Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Engelse
Engelse [boodskap #77220] So, 04 Mei 2003 14:15 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie is die Engelse wat sulke twk praat hier???
(maar net nuuskierig)
Re: Engelse [boodskap #77221 is 'n antwoord op boodskap #77220] So, 04 Mei 2003 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jammer, ek wil net die spelfout regstel:
twk moet twak gewees het.

(",)
Re: Engelse [boodskap #77222 is 'n antwoord op boodskap #77220] So, 04 Mei 2003 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 16:15:39 +0200, "AJ" wrote:

> Wie is die Engelse wat sulke twk praat hier???
> (maar net nuuskierig)
>

Weet nie van hulle nie, Andries.
Die deelnemers op die groep sal
kan getuig dat ek oorloop van ordentlikheid.
Om daardie rede is hulle gefilter by die oordentlike
mense soos die uwe. Slegs mense soos die Tannie,
Penkop en die Ruiter op Wag wat hulle steeds met
die Engelse bemoei. Hulle verskyn nie eens op my
skerm nie. Ook nie op my monitor of selfs my screen nie:-)

DD
Re: Engelse [boodskap #77223 is 'n antwoord op boodskap #77221] So, 04 Mei 2003 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 16:17:43 +0200, "AJ" wrote:

> Jammer, ek wil net die spelfout regstel:
> twk moet twak gewees het.
>
> (",)
>

Nie eens opgemerk day jy twk gepraat het nie:-)

DD
Re: Engelse [boodskap #77224 is 'n antwoord op boodskap #77222] So, 04 Mei 2003 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe kan ek die swernote uitfilter??

"DD" skryf in boodskap news:668abvcijpgaurhavlcoshpe3lttp6u6pu@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 16:15:39 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Wie is die Engelse wat sulke twk praat hier???
>> (maar net nuuskierig)
>>
>
> Weet nie van hulle nie, Andries.
> Die deelnemers op die groep sal
> kan getuig dat ek oorloop van ordentlikheid.
> Om daardie rede is hulle gefilter by die oordentlike
> mense soos die uwe. Slegs mense soos die Tannie,
> Penkop en die Ruiter op Wag wat hulle steeds met
> die Engelse bemoei. Hulle verskyn nie eens op my
> skerm nie. Ook nie op my monitor of selfs my screen nie:-)
>
> DD
>
Re: Engelse [boodskap #77228 is 'n antwoord op boodskap #77224] So, 04 Mei 2003 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Om van hulle ontslae te raak gaan jy bloot na die "Message" knoppie bo-aan -
en selekteer "Block sender" terwyl die betrokke ongewensde gemerk is - en
voila - hulle verdwyn vir altyd.

"AJ" skryf in boodskap news:b937vm$7qu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe kan ek die swernote uitfilter??
>
> "DD" wrote in message
> news:668abvcijpgaurhavlcoshpe3lttp6u6pu@4ax.com...
>> On Sun, 4 May 2003 16:15:39 +0200, "AJ" wrote:
>>
>>> Wie is die Engelse wat sulke twk praat hier???
>>> (maar net nuuskierig)
>>>
>>
>> Weet nie van hulle nie, Andries.
>> Die deelnemers op die groep sal
>> kan getuig dat ek oorloop van ordentlikheid.
>> Om daardie rede is hulle gefilter by die oordentlike
>> mense soos die uwe. Slegs mense soos die Tannie,
>> Penkop en die Ruiter op Wag wat hulle steeds met
>> die Engelse bemoei. Hulle verskyn nie eens op my
>> skerm nie. Ook nie op my monitor of selfs my screen nie:-)
>>
>> DD
>>
>
Re: Engelse [boodskap #77235 is 'n antwoord op boodskap #77228] So, 04 Mei 2003 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 16:39:47 +0200, "Jonas" wrote:

> Om van hulle ontslae te raak gaan jy bloot na die "Message" knoppie bo-aan -
> en selekteer "Block sender" terwyl die betrokke ongewensde gemerk is - en
> voila - hulle verdwyn vir altyd.
>

Dankie Jonas. Hy gebruik Microsoft Outlook Express se nuusleser
terwyl ek die agent gebruik.

DD
Re: Engelse [boodskap #77237 is 'n antwoord op boodskap #77235] So, 04 Mei 2003 14:58 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle is geblok!!! hahahaha

"DD" skryf in boodskap news:79aabv8qdchqp9rb5lgpafu05gecf6luvk@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 16:39:47 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Om van hulle ontslae te raak gaan jy bloot na die "Message" knoppie bo-aan -
>> en selekteer "Block sender" terwyl die betrokke ongewensde gemerk is - en
>> voila - hulle verdwyn vir altyd.
>>
>
> Dankie Jonas. Hy gebruik Microsoft Outlook Express se nuusleser
> terwyl ek die agent gebruik.
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Lekker by die ng ...
Volgende onderwerp: Manto gaan privaatvliegtuig kry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 23:11:15 MGT 2024