Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat sal jy nooit vergeet nie?
Wat sal jy nooit vergeet nie? [boodskap #77533] Sa, 10 Mei 2003 06:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is baie goed - soos my blydskap oor my eerste klavier, my eerste dag op
skool waarna ek so lank uitgesien het, my eerste vliegrit in 'n Viscount,
koshuissports, verskeie blapse en teleurstellings.
Maar volgens gister se Burger is daar slegs een ding wat 'n mens definitief
nooit ooit sal vergeet nie -
"Geen fisiese sensasie kan vergelyk word met dit wat 'n mens ervaar as jy
Ecstacy gebruik en na trance-musiek luister nie. Seks kom nie naby nie en
dié ongelooflike sensasie hou agt to tien uur aan. Hierdie betowerende
ervaring bly jou die res van jou lewe by.:"

Nee dankie - ek is doodgelukkig met my herhinneringe wat ek beleef het
sonder eksterne materiële brein-manipulerende invloede.

Annette
Re: Wat sal jy nooit vergeet nie? [boodskap #77557 is 'n antwoord op boodskap #77533] Sa, 10 Mei 2003 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Klavier? Julle was ryk nê?
Ek onthou my eerste trompie wat ek by Abe Koppel se winkel gekoop het - en
wat my een voortand "getjip" het.

"Annette" skryf in boodskap news:b9i6c4$jtfpl$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar is baie goed - soos my blydskap oor my eerste klavier, my eerste dag op
> skool waarna ek so lank uitgesien het, my eerste vliegrit in 'n Viscount,
> koshuissports, verskeie blapse en teleurstellings.
> Maar volgens gister se Burger is daar slegs een ding wat 'n mens definitief
> nooit ooit sal vergeet nie -
> "Geen fisiese sensasie kan vergelyk word met dit wat 'n mens ervaar as jy
> Ecstacy gebruik en na trance-musiek luister nie. Seks kom nie naby nie en
> dié ongelooflike sensasie hou agt to tien uur aan. Hierdie betowerende
> ervaring bly jou die res van jou lewe by.:"
>
> Nee dankie - ek is doodgelukkig met my herhinneringe wat ek beleef het
> sonder eksterne materiële brein-manipulerende invloede.
>
> Annette
>
Re: Wat sal jy nooit vergeet nie? [boodskap #77559 is 'n antwoord op boodskap #77557] Sa, 10 Mei 2003 16:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daardie eerste klavier waaroor die blydskap so groot was, was 'n twee oktaaf
enetjie, waarvan die swart note op geverf was:)))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b9j86a$mkq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Klavier? Julle was ryk nê?
> Ek onthou my eerste trompie wat ek by Abe Koppel se winkel gekoop het - en
> wat my een voortand "getjip" het.
> "Annette" wrote in message
> news:b9i6c4$jtfpl$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is baie goed - soos my blydskap oor my eerste klavier, my eerste
dag
> op
>> skool waarna ek so lank uitgesien het, my eerste vliegrit in 'n Viscount,
>> koshuissports, verskeie blapse en teleurstellings.
>> Maar volgens gister se Burger is daar slegs een ding wat 'n mens
> definitief
>> nooit ooit sal vergeet nie -
>> "Geen fisiese sensasie kan vergelyk word met dit wat 'n mens ervaar as jy
>> Ecstacy gebruik en na trance-musiek luister nie. Seks kom nie naby nie en
>> dié ongelooflike sensasie hou agt to tien uur aan. Hierdie betowerende
>> ervaring bly jou die res van jou lewe by.:"
>>
>> Nee dankie - ek is doodgelukkig met my herhinneringe wat ek beleef het
>> sonder eksterne materiële brein-manipulerende invloede.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Wat sal jy nooit vergeet nie? [boodskap #77566 is 'n antwoord op boodskap #77559] So, 11 Mei 2003 04:13 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
As die skoen skaaf ....

"Annette" skryf in boodskap news:b9jb6r$jpoma$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daardie eerste klavier waaroor die blydskap so groot was, was 'n twee oktaaf
> enetjie, waarvan die swart note op geverf was:)))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b9j86a$mkq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Klavier? Julle was ryk nê?
>> Ek onthou my eerste trompie wat ek by Abe Koppel se winkel gekoop het - en
>> wat my een voortand "getjip" het.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b9i6c4$jtfpl$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Daar is baie goed - soos my blydskap oor my eerste klavier, my eerste
> dag
>> op
>>> skool waarna ek so lank uitgesien het, my eerste vliegrit in 'n
> Viscount,
>>> koshuissports, verskeie blapse en teleurstellings.
>>> Maar volgens gister se Burger is daar slegs een ding wat 'n mens
>> definitief
>>> nooit ooit sal vergeet nie -
>>> "Geen fisiese sensasie kan vergelyk word met dit wat 'n mens ervaar as
> jy
>>> Ecstacy gebruik en na trance-musiek luister nie. Seks kom nie naby nie
> en
>>> dié ongelooflike sensasie hou agt to tien uur aan. Hierdie betowerende
>>> ervaring bly jou die res van jou lewe by.:"
>>>
>>> Nee dankie - ek is doodgelukkig met my herhinneringe wat ek beleef het
>>> sonder eksterne materiële brein-manipulerende invloede.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: ek.
Volgende onderwerp: Re: [with Rael's comment] South Africa 'Ruining Families' By Recognizing Gay Couples Catholic Church
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 13:51:06 MGT 2024