Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ??????????
?????????? [boodskap #77321] Ma, 05 Mei 2003 21:21 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
WIL JULLE MY HIER HÊ, OF NIE??

EK IS 'N EENSAME 23 JARIGE WAT 'N BEHOEFTE HET AAN GESELSKAP EN AANVAARDING.
EK IS VIR DIE RES VAN MY EENVOUDIGE LEWE OP ANTI-DEPRISANTE. JULLE WEET NIE
WAARDEUR EK AL ALLES IN MY LEWE IS NIE. EK HET BY SELFMOORD OMGEDRAAI!! DIT
WIL VOORKOM ASOF EK OP DIE VERKEERDE PLEK GESELSKAP KOM SOEK HET. HOEKOM SAL
EK DIT NIE HIER HOU NIE?? EK IS NIE IEMAND WAT OP ANDER TRAP VIR SATESFAKSIE
NIE...EK WEET HOE DIT VOEL. JA, OK EK WEET MY SPELLING IS " UP TO SHITT!!

EK WEET OOK EK BLY OP 'N AFGELEË PLEK OP DIE PLATTELAND.

EK KON NIE WAG OM VANAAND BY DIE FORUM AAN TE SLUIT NIE..EN KYK WAT KRY EK??

DD, EK WAS SO VRIENDELIK MET JOU GISTER...MAAR EK DINK JY IS 'N RUGSTEKER.

EK IS REGTIG TELEURGESTELD IN MY MEDE AFRIKANERS.

AL WAT EK WOU DOEN IS OM JULLE EERS TE LEER KEN. OF WAS DIT 'N FOUT?? :-/
Re: ?????????? [boodskap #77322 is 'n antwoord op boodskap #77321] Ma, 05 Mei 2003 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 May 2003 23:21:27 +0200, "AJ" wrote:

> WIL JULLE MY HIER Hê, OF NIE??
>
> EK IS 'N EENSAME 23 JARIGE WAT 'N BEHOEFTE HET AAN GESêLSKAP EN AANVAARDING.
> EK IS VIR DIE RES VAN MY EENVOUDIGE LEWE OP ANTI-DEPRISANTE. JULLE WEET NIE
> WAARDEUR EK AL ALLES IN MY LEWE IS NIE. EK HET BY SELFMOORD OMGEDRAAI!! DIT
> WIL VOORKOM ASOF EK OP DIE VERKEERDE PLEK GESêLSKAP KOM SOEK HET. HOEKOM SAL
> EK DIT NIE HIER HOU NIE?? EK IS NIE IEMAND WAT OP ANDER TRAP VIR SATESFAKSIE
> NIE...EK WEET HOE DIT VOEL. JA, OK EK WEET MY SPELLING IS " UP TO SHITT!!
>
> EK WEET OOK EK BLY OP 'N AFGELEë PLEK OP DIE PLATTELAND.
>
> EK KON NIE WAG OM VANAAND BY DIE FORUM AAN TE SLUIT NIE..EN KYK WAT KRY EK??
>
> DD, EK WAS SO VRIENDELIK MET JOU GISTER...MAAR EK DINK JY IS 'N RUGSTEKER.
>
> EK IS REGTIG TELEURGESTELD IN MY MEDE AFRIKANERS.
>
> AL WAT EK WOU DOEN IS OM JULLE EERS TE LEER KEN. OF WAS DIT 'N FOUT?? :-/
>

Nice, ek het jou in die rug gesteek - met 'n laaang dolk wat sommer
dwarsdeur jou is. As jy nou genoeg weet van nuuslesers Andries,
wil ek hê dat jy daardie laakbare skrywes van my opdiep (jy't
nie eens argiewe nodig nie, dis sommer hierbo).

Ek gaan nou vreelik skaam kry wanneer jy daardie briewe nou weer
hier publiseer, maar wat, as ek dit kan uitdeel moet ek dit kan vat
ook.

Ek sit in spanning en wag, Dries. Haal hulle uit sodat die mense
kan sien watter rugsteker ek eintlik is. Gaan jy dit regtig aan my
doen? Yes vriend, doen dit want soos reeds gesê, as ek so gemeen
wou wees, openbaar dit.

Wat het ons vriendin voorspel?

DD

Ns.
'n Les in cyberskrif is dat hoofletterskrif beteken dat jy
skree. Nee, sommer skreeu! Anders gesien, wel as iemand
my in die rug steek skreeu ek ook op hom!

> AL WAT EK WOU DOEN IS OM JULLE EERS TE LEER KEN. OF WAS DIT 'N FOUT?? :-/

As jy 'n man is was dit geen fout nie. As jy 'n sissie is was dit een
groot verdomde fout. Want hier gaan jy vind dat niemand
simpatie het met niemand nie.
(Wie kwoteer ek ((was dit jy Tobie)) wat gesê het dat die nuusgroep
nie vir sissies is nie? Of was dit jy Jonas?)
Re: ?????????? [boodskap #77323 is 'n antwoord op boodskap #77322] Ma, 05 Mei 2003 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom het niemand simpatie met niemand nie?

"DD" skryf in boodskap news:gvldbvs53135e3diostrarf1g2dd7roq25@4ax.com...
> On Mon, 5 May 2003 23:21:27 +0200, "AJ" wrote:
>
>> WIL JULLE MY HIER HÊ, OF NIE??
>>
>> EK IS 'N EENSAME 23 JARIGE WAT 'N BEHOEFTE HET AAN GESELSKAP EN AANVAARDING.
>> EK IS VIR DIE RES VAN MY EENVOUDIGE LEWE OP ANTI-DEPRISANTE. JULLE WEET NIE
>> WAARDEUR EK AL ALLES IN MY LEWE IS NIE. EK HET BY SELFMOORD OMGEDRAAI!! DIT
>> WIL VOORKOM ASOF EK OP DIE VERKEERDE PLEK GESELSKAP KOM SOEK HET. HOEKOM SAL
>> EK DIT NIE HIER HOU NIE?? EK IS NIE IEMAND WAT OP ANDER TRAP VIR SATESFAKSIE
>> NIE...EK WEET HOE DIT VOEL. JA, OK EK WEET MY SPELLING IS " UP TO SHITT!!
>>
>> EK WEET OOK EK BLY OP 'N AFGELEË PLEK OP DIE PLATTELAND.
>>
>> EK KON NIE WAG OM VANAAND BY DIE FORUM AAN TE SLUIT NIE..EN KYK WAT KRY EK??
>>
>> DD, EK WAS SO VRIENDELIK MET JOU GISTER...MAAR EK DINK JY IS 'N RUGSTEKER.
>>
>> EK IS REGTIG TELEURGESTELD IN MY MEDE AFRIKANERS.
>>
>> AL WAT EK WOU DOEN IS OM JULLE EERS TE LEER KEN. OF WAS DIT 'N FOUT?? :-/
>>
>
>
> Nice, ek het jou in die rug gesteek - met 'n laaang dolk wat sommer
> dwarsdeur jou is. As jy nou genoeg weet van nuuslesers Andries,
> wil ek hê dat jy daardie laakbare skrywes van my opdiep (jy't
> nie eens argiewe nodig nie, dis sommer hierbo).
>
> Ek gaan nou vreelik skaam kry wanneer jy daardie briewe nou weer
> hier publiseer, maar wat, as ek dit kan uitdeel moet ek dit kan vat
> ook.
>
> Ek sit in spanning en wag, Dries. Haal hulle uit sodat die mense
> kan sien watter rugsteker ek eintlik is. Gaan jy dit regtig aan my
> doen? Yes vriend, doen dit want soos reeds gesê, as ek so gemeen
> wou wees, openbaar dit.
>
> Wat het ons vriendin voorspel?
>
> DD
>
>
>
> Ns.
> 'n Les in cyberskrif is dat hoofletterskrif beteken dat jy
> skree. Nee, sommer skreeu! Anders gesien, wel as iemand
> my in die rug steek skreeu ek ook op hom!
>
>
>
>> AL WAT EK WOU DOEN IS OM JULLE EERS TE LEER KEN. OF WAS DIT 'N FOUT?? :-/
>
> As jy 'n man is was dit geen fout nie. As jy 'n sissie is was dit een
> groot verdomde fout. Want hier gaan jy vind dat niemand
> simpatie het met niemand nie.
> (Wie kwoteer ek ((was dit jy Tobie)) wat gesê het dat die nuusgroep
> nie vir sissies is nie? Of was dit jy Jonas?)
>
Re: ?????????? [boodskap #77325 is 'n antwoord op boodskap #77322] Ma, 05 Mei 2003 21:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> As jy 'n man is was dit geen fout nie. As jy 'n sissie is was dit een
> groot verdomde fout. Want hier gaan jy vind dat niemand
> simpatie het met niemand nie.

Ag issie altyd so nie, DD. As jy maar net weet hoe ek met jou
simpatiseer op hierdie oomblik!! :-))

> (Wie kwoteer ek ((was dit jy Tobie)) wat gesê het dat die nuusgroep
> nie vir sissies is nie? Of was dit jy Jonas?)

Dit was ons liewe Lou wat nooit meer hier is nie. Maar dit was Lou se
woorde daai.
Re: ?????????? [boodskap #77326 is 'n antwoord op boodskap #77321] Ma, 05 Mei 2003 21:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek bly op 'n plaas tussen Clocolan en Ficksburg en werk vir O.T.K. Ek
verkoop John Deere onderdele

"Katryn" skryf in boodskap news:ldndbvcmajltpsdc8gqpjqhfhijl81mobi@4ax.com...
> "AJ" wrote:
>
>> WIL JULLE MY HIER HÊ, OF NIE??
>
> JA JA JAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAA!!!!
> :-)
>
> Ontspan nou, AJ. :-)
> Die ouens spot maar net sommer met jou.
> Vertel ons van jou omgewing waar jy woon. Wat doen jy vir 'n lewe?
>
Re: ?????????? [boodskap #77327 is 'n antwoord op boodskap #77321] Ma, 05 Mei 2003 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"AJ" wrote:

> WIL JULLE MY HIER Hê, OF NIE??

JA JA JAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAA!!!!
:-)

Ontspan nou, AJ. :-)
Die ouens spot maar net sommer met jou.
Vertel ons van jou omgewing waar jy woon. Wat doen jy vir 'n lewe?
Re: ?????????? [boodskap #77328 is 'n antwoord op boodskap #77321] Ma, 05 Mei 2003 21:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou hoekom vreet almal dan almal se k*k op??

"Katryn" skryf in boodskap news:tendbv0ttq3qvt9heff02v8gq07726jdfb@4ax.com...
> "AJ" wrote:
>
>> Hoekom het niemand simpatie met niemand nie?
>
> Want dalk hou niemand nie so baie van niemand nie?
>
Re: ?????????? [boodskap #77329 is 'n antwoord op boodskap #77323] Ma, 05 Mei 2003 21:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"AJ" wrote:

> Hoekom het niemand simpatie met niemand nie?

Want dalk hou niemand nie so baie van niemand nie?
Re: ?????????? [boodskap #77330 is 'n antwoord op boodskap #77326] Ma, 05 Mei 2003 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"AJ" wrote:

> Ek bly op 'n plaas tussen Clocolan en Ficksburg en werk vir O.T.K. Ek
> verkoop John Deere onderdele

Gesels later weer. Ek laat jou nou maar in DD se bekwame hande. :-)
Re: ?????????? [boodskap #77331 is 'n antwoord op boodskap #77330] Ma, 05 Mei 2003 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
O Fok!!! (",)

"Katryn" skryf in boodskap news:7pndbvcd45c83uhgccqtebqmjbddg0mrnu@4ax.com...
> "AJ" wrote:
>
>> Ek bly op 'n plaas tussen Clocolan en Ficksburg en werk vir O.T.K. Ek
>> verkoop John Deere onderdele
>
> Gesels later weer. Ek laat jou nou maar in DD se bekwame hande. :-)
>
Re: ?????????? [boodskap #77332 is 'n antwoord op boodskap #77323] Ma, 05 Mei 2003 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 May 2003 23:49:50 +0200, "AJ" wrote:

> Hoekom het niemand simpatie met niemand nie?
>

Weet nie (en verstaan nie:-) werklik nie, AJ.
Dit sal seker verstaan kan word eer ons
weet watse tipe mense verwyl hulle
vrye tyd op 'n nuusgroep nie.
Ons is vreeslik uiteenlopende mense
maar daar is iets wat ons in gemeen het.
Miskien is ons ekstrovertiese introverte.

Katryn byvoorbeeld, is 'n uiters hoogs
gekwalifiseerde mens wat klas gee
by 'n instelling waar hul land se
volgende stel beplanners opgelei word.

Ek is 'n boemelaar wat in my tuisdorp
onder die treinbrug woon. Dit word
koel so ek het vanaand 'n vuurtjie
aangeslaan. Hoekom bly ek laat
op? Omdat die treine my wakker hou.
En steeds hou sy haar met my op.
Hoekom? Omdat ons altwee koekoes
is. Moet wees.

As my wiskunde reg is, behoort dit
nou 'n half uur na middernag te
wees daar in julle geweste.
Sorteer jy trekker parte uit?

Moet nie vergeet van daai briewe nie, hoor.

DD
Re: ?????????? [boodskap #77333 is 'n antwoord op boodskap #77329] Ma, 05 Mei 2003 22:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 05 May 2003 17:59:55 -0400, Katryn wrote:

> "AJ" wrote:
>
>> Hoekom het niemand simpatie met niemand nie?
>
> Want dalk hou niemand nie so baie van niemand nie?

pérsies. Lees my vorige brief.
Re: ?????????? [boodskap #77334 is 'n antwoord op boodskap #77325] Ma, 05 Mei 2003 22:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 05 May 2003 17:54:06 -0400, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> As jy 'n man is was dit geen fout nie. As jy 'n sissie is was dit een
>> groot verdomde fout. Want hier gaan jy vind dat niemand
>> simpatie het met niemand nie.
>
> Ag issie altyd so nie, DD. As jy maar net weet hoe ek met jou
> simpatiseer op hierdie oomblik!! :-))
>
Dankie daarvoor Katryn. Is ok net jy wat swak genoeg smaak het
of vir my om te gee:-)

>> (Wie kwoteer ek ((was dit jy Tobie)) wat gesê het dat die nuusgroep
>> nie vir sissies is nie? Of was dit jy Jonas?)
>
> Dit was ons liewe Lou wat nooit meer hier is nie. Maar dit was Lou se
> woorde daai.

Jy's sò reg!!! Dit was Lou wat dit gesê het... in 'n louwarm bui:-)

DD
Re: ?????????? [boodskap #77335 is 'n antwoord op boodskap #77330] Ma, 05 Mei 2003 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 05 May 2003 18:03:10 -0400, Katryn wrote:

> "AJ" wrote:
>
>> Ek bly op 'n plaas tussen Clocolan en Ficksburg en werk vir O.T.K. Ek
>> verkoop John Deere onderdele
>
> Gesels later weer. Ek laat jou nou maar in DD se bekwame hande. :-)

O Fok!!!

DD
Re: ?????????? [boodskap #77336 is 'n antwoord op boodskap #77332] Ma, 05 Mei 2003 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek werk agter 'n toonbank en verkoop onderdele aan die boere.

Watter briewe? Ek dink ek het dalk so 'n bietjie oorreageer.

Nou waar bly jy waar dit nou dag is??

"DD" skryf in boodskap news:5uodbvcqe6nulv6u8vcto38pltv67srbrm@4ax.com...
> On Mon, 5 May 2003 23:49:50 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Hoekom het niemand simpatie met niemand nie?
>>
>
> Weet nie (en verstaan nie:-) werklik nie, AJ.
> Dit sal seker verstaan kan word eer ons
> weet watse tipe mense verwyl hulle
> vrye tyd op 'n nuusgroep nie.
> Ons is vreeslik uiteenlopende mense
> maar daar is iets wat ons in gemeen het.
> Miskien is ons ekstrovertiese introverte.
>
> Katryn byvoorbeeld, is 'n uiters hoogs
> gekwalifiseerde mens wat klas gee
> by 'n instelling waar hul land se
> volgende stel beplanners opgelei word.
>
> Ek is 'n boemelaar wat in my tuisdorp
> onder die treinbrug woon. Dit word
> koel so ek het vanaand 'n vuurtjie
> aangeslaan. Hoekom bly ek laat
> op? Omdat die treine my wakker hou.
> En steeds hou sy haar met my op.
> Hoekom? Omdat ons altwee koekoes
> is. Moet wees.
>
> As my wiskunde reg is, behoort dit
> nou 'n half uur na middernag te
> wees daar in julle geweste.
> Sorteer jy trekker parte uit?
>
> Moet nie vergeet van daai briewe nie, hoor.
>
> DD
>
Re: ?????????? [boodskap #77338 is 'n antwoord op boodskap #77336] Ma, 05 Mei 2003 22:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 May 2003 00:35:56 +0200, "AJ" wrote:

> Nee, ek werk agter 'n toonbank en verkoop onderdele aan die boere.
>
> Watter briewe? Ek dink ek het dalk so 'n bietjie oorreageer.
>
> Nou waar bly jy waar dit nou dag is??
>
>

Carletonville in die Wes Transvaal.
Of Gautengeleng as jy dit so wil hê:-)

DD
Re: ?????????? [boodskap #77339 is 'n antwoord op boodskap #77332] Ma, 05 Mei 2003 22:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
In daai geval gaan ek nou eers 'n bietjie my bed se hulp inroep.

Ek sal begin koerante lees en die nuus op TV volg....

"DD" skryf in boodskap news:5uodbvcqe6nulv6u8vcto38pltv67srbrm@4ax.com...
> On Mon, 5 May 2003 23:49:50 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Hoekom het niemand simpatie met niemand nie?
>>
>
> Weet nie (en verstaan nie:-) werklik nie, AJ.
> Dit sal seker verstaan kan word eer ons
> weet watse tipe mense verwyl hulle
> vrye tyd op 'n nuusgroep nie.
> Ons is vreeslik uiteenlopende mense
> maar daar is iets wat ons in gemeen het.
> Miskien is ons ekstrovertiese introverte.
>
> Katryn byvoorbeeld, is 'n uiters hoogs
> gekwalifiseerde mens wat klas gee
> by 'n instelling waar hul land se
> volgende stel beplanners opgelei word.
>
> Ek is 'n boemelaar wat in my tuisdorp
> onder die treinbrug woon. Dit word
> koel so ek het vanaand 'n vuurtjie
> aangeslaan. Hoekom bly ek laat
> op? Omdat die treine my wakker hou.
> En steeds hou sy haar met my op.
> Hoekom? Omdat ons altwee koekoes
> is. Moet wees.
>
> As my wiskunde reg is, behoort dit
> nou 'n half uur na middernag te
> wees daar in julle geweste.
> Sorteer jy trekker parte uit?
>
> Moet nie vergeet van daai briewe nie, hoor.
>
> DD
>
Re: ?????????? [boodskap #77340 is 'n antwoord op boodskap #77339] Ma, 05 Mei 2003 22:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 May 2003 00:47:16 +0200, "AJ" wrote:

> In daai geval gaan ek nou eers 'n bietjie my bed se hulp inroep.
>
> Ek sal begin koerante lees en die nuus op TV volg....
>

Okay, jy't 'n bed wat jy gaan opsoek, en ek slaap onner die treinbrug.
Die tv hou jou wakker en die rammelende treine hou my wakker.
Jy't elektriese ligte om jou koerant mee te lees
en ek kyk op my skerm met die hulp van die
flitsende vlamme van my vuurtjie
en skynende sterre.
Wat was jou klagtes nou weer?

DD
Re: ?????????? [boodskap #77341 is 'n antwoord op boodskap #77340] Ma, 05 Mei 2003 22:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan ons nie maar daarvan vergeet nie??

Het jy 'n rekenaar daar onder die treinbrug??

"DD" skryf in boodskap news:9oqdbvotjfs8pa3je078d6fft87npnbr6m@4ax.com...
> On Tue, 6 May 2003 00:47:16 +0200, "AJ" wrote:
>
>> In daai geval gaan ek nou eers 'n bietjie my bed se hulp inroep.
>>
>> Ek sal begin koerante lees en die nuus op TV volg....
>>
>
>
> Okay, jy't 'n bed wat jy gaan opsoek, en ek slaap onner die treinbrug.
> Die tv hou jou wakker en die rammelende treine hou my wakker.
> Jy't elektriese ligte om jou koerant mee te lees
> en ek kyk op my skerm met die hulp van die
> flitsende vlamme van my vuurtjie
> en skynende sterre.
> Wat was jou klagtes nou weer?
>
> DD
Re: ?????????? [boodskap #77342 is 'n antwoord op boodskap #77341] Ma, 05 Mei 2003 23:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 May 2003 00:57:59 +0200, "AJ" wrote:

> Kan ons nie maar daarvan vergeet nie??
>
> Het jy 'n rekenaar daar onder die treinbrug??
>

Wat laat jou dink dat ek sulke weelde hier kan hé, AJ?

DD
Re: ?????????? [boodskap #77344 is 'n antwoord op boodskap #77332] Di, 06 Mei 2003 01:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Ek is 'n boemelaar wat in my tuisdorp
> onder die treinbrug woon.

M.a.w jy het jou vrou vies gemaak, en jy is in die doghouse?
Foeitog! :-))

As jou tuisdorp Seattle was, sou ek gewonder het of jy dalk die
bekende 'troll' onder die brug was.. :-)
Daar is 'n bekende 'troll' onder aan die noordelike kant van die
Aurora brug as ek nou reg onthou. Of dalk die Fremont brug, Eugene?
Lees jy nog hier?
Re: ?????????? [boodskap #77347 is 'n antwoord op boodskap #77329] Di, 06 Mei 2003 04:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> "AJ" wrote:
>
>> Hoekom het niemand simpatie met niemand nie?
>
> Want dalk hou niemand nie so baie van niemand nie?

Ragel: Of miskien is niemand n iemand nie?
Re: ?????????? [boodskap #77350 is 'n antwoord op boodskap #77321] Di, 06 Mei 2003 05:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ballade van 'n Enkeling?

:-)

TJ
Re: ?????????? [boodskap #77351 is 'n antwoord op boodskap #77350] Di, 06 Mei 2003 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom sal mens net aan 'n man dink as mens dit hoor, en nooit aan 'n vrou
nie?:))

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3eb74365$0$228@hades.is.co.za...
> Ballade van 'n Enkeling?
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: ?????????? [boodskap #77387 is 'n antwoord op boodskap #77321] Di, 06 Mei 2003 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
O aarde! Waar kom hierde weeklaag vandaag? Ek vra maar net, want ek kon
nou nie sien dat enigiemand vreeslik mislik was met jou nie. En moenie
worry nie, die Antie (Gloudina) kak almal uit oor hulle spelling. Dis niks
persoonlik nie!

E

"AJ" wrote:
>
> EK IS REGTIG TELEURGESTELD IN MY MEDE AFRIKANERS.
>
> AL WAT EK WOU DOEN IS OM JULLE EERS TE LEER KEN. OF WAS DIT 'N FOUT?? :-/
>
Re: ?????????? [boodskap #77393 is 'n antwoord op boodskap #77321] Di, 06 Mei 2003 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 May 2003 23:21:27 +0200, "AJ" wrote:

> WIL JULLE MY HIER Hê, OF NIE??
>
> EK IS 'N EENSAME 23 JARIGE WAT 'N BEHOEFTE HET AAN GESêLSKAP EN AANVAARDING.
> EK IS VIR DIE RES VAN MY EENVOUDIGE LEWE OP ANTI-DEPRISANTE. JULLE WEET NIE
> WAARDEUR EK AL ALLES IN MY LEWE IS NIE. EK HET BY SELFMOORD OMGEDRAAI!! DIT
> WIL VOORKOM ASOF EK OP DIE VERKEERDE PLEK GESêLSKAP KOM SOEK HET. HOEKOM SAL
> EK DIT NIE HIER HOU NIE?? EK IS NIE IEMAND WAT OP ANDER TRAP VIR SATESFAKSIE
> NIE...EK WEET HOE DIT VOEL. JA, OK EK WEET MY SPELLING IS " UP TO SHITT!!
>
> EK WEET OOK EK BLY OP 'N AFGELEë PLEK OP DIE PLATTELAND.
>
> EK KON NIE WAG OM VANAAND BY DIE FORUM AAN TE SLUIT NIE..EN KYK WAT KRY EK??
>
> DD, EK WAS SO VRIENDELIK MET JOU GISTER...MAAR EK DINK JY IS 'N RUGSTEKER.
>
> EK IS REGTIG TELEURGESTELD IN MY MEDE AFRIKANERS.
>
> AL WAT EK WOU DOEN IS OM JULLE EERS TE LEER KEN. OF WAS DIT 'N FOUT?? :-/
>

Antidepressante? Mens, tog, dis baie ernstig!
Wel, ek nooi jou uit om eens met my garnale en vissies te gaan vang in
die strandwater hier in Vlaandere. Dan mag jy my help my net deur die
water sleur. Die harde werk en die frisse lug sal jou goed doen.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: ?????????? [boodskap #77403 is 'n antwoord op boodskap #77387] Di, 06 Mei 2003 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

En moenie
> worry nie, die Antie (Gloudina) kak almal uit oor hulle spelling. Dis niks
> persoonlik nie!

Hy word wel deeglik uitgetrap in sy ander
verskynsel as Dave du Plessis. Ek ignoreer
maar met die ander ses of so van die
du plessis-fenomeen. Dit is so booooooring.

Tant Hessie van der Byl
Re: ?????????? [boodskap #77404 is 'n antwoord op boodskap #77387] Di, 06 Mei 2003 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

En moenie
> worry nie, die Antie (Gloudina) kak almal uit oor hulle spelling. Dis niks
> persoonlik nie!

Hy word wel deeglik uitgetrap in sy ander
verskynsel as Dave du Plessis. Ek ignoreer
maar met die ander ses of so van die
du plessis-fenomeen. Dit is so booooooring.

Tant Hessie van der Byl
Re: ?????????? [boodskap #77407 is 'n antwoord op boodskap #77404] Di, 06 Mei 2003 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 06 May 2003 19:54:19 GMT, "@rogers.com" wrote:

>>>> Dit is so booooooring.
>
> Tant Hessie van der Byl
>
>

bôôôôôôôôôôôring, tant Hester. Moet nie net
met 'n woordeboek op jou skoot sit wanneer jy
ander se briewe lees nie, maar gebruik dit by
jou eie ook!

Jy't my met jou povere speling so omgekrap
dat ek nou nie eens weet met watter naam
om te onderteken nie:-(((

Ons al Sewe
Re: ?????????? [boodskap #77411 is 'n antwoord op boodskap #77407] Di, 06 Mei 2003 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

DD wrote:

> bôôôôôôôôôôôring

> Ons al Sewe

Ek dink nie die kappie op die -O-
is nodig nie. Word daar ooit 'n
kappie op 'n -o- geheel en al in
Afrikaans gebruik? Ek kan nou nie
aan een geval dink nie. "Boring"
is in alle geval Engels. Gebruik
hulle sirkumflekse in Engels,
wonder ek.

Ons drie.
Re: ?????????? [boodskap #77412 is 'n antwoord op boodskap #77411] Di, 06 Mei 2003 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> Word daar ooit 'n
> kappie op 'n -o- geheel en al in
> Afrikaans gebruik? Ek kan nou nie
> aan een geval dink nie. "

Kom ons soek so 'n geval.
Ek sal bietjie tyd spandeer daaraan.

> Gebruik
> hulle sirkumflekse in Engels,
> wonder ek.

Nie wat ek aan kan dink nie.
Kom ons kry bevestiging daarvan ook.
Re: ?????????? [boodskap #77415 is 'n antwoord op boodskap #77412] Di, 06 Mei 2003 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 06 May 2003 22:42:17 +0200, DD wrote:

>

>> Word daar ooit 'n
>> kappie op 'n -o- geheel en al in
>> Afrikaans gebruik? Ek kan nou nie
>> aan een geval dink nie. "
>

Goeie môre, Gloudina, met môre in al sy vorms, hetsy dit
...skemering ...slaap...wind ...son ...sang of wat ookal is.
Ek het nou 'n span verklarende woordeboeke en ook die
'Groot Tesourus' uitgehaal en dit sommer in die eerste wat ek
oopgemaak het nl.'Verklarende Afrikaanse Woordeboek'
Agste Hersiene en Uitgebreide weergawe van Labuschagne
en Eksteen gekry.

Met komplimente aan my vrou wat my die antwoord sonder
aarseling gegee het.

DD
Ô ja! [boodskap #77426 is 'n antwoord op boodskap #77415] Di, 06 Mei 2003 22:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
>> Word daar ooit 'n kappie op 'n -o- geheel en al in
>> Afrikaans gebruik? Ek kan nou nie
>> aan een geval dink nie.

DD
Goeie môre, Gloudina, met môre in al sy vorms, hetsy dit
...skemering ...slaap...wind ...son ...sang of wat ookal is.
Ek het nou 'n span verklarende woordeboeke en ook die
'Groot Tesourus' uitgehaal en dit sommer in die eerste wat ek
oopgemaak het nl.'Verklarende Afrikaanse Woordeboek'
Agste Hersiene en Uitgebreide weergawe van Labuschagne
en Eksteen gekry.

Wouter
Kyk 'n bietjie dieper in daardie woordeboek, DD.
Dan sal jy woorde soos aikôna, besôre, Fanagalô,
bôgom, gô, lobôla, Sjôna en 'n hele paar ander kry.
Daar is ook baie woorde, waar die kappie
opsioneel is, soos ietermago/ietermagô. En nog meer
samestellings.

Ons gebruik die ô natuurlik ook dikwels in meervoudsvorme,
soos sôe, trôe, rôe, ens. Ook in Rôeveld (Roggeveld)..

Daar is ook al meer swart woorde wat in Afrikaans opgeneem
word met 'n ô in, soos inkôsi, sjongolôlo, majôbas, ens.

Ons gebruik hom wel deeglik, Gloudina. Deeglik.
Re: Ô ja! [boodskap #77431 is 'n antwoord op boodskap #77426] Wo, 07 Mei 2003 01:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> DD
> Goeie môre, Gloudina

> Wouter
> Dan sal jy woorde soos aikôna, besôre, Fanagalô,
> bôgom, gô, lobôla, Sjôna en 'n hele paar ander kry.

> Ons gebruik die ô natuurlik ook dikwels in meervoudsvorme,
> soos sôe, trôe, rôe, ens. Ook in Rôeveld (Roggeveld)..
>
> Daar is ook al meer swart woorde wat in Afrikaans opgeneem
> word met 'n ô in, soos inkôsi, sjongolôlo, majôbas, ens.

Ja, natuurlik. Ek kon egter net nie op
daardie oomblik aan één dink nie. Jy sal
darem ook moet toegee dat 'n klomp van
die woorde wat jy hier bo aanhaal, eintlik
meer keer sonder die kappie as met die
kappie geskryf word, Wouter. Alleen waar
dit sonder die kappie 'n ander klank sou
hê, sit mens dit definitief op: besôre, gô,
en die meervoudsvorme. Baie van die ander
kry nie altyd die kappie nie.

Gloudina
Re: ?????????? [boodskap #77435 is 'n antwoord op boodskap #77404] Wo, 07 Mei 2003 05:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
skryf in boodskap news:3EB8132A.8020100@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
> En moenie
>> worry nie, die Antie (Gloudina) kak almal uit oor hulle spelling. Dis niks
>> persoonlik nie!
>
>
> Hy word wel deeglik uitgetrap in sy ander
> verskynsel as Dave du Plessis. Ek ignoreer
> maar met die ander ses of so van die
> du plessis-fenomeen. Dit is so booooooring.
>

Gloudina,

Ek het mos nou al mooi verduidelik hoe jy kan sien wanneer twee mense
moontlik dieselfde mens kan wees.

Vir my raak die manier van jou om elke tweede mens te beskuldig as Du
Plessis weer verskriklik boring en irriterend. Ek bedoel dit nie lelik nie,
net gedog jy sou dit dalk wil weet.
Re: ¿¿¿¿¿¿¿¿¿¿¿ [boodskap #77451 is 'n antwoord op boodskap #77342] Wo, 07 Mei 2003 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
waar tjaarts jy jou leptop, huh? Tap jy in byrie
naaste transformer.
---
Re: Ô ja! [boodskap #77454 is 'n antwoord op boodskap #77431] Wo, 07 Mei 2003 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Dan sal jy woorde soos aikôna, besôre, Fanagalô,
> bôgom, gô, lobôla, Sjôna en 'n hele paar ander kry.
> Ons gebruik die ô natuurlik ook dikwels in meervoudsvorme,
> soos sôe, trôe, rôe, ens. Ook in Rôeveld (Roggeveld)..
> Daar is ook al meer swart woorde wat in Afrikaans opgeneem
> word met 'n ô in, soos inkôsi, sjongolôlo, majôbas, ens.

Gloudina: Ja, natuurlik. Ek kon egter net nie op
daardie oomblik aan één dink nie. Jy sal
darem ook moet toegee dat 'n klomp van
die woorde wat jy hier bo aanhaal, eintlik
meer keer sonder die kappie as met die
kappie geskryf word, Wouter. Alleen waar
dit sonder die kappie 'n ander klank sou
hê, sit mens dit definitief op: besôre, gô,
en die meervoudsvorme. Baie van die ander
kry nie altyd die kappie nie.

Wouter
Yebô, ek stem saam.
Re: ?????????? [boodskap #77458 is 'n antwoord op boodskap #77435] Wo, 07 Mei 2003 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 7 May 2003 07:37:40 +0200, "Stone"
wrote:


>
> Gloudina,
>
> Ek het mos nou al mooi verduidelik hoe jy kan sien wanneer twee mense
> moontlik dieselfde mens kan wees.
>
> Vir my raak die manier van jou om elke tweede mens te beskuldig as Du
> Plessis weer verskriklik boring en irriterend. Ek bedoel dit nie lelik nie,
> net gedog jy sou dit dalk wil weet.
>

Hoor Hoor!!!

Du Plessis
Re: Ô ja! [boodskap #77459 is 'n antwoord op boodskap #77431] Wo, 07 Mei 2003 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 07 May 2003 01:51:04 GMT, "@rogers.com" wrote:

> . Alleen waar
> dit sonder die kappie 'n ander klank sou
> hê, sit mens dit definitief op: besôre, gô,
> en die meervoudsvorme. Baie van die ander
> kry nie altyd die kappie nie.
>
> Gloudina

Maar môre, Gloudina, sal moet môre wees om dit nie moore te maak nie.

Ek is bewus daarvan Wouter, dat ek meer sou gekry het as ek verder
gesoek het
maar toe ek my vrou vra vir 'n voorbeeld, het sy gelag en (miskien
bedoelend 'word wakker':-))) gesê "goeie môre:-)" met die nodige
stembuigings.
Ek sal moet wakker word want dikwels stuur ek in die oggend epos
intern en ekstern beginnende met 'goeie môre'.

Hier is 'n massa woordeboeke ens. in die huis en toe ek die boonste
laag neem is dit twee verklarende woordeboeke en 'n Tesoures.
Dit was juis die oomblik wat ek genooi is om wakker te word en ek het
net die eerste een oopgemaak by die uitnodiging, die boeke gebêre en
verder my deel bygedra tot die aand se fights.

DD
Re: Ô ja! [boodskap #77461 is 'n antwoord op boodskap #77459] Wo, 07 Mei 2003 19:11 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

DD wrote:

'n Tesoures.

Is dit die Afrikaanse spelling vir
die woord "Thesaurus"? Ek dink ek
het die woord altyd gebruik
selfs al het ek Afrikaans gepraat,
want is dit nie Latyn of Grieks
in alle geval nie. Wonder of daar
'n Afrikaanse woord daarvor is?

Gloudina
Vorige onderwerp: Michael Caine
Volgende onderwerp: Knock Knock...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 11:26:40 MGT 2024