Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Misweer
Misweer [boodskap #77532] Sa, 10 Mei 2003 05:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister was dit so 'n regte Kaapse winterige dag - nie koud nie, maar bewolk
en reënerig - en die weervoorspelling vertel ons dat hierdie naweek is dit
koud en nat, en dat Kaapstad se maksimum temperatuur vandag 17c sal wees.
Ek kry toe my organe reg vir die koue weer - vir die pot 'n beesstert saam
met kluitjies ( net omdat ek lus is vir kluitjies), bottel rooiwyn en
sjerrie, kussings, komberse, boek, 'n pak tjips en 'n dip - alles reg vir 'n
luilekker snoesige dag.
Toe ek uitgaan om die koerant te gaan haal - toe is die lug skoon, die son
skyn - en nou word ek gedwing om wasgoed te was.
Ai tog.:)
Annette
Re: Misweer [boodskap #77536 is 'n antwoord op boodskap #77532] Sa, 10 Mei 2003 07:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! As jy mis wil sien moet jy hier na ons kant toe neig. Gelukkig
is hier nie berge en strooi waarlangs jy kan afmoer as jy die pad misry nie!
Baie mense vind die mis van die winter 'n morbiede affêre.......ander kruip
onder die kombers in en doen lekker dinge!

"Annette" skryf in boodskap news:b9i6c1$jtfpl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gister was dit so 'n regte Kaapse winterige dag - nie koud nie, maar bewolk
> en reënerig - en die weervoorspelling vertel ons dat hierdie naweek is dit
> koud en nat, en dat Kaapstad se maksimum temperatuur vandag 17c sal wees.
> Ek kry toe my organe reg vir die koue weer - vir die pot 'n beesstert saam
> met kluitjies ( net omdat ek lus is vir kluitjies), bottel rooiwyn en
> sjerrie, kussings, komberse, boek, 'n pak tjips en 'n dip - alles reg vir 'n
> luilekker snoesige dag.
> Toe ek uitgaan om die koerant te gaan haal - toe is die lug skoon, die son
> skyn - en nou word ek gedwing om wasgoed te was.
> Ai tog.:)
> Annette
>
Re: Misweer [boodskap #77538 is 'n antwoord op boodskap #77536] Sa, 10 Mei 2003 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het jy gehoor dat die mis soms so dig raak in die Swartberge, dat mense nie
daar snags kan ry nie - die mis buig die motor se ligstrale oor, en trek die
motor agteruit:)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ebcabb4.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! As jy mis wil sien moet jy hier na ons kant toe neig. Gelukkig
> is hier nie berge en strooi waarlangs jy kan afmoer as jy die pad misry nie!
> Baie mense vind die mis van die winter 'n morbiede affêre.......ander kruip
> onder die kombers in en doen lekker dinge!
> "Annette" wrote in message
> news:b9i6c1$jtfpl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gister was dit so 'n regte Kaapse winterige dag - nie koud nie, maar
> bewolk
>> en reënerig - en die weervoorspelling vertel ons dat hierdie naweek is dit
>> koud en nat, en dat Kaapstad se maksimum temperatuur vandag 17c sal wees.
>> Ek kry toe my organe reg vir die koue weer - vir die pot 'n beesstert saam
>> met kluitjies ( net omdat ek lus is vir kluitjies), bottel rooiwyn en
>> sjerrie, kussings, komberse, boek, 'n pak tjips en 'n dip - alles reg
vir
> 'n
>> luilekker snoesige dag.
>> Toe ek uitgaan om die koerant te gaan haal - toe is die lug skoon, die son
>> skyn - en nou word ek gedwing om wasgoed te was.
>> Ai tog.:)
>> Annette
>>
>
Re: Misweer - soos verkeerd meneer [boodskap #77539 is 'n antwoord op boodskap #77536] Sa, 10 Mei 2003 08:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die opskrif was eintlik dat die weervoorspeller eintlik alweer misvoorspel
het;)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ebcabb4.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! As jy mis wil sien moet jy hier na ons kant toe neig. Gelukkig
> is hier nie berge en strooi waarlangs jy kan afmoer as jy die pad misry nie!
> Baie mense vind die mis van die winter 'n morbiede affêre.......ander kruip
> onder die kombers in en doen lekker dinge!
> "Annette" wrote in message
> news:b9i6c1$jtfpl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gister was dit so 'n regte Kaapse winterige dag - nie koud nie, maar
> bewolk
>> en reënerig - en die weervoorspelling vertel ons dat hierdie naweek is dit
>> koud en nat, en dat Kaapstad se maksimum temperatuur vandag 17c sal wees.
>> Ek kry toe my organe reg vir die koue weer - vir die pot 'n beesstert saam
>> met kluitjies ( net omdat ek lus is vir kluitjies), bottel rooiwyn en
>> sjerrie, kussings, komberse, boek, 'n pak tjips en 'n dip - alles reg
vir
> 'n
>> luilekker snoesige dag.
>> Toe ek uitgaan om die koerant te gaan haal - toe is die lug skoon, die son
>> skyn - en nou word ek gedwing om wasgoed te was.
>> Ai tog.:)
>> Annette
>>
>
Re: Misweer [boodskap #77540 is 'n antwoord op boodskap #77538] Sa, 10 Mei 2003 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal ook daai verskoning uitdink om nie te ry as jy wil 'ry' nie!

"Annette" skryf in boodskap news:b9ice8$ivfbe$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Het jy gehoor dat die mis soms so dig raak in die Swartberge, dat mense nie
> daar snags kan ry nie - die mis buig die motor se ligstrale oor, en trek die
> motor agteruit:)))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ebcabb4.0@news1.mweb.co.za...
>> He-he! As jy mis wil sien moet jy hier na ons kant toe neig.
> Gelukkig
>> is hier nie berge en strooi waarlangs jy kan afmoer as jy die pad misry
> nie!
>> Baie mense vind die mis van die winter 'n morbiede affêre.......ander
> kruip
>> onder die kombers in en doen lekker dinge!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b9i6c1$jtfpl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Gister was dit so 'n regte Kaapse winterige dag - nie koud nie, maar
>> bewolk
>>> en reënerig - en die weervoorspelling vertel ons dat hierdie naweek is
> dit
>>> koud en nat, en dat Kaapstad se maksimum temperatuur vandag 17c sal
> wees.
>>> Ek kry toe my organe reg vir die koue weer - vir die pot 'n beesstert
> saam
>>> met kluitjies ( net omdat ek lus is vir kluitjies), bottel rooiwyn en
>>> sjerrie, kussings, komberse, boek, 'n pak tjips en 'n dip - alles reg
> vir
>> 'n
>>> luilekker snoesige dag.
>>> Toe ek uitgaan om die koerant te gaan haal - toe is die lug skoon, die
> son
>>> skyn - en nou word ek gedwing om wasgoed te was.
>>> Ai tog.:)
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Misweer [boodskap #77541 is 'n antwoord op boodskap #77540] Sa, 10 Mei 2003 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hiu daarvan om in misweer te bestuur - daar doem skielik goed op wat ek
nooit voorheen opgemerk het nie.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ebcbe78.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sal ook daai verskoning uitdink om nie te ry as jy wil 'ry' nie!
> "Annette" wrote in message
> news:b9ice8$ivfbe$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Het jy gehoor dat die mis soms so dig raak in die Swartberge, dat mense
> nie
>> daar snags kan ry nie - die mis buig die motor se ligstrale oor, en trek
> die
>> motor agteruit:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3ebcabb4.0@news1.mweb.co.za...
>>> He-he! As jy mis wil sien moet jy hier na ons kant toe neig.
>> Gelukkig
>>> is hier nie berge en strooi waarlangs jy kan afmoer as jy die pad
misry
>> nie!
>>> Baie mense vind die mis van die winter 'n morbiede affêre.......ander
>> kruip
>>> onder die kombers in en doen lekker dinge!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b9i6c1$jtfpl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Gister was dit so 'n regte Kaapse winterige dag - nie koud nie, maar
>>> bewolk
>>>> en reënerig - en die weervoorspelling vertel ons dat hierdie naweek
is
>> dit
>>>> koud en nat, en dat Kaapstad se maksimum temperatuur vandag 17c sal
>> wees.
>>>> Ek kry toe my organe reg vir die koue weer - vir die pot 'n
beesstert
>> saam
>>>> met kluitjies ( net omdat ek lus is vir kluitjies), bottel rooiwyn en
>>>> sjerrie, kussings, komberse, boek, 'n pak tjips en 'n dip - alles
reg
>> vir
>>> 'n
>>>> luilekker snoesige dag.
>>>> Toe ek uitgaan om die koerant te gaan haal - toe is die lug skoon,
die
>> son
>>>> skyn - en nou word ek gedwing om wasgoed te was.
>>>> Ai tog.:)
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Misweer [boodskap #77543 is 'n antwoord op boodskap #77541] Sa, 10 Mei 2003 09:21 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is weer nie so mal daaroor nie, want hier by ons lê die mis kol-kol amper
vir tot by die 70-100km in die woestyn in. As ons beplan om binneland toe
te gaan, dan werk jy dit so uit dat jy met besigheidoopmaak in Windhoek is.
Dit beteken jy trek so 05:00 by die kus weg.....as die mis swaar is, dan is
dit 'n boggerop want jy kan nie so vinnig nie......waar jy normaal weg so
150-160 ry om onder die drie ure in die binneland te kom, moet jy dan so 180
looi om op te vang. Dit alleen is lekker, maar 'n groot lorrie in die mis
wat na jou toe aankom is nie pret nie......ook nie as jou snotkolle vooraan
daai lorrie gaan eindig nie!!!

"Annette" skryf in boodskap news:b9ietr$jqbgr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hiu daarvan om in misweer te bestuur - daar doem skielik goed op wat ek
> nooit voorheen opgemerk het nie.
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ebcbe78.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek sal ook daai verskoning uitdink om nie te ry as jy wil 'ry' nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b9ice8$ivfbe$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Het jy gehoor dat die mis soms so dig raak in die Swartberge, dat
mense
>> nie
>>> daar snags kan ry nie - die mis buig die motor se ligstrale oor, en
trek
>> die
>>> motor agteruit:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3ebcabb4.0@news1.mweb.co.za...
>>>> He-he! As jy mis wil sien moet jy hier na ons kant toe neig.
>>> Gelukkig
>>>> is hier nie berge en strooi waarlangs jy kan afmoer as jy die pad
> misry
>>> nie!
>>>> Baie mense vind die mis van die winter 'n morbiede
affêre.......ander
>>> kruip
>>>> onder die kombers in en doen lekker dinge!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b9i6c1$jtfpl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Gister was dit so 'n regte Kaapse winterige dag - nie koud nie, maar
>>>> bewolk
>>>> > en reënerig - en die weervoorspelling vertel ons dat hierdie
naweek
> is
>>> dit
>>>> > koud en nat, en dat Kaapstad se maksimum temperatuur vandag 17c
sal
>>> wees.
>>>> > Ek kry toe my organe reg vir die koue weer - vir die pot 'n
> beesstert
>>> saam
>>>> > met kluitjies ( net omdat ek lus is vir kluitjies), bottel rooiwyn
> en
>>>> > sjerrie, kussings, komberse, boek, 'n pak tjips en 'n dip - alles
> reg
>>> vir
>>>> 'n
>>>> > luilekker snoesige dag.
>>>> > Toe ek uitgaan om die koerant te gaan haal - toe is die lug skoon,
> die
>>> son
>>>> > skyn - en nou word ek gedwing om wasgoed te was.
>>>> > Ai tog.:)
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Flugzeug-Tragödie über dem Kongo - 160 Passagiere stürzten in den Tod
Volgende onderwerp: e-pos addy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:12:48 MGT 2024