Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stroop
Stroop [boodskap #77560] Sa, 10 Mei 2003 22:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

My man en ek probeer die naam van 'n stroop
onthou wat ons in ons kinderdae geken het.
Dit was swart (of donkerbruin) en lyk baie
soos die molasse wat mens hier in Noord-Amerika
kry. Dieselfde dunheid en effense mengsel van
soetheid en soutigheid. Ek is amper seker dat
dit van druiwe gemaak is, maar is nie seker nie.
Ek weet dat as iemand die woord sê, ek sal weet
dis die regte naam vir die stroop. In my kinder-
dae het hulle dit somtyds in karaffies op die
tafels in kafees gehad. Enige voorstelle?

Gloudina
Re: Stroop [boodskap #77563 is 'n antwoord op boodskap #77560] Sa, 10 Mei 2003 22:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
schreef in bericht news:3EBD76C0.3040100@rogers.com...
> My man en ek probeer die naam van 'n stroop
> onthou wat ons in ons kinderdae geken het.
> Dit was swart (of donkerbruin) en lyk baie
> soos die molasse wat mens hier in Noord-Amerika
> kry. Dieselfde dunheid en effense mengsel van
> soetheid en soutigheid. Ek is amper seker dat
> dit van druiwe gemaak is, maar is nie seker nie.
> Ek weet dat as iemand die woord sê, ek sal weet
> dis die regte naam vir die stroop. In my kinder-
> dae het hulle dit somtyds in karaffies op die
> tafels in kafees gehad. Enige voorstelle?

Canisius appelstroop?
http://www.canisiusstroop.nl/

grt emmy
Re: Stroop [boodskap #77565 is 'n antwoord op boodskap #77563] So, 11 Mei 2003 03:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

emmy wrote:

> Canisius appelstroop?
> http://www.canisiusstroop.nl/

Nee. Ek het die naam later self onthou.
Dis "moskonfyt." Gemaak van druiwe.
Dis baie loperig, soos dun molasse.

Gloudina
Re: Stroop [boodskap #77571 is 'n antwoord op boodskap #77565] So, 11 Mei 2003 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
schreef in bericht news:3EBDC8F0.8060504@rogers.com...
>
> emmy wrote:
>
>
>> Canisius appelstroop?
>> http://www.canisiusstroop.nl/
>
> Nee. Ek het die naam later self onthou.
> Dis "moskonfyt." Gemaak van druiwe.
> Dis baie loperig, soos dun molasse.

Canisius is zeer bekend in NL daar is ieder NL mee opgegroeid ;-))
Vooral een boterham (sandwich ) van kaas met stroop er op is favoriet
Maastrichtse stroop is ook heerlijk en in verschillende soorten te kopen..
Van Maastrichtse vind ik vind persoonlijk de appel peren en druiven stroop
(allemaal in een pot ;-)) lekker
http://www.frutesse.nl/

grt emmy
Re: Stroop [boodskap #77575 is 'n antwoord op boodskap #77571] So, 11 Mei 2003 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Al ooit konfyt geëet wat van appels en pynappels gemaak is?
Annette

"emmy" skryf in boodskap news:3ebdf236$0$45389$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
>
> schreef in bericht news:3EBDC8F0.8060504@rogers.com...
>>
>> emmy wrote:
>>
>>
>>> Canisius appelstroop?
>>> http://www.canisiusstroop.nl/
>>
>> Nee. Ek het die naam later self onthou.
>> Dis "moskonfyt." Gemaak van druiwe.
>> Dis baie loperig, soos dun molasse.
>
> Canisius is zeer bekend in NL daar is ieder NL mee opgegroeid ;-))
> Vooral een boterham (sandwich ) van kaas met stroop er op is favoriet
> Maastrichtse stroop is ook heerlijk en in verschillende soorten te kopen..
> Van Maastrichtse vind ik vind persoonlijk de appel peren en druiven stroop
> (allemaal in een pot ;-)) lekker
> http://www.frutesse.nl/
>
> grt emmy
>
Re: Stroop [boodskap #77585 is 'n antwoord op boodskap #77560] So, 11 Mei 2003 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
moskonfyt
Re: Stroop [boodskap #77588 is 'n antwoord op boodskap #77571] So, 11 Mei 2003 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

emmy wrote:

> Canisius is zeer bekend in NL daar is ieder NL mee opgegroeid ;-))

Ek sou nie sê dat elke kind in SA grootword
met moskonfyt(stroop) nie. Wat ek wel sou sê,
is dat Suid-Afrikaners in my dae grootgeword
het met 'n dik stroop wat van suikerriet
gemaak word en wat in my kinderdae grotendeels
verteenwoordig is deur Lyle's Golden Syrup, wat
ek dink in Engeland vervaardig is. Dit was 'n
dik stroop, dikker as enigiets anders in my
ondervinding dan miskien maple syrup hier in
Kanada. Ons huis was eenvoudig nooit sonder sy
Golden Syrup nie. Ek was ook verbaas dat een
van die naweekkosse, wat ons in Huis de Villiers
op Stellenbosch gekry het, bakke gerasperde kaas
en Golden Syrup was wat mens veronderstel was om
in taamlike groot kwantiteit te eet, want jy het
vir daardie naweek-ontbyt niks anders gekry nie.
Een van my eie skeppings met Golden Syrup was
om dit op Corn Flakes te sit en dan met koue melk
te eet vir ontbyt.
Hier in Kanada is Lyle's Golden Syrup nie
maklik op die rakke te vind nie. En ek weet nie
of ek dit nou by die groot maat sal wil koop nie,
want my dieet maak nie plek vir so 'n oorweldigende
soetigheid nie. Maar die herinnering van die goue
kleur en die dikheid van die stroop is een van die
helder herinnerings van my kinderdae.

Gloudina
Re: Stroop [boodskap #77600 is 'n antwoord op boodskap #77588] Ma, 12 Mei 2003 03:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is Lyle's Gouestroop in die groen blik, en Illovo in die rooi blik. Die
Illovo gouestroop is effens soeter en het 'n dieper goue kleur as die
Lyle's.
Annette

skryf in boodskap news:3EBE45F7.1030103@rogers.com...
>
> emmy wrote:
>
>
>> Canisius is zeer bekend in NL daar is ieder NL mee opgegroeid ;-))
>
> Ek sou nie sê dat elke kind in SA grootword
> met moskonfyt(stroop) nie. Wat ek wel sou sê,
> is dat Suid-Afrikaners in my dae grootgeword
> het met 'n dik stroop wat van suikerriet
> gemaak word en wat in my kinderdae grotendeels
> verteenwoordig is deur Lyle's Golden Syrup, wat
> ek dink in Engeland vervaardig is. Dit was 'n
> dik stroop, dikker as enigiets anders in my
> ondervinding dan miskien maple syrup hier in
> Kanada. Ons huis was eenvoudig nooit sonder sy
> Golden Syrup nie. Ek was ook verbaas dat een
> van die naweekkosse, wat ons in Huis de Villiers
> op Stellenbosch gekry het, bakke gerasperde kaas
> en Golden Syrup was wat mens veronderstel was om
> in taamlike groot kwantiteit te eet, want jy het
> vir daardie naweek-ontbyt niks anders gekry nie.
> Een van my eie skeppings met Golden Syrup was
> om dit op Corn Flakes te sit en dan met koue melk
> te eet vir ontbyt.
> Hier in Kanada is Lyle's Golden Syrup nie
> maklik op die rakke te vind nie. En ek weet nie
> of ek dit nou by die groot maat sal wil koop nie,
> want my dieet maak nie plek vir so 'n oorweldigende
> soetigheid nie. Maar die herinnering van die goue
> kleur en die dikheid van die stroop is een van die
> helder herinnerings van my kinderdae.
>
> Gloudina
>
Re: Stroop [boodskap #77601 is 'n antwoord op boodskap #77588] Ma, 12 Mei 2003 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder tog of julle nie wel praat van molasse nie? Dit het gekom in
sulke groot dromme wat jy gemeng het met die voer van die beeste vir
byvoeding? As jy wil weet hoe dit gesmaak het, koop vir jou 'n bruin
Wilson's toffie......nog steeds verkrygbaar. Aanvanklik 4 vir 'n sent,
nou 25c elk! Steeds 'n bargain, behalwe dat jou tandvullings waai!
skryf in boodskap news:3EBE45F7.1030103@rogers.com...
>
> emmy wrote:
>
>
>> Canisius is zeer bekend in NL daar is ieder NL mee opgegroeid ;-))
>
> Ek sou nie sê dat elke kind in SA grootword
> met moskonfyt(stroop) nie. Wat ek wel sou sê,
> is dat Suid-Afrikaners in my dae grootgeword
> het met 'n dik stroop wat van suikerriet
> gemaak word en wat in my kinderdae grotendeels
> verteenwoordig is deur Lyle's Golden Syrup, wat
> ek dink in Engeland vervaardig is. Dit was 'n
> dik stroop, dikker as enigiets anders in my
> ondervinding dan miskien maple syrup hier in
> Kanada. Ons huis was eenvoudig nooit sonder sy
> Golden Syrup nie. Ek was ook verbaas dat een
> van die naweekkosse, wat ons in Huis de Villiers
> op Stellenbosch gekry het, bakke gerasperde kaas
> en Golden Syrup was wat mens veronderstel was om
> in taamlike groot kwantiteit te eet, want jy het
> vir daardie naweek-ontbyt niks anders gekry nie.
> Een van my eie skeppings met Golden Syrup was
> om dit op Corn Flakes te sit en dan met koue melk
> te eet vir ontbyt.
> Hier in Kanada is Lyle's Golden Syrup nie
> maklik op die rakke te vind nie. En ek weet nie
> of ek dit nou by die groot maat sal wil koop nie,
> want my dieet maak nie plek vir so 'n oorweldigende
> soetigheid nie. Maar die herinnering van die goue
> kleur en die dikheid van die stroop is een van die
> helder herinnerings van my kinderdae.
>
> Gloudina
>
Re: Stroop [boodskap #77605 is 'n antwoord op boodskap #77601] Ma, 12 Mei 2003 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jislaaik!! Die inflasie is vreeslik daar - verlede maand kon ek nog Wilson
toffies kry vir 9c by 7/11 - die oorspronklike geur word net skaars - so ek
koop maar die cola-geur as plaasvervanger - en hou nie van die piesang- en
aarbeigeure nie.
Daar is niks wat mens so laat konsentreer op jou werk soos 'n nuwe
Wilsontoffie wat amper te groot vir die mond is en die kwyl laat loop nie;))
( Mens is veronderstel om dit te suig, nie te byt nie)

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ebf3ec7.0@news1.mweb.co.za...
> Ek wonder tog of julle nie wel praat van molasse nie? Dit het gekom in
> sulke groot dromme wat jy gemeng het met die voer van die beeste vir
> byvoeding? As jy wil weet hoe dit gesmaak het, koop vir jou 'n bruin
> Wilson's toffie......nog steeds verkrygbaar. Aanvanklik 4 vir 'n sent,
> nou 25c elk! Steeds 'n bargain, behalwe dat jou tandvullings waai!
> skryf in boodskap news:3EBE45F7.1030103@rogers.com...
>>
>> emmy wrote:
>>
>>
>>> Canisius is zeer bekend in NL daar is ieder NL mee opgegroeid ;-))
>>
>> Ek sou nie sê dat elke kind in SA grootword
>> met moskonfyt(stroop) nie. Wat ek wel sou sê,
>> is dat Suid-Afrikaners in my dae grootgeword
>> het met 'n dik stroop wat van suikerriet
>> gemaak word en wat in my kinderdae grotendeels
>> verteenwoordig is deur Lyle's Golden Syrup, wat
>> ek dink in Engeland vervaardig is. Dit was 'n
>> dik stroop, dikker as enigiets anders in my
>> ondervinding dan miskien maple syrup hier in
>> Kanada. Ons huis was eenvoudig nooit sonder sy
>> Golden Syrup nie. Ek was ook verbaas dat een
>> van die naweekkosse, wat ons in Huis de Villiers
>> op Stellenbosch gekry het, bakke gerasperde kaas
>> en Golden Syrup was wat mens veronderstel was om
>> in taamlike groot kwantiteit te eet, want jy het
>> vir daardie naweek-ontbyt niks anders gekry nie.
>> Een van my eie skeppings met Golden Syrup was
>> om dit op Corn Flakes te sit en dan met koue melk
>> te eet vir ontbyt.
>> Hier in Kanada is Lyle's Golden Syrup nie
>> maklik op die rakke te vind nie. En ek weet nie
>> of ek dit nou by die groot maat sal wil koop nie,
>> want my dieet maak nie plek vir so 'n oorweldigende
>> soetigheid nie. Maar die herinnering van die goue
>> kleur en die dikheid van die stroop is een van die
>> helder herinnerings van my kinderdae.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Stroop [boodskap #77614 is 'n antwoord op boodskap #77605] Ma, 12 Mei 2003 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sekerlik so, maar daai molasse-toffie is mos so hard soos 'n klip. Jy moet
hom eers sag pruim voor jy kan waag om 'n tand by te bring. So 5 of 6 ver
dan begin jou bek binne seer raak.......maar lekker! Jy kan my siel koop
vir die molasse toffie. O, en ek het gelieg, maar dan kyk ek mos nie na
geld nie. Dit kos nou hier by ons 10c stuk........maak nie saak nie.

"Annette" skryf in boodskap news:b9nrf9$labjf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jislaaik!! Die inflasie is vreeslik daar - verlede maand kon ek nog Wilson
> toffies kry vir 9c by 7/11 - die oorspronklike geur word net skaars - so ek
> koop maar die cola-geur as plaasvervanger - en hou nie van die piesang- en
> aarbeigeure nie.
> Daar is niks wat mens so laat konsentreer op jou werk soos 'n nuwe
> Wilsontoffie wat amper te groot vir die mond is en die kwyl laat loop nie;))
> ( Mens is veronderstel om dit te suig, nie te byt nie)
>
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ebf3ec7.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek wonder tog of julle nie wel praat van molasse nie? Dit het gekom in
>> sulke groot dromme wat jy gemeng het met die voer van die beeste vir
>> byvoeding? As jy wil weet hoe dit gesmaak het, koop vir jou 'n bruin
>> Wilson's toffie......nog steeds verkrygbaar. Aanvanklik 4 vir 'n sent,
>> nou 25c elk! Steeds 'n bargain, behalwe dat jou tandvullings waai!
>> skryf in boodskap news:3EBE45F7.1030103@rogers.com...
>>>
>>> emmy wrote:
>>>
>>>
>>>> Canisius is zeer bekend in NL daar is ieder NL mee opgegroeid ;-))
>>>
>>> Ek sou nie sê dat elke kind in SA grootword
>>> met moskonfyt(stroop) nie. Wat ek wel sou sê,
>>> is dat Suid-Afrikaners in my dae grootgeword
>>> het met 'n dik stroop wat van suikerriet
>>> gemaak word en wat in my kinderdae grotendeels
>>> verteenwoordig is deur Lyle's Golden Syrup, wat
>>> ek dink in Engeland vervaardig is. Dit was 'n
>>> dik stroop, dikker as enigiets anders in my
>>> ondervinding dan miskien maple syrup hier in
>>> Kanada. Ons huis was eenvoudig nooit sonder sy
>>> Golden Syrup nie. Ek was ook verbaas dat een
>>> van die naweekkosse, wat ons in Huis de Villiers
>>> op Stellenbosch gekry het, bakke gerasperde kaas
>>> en Golden Syrup was wat mens veronderstel was om
>>> in taamlike groot kwantiteit te eet, want jy het
>>> vir daardie naweek-ontbyt niks anders gekry nie.
>>> Een van my eie skeppings met Golden Syrup was
>>> om dit op Corn Flakes te sit en dan met koue melk
>>> te eet vir ontbyt.
>>> Hier in Kanada is Lyle's Golden Syrup nie
>>> maklik op die rakke te vind nie. En ek weet nie
>>> of ek dit nou by die groot maat sal wil koop nie,
>>> want my dieet maak nie plek vir so 'n oorweldigende
>>> soetigheid nie. Maar die herinnering van die goue
>>> kleur en die dikheid van die stroop is een van die
>>> helder herinnerings van my kinderdae.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Stroop [boodskap #77615 is 'n antwoord op boodskap #77600] Ma, 12 Mei 2003 19:28 Na vorige boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 12 May 2003 05:57:29 +0200, "Annette" wrote:

> Daar is Lyle's Gouestroop in die groen blik, en Illovo in die rooi blik. Die
> Illovo gouestroop is effens soeter en het 'n dieper goue kleur as die
> Lyle's.
> Annette
>

Ek het juis vanaand hier by my rekenaar a midnightsnack
gereed.Toebroodjies dik gesmeer met Weighless Illovo gouestroop.

DD
Vorige onderwerp: SC=Andries?
Volgende onderwerp: Hospitale en die ANC
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 06:24:56 MGT 2024