Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 5/5
Nuus 5/5 [boodskap #77292] Ma, 05 Mei 2003 08:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1) Patricia Lewis, wulpse blonde sangeres is Saterdag getroud.

2) Louis van Dyk, musiekpromotor en bestuurder is deur 'n kinderoppaster van
mollestering aangekla. Daar is nou verskeie sangeresse wat erken dat hulle
nie sy ongevraagde attensies gaan verkla het nie, om hul loopbane te red.
Hy is tans verloof aan Sunette Bridges, en het op die oomblik slegs vir
Sunette, Patricia en Steve in sy stal ( al drie blondekoppe)
Hy het ook die Groot Vyf toer aangebied wat op 'n suur noot geëindig het.

3) Die weerburo kan weens te min fondse nie meer die nodige diens lewer om
akkurate weervoorspellings te lewer nie.

4) Op Stellenbosch is daar glo 'n ( Majuba)faksie wat gay, swart en Joodse
studente aanrand.
Re: Nuus 5/5 [boodskap #77299 is 'n antwoord op boodskap #77292] Ma, 05 Mei 2003 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vertel die lesers meer van die "suur noot"...

"Annette" skryf in boodskap news:b959fa$fflo0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 1) Patricia Lewis, wulpse blonde sangeres is Saterdag getroud.
>
> 2) Louis van Dyk, musiekpromotor en bestuurder is deur 'n kinderoppaster van
> mollestering aangekla. Daar is nou verskeie sangeresse wat erken dat hulle
> nie sy ongevraagde attensies gaan verkla het nie, om hul loopbane te red.
> Hy is tans verloof aan Sunette Bridges, en het op die oomblik slegs vir
> Sunette, Patricia en Steve in sy stal ( al drie blondekoppe)
> Hy het ook die Groot Vyf toer aangebied wat op 'n suur noot geëindig het.
>
> 3) Die weerburo kan weens te min fondse nie meer die nodige diens lewer om
> akkurate weervoorspellings te lewer nie.
>
> 4) Op Stellenbosch is daar glo 'n ( Majuba)faksie wat gay, swart en Joodse
> studente aanrand.
>
Re: Nuus 5/5 [boodskap #77303 is 'n antwoord op boodskap #77299] Ma, 05 Mei 2003 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Praat jy nou van Ferdi wat vir Louis aan die strot gegryp het omdat Louis
met Ferdi sy meisie gesukkel het?
Annette

"Jonas" wrote in message
news:b95cqg$eb0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vertel die lesers meer van die "suur noot"...
> "Annette" wrote in message
> news:b959fa$fflo0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 1) Patricia Lewis, wulpse blonde sangeres is Saterdag getroud.
>>
>> 2) Louis van Dyk, musiekpromotor en bestuurder is deur 'n kinderoppaster van
>> mollestering aangekla. Daar is nou verskeie sangeresse wat erken dat hulle
>> nie sy ongevraagde attensies gaan verkla het nie, om hul loopbane te red.
>> Hy is tans verloof aan Sunette Bridges, en het op die oomblik slegs vir
>> Sunette, Patricia en Steve in sy stal ( al drie blondekoppe)
>> Hy het ook die Groot Vyf toer aangebied wat op 'n suur noot geëindig het.
>>
>> 3) Die weerburo kan weens te min fondse nie meer die nodige diens lewer om
>> akkurate weervoorspellings te lewer nie.
>>
>> 4) Op Stellenbosch is daar glo 'n ( Majuba)faksie wat gay, swart en Joodse
>> studente aanrand.
>>
>
Re: Nuus 5/5 [boodskap #77312 is 'n antwoord op boodskap #77292] Ma, 05 Mei 2003 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 May 2003 10:06:29 +0200, "Annette" wrote:

>
> 3) Die weerburo kan weens te min fondse nie meer die nodige diens lewer om
> akkurate weervoorspellings te lewer nie.

Die son gaan skyn en elders mooiweer.
Re: Nuus 5/5 [boodskap #77345 is 'n antwoord op boodskap #77312] Di, 06 Mei 2003 04:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink jy is verkeerd. Hoor juis gisteraand dat Sutherland -7C gaan wees.

Annette

"DD" skryf in boodskap news:jgddbv058i5steujnfbe344p59agjl678n@4ax.com...
> On Mon, 5 May 2003 10:06:29 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>>
>> 3) Die weerburo kan weens te min fondse nie meer die nodige diens lewer om
>> akkurate weervoorspellings te lewer nie.
>
> Die son gaan skyn en elders mooiweer.
>
Re: Nuus 5/5 [boodskap #77349 is 'n antwoord op boodskap #77312] Di, 06 Mei 2003 05:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar is mis in die noorde - daar waar die beeste gewei het.

:-)

TJ
Re: Nuus 5/5 [boodskap #77352 is 'n antwoord op boodskap #77312] Di, 06 Mei 2003 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
As julle dink die weervoorspelling is onakkuraat vir die omgewing waar jy
woon, dink net hoe voel die arme mense wat op Elders woon.... ;o)

>
> Die son gaan skyn en elders mooiweer.
>
Re: Nuus 5/5 [boodskap #77353 is 'n antwoord op boodskap #77352] Di, 06 Mei 2003 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle is gelukkig - want hulle voorspelling is altyg reg - mooiweer en warm.
Annette

"Jottie" skryf in boodskap news:3eb7680f$0$4079$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> As julle dink die weervoorspelling is onakkuraat vir die omgewing waar jy
> woon, dink net hoe voel die arme mense wat op Elders woon.... ;o)
>
>>
>> Die son gaan skyn en elders mooiweer.
>>
>
Re: Nuus 5/5 [boodskap #77355 is 'n antwoord op boodskap #77312] Di, 06 Mei 2003 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit herinner my aan die weerberigte van die NBC so 10 jaar terug.
"Party, Clouty and Mild with Fok in the morning...."

"DD" skryf in boodskap news:jgddbv058i5steujnfbe344p59agjl678n@4ax.com...
> On Mon, 5 May 2003 10:06:29 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>>
>> 3) Die weerburo kan weens te min fondse nie meer die nodige diens lewer om
>> akkurate weervoorspellings te lewer nie.
>
> Die son gaan skyn en elders mooiweer.
>
Re: Nuus 5/5 [boodskap #77363 is 'n antwoord op boodskap #77345] Di, 06 Mei 2003 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

Hoor juis gisteraand dat Sutherland -7C gaan wees.

Is Sutherland, die geboorteplek
van NP van Wyk Louw en WEG Louw,
die hoogste dorp in SA?

Gloudina
Re: Nuus 5/5 [boodskap #77366 is 'n antwoord op boodskap #77303] Di, 06 Mei 2003 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ja. Het Ferdi hom gem... of nie - keelgryp tel nie in my boek nie.

"Annette" skryf in boodskap news:b95jg6$fkfmo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Praat jy nou van Ferdi wat vir Louis aan die strot gegryp het omdat Louis
> met Ferdi sy meisie gesukkel het?
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b95cqg$eb0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vertel die lesers meer van die "suur noot"...
>> "Annette" wrote in message
>> news:b959fa$fflo0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> 1) Patricia Lewis, wulpse blonde sangeres is Saterdag getroud.
>>>
>>> 2) Louis van Dyk, musiekpromotor en bestuurder is deur 'n kinderoppaster van
>>> mollestering aangekla. Daar is nou verskeie sangeresse wat erken dat hulle
>>> nie sy ongevraagde attensies gaan verkla het nie, om hul loopbane te red.
>>> Hy is tans verloof aan Sunette Bridges, en het op die oomblik slegs vir
>>> Sunette, Patricia en Steve in sy stal ( al drie blondekoppe)
>>> Hy het ook die Groot Vyf toer aangebied wat op 'n suur noot geëindig het.
>>>
>>> 3) Die weerburo kan weens te min fondse nie meer die nodige diens lewer om
>>> akkurate weervoorspellings te lewer nie.
>>>
>>> 4) Op Stellenbosch is daar glo 'n ( Majuba)faksie wat gay, swart en Joodse
>>> studente aanrand.
>>>
>>
>
Re: Nuus 5/5 [boodskap #77367 is 'n antwoord op boodskap #77363] Di, 06 Mei 2003 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - ja - volgens die biografie in my Senior Verseboek is NP op Sutherland
gebore.
Ek dreig om soheentoe te trek - lekker koel deur die ganse jaar.
NP se mense moes boere gewees het - daar is seker niks anders om daar te
doen nie - behalwe die sterrewag.
skryf in boodskap news:3EB7B5A6.7030703@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
> Hoor juis gisteraand dat Sutherland -7C gaan wees.
>
> Is Sutherland, die geboorteplek
> van NP van Wyk Louw en WEG Louw,
> die hoogste dorp in SA?
>
> Gloudina
>
Re: Nuus 5/5 [boodskap #77371 is 'n antwoord op boodskap #77367] Di, 06 Mei 2003 16:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Ek dreig om soheentoe te trek - lekker koel deur die ganse jaar.

Sutherland is in die Roggeveld en is sowat
1 456 meter bo seespieël, een van die hoog-
liggendste dorpe in SA en "die koudste plek
in die land," volgens die J.C. Steyn
biografie van NP van Wyk Louw. Die gemiddelde
wintertemperatuur is - 6.1 Celsius en dit ryp
nog dikwels met Kersfees, en 'n Roggeveldse
boer het eenkeer aan die historikus P.J. van
der Merwe vertel dat een Nuwejaar tagtig bokke
van hom doodgesneeu het. In een winter het 'n
wagter en 500 stuks vee van 'n boer doodgevries.
Ek weet nie of ek dit daar in die winter sal kan
kan uithou sonder sentrale verhitting nie. My
geliefkoosde temperatuur hier in Ottawa is omtrent
-10 C in die winter. Dan is daar geen gevaar van
ys op die paaie wanneer die sneeu op die paaie
smelt en dan in die nag weer vries nie - 'n toestand
wat "black ice" genoem word, en die oorsaak is van
die meeste winterongelukke hier in Noord-Amerika.
Ek neem aan hulle ken swart ys ook in Sutherland.

Gloudina
Re: Nuus 5/5 [boodskap #77372 is 'n antwoord op boodskap #77367] Di, 06 Mei 2003 16:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> NP se mense moes boere gewees het - daar is seker niks anders om daar te
> doen nie

Nee, sy pa was 'n prokureur. Sy naam was
Bismarck von Moltke Louw. Hy het aan die
South African College (voorloper van die
Universiteit van Kaapstad) gestudeer.

Gloudina
Re: Nuus 5/5 [boodskap #77377 is 'n antwoord op boodskap #77363] Di, 06 Mei 2003 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 06 May 2003 13:15:14 GMT, "@rogers.com" wrote:

>

> Is Sutherland, die geboorteplek
> van NP van Wyk Louw en WEG Louw,
> die hoogste dorp in SA?
>
> Gloudina

wat temperatuur aanbetref?

DD
Re: Nuus 5/5 [boodskap #77417 is 'n antwoord op boodskap #77363] Di, 06 Mei 2003 21:07 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Gloudina - daardie plek waar mens die sterre so mooi kan sien. Dit mag
miskien die hoogste dorp in SA wees, maar dis nie die plek met die hoogste
spoorwegstasie nie.
Annette

skryf in boodskap news:3EB7B5A6.7030703@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
> Hoor juis gisteraand dat Sutherland -7C gaan wees.
>
> Is Sutherland, die geboorteplek
> van NP van Wyk Louw en WEG Louw,
> die hoogste dorp in SA?
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Rapport 27 April
Volgende onderwerp: Nuus 15/5
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 22:13:34 MGT 2024