Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Benadering met verkiesing
Nuwe Benadering met verkiesing [boodskap #77294] Ma, 05 Mei 2003 08:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink die opposisiepartye moet 'n ander benadering volg in volgende jaar
se verkiesing.
Hulle moet die kiesers oorreed dat 'n blindelingse liefde vir 'n party nie
eintlik noodwendig tot jou voordeel is nie.
Onse Prez het alweer met sy imbizos begin, want dit is mos alweer verkiesing
volgende jaar. Die reaksie van die gemeenskap by Ganyesa en Maphirima in
die NoordWeste is nogal veelseggend.
Die meeste mense van die omgewing aanvaar dat die besoek geen verandering
sal teweegbring nie - hulle is sinies oor sy motiewe vir die besoek.
Volgens ene Paikie Phokoje gebeur die imbizo's slegs voor 'n verkiesing. " I
love the the ANC and will vote for it in the next elections but I have lost
any hope I had that the government will keep its promises to the people of
this region."
Hy stel nie meer belang in enige politieke beloftes nie.
Daar is glo al in 1998 vir Mothibistad se mense vertel dat daar 1000 RDP
huise opgerig sou word - tot dusver is daar al vier huise opgerig.
Phokoje is 'n gekwalifiseerde elektrisiën, maar maak 'n lewe deur bier by 'n
shebeen te verkoop.

By Ganyesa ( 70km vanaf Vryburg)is daar 21 000 huishoudings, maar nie 'n
enkele bank nie, en dus moet hulle duur ritte maak as hulle enige
banktransaksies wil doen.
In Ganyesa is daar nie 'n enkele RDP huis nie, en daar is 'n ernstige tekort
aan behoorlike sanitasie, beskikbaarheid van water, klinieke en paaie.

Phokoje se vriend Lucky Mogole het 'n diploma in menslike hulpbronne van
die Pretoria Technikon, en maak 'n bestaan deur groente en vrugte te
verkoop.

'n Pensioenaris het ernstig beswaar gemaak op die wyse waarop hulle behandel
word deur die mense wat die pensioene uitbetaal.

Annette
Re: Nuwe Benadering met verkiesing [boodskap #77313 is 'n antwoord op boodskap #77294] Ma, 05 Mei 2003 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 May 2003 10:47:23 +0200, "Annette" wrote:

> Ek dink die opposisiepartye moet 'n ander benadering volg in volgende jaar
> se verkiesing.
> Hulle moet die kiesers oorreed dat 'n blindelingse liefde vir 'n party nie
> eintlik noodwendig tot jou voordeel is nie.
> Onse Prez het alweer met sy imbizos begin, want dit is mos alweer verkiesing
> volgende jaar. Die reaksie van die gemeenskap by Ganyesa en Maphirima in
> die NoordWeste is nogal veelseggend.
> Die meeste mense van die omgewing aanvaar dat die besoek geen verandering
> sal teweegbring nie - hulle is sinies oor sy motiewe vir die besoek.
> Volgens ene Paikie Phokoje gebeur die imbizo's slegs voor 'n verkiesing. " I
> love the the ANC and will vote for it in the next elections but I have lost
> any hope I had that the government will keep its promises to the people of
> this region."
> Hy stel nie meer belang in enige politieke beloftes nie.
> Daar is glo al in 1998 vir Mothibistad se mense vertel dat daar 1000 RDP
> huise opgerig sou word - tot dusver is daar al vier huise opgerig.
> Phokoje is 'n gekwalifiseerde elektrisiën, maar maak 'n lewe deur bier by 'n
> shebeen te verkoop.
>
> By Ganyesa ( 70km vanaf Vryburg)is daar 21 000 huishoudings, maar nie 'n
> enkele bank nie, en dus moet hulle duur ritte maak as hulle enige
> banktransaksies wil doen.
> In Ganyesa is daar nie 'n enkele RDP huis nie, en daar is 'n ernstige tekort
> aan behoorlike sanitasie, beskikbaarheid van water, klinieke en paaie.
>
> Phokoje se vriend Lucky Mogole het 'n diploma in menslike hulpbronne van
> die Pretoria Technikon, en maak 'n bestaan deur groente en vrugte te
> verkoop.
>
> 'n Pensioenaris het ernstig beswaar gemaak op die wyse waarop hulle behandel
> word deur die mense wat die pensioene uitbetaal.
>
> Annette
>
>

Die swartes gaan nog die regering oorneem, check net!

DD
Re: Nuwe Benadering met verkiesing [boodskap #77354 is 'n antwoord op boodskap #77294] Di, 06 Mei 2003 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net 'n vragie: Hoe kies julle in die RSA? Stem jy vir die kandidaat van
'n party of stem jy vir die party en hulle wys hulle kandidate aan? Dis
oos dit hier by ons geskied.

"Annette" skryf in boodskap news:b959fg$fflo0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink die opposisiepartye moet 'n ander benadering volg in volgende jaar
> se verkiesing.
> Hulle moet die kiesers oorreed dat 'n blindelingse liefde vir 'n party nie
> eintlik noodwendig tot jou voordeel is nie.
> Onse Prez het alweer met sy imbizos begin, want dit is mos alweer verkiesing
> volgende jaar. Die reaksie van die gemeenskap by Ganyesa en Maphirima in
> die NoordWeste is nogal veelseggend.
> Die meeste mense van die omgewing aanvaar dat die besoek geen verandering
> sal teweegbring nie - hulle is sinies oor sy motiewe vir die besoek.
> Volgens ene Paikie Phokoje gebeur die imbizo's slegs voor 'n verkiesing. " I
> love the the ANC and will vote for it in the next elections but I have lost
> any hope I had that the government will keep its promises to the people of
> this region."
> Hy stel nie meer belang in enige politieke beloftes nie.
> Daar is glo al in 1998 vir Mothibistad se mense vertel dat daar 1000 RDP
> huise opgerig sou word - tot dusver is daar al vier huise opgerig.
> Phokoje is 'n gekwalifiseerde elektrisiën, maar maak 'n lewe deur bier by 'n
> shebeen te verkoop.
>
> By Ganyesa ( 70km vanaf Vryburg)is daar 21 000 huishoudings, maar nie 'n
> enkele bank nie, en dus moet hulle duur ritte maak as hulle enige
> banktransaksies wil doen.
> In Ganyesa is daar nie 'n enkele RDP huis nie, en daar is 'n ernstige tekort
> aan behoorlike sanitasie, beskikbaarheid van water, klinieke en paaie.
>
> Phokoje se vriend Lucky Mogole het 'n diploma in menslike hulpbronne van
> die Pretoria Technikon, en maak 'n bestaan deur groente en vrugte te
> verkoop.
>
> 'n Pensioenaris het ernstig beswaar gemaak op die wyse waarop hulle behandel
> word deur die mense wat die pensioene uitbetaal.
>
> Annette
>
Re: Nuwe Benadering met verkiesing [boodskap #77356 is 'n antwoord op boodskap #77354] Di, 06 Mei 2003 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Deesdae stem jy net vir die party in die algemene en provinsiale
verkiesing - hulle stel die kandidate aan volgens die aantal wat bepaal is
vir die party volgens die verkiesing.
Eintlik is dit 'n spul nonsens - want nou is daar nie 'n
parlementslid/provinsiale raadslid wat vir 'n sekere afdeling staan nie, en
hulle kan ook nie uitgestem raak as hulle nonsens aanjaag nie.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3eb7766a.0@news1.mweb.co.za...
> Net 'n vragie: Hoe kies julle in die RSA? Stem jy vir die kandidaat van
> 'n party of stem jy vir die party en hulle wys hulle kandidate aan? Dis
> oos dit hier by ons geskied.
> "Annette" wrote in message
> news:b959fg$fflo0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dink die opposisiepartye moet 'n ander benadering volg in volgende jaar
>> se verkiesing.
>> Hulle moet die kiesers oorreed dat 'n blindelingse liefde vir 'n party nie
>> eintlik noodwendig tot jou voordeel is nie.
>> Onse Prez het alweer met sy imbizos begin, want dit is mos alweer
> verkiesing
>> volgende jaar. Die reaksie van die gemeenskap by Ganyesa en Maphirima in
>> die NoordWeste is nogal veelseggend.
>> Die meeste mense van die omgewing aanvaar dat die besoek geen verandering
>> sal teweegbring nie - hulle is sinies oor sy motiewe vir die besoek.
>> Volgens ene Paikie Phokoje gebeur die imbizo's slegs voor 'n verkiesing.
"
> I
>> love the the ANC and will vote for it in the next elections but I have
> lost
>> any hope I had that the government will keep its promises to the people of
>> this region."
>> Hy stel nie meer belang in enige politieke beloftes nie.
>> Daar is glo al in 1998 vir Mothibistad se mense vertel dat daar 1000 RDP
>> huise opgerig sou word - tot dusver is daar al vier huise opgerig.
>> Phokoje is 'n gekwalifiseerde elektrisiën, maar maak 'n lewe deur bier
by
> 'n
>> shebeen te verkoop.
>>
>> By Ganyesa ( 70km vanaf Vryburg)is daar 21 000 huishoudings, maar nie 'n
>> enkele bank nie, en dus moet hulle duur ritte maak as hulle enige
>> banktransaksies wil doen.
>> In Ganyesa is daar nie 'n enkele RDP huis nie, en daar is 'n ernstige
> tekort
>> aan behoorlike sanitasie, beskikbaarheid van water, klinieke en paaie.
>>
>> Phokoje se vriend Lucky Mogole het 'n diploma in menslike hulpbronne van
>> die Pretoria Technikon, en maak 'n bestaan deur groente en vrugte te
>> verkoop.
>>
>> 'n Pensioenaris het ernstig beswaar gemaak op die wyse waarop hulle
> behandel
>> word deur die mense wat die pensioene uitbetaal.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nuwe Benadering met verkiesing [boodskap #77358 is 'n antwoord op boodskap #77356] Di, 06 Mei 2003 11:26 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja en ook nie word die kandidaat teen sy setel getoets voor die verkiesing
nie. Daar is baie gevalle waar 'n spesifieke kandidaat van 'n ander party
veel sterker is vir die werk as dit wat die meerderheidsparty verdien, maar
kan nou nie ingestem word deur die kiesers nie. Dis kak.

"Annette" skryf in boodskap news:b980po$gjg01$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Deesdae stem jy net vir die party in die algemene en provinsiale
> verkiesing - hulle stel die kandidate aan volgens die aantal wat bepaal is
> vir die party volgens die verkiesing.
> Eintlik is dit 'n spul nonsens - want nou is daar nie 'n
> parlementslid/provinsiale raadslid wat vir 'n sekere afdeling staan nie, en
> hulle kan ook nie uitgestem raak as hulle nonsens aanjaag nie.
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3eb7766a.0@news1.mweb.co.za...
>> Net 'n vragie: Hoe kies julle in die RSA? Stem jy vir die kandidaat
> van
>> 'n party of stem jy vir die party en hulle wys hulle kandidate aan? Dis
>> oos dit hier by ons geskied.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b959fg$fflo0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek dink die opposisiepartye moet 'n ander benadering volg in volgende
> jaar
>>> se verkiesing.
>>> Hulle moet die kiesers oorreed dat 'n blindelingse liefde vir 'n party
> nie
>>> eintlik noodwendig tot jou voordeel is nie.
>>> Onse Prez het alweer met sy imbizos begin, want dit is mos alweer
>> verkiesing
>>> volgende jaar. Die reaksie van die gemeenskap by Ganyesa en Maphirima
> in
>>> die NoordWeste is nogal veelseggend.
>>> Die meeste mense van die omgewing aanvaar dat die besoek geen
> verandering
>>> sal teweegbring nie - hulle is sinies oor sy motiewe vir die besoek.
>>> Volgens ene Paikie Phokoje gebeur die imbizo's slegs voor 'n
verkiesing.
> "
>> I
>>> love the the ANC and will vote for it in the next elections but I have
>> lost
>>> any hope I had that the government will keep its promises to the
people
> of
>>> this region."
>>> Hy stel nie meer belang in enige politieke beloftes nie.
>>> Daar is glo al in 1998 vir Mothibistad se mense vertel dat daar 1000 RDP
>>> huise opgerig sou word - tot dusver is daar al vier huise opgerig.
>>> Phokoje is 'n gekwalifiseerde elektrisiën, maar maak 'n lewe deur bier
> by
>> 'n
>>> shebeen te verkoop.
>>>
>>> By Ganyesa ( 70km vanaf Vryburg)is daar 21 000 huishoudings, maar nie 'n
>>> enkele bank nie, en dus moet hulle duur ritte maak as hulle enige
>>> banktransaksies wil doen.
>>> In Ganyesa is daar nie 'n enkele RDP huis nie, en daar is 'n ernstige
>> tekort
>>> aan behoorlike sanitasie, beskikbaarheid van water, klinieke en paaie.
>>>
>>> Phokoje se vriend Lucky Mogole het 'n diploma in menslike hulpbronne
> van
>>> die Pretoria Technikon, en maak 'n bestaan deur groente en vrugte te
>>> verkoop.
>>>
>>> 'n Pensioenaris het ernstig beswaar gemaak op die wyse waarop hulle
>> behandel
>>> word deur die mense wat die pensioene uitbetaal.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: 2de "Hitler"
Volgende onderwerp: De Wet Kritzinger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 22 10:30:45 MGT 2024