Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » wonderlike dag
wonderlike dag [boodskap #77357] Di, 06 Mei 2003 11:00 na volgende boodskap
piet[3]  is tans af-lyn  piet[3]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Walter die terroris het uiteindelik gevrek. Ek die ander volg hom binekort.

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.476 / Virus Database: 273 - Release Date: 24/04/2003
Re: wonderlike dag [boodskap #77423 is 'n antwoord op boodskap #77357] Di, 06 Mei 2003 21:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
"piet"
Walter die terroris het uiteindelik gevrek. Ek die ander volg hom binekort.

Wouter
Hoekom gaan jy hom volg? Is jy so hartseer oor sy dood?
Re: wonderlike dag [boodskap #77429 is 'n antwoord op boodskap #77357] Di, 06 Mei 2003 23:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"piet" merk toe op
> Walter die terroris het uiteindelik gevrek. Ek die ander volg hom binekort.
>
Gaan in vrede Walter. Jy was 'n waardige opponent en 'n staatsman duisend.
Ek het geweldige respek vir jou vermoe gehad en erken met trots dat ek en jy
van dieselfde nasie is.

77572949PE Kaptein Quintin van Zyl
Suid Afrikaanse Infanterie Korps 1980 - 1992
Re: wonderlike dag [boodskap #77434 is 'n antwoord op boodskap #77429] Wo, 07 Mei 2003 03:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dra meer kennis van Albertina - en sy het my altyd opgeval as 'n stoere
vrou - in skerpe kontras met onse Winnie.

"Q" skryf in boodskap news:b99f09$qmk$1@hercules.btinternet.com...
>
> "piet" merk toe op
>> Walter die terroris het uiteindelik gevrek. Ek die ander volg hom
> binekort.
>>
> Gaan in vrede Walter. Jy was 'n waardige opponent en 'n staatsman duisend.
> Ek het geweldige respek vir jou vermoe gehad en erken met trots dat ek en jy
> van dieselfde nasie is.
>
> 77572949PE Kaptein Quintin van Zyl
> Suid Afrikaanse Infanterie Korps 1980 - 1992
>
Re: wonderlike dag [boodskap #77439 is 'n antwoord op boodskap #77429] Wo, 07 Mei 2003 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Q wrote:

> Gaan in vrede Walter. Jy was 'n waardige opponent en 'n staatsman duisend.
> Ek het geweldige respek vir jou vermoe gehad en erken met trots dat ek en jy
> van dieselfde nasie is.
>
> 77572949PE Kaptein Quintin van Zyl
> Suid Afrikaanse Infanterie Korps 1980 - 1992

Sy eerwaardige gryse kop en glimlag
was nog een van die embleme van dit
wat uiteindelik bevry is, nadat dit
vir jare toegesluit en weggesteek is.
Is ek reg dat Albertina al 'n ruk
gelede oorlede is?

Gloudina
Re: wonderlike dag [boodskap #77443 is 'n antwoord op boodskap #77439] Wo, 07 Mei 2003 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Volgens my kennis leef Albertina nog.
skryf in boodskap news:3EB8F210.1080005@rogers.com...
>
> Q wrote:
>
>
>> Gaan in vrede Walter. Jy was 'n waardige opponent en 'n staatsman duisend.
>> Ek het geweldige respek vir jou vermoe gehad en erken met trots dat ek en jy
>> van dieselfde nasie is.
>>
>> 77572949PE Kaptein Quintin van Zyl
>> Suid Afrikaanse Infanterie Korps 1980 - 1992
>
> Sy eerwaardige gryse kop en glimlag
> was nog een van die embleme van dit
> wat uiteindelik bevry is, nadat dit
> vir jare toegesluit en weggesteek is.
> Is ek reg dat Albertina al 'n ruk
> gelede oorlede is?
>
> Gloudina
>
Re: wonderlike dag [boodskap #77457 is 'n antwoord op boodskap #77443] Wo, 07 Mei 2003 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Albertina leef nog. Sy het hom versorg en was by toe hy dood is.
En jy is ook reg oor haar, volgens wat ek gehoor het was sy
al die jare die sterk een in die familie
Wouter

"Jonas" skryf in boodskap news:b9au29$a3c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Volgens my kennis leef Albertina nog.
skryf in boodskap news:3EB8F210.1080005@rogers.com...
>
> Q wrote:
>
>
>> Gaan in vrede Walter. Jy was 'n waardige opponent en 'n staatsman duisend.
>> Ek het geweldige respek vir jou vermoe gehad en erken met trots dat ek en jy
>> van dieselfde nasie is.
>>
>> 77572949PE Kaptein Quintin van Zyl
>> Suid Afrikaanse Infanterie Korps 1980 - 1992
>
> Sy eerwaardige gryse kop en glimlag
> was nog een van die embleme van dit
> wat uiteindelik bevry is, nadat dit
> vir jare toegesluit en weggesteek is.
> Is ek reg dat Albertina al 'n ruk
> gelede oorlede is?
>
> Gloudina
>
Re: wonderlike dag [boodskap #77460 is 'n antwoord op boodskap #77457] Wo, 07 Mei 2003 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Albertina leef nog. Sy het hom versorg en was by toe hy dood is.

'n Hele ruk gelede was hulle in Toronto,
om saam vir iets gehuldig te word, en toe
was sy te siek om op die verhoog saam met
hom te verskyn. Dis seker dit waaraan ek
dink.

Gloudina
Re: wonderlike dag [boodskap #77484 is 'n antwoord op boodskap #77357] Do, 08 Mei 2003 14:41 Na vorige boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 May 2003 13:00:37 +0200, "piet" wrote:

> Walter die terroris het uiteindelik gevrek. Ek die ander volg hom
binekort.

Belowe?
Vorige onderwerp: Elana Meyer geskors
Volgende onderwerp: Ficksburg is...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 02:05:59 MGT 2024