Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek's trug.
Ek's trug. [boodskap #77136] So, 04 Mei 2003 00:22 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai, daai partykie waarvan ek djulle vertel het.
Ekjs trig, redelik nigtir ook hoor!

DD
Re: Ek's trug. [boodskap #77193 is 'n antwoord op boodskap #77136] So, 04 Mei 2003 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gepraat van my spelling...hehehe

"DD" skryf in boodskap news:i7n8bvktpu0e3bhennl7hql34oaqnv7coi@4ax.com...
>
> Haai, daai partykie waarvan ek djulle vertel het.
> Ekjs trig, redelik nigtir ook hoor!
>
> DD
>
Re: Ek's trug. [boodskap #77195 is 'n antwoord op boodskap #77193] So, 04 Mei 2003 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 14:43:50 +0200, "AJ" wrote:

> Gepraat van my spelling...hehehe
> "DD" wrote in message
> news:i7n8bvktpu0e3bhennl7hql34oaqnv7coi@4ax.com...

Ga, dit was gisteraand. Na 'n aand op die dansvloer
en om een of ander rede maak daardie dansvloer
mens lighoofdig! Moet die gerondomtalie wees:-)

DD
Re: Ek's trug. [boodskap #77199 is 'n antwoord op boodskap #77195] So, 04 Mei 2003 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkig kan 'n mens nie van die vloer af val nie.....

"DD" skryf in boodskap news:tr2abv4n0nopmjs7kn5lanhb203g9b1g7l@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 14:43:50 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Gepraat van my spelling...hehehe
>> "DD" wrote in message
>> news:i7n8bvktpu0e3bhennl7hql34oaqnv7coi@4ax.com...
>
> Ga, dit was gisteraand. Na 'n aand op die dansvloer
> en om een of ander rede maak daardie dansvloer
> mens lighoofdig! Moet die gerondomtalie wees:-)
>
>
>
> DD
Re: Ek's trug. [boodskap #77202 is 'n antwoord op boodskap #77199] So, 04 Mei 2003 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 14:59:52 +0200, "AJ" wrote:

> Gelukkig kan 'n mens nie van die vloer af val nie.....
>
> "DD" wrote in message
> news:tr2abv4n0nopmjs7kn5lanhb203g9b1g7l@4ax.com...
>
Dankie vir die troos! Ek het verdomp nie van die vloer af geval nie,
ek het vir Myrna geval!

DD
Re: Ek's trug. [boodskap #77204 is 'n antwoord op boodskap #77202] So, 04 Mei 2003 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Damm. Ek het ook al dronk by die huis aangekom.. gelukkig kan ek goed
toneel speel...maar dit werk nie altyd nie...

"DD" skryf in boodskap news:bp3abvoi2pjuqie29hgqscc650v0r5k62g@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 14:59:52 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Gelukkig kan 'n mens nie van die vloer af val nie.....
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:tr2abv4n0nopmjs7kn5lanhb203g9b1g7l@4ax.com...
>>
> Dankie vir die troos! Ek het verdomp nie van die vloer af geval nie,
> ek het vir Myrna geval!
>
> DD
>
Re: Ek's trug. [boodskap #77206 is 'n antwoord op boodskap #77204] So, 04 Mei 2003 13:08 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 15:04:32 +0200, "AJ" wrote:

> Damm. Ek het ook al dronk by die huis aangekom.. gelukkig kan ek goed
> toneel speel...maar dit werk nie altyd nie...
>
> "DD" wrote in message
>

Maar jy kan mos jou een been seer gedans het, AJ?
En bietjie kruppel wees as gevolg daarvan? En dan
nie in staat wees om te bestuur nie, juis daarom?

Dave
steeds op 'n waltz:-)
Vorige onderwerp: Vakbonde in SA
Volgende onderwerp: " villanelle vir die oos-vrystaat, clarens-distrik " deur TOM GOUWS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:36:06 MGT 2024