Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Elana Meyer geskors
Elana Meyer geskors [boodskap #77441] Wo, 07 Mei 2003 11:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is glo verbode middels in 'n monster gevind.
Annette
Re: Elana Meyer geskors [boodskap #77444 is 'n antwoord op boodskap #77441] Wo, 07 Mei 2003 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Watter monster? Sarel? Alle grappies op 'n stokkie, dié vroumens is so
maar sy moet keer om nie deur haar eie hol te val nie, wat se middels help
vir haar? As ek 'n steroidvervaardiger is sal ek definitief nie my naam
aan haar gekoppel wil hê nie! Sekerlik maar iets soos Advil C
verkouemedisyne? Dit bevat verbode goete........

"Annette" skryf in boodskap news:b9askc$hjeh8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar is glo verbode middels in 'n monster gevind.
> Annette
>
Re: Elana Meyer geskors [boodskap #77446 is 'n antwoord op boodskap #77444] Wo, 07 Mei 2003 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Nee, was "caffeine".

Van www.news24.com :
"On the morning of the event I drank only one cup of hotel coffee, which was
the only substance I took which could have contained caffeine," she added.

The limit for caffeine content is 12 microgram per milliliter and Meyer's
sample was found to contain 15mg/ml.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3eb904f8.0@news1.mweb.co.za...
> Watter monster? Sarel? Alle grappies op 'n stokkie, dié vroumens is so
> maar sy moet keer om nie deur haar eie hol te val nie, wat se middels help
> vir haar? As ek 'n steroidvervaardiger is sal ek definitief nie my naam
> aan haar gekoppel wil hê nie! Sekerlik maar iets soos Advil C
> verkouemedisyne? Dit bevat verbode goete........
> "Annette" wrote in message
> news:b9askc$hjeh8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is glo verbode middels in 'n monster gevind.
>> Annette
>>
>
Re: Elana Meyer geskors [boodskap #77447 is 'n antwoord op boodskap #77444] Wo, 07 Mei 2003 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dy is baie verbaas oor die skorsing, daar was glo te veel kafeine in haar
bloed. Sy beveg die bevinding.
Annette

.na> skryf in boodskap news:3eb904f8.0@news1.mweb.co.za...
> Watter monster? Sarel? Alle grappies op 'n stokkie, dié vroumens is so
> maar sy moet keer om nie deur haar eie hol te val nie, wat se middels help
> vir haar? As ek 'n steroidvervaardiger is sal ek definitief nie my naam
> aan haar gekoppel wil hê nie! Sekerlik maar iets soos Advil C
> verkouemedisyne? Dit bevat verbode goete........
> "Annette" wrote in message
> news:b9askc$hjeh8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is glo verbode middels in 'n monster gevind.
>> Annette
>>
>
Re: Elana Meyer geskors [boodskap #77448 is 'n antwoord op boodskap #77446] Wo, 07 Mei 2003 15:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sterk koppie boeretroos - seker Braziliaanse neute?

:-)

TJ
Re: Elana Meyer geskors [boodskap #77452 is 'n antwoord op boodskap #77448] Wo, 07 Mei 2003 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat bedoel jy, haar eie Afrikaanse neut is nie sterk genoeg nie?:))))))

Boontjies - koffie boontjies:))

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3eb92d16$0$235@hades.is.co.za...
> Sterk koppie boeretroos - seker Braziliaanse neute?
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Elana Meyer geskors [boodskap #77453 is 'n antwoord op boodskap #77441] Wo, 07 Mei 2003 17:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
> Daar is glo verbode middels in 'n monster gevind.
> Annette
>
Skinderbek...!

DD
Re: Elana Meyer geskors [boodskap #77478 is 'n antwoord op boodskap #77441] Do, 08 Mei 2003 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Sien sy moes by rooibostee gebly het !

"Annette" skryf in boodskap news:b9askc$hjeh8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar is glo verbode middels in 'n monster gevind.
> Annette
>
Re: Elana Meyer geskors [boodskap #77480 is 'n antwoord op boodskap #77478] Do, 08 Mei 2003 10:42 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is reg daar!!

Sjeim, sy was seker vreeslik dors:))
Annette

"FoilCut" skryf in boodskap news:b9d0lg$cjh$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sien sy moes by rooibostee gebly het !
> "Annette" wrote in message
> news:b9askc$hjeh8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is glo verbode middels in 'n monster gevind.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: klip in die bos..
Volgende onderwerp: wonderlike dag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 06:06:17 MGT 2024