #77840] Sa, 17 Mei 2003 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 May 2003 11:53:03 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Jonas wrote:
>

> nog altyd gevra het. Hoekom, as ek die
> Afrikaanse koerante op die net lees, is
> omtrent al die gevalle van bedrog en
> white collar crime se name Afrikaanse name?
> Somtyds selfs Afrikaanse name van vroue?
>
> Gloudina

Toe ek die naam lees van die makelaar wat
saam met die moeder van die nasie, die nasie
bedrieg het, het ek gedink dat hy wit is.
Het jy gesien hoe lyk hy?

Dawie
Re: So werk dit [boodskap #77864 is 'n antwoord op boodskap #77840] So, 18 Mei 2003 04:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer Anti - jy lees maar baie selektief.
Julle banggatte wat daar ver verwyder sit en kef in die rigting gedy op
persepsies van 20 jaar gelede.
Kom ek vra jou 'n eenvoudige vraag - siende dat jy al die kennis in pag het.
Gee vir my die naam van een kabinetslid van die ANC wat nie betrokke is by
bedrog of selfverryking nie?
skryf in boodskap news:3EC622E9.3010302@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>
>> Aan Anti Gloudina net dit. Jy verdedig natuurlik korrupsie deur hierdie
>> klomp bedrieërs te verdedig. Jou naiewe siening van swartes wat almal eerlik
>> is, kom natuurlik ook neer op rassisme. Daar is eerlike en skelm individue.
>> Die ANC-regering het meer skelms as eerlike mense in sy geledere - ongeag
>> hou rein hulle oorspronklike doelstellinge is of was...
>
> En aan Jonas net dit. Jy het 'n agenda. Jy
> is 'n witnerf. Dis jou soort wat gedurende
> die apartheidsdae doodstil gesit het en
> niks gesien of gehoor het nie, en nie sy
> mond oopgemaak het nie. En nou skielik is
> alles net so swart op wit. En ek wil jou
> nog altyd gevra het. Hoekom, as ek die
> Afrikaanse koerante op die net lees, is
> omtrent al die gevalle van bedrog en
> white collar crime se name Afrikaanse name?
> Somtyds selfs Afrikaanse name van vroue?
> Is dit die Afrikaners wat hulle ouers sien
> vuilspeel het en dit aan moeders of vaders
> knie geleer het toe die vaders en moeders
> nog in die staatsdiens was?
>
> Gloudina
>
Re: So werk dit [boodskap #77876 is 'n antwoord op boodskap #77864] So, 18 Mei 2003 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Gee vir my die naam van een kabinetslid van die ANC wat nie betrokke is by
> bedrog of selfverryking nie?

Aangesien jy nou duidelik aandui dat jy dink
alle ANC Kabinetslede is betrokke by bedrog
en selfverryking: vertel jy nou vireers vir my
wat Trevor Manuel in hierdie opsig bereik het.
Onthou, ek wil vers en kapittel hê, nie net jou
witnerf-getjank nie.

Gloudina
Re: So werk dit [boodskap #77895 is 'n antwoord op boodskap #77876] So, 18 Mei 2003 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - julle is nie net banggatte nie maar klaarblyklik dom ook.
Moet nie my vraag met 'n vraag beantwoord nie.

Antwoord my vraag.

Jy ken mos die land en sy dinge - en jy ondersteun mos die gebroedsel. Wie
in die Sodom is blaamloos?

(Ek stel voor jy lees gerus die Mail & Guardian - hulle krap weekliks die
swere oop - nogal in Engels. Hulle argief is ook nou weer toeganklik aan nie
MWeb-intekenaars.)
skryf in boodskap news:3EC782D4.8040409@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>
>> Gee vir my die naam van een kabinetslid van die ANC wat nie betrokke is by
>> bedrog of selfverryking nie?
>
> Aangesien jy nou duidelik aandui dat jy dink
> alle ANC Kabinetslede is betrokke by bedrog
> en selfverryking: vertel jy nou vireers vir my
> wat Trevor Manuel in hierdie opsig bereik het.
> Onthou, ek wil vers en kapittel hê, nie net jou
> witnerf-getjank nie.
>
> Gloudina
>
Re: So werk dit [boodskap #77901 is 'n antwoord op boodskap #77895] So, 18 Mei 2003 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 May 2003 19:40:01 +0200, "Jonas" wrote:

> Anti - julle is nie net banggatte nie maar klaarblyklik dom ook.
> Moet nie my vraag met 'n vraag beantwoord nie.
>
> Antwoord my vraag.
>
>

LOL, ek het geweet dat jy jou nie gaan laat vang met 'n teenvraag nie.

Antwoord sy vraag, antie.
Re: So werk dit [boodskap #77913 is 'n antwoord op boodskap #77895] So, 18 Mei 2003 22:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Antwoord my vraag.

die gebroedsel

En ek sê weer: jou gewete etter omdat
jy die apartheidsgebroedsel in die
saal gehou het, en nou probeer jy
desperaat om dinge te sê hopende dat
mense van jy en jou gebroedsel sal
vergeet. So komaan, antwoord my vraag.
Vertel my hoe een spesifieke persoon,
Trevor Manuel, homself verryk en die
reëls breek. Miskien doen hy dit. Ek
weet nie. Maar vertel jy vir my wat hy
doen.

Gloudina
Re: So werk dit [boodskap #78021 is 'n antwoord op boodskap #77913] Di, 20 Mei 2003 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Maar ek kan jou sê waarom hy sy vrou geskei het - egbreek is moontlik nog 'n
groter sonde?

skryf in boodskap news:3EC80C42.8070709@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>
>> Antwoord my vraag.
>
>
> die gebroedsel
>
>
> En ek sê weer: jou gewete etter omdat
> jy die apartheidsgebroedsel in die
> saal gehou het, en nou probeer jy
> desperaat om dinge te sê hopende dat
> mense van jy en jou gebroedsel sal
> vergeet. So komaan, antwoord my vraag.
> Vertel my hoe een spesifieke persoon,
> Trevor Manuel, homself verryk en die
> reëls breek. Miskien doen hy dit. Ek
> weet nie. Maar vertel jy vir my wat hy
> doen.
>
> Gloudina
>
Re: So werk dit [boodskap #78022 is 'n antwoord op boodskap #78021] Di, 20 Mei 2003 13:33 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Maar ek kan jou sê waarom hy sy vrou geskei het - egbreek is moontlik nog 'n
> groter sonde?

Wel, wel, wel. Is dit nou al waarmee
jy voor die dag kan kom om vir Trevor
Manuel te beswadder? Sien jy watter
leë bol jy is, een wat nog ook in sy
bol gepik is.

Tant Hessie van Waterval Onderstebo
Vorige onderwerp: " Oor Monnemente Gepraat " deur PETER BLUM
Volgende onderwerp: Aborsies en Prostitusie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 02:04:31 MGT 2024