Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat kan Steve doen?
Wat kan Steve doen? [boodskap #77483] Do, 08 Mei 2003 13:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter twee
ander goed kan Steve Hofmeyer doen?

Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))

Annette
Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77485 is 'n antwoord op boodskap #77483] Do, 08 Mei 2003 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufka  is tans af-lyn  Tufka
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek weet dat hy ook Alpine ski.

Tuffi

Annette wrote:
> Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
> Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter twee
> ander goed kan Steve Hofmeyer doen?
>
> Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))
>
> Annette
>
Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77486 is 'n antwoord op boodskap #77485] Do, 08 Mei 2003 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Snaaks, ek het hom nog nooit gehoor jodel nie;))
Annette

"Tufka" skryf in boodskap news:b9dr32$9s5$07$1@news.t-online.com...
> Ek weet dat hy ook Alpine ski.
>
> Tuffi
>
> Annette wrote:
>> Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
>> Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter twee
>> ander goed kan Steve Hofmeyer doen?
>>
>> Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77487 is 'n antwoord op boodskap #77486] Do, 08 Mei 2003 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy dig en hy's 'n akteur........en hy gee moffies op hulle moer!

"Annette" skryf in boodskap news:b9dr9i$i17p9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Snaaks, ek het hom nog nooit gehoor jodel nie;))
> Annette
>
>
>
> "Tufka" wrote in message
> news:b9dr32$9s5$07$1@news.t-online.com...
>> Ek weet dat hy ook Alpine ski.
>>
>> Tuffi
>>
>> Annette wrote:
>>> Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
>>> Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter
> twee
>>> ander goed kan Steve Hofmeyer doen?
>>>
>>> Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77488 is 'n antwoord op boodskap #77483] Do, 08 Mei 2003 15:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Teel?

"Annette" skryf in boodskap news:b9dpvv$i4i10$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
> Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter twee
> ander goed kan Steve Hofmeyer doen?
>
> Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))
>
> Annette
>
Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77491 is 'n antwoord op boodskap #77486] Do, 08 Mei 2003 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufka  is tans af-lyn  Tufka
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Maar wie weet, miskien is daar sekere situasies waarin hy jodel!

Tuffy

Annette wrote:
> Snaaks, ek het hom nog nooit gehoor jodel nie;))
> Annette
>
>
>
> "Tufka" wrote in message
> news:b9dr32$9s5$07$1@news.t-online.com...
>
>> Ek weet dat hy ook Alpine ski.

>> Tuffi

>> Annette wrote:

>>> Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
>>> Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter
>
> twee
>
>>> ander goed kan Steve Hofmeyer doen?
>
>>> Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))
>
>>> Annette
>
>
>
>
>
>

>
Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77492 is 'n antwoord op boodskap #77483] Do, 08 Mei 2003 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 8 May 2003 15:59:31 +0200, "Annette" wrote:

> Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
> Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter twee
> ander goed kan Steve Hofmeyer doen?
>
> Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))
>
> Annette

Fantasties, daardie Radio Sonder Grense. Ek kan hom nog steeds
beluister hier in Vlaandere..

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77494 is 'n antwoord op boodskap #77488] Do, 08 Mei 2003 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 8 May 2003 17:40:49 +0200, "Jonas" wrote:

> Teel?


>

LOL, onverbeterlik (met 'n tipiese Jonas humor)
('n swart man by 'n vulstasie het my vanmiddag
gekomplimenteer met my 'humeur'.)

DD
Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77495 is 'n antwoord op boodskap #77488] Do, 08 Mei 2003 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Knop Kop  is tans af-lyn  Knop Kop
Boodskappe: 10
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hulle het hom mos nie verniet "Sasol" genoem nie??

"Jonas" skryf in boodskap news:b9dtr4$ndi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Teel?
> "Annette" wrote in message
> news:b9dpvv$i4i10$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
>> Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter twee
>> ander goed kan Steve Hofmeyer doen?
>>
>> Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77499 is 'n antwoord op boodskap #77495] Vr, 09 Mei 2003 05:37 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kyk, ek kon die twee goed nog by ski uitbring ( twee ski's) maar twee tele
of twee Sasols?
:)))
Annette

"Knop Kop" skryf in boodskap news:3ebaa8bb$0$235@hades.is.co.za...
> Hulle het hom mos nie verniet "Sasol" genoem nie??
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b9dtr4$ndi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Teel?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b9dpvv$i4i10$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
>>> Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter
> twee
>>> ander goed kan Steve Hofmeyer doen?
>>>
>>> Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: (",)
Volgende onderwerp: Re: Flugzeug-Tragödie über dem Kongo - 160 Passagiere stürzten in den Tod
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 05:45:24 MGT 2024