Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » dringende versoek
dringende versoek [boodskap #7774] Di, 10 Desember 1996 00:00 na volgende boodskap
hwa...  is tans af-lyn  hwa...
Boodskappe: 31
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek het 'n dringende versoek -
Ek soek iemand wat binne die volgende week of wat (dis vandag 10 Desember)
Europa toe vertrek uit Kaapstad. Ek het 'n dringende pakkie wat in België moet
uitkom so gou moontlik, maar ek wil dit nie pos nie, want dan kom dit of nooit
daar nie of eers oor baie lank. En 'n koerier kos 'n plaas se prys. As iemand
dalk die pakkie vir my in Europa kan pos, sal dit gouer in België aankom.
Vanselfsprekend sal ek alle koste daaraan verbonde dra.

Ek weet dis 'n long shot, die odds is skraal, maar miskien.....
E-pos my asseblief by hwa...@burger.naspers.co.za indien jy kan help.

Dankie
Herman
Re: dringende versoek [boodskap #7791 is 'n antwoord op boodskap #7774] Wo, 11 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan[18]  is tans af-lyn  Jan[18]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
hwa...@burger.naspers.co.za (herman) wrote:

> Ek het 'n dringende versoek -
> Ek soek iemand wat binne die volgende week of wat (dis vandag 10 Desember)
> Europa toe vertrek uit Kaapstad. Ek het 'n dringende pakkie wat in België moet
> uitkom so gou moontlik, maar ek wil dit nie pos nie, want dan kom dit of nooit
> daar nie of eers oor baie lank. En 'n koerier kos 'n plaas se prys. As iemand
> dalk die pakkie vir my in Europa kan pos, sal dit gouer in België aankom.
> Vanselfsprekend sal ek alle koste daaraan verbonde dra.

> Ek weet dis 'n long shot, die odds is skraal, maar miskien.....
> E-pos my asseblief by hwa...@burger.naspers.co.za indien jy kan help.

> Dankie
> Herman

Hei Sakkie, as jy Naspers se e-mail kan misbruik kan jy sekerlik
dieselfde met die envopak na Londen doen. Toemaar, Ton Vosloo sal dit
nie agterkom nie - hy is te besig om die Broederbond agter die
Taalskerms te laat herlewe.
Re: Dringende Versoek [boodskap #42126 is 'n antwoord op boodskap #7774] Wo, 16 Mei 2001 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
�n Interessante bydrae word aan gewerk, en kan voor die komende Maandag verwag
word. As 'n gratis geskenk. Om die vrede en voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.
Re: Dringende Versoek [boodskap #42128 is 'n antwoord op boodskap #42126] Wo, 16 Mei 2001 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 May 2001 19:44:44 GMT, reisiger wrote:

> 'n Interessante bydrae word aan gewerk, en kan voor die komende Maandag verwag
> word. As 'n gratis geskenk. Om die vrede en voorspoed van die Persone van ons
> Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
>
> Hoop dit help.
> Saam vir 'n beter toekoms.
> Een vir almal en Almal vir een.
>
>

Gaan jy weer gom snuif voor en terwyl jy aan die volgende uitgawe
werk?

DD
Re: Dringende Versoek [boodskap #42148 is 'n antwoord op boodskap #42126] Do, 17 Mei 2001 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
As jy al die kak tussendeur uitgelaat het, kon jy dit nou al geplaas
het.

Maar ek het lanklaas 'n brief uit die paradys gelees, so ek sal jou nie
nou al (weer) ignoreer nie... Ek wonder hoeveel van 'n reisiger is jy?
Ek tel natuurlik nie REP's as reisigers nie, want ek dink dis die naaste
wat jy nog ooit aan "reis" gekom het. Of reis jy net tussen jou werk en
jou huis?

Tog is dit sê 'n mooi naam :-)

Ga jou goed, reisiger!

"reisiger" skryf in boodskap news:MMAM6.4448$6j3.398250@www.newsranger.com...
> 'n Interessante bydrae word aan gewerk, en kan voor die komende Maandag verwag
> word. As 'n gratis geskenk. Om die vrede en voorspoed van die Persone van ons
> Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
>
> Hoop dit help.
> Saam vir 'n beter toekoms.
> Een vir almal en Almal vir een.
>
Re: Dringende Versoek [boodskap #42149 is 'n antwoord op boodskap #42128] Do, 17 Mei 2001 15:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
klap klap klap, APLOUS, klap klap klap

"Davie Davis" skryf in boodskap news:upm5gtogq07af0j9ed7q9ptsgb590nkp0u@4ax.com...
> On Wed, 16 May 2001 19:44:44 GMT, reisiger
> wrote:
>
>> 'n Interessante bydrae word aan gewerk, en kan voor die komende Maandag verwag
>> word. As 'n gratis geskenk. Om die vrede en voorspoed van die Persone van ons
>> Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
>>
>> Hoop dit help.
>> Saam vir 'n beter toekoms.
>> Een vir almal en Almal vir een.
>>
>
> Gaan jy weer gom snuif voor en terwyl jy aan die volgende uitgawe
> werk?
>
> DD
Re: Dringende Versoek [boodskap #42168 is 'n antwoord op boodskap #42126] Vr, 18 Mei 2001 03:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nie langer wag nie ...

"reisiger" skryf in boodskap news:MMAM6.4448$6j3.398250@www.newsranger.com...
> 'n Interessante bydrae word aan gewerk, en kan voor die komende Maandag verwag
> word. As 'n gratis geskenk. Om die vrede en voorspoed van die Persone van ons
> Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
>
> Hoop dit help.
> Saam vir 'n beter toekoms.
> Een vir almal en Almal vir een.
>
Re: Dringende Versoek [boodskap #42174 is 'n antwoord op boodskap #42148] Vr, 18 Mei 2001 05:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nee ek dink hy reis tussen die paradys en die paraindiehuis

"Max" skryf in boodskap news:9e0tgf$phv$1@azure.nl.gxn.net...
> As jy al die kak tussendeur uitgelaat het, kon jy dit nou al geplaas
> het.
>
> Maar ek het lanklaas 'n brief uit die paradys gelees, so ek sal jou nie
> nou al (weer) ignoreer nie... Ek wonder hoeveel van 'n reisiger is jy?
> Ek tel natuurlik nie REP's as reisigers nie, want ek dink dis die naaste
> wat jy nog ooit aan "reis" gekom het. Of reis jy net tussen jou werk en
> jou huis?
>
> Tog is dit sê 'n mooi naam :-)
>
> Ga jou goed, reisiger!
>
> "reisiger" wrote in message
> news:MMAM6.4448$6j3.398250@www.newsranger.com...
>> 'n Interessante bydrae word aan gewerk, en kan voor die komende
> Maandag verwag
>> word. As 'n gratis geskenk. Om die vrede en voorspoed van die Persone
> van ons
>> Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
>>
>> Hoop dit help.
>> Saam vir 'n beter toekoms.
>> Een vir almal en Almal vir een.
>>
>
Re: Dringende Versoek [boodskap #42175 is 'n antwoord op boodskap #42168] Vr, 18 Mei 2001 05:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Toe ek die een oopmaak toe drippppp my skerm van sarkasme (LOL)

"Jonas" skryf in boodskap news:3b0495a1$0$223@hades.is.co.za...
> Ek kan nie langer wag nie ...
> "reisiger" wrote in message
> news:MMAM6.4448$6j3.398250@www.newsranger.com...
>> 'n Interessante bydrae word aan gewerk, en kan voor die komende Maandag
> verwag
>> word. As 'n gratis geskenk. Om die vrede en voorspoed van die Persone
van
> ons
>> Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
>>
>> Hoop dit help.
>> Saam vir 'n beter toekoms.
>> Een vir almal en Almal vir een.
>>
>
Re: Dringende Versoek [boodskap #42211 is 'n antwoord op boodskap #42174] Vr, 18 Mei 2001 16:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Miskien lees ek te veel in jou antwoord, maar my tone het nou gekrul van
lekkerkry!!!
____________________________________________________________

"Krokkie" skryf in boodskap news:3b04af64$0$227@hades.is.co.za...
> Nee ek dink hy reis tussen die paradys en die paraindiehuis
>
>
> "Max" skryf in boodskap news:9e0tgf$phv$1@azure.nl.gxn.net...
>> As jy al die kak tussendeur uitgelaat het, kon jy dit nou al geplaas
>> het.
>>
>> Maar ek het lanklaas 'n brief uit die paradys gelees, so ek sal jou nie
>> nou al (weer) ignoreer nie... Ek wonder hoeveel van 'n reisiger is jy?
>> Ek tel natuurlik nie REP's as reisigers nie, want ek dink dis die naaste
>> wat jy nog ooit aan "reis" gekom het. Of reis jy net tussen jou werk en
>> jou huis?
>>
>> Tog is dit sê 'n mooi naam :-)
>>
>> Ga jou goed, reisiger!
>>
>> "reisiger" wrote in message
>> news:MMAM6.4448$6j3.398250@www.newsranger.com...
>>> 'n Interessante bydrae word aan gewerk, en kan voor die komende
>> Maandag verwag
>>> word. As 'n gratis geskenk. Om die vrede en voorspoed van die
Persone
>> van ons
>>> Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
>>>
>>> Hoop dit help.
>>> Saam vir 'n beter toekoms.
>>> Een vir almal en Almal vir een.
>>>
>>
>
Re: Dringende Versoek [boodskap #42222 is 'n antwoord op boodskap #42174] Vr, 18 Mei 2001 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Moenie die sissende slange vergeet nie Krokkie. :-) Haai sjym, ek
voel sleg om hom sleg te sê, hy bedoel dit so ernstig.

pop

Krokkie skryf in boodskap news:3b04af64$0$227@hades.is.co.za...
> Nee ek dink hy reis tussen die paradys en die paraindiehuis
>
>
> "Max" skryf in boodskap news:9e0tgf$phv$1@azure.nl.gxn.net...
>> As jy al die kak tussendeur uitgelaat het, kon jy dit nou al geplaas
>> het.
>>
>> Maar ek het lanklaas 'n brief uit die paradys gelees, so ek sal jou nie
>> nou al (weer) ignoreer nie... Ek wonder hoeveel van 'n reisiger is jy?
>> Ek tel natuurlik nie REP's as reisigers nie, want ek dink dis die naaste
>> wat jy nog ooit aan "reis" gekom het. Of reis jy net tussen jou werk en
>> jou huis?
>>
>> Tog is dit só 'n mooi naam :-)
>>
>> Ga jou goed, reisiger!
>>
>> "reisiger" wrote in message
>> news:MMAM6.4448$6j3.398250@www.newsranger.com...
>>> 'n Interessante bydrae word aan gewerk, en kan voor die komende
>> Maandag verwag
>>> word. As 'n gratis geskenk. Om die vrede en voorspoed van die Persone
>> van ons
>>> Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
>>>
>>> Hoop dit help.
>>> Saam vir 'n beter toekoms.
>>> Een vir almal en Almal vir een.
>>>
>>
>
Re: Dringende Versoek [boodskap #42225 is 'n antwoord op boodskap #7774] Vr, 18 Mei 2001 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie hy trek ons bene nie Danielle, dalkies trek hy
sulke lang groen drelle uit die Dogwood bome van Arkansas
(of is dit nou Tennessee, anyway, een van daai suidelike state).
:-))
pop

Danielle skryf in boodskap news:b22bgtole2jerhlr0btgv20ojt6l26d7ur@4ax.com...
> On Fri, 18 May 2001 15:23:46 -0500, "poppie" wrote:
>
> :-)))))))))
> Maar dink jy nie hy trek dalk ons bene ook nie? :-))
>
>
>
>> pop
>>
>> Krokkie wrote in message
>> news:3b04af64$0$227@hades.is.co.za...
>>> Nee ek dink hy reis tussen die paradys en die paraindiehuis
>
>
>>> "Max" skryf in boodskap news:9e0tgf$phv$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> As jy al die kak tussendeur uitgelaat het, kon jy dit nou al geplaas
>>>> het.
>>>>
>>>> Maar ek het lanklaas 'n brief uit die paradys gelees, so ek sal jou nie
>>>> nou al (weer) ignoreer nie... Ek wonder hoeveel van 'n reisiger is jy?
>>>> Ek tel natuurlik nie REP's as reisigers nie, want ek dink dis die naaste
>>>> wat jy nog ooit aan "reis" gekom het. Of reis jy net tussen jou werk en
>>>> jou huis?
>>>>
>>>> Tog is dit só 'n mooi naam :-)
>>>>
>>>> Ga jou goed, reisiger!
>>>>
>>>> "reisiger" wrote in message
>>>> news:MMAM6.4448$6j3.398250@www.newsranger.com...
>>>> > 'n Interessante bydrae word aan gewerk, en kan voor die komende
>>>> Maandag verwag
>>>> > word. As 'n gratis geskenk. Om die vrede en voorspoed van die Persone
>>>> van ons
>>>> > Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
>>>> >
>>>> > Hoop dit help.
>>>> > Saam vir 'n beter toekoms.
>>>> > Een vir almal en Almal vir een.
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>
>
>
Re: Dringende Versoek [boodskap #42283 is 'n antwoord op boodskap #7774] Sa, 19 Mei 2001 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 May 2001 18:22:19 -0400, Danielle wrote:

> in die Nuwe SA, of is dit dalk
> ZA? Kan nooit seker wees nie! :-)))))

of Azanië
>
Re: Dringende Versoek [boodskap #42326 is 'n antwoord op boodskap #7774] So, 20 Mei 2001 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 May 2001 05:44:48 GMT, Danielle wrote:

>
> Azanië? Aaaa - ZA - NIE!! :-) Okay, gotcha! :-))

Skerp!!!

DD
Re: Dringende Versoek [boodskap #42406 is 'n antwoord op boodskap #7774] Ma, 21 Mei 2001 06:14 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
So jaar of 2 gelede kon ek nog onthou hy se hy bly of werk in Kempton Park

"Danielle" skryf in boodskap news:qn7bgtg3nk1ptdf7ovehbl1r8fv0lm9edn@4ax.com...
> On Fri, 18 May 2001 16:39:51 -0500, "poppie" wrote:
>
>> Ek dink nie hy trek ons bene nie Danielle, dalkies trek hy
>> sulke lang groen drelle uit die Dogwood bome van Arkansas
>> (of is dit nou Tennessee, anyway, een van daai suidelike state).
>> :-))
>
> Eeeeuw!! :-)
> Ek dog die " reisiger" sit rustig daar in die Nuwe SA, of is dit dalk
> ZA? Kan nooit seker wees nie! :-)))))
> Maar dan - mens kan ook ENIGIETS verwag vanuit daai suidelike
> state. Snaakse goeters kruip daar uit: -))))
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Vorige onderwerp: Histoty lesson
Volgende onderwerp: Suid-Afrikaanse Nuusgroep op CNN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 25 01:24:35 MGT 2024