Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Prostitusie - praktiese wenke
Prostitusie - praktiese wenke [boodskap #77943] Ma, 19 Mei 2003 11:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wanneer prostisusie gewettig word sal
1) Hulle aktetasse moet saamdra om inkomste en uitgawes aan te teken.
2) Kan aanbied om vir boekhou en belastingdiens te betaal met diens.
3) Die bedmark 'n skielike inspuiting kry.
4) Meer kamers gehuur word as om sommer in die lang gras langs die pad
besigheid te doen - mense doen enigiets om iets te kan eis teen inkomste
5) Ons dan ook 'n bordeel op die aandelemark genoteer sal kan kry.

Annette
Re: Prostitusie - praktiese wenke [boodskap #77944 is 'n antwoord op boodskap #77943] Ma, 19 Mei 2003 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
> Wanneer prostisusie gewettig word sal
> 1) Hulle aktetasse moet saamdra om inkomste en uitgawes aan te teken.
> 2) Kan aanbied om vir boekhou en belastingdiens te betaal met diens.
> 3) Die bedmark 'n skielike inspuiting kry.
> 4) Meer kamers gehuur word as om sommer in die lang gras langs die pad
> besigheid te doen - mense doen enigiets om iets te kan eis teen inkomste
> 5) Ons dan ook 'n bordeel op die aandelemark genoteer sal kan kry.

En hoe los je dat op bij illegale vrouwen..die zijn er dan nog slechter aan
toe..de pooiers die ze gehaald hebben ( soms met de belofte van een goede
baan ) zullen nog meer deze vrouwen in achterkamertjes laten werken..onder
erbarmelijk omstandigheden ..deze pooiers moeten hard worden aangepakt
worden

Voor prostituees die legaal en op vrijwillige basis bezig zijn een hele
verbetering ..men kan daar op deze toegestane huizen en plekken ook medische
en sociale hulpposten inrichten.. en er kunnen dan legaal condooms worden
verstrekt..

Zoals altijd heeft alles twee kanten;-))

grt emmy
Re: Prostitusie - praktiese wenke [boodskap #77945 is 'n antwoord op boodskap #77943] Ma, 19 Mei 2003 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - die notering op die aandelemark klink billik...

Wat sal 'n geskikte naam wees vir so 'n ondermening?

(Net nie "Dial-a-Bed" nie, dis reeds 'n geregistreerde handelsnaam.)

"Annette" skryf in boodskap news:baag38$r3vn0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wanneer prostisusie gewettig word sal
> 1) Hulle aktetasse moet saamdra om inkomste en uitgawes aan te teken.
> 2) Kan aanbied om vir boekhou en belastingdiens te betaal met diens.
> 3) Die bedmark 'n skielike inspuiting kry.
> 4) Meer kamers gehuur word as om sommer in die lang gras langs die pad
> besigheid te doen - mense doen enigiets om iets te kan eis teen inkomste
> 5) Ons dan ook 'n bordeel op die aandelemark genoteer sal kan kry.
>
> Annette
>
Re: Prostitusie - praktiese wenke [boodskap #77947 is 'n antwoord op boodskap #77945] Ma, 19 Mei 2003 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koekblik (On)Beperk?:))
Annette

in message news:3ec8d3a3$0$227@hades.is.co.za...
> Annette - die notering op die aandelemark klink billik...
>
> Wat sal 'n geskikte naam wees vir so 'n ondermening?
>
> (Net nie "Dial-a-Bed" nie, dis reeds 'n geregistreerde handelsnaam.)
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:baag38$r3vn0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wanneer prostisusie gewettig word sal
>> 1) Hulle aktetasse moet saamdra om inkomste en uitgawes aan te teken.
>> 2) Kan aanbied om vir boekhou en belastingdiens te betaal met diens.
>> 3) Die bedmark 'n skielike inspuiting kry.
>> 4) Meer kamers gehuur word as om sommer in die lang gras langs die pad
>> besigheid te doen - mense doen enigiets om iets te kan eis teen inkomste
>> 5) Ons dan ook 'n bordeel op die aandelemark genoteer sal kan kry.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Prostitusie - praktiese wenke [boodskap #77951 is 'n antwoord op boodskap #77943] Ma, 19 Mei 2003 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 May 2003 13:47:26 +0200, "Annette" wrote:

> 5) Ons dan ook 'n bordeel op die aandelemark genoteer sal kan kry.
>
> Annette
>
Ek teken nou al in!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Prostitusie - praktiese wenke [boodskap #77955 is 'n antwoord op boodskap #77945] Ma, 19 Mei 2003 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Pomp'nBetaal?

"Jonas" skryf in boodskap news:3ec8d3a3$0$227@hades.is.co.za...
> Annette - die notering op die aandelemark klink billik...
>
> Wat sal 'n geskikte naam wees vir so 'n ondermening?
>
> (Net nie "Dial-a-Bed" nie, dis reeds 'n geregistreerde handelsnaam.)
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:baag38$r3vn0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wanneer prostisusie gewettig word sal
>> 1) Hulle aktetasse moet saamdra om inkomste en uitgawes aan te teken.
>> 2) Kan aanbied om vir boekhou en belastingdiens te betaal met diens.
>> 3) Die bedmark 'n skielike inspuiting kry.
>> 4) Meer kamers gehuur word as om sommer in die lang gras langs die pad
>> besigheid te doen - mense doen enigiets om iets te kan eis teen inkomste
>> 5) Ons dan ook 'n bordeel op die aandelemark genoteer sal kan kry.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Prostitusie - praktiese wenke [boodskap #77959 is 'n antwoord op boodskap #77955] Ma, 19 Mei 2003 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Betaal-soos-jy-pomp?

"Pay-as-you-go" met 'n pre-paid voucher!

:-)

TJ
Re: Prostitusie - praktiese wenke [boodskap #77960 is 'n antwoord op boodskap #77955] Ma, 19 Mei 2003 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jou en TJ se voorstelle klink amper eners - en ek dink aan 'n (brandstof)
vulstasie:))
Misleidende name word nie toegelaat deur die registrateur nie:))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ec8e0a0.0@news1.mweb.co.za...
> Pomp'nBetaal?
> "Jonas" wrote in message
> news:3ec8d3a3$0$227@hades.is.co.za...
>> Annette - die notering op die aandelemark klink billik...
>>
>> Wat sal 'n geskikte naam wees vir so 'n ondermening?
>>
>> (Net nie "Dial-a-Bed" nie, dis reeds 'n geregistreerde handelsnaam.)
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:baag38$r3vn0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wanneer prostisusie gewettig word sal
>>> 1) Hulle aktetasse moet saamdra om inkomste en uitgawes aan te teken.
>>> 2) Kan aanbied om vir boekhou en belastingdiens te betaal met diens.
>>> 3) Die bedmark 'n skielike inspuiting kry.
>>> 4) Meer kamers gehuur word as om sommer in die lang gras langs die pad
>>> besigheid te doen - mense doen enigiets om iets te kan eis teen inkomste
>>> 5) Ons dan ook 'n bordeel op die aandelemark genoteer sal kan kry.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Prostitusie - praktiese wenke [boodskap #77975 is 'n antwoord op boodskap #77943] Ma, 19 Mei 2003 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 May 2003 13:47:26 +0200, "Annette" wrote:

> Wanneer prostisusie gewettig word sal
> 1) Hulle aktetasse moet saamdra om inkomste en uitgawes aan te teken.
Dit is die 'inkomstes' wat vir sommige mans 'n verleentheid kan word
indien aangeteken.
> 2) Kan aanbied om vir boekhou en belastingdiens te betaal met diens.
> 3) Die bedmark 'n skielike inspuiting kry. Skielike inspuitings op die bedmark?
> 4) Meer kamers gehuur word as om sommer in die lang gras langs die pad
> besigheid te doen - mense doen enigiets om iets te kan eis teen inkomste
> 5) Ons dan ook 'n bordeel op die aandelemark genoteer sal kan kry.
>
> Annette
>
Re: Prostitusie - praktiese wenke [boodskap #77982 is 'n antwoord op boodskap #77947] Ma, 19 Mei 2003 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
lol...

"Annette" skryf in boodskap news:baakrf$qro61$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Koekblik (On)Beperk?:))
> Annette
Re: Prostitusie - praktiese wenke [boodskap #77983 is 'n antwoord op boodskap #77943] Ma, 19 Mei 2003 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy het vergeet om te noem dat hulle "portable speedpoints" ook nodig sal hê.
So ABSA en VISA sal ook "score"

E

"Annette" skryf in boodskap news:baag38$r3vn0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wanneer prostisusie gewettig word sal
> 1) Hulle aktetasse moet saamdra om inkomste en uitgawes aan te teken.
> 2) Kan aanbied om vir boekhou en belastingdiens te betaal met diens.
> 3) Die bedmark 'n skielike inspuiting kry.
> 4) Meer kamers gehuur word as om sommer in die lang gras langs die pad
> besigheid te doen - mense doen enigiets om iets te kan eis teen inkomste
> 5) Ons dan ook 'n bordeel op die aandelemark genoteer sal kan kry.
>
> Annette
>
Re: Prostitusie - praktiese wenke [boodskap #77988 is 'n antwoord op boodskap #77959] Di, 20 Mei 2003 01:26 Na vorige boodskap
Afro Ozzie  is tans af-lyn  Afro Ozzie
Boodskappe: 37
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Of "Naai en laat waai"

"TJ" skryf in boodskap news:3ec8e629$0$231@hades.is.co.za...
> Betaal-soos-jy-pomp?
>
> "Pay-as-you-go" met 'n pre-paid voucher!
>
> :-)
>
> TJ
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.481 / Virus Database: 277 - Release Date: 13/05/2003
Vorige onderwerp: " Ja Baas " deur WOPKO JENSMA
Volgende onderwerp: Max en vennote
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 18:54:11 MGT 2024