Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plaas aanvalle en diefstalle
Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77175] So, 04 Mei 2003 12:02 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier in ons destrik is daar gereeld vee diefstalle. Alles word dandeur die
rivier Lesotho toe gejaag en die boer kan maar dan feitlik sy vee afskryf.
Die kans dat hy sy beeste weer gaan sien is maar skraal. Dit gebeur ook dat
'n bees op die plek geslag word..sodat die boer die volgende oggend afkom op
die bloedkol waar die misdaad plaasgevind het. In 'n ander geval is slegs
deel van 'n bees se bout uitgesny...die boer moes die arme dier van kant
maak. Skape word ook gesteel asof dit uit die mode gaan.

Ons hier in die Oos Vrystaat loop gereeld deur onder plaas aanvalle en
teisterings. By ons eie huis was al 'n skietery. Die hele gemeenskap se
boere was daar na 'n noodkreet oor die 2rigting radio, en ten spyte van die
feit dat die BL^%$#% nie gevang is nie, het die "SAPD" 'n uur laat by die
toneel aangekom!!!

Nou wil ek by julle die volgende weet: hoe is dit moonlik om omder sulke
omstandighede nie rassistiese neigings te begin ontwikkel nie???!!!! Ons kon
dood gewees het daardie aand.

AJ
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77176 is 'n antwoord op boodskap #77175] So, 04 Mei 2003 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Rasse-ervaring vorm deel van die oorsake van rassisme. So - jy kan nie
verkwalik word nie.
Ek was onlangs in die Ermelo-distrik waar die boer geheel en al van
skaapboerdery moes afstand doen omdat dit te "maklik"is om die skaap te
steel. Hy't my vertel waar die skape tot oor 'n afstand van 20km per nag
aangejaag word. Die dief het 'n volledige slagtery in 'n woonbuurt bedryf -
alles met gesteelde vee. So, dis nie bloot 'n saak van noodsaaklikheid nie,
maar eerder gierigheid.

"AJ" skryf in boodskap news:b92vge$3oq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier in ons destrik is daar gereeld vee diefstalle. Alles word dandeur die
> rivier Lesotho toe gejaag en die boer kan maar dan feitlik sy vee afskryf.
> Die kans dat hy sy beeste weer gaan sien is maar skraal. Dit gebeur ook dat
> 'n bees op die plek geslag word..sodat die boer die volgende oggend afkom op
> die bloedkol waar die misdaad plaasgevind het. In 'n ander geval is slegs
> deel van 'n bees se bout uitgesny...die boer moes die arme dier van kant
> maak. Skape word ook gesteel asof dit uit die mode gaan.
>
> Ons hier in die Oos Vrystaat loop gereeld deur onder plaas aanvalle en
> teisterings. By ons eie huis was al 'n skietery. Die hele gemeenskap se
> boere was daar na 'n noodkreet oor die 2rigting radio, en ten spyte van die
> feit dat die BL^%$#% nie gevang is nie, het die "SAPD" 'n uur laat by die
> toneel aangekom!!!
>
> Nou wil ek by julle die volgende weet: hoe is dit moonlik om omder sulke
> omstandighede nie rassistiese neigings te begin ontwikkel nie???!!!! Ons kon
> dood gewees het daardie aand.
>
> AJ
>
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77186 is 'n antwoord op boodskap #77176] So, 04 Mei 2003 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
weet jy watter paniek en chaos daar losbars wanneer jy en jou gesin sit en
eet en skierlik begin die kombuis se vensters aan vlarde spat terwyl daar op
julle losgebrand word met die doel om iemand dood te maak? Ek sal jou een
ding sê, dit was net genade dat niemand van ons daai aand gewond was
nie..net genade van God af.

"Jonas" skryf in boodskap news:b92vsl$3sa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rasse-ervaring vorm deel van die oorsake van rassisme. So - jy kan nie
> verkwalik word nie.
> Ek was onlangs in die Ermelo-distrik waar die boer geheel en al van
> skaapboerdery moes afstand doen omdat dit te "maklik"is om die skaap te
> steel. Hy't my vertel waar die skape tot oor 'n afstand van 20km per nag
> aangejaag word. Die dief het 'n volledige slagtery in 'n woonbuurt bedryf -
> alles met gesteelde vee. So, dis nie bloot 'n saak van noodsaaklikheid nie,
> maar eerder gierigheid.
>
>
>
> "AJ" wrote in message
> news:b92vge$3oq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hier in ons destrik is daar gereeld vee diefstalle. Alles word dandeur die
>> rivier Lesotho toe gejaag en die boer kan maar dan feitlik sy vee afskryf.
>> Die kans dat hy sy beeste weer gaan sien is maar skraal. Dit gebeur ook
> dat
>> 'n bees op die plek geslag word..sodat die boer die volgende oggend
afkom
> op
>> die bloedkol waar die misdaad plaasgevind het. In 'n ander geval is slegs
>> deel van 'n bees se bout uitgesny...die boer moes die arme dier van kant
>> maak. Skape word ook gesteel asof dit uit die mode gaan.
>>
>> Ons hier in die Oos Vrystaat loop gereeld deur onder plaas aanvalle en
>> teisterings. By ons eie huis was al 'n skietery. Die hele gemeenskap se
>> boere was daar na 'n noodkreet oor die 2rigting radio, en ten spyte van
> die
>> feit dat die BL^%$#% nie gevang is nie, het die "SAPD" 'n uur laat by die
>> toneel aangekom!!!
>>
>> Nou wil ek by julle die volgende weet: hoe is dit moonlik om omder sulke
>> omstandighede nie rassistiese neigings te begin ontwikkel nie???!!!! Ons
> kon
>> dood gewees het daardie aand.
>>
>> AJ
>>
>
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77188 is 'n antwoord op boodskap #77186] So, 04 Mei 2003 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 14:30:04 +0200, "AJ" wrote:

> weet jy watter paniek en chaos daar losbars wanneer jy en jou gesin sit en
> eet en skierlik begin die kombuis se vensters aan vlarde spat terwyl daar op
> julle losgebrand word met die doel om iemand dood te maak? Ek sal jou een
> ding sê, dit was net genade dat niemand van ons daai aand gewond was
> nie..net genade van God af.
>

Ou AJ, soos ek die moelikheidsoekers hier ken, sal ek verbaas wees as
iemand jou nie daarop wys dat jou spelling aan vlarde is nie:-)))))
Is hierdie ook die antwoord op wat ek gesê het?

DD
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77191 is 'n antwoord op boodskap #77188] So, 04 Mei 2003 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja.

Ek lees altyd my boodskappe deur vir foute. Dit wil voorkom asof ek hierdie
een oorgeslaan het. hehe

"DD" skryf in boodskap news:k02abvcecfvit1q882fsms2ciq9sori6bd@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 14:30:04 +0200, "AJ" wrote:
>
>> weet jy watter paniek en chaos daar losbars wanneer jy en jou gesin sit en
>> eet en skierlik begin die kombuis se vensters aan vlarde spat terwyl daar op
>> julle losgebrand word met die doel om iemand dood te maak? Ek sal jou een
>> ding sê, dit was net genade dat niemand van ons daai aand gewond was
>> nie..net genade van God af.
>>
>
> Ou AJ, soos ek die moelikheidsoekers hier ken, sal ek verbaas wees as
> iemand jou nie daarop wys dat jou spelling aan vlarde is nie:-)))))
> Is hierdie ook die antwoord op wat ek gesê het?
>
> DD
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77194 is 'n antwoord op boodskap #77191] So, 04 Mei 2003 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 14:37:23 +0200, "AJ" wrote:

> Ja.
>
> Ek lees altyd my boodskappe deur vir foute. Dit wil voorkom asof ek hierdie
> een oorgeslaan het. hehe
>
> "DD" wrote in message

Nevermaaind, hierrie een is slegs tussen jou en my.
Maar vat weer kanse en ek basuin dit uit aan die groep!
Én as die antie hiervan hoor!

DD
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77197 is 'n antwoord op boodskap #77194] So, 04 Mei 2003 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Watter antie?????????

"DD" skryf in boodskap news:0n2abvkta31chv916is2sc1f547kmcs038@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 14:37:23 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Ja.
>>
>> Ek lees altyd my boodskappe deur vir foute. Dit wil voorkom asof ek hierdie
>> een oorgeslaan het. hehe
>>
>> "DD" wrote in message
>
> Nevermaaind, hierrie een is slegs tussen jou en my.
> Maar vat weer kanse en ek basuin dit uit aan die groep!
> 'n as die antie hiervan hoor!
>
> DD
>
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77200 is 'n antwoord op boodskap #77197] So, 04 Mei 2003 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 14:58:07 +0200, "AJ" wrote:

> Watter antie?????????
>

Die pynlike een:-)))
(antie sooibrand)

DD
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77201 is 'n antwoord op boodskap #77200] So, 04 Mei 2003 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie die vaagste benul waarvan of van wie jy praat nie. Is dit iemand
op die NG?

"DD" skryf in boodskap news:am3abvgfe6hj03mktqcerkhtu3sja09r4q@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 14:58:07 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Watter antie?????????
>>
>
> Die pynlike een:-)))
> (antie sooibrand)
>
> DD
>
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77203 is 'n antwoord op boodskap #77201] So, 04 Mei 2003 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 15:02:35 +0200, "AJ" wrote:

> Ek het nie die vaagste benul waarvan of van wie jy praat nie. Is dit iemand
> op die NG?
>
> "DD" wrote in message
> news:am3abvgfe6hj03mktqcerkhtu3sja09r4q@4ax.com...
>> On Sun, 4 May 2003 14:58:07 +0200, "AJ" wrote:

>>> Watter antie?????????
>>>

>> Die pynlike een:-)))
>> (antie sooibrand)

>> DD



Gloudina...!!! Jy's minder bekend as wat ons gedink het!

Dawie
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77205 is 'n antwoord op boodskap #77203] So, 04 Mei 2003 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie is "ons"?? So julle praat agter my rug!!! (",)
Ek het gister eers hier aangekom.

Andries

"DD" skryf in boodskap news:fs3abv4vprns9glgui33bug3ti9u84c4q2@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 15:02:35 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Ek het nie die vaagste benul waarvan of van wie jy praat nie. Is dit iemand
>> op die NG?
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:am3abvgfe6hj03mktqcerkhtu3sja09r4q@4ax.com...
>>> On Sun, 4 May 2003 14:58:07 +0200, "AJ" wrote:
>
>>>> Watter antie?????????
>>>>
>
>>> Die pynlike een:-)))
>>> (antie sooibrand)
>
>>> DD
>
>
>
>
> Gloudina...!!! Jy's minder bekend as wat ons gedink het!
>
> Dawie
>
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77207 is 'n antwoord op boodskap #77205] So, 04 Mei 2003 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 15:07:07 +0200, "AJ" wrote:

> Wie is "ons"?? So julle praat agter my rug!!! (",)
> Ek het gister eers hier aangekom.
>
> Andries
>
> "DD" wrote in message

Die enigste 'onse' in dié pond is jy en ek, AJ
En as jy nie die gesprek gaan uitbring nie,
bly dit steeds net tussen 'ons'.

Dave
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77208 is 'n antwoord op boodskap #77205] So, 04 Mei 2003 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 15:07:07 +0200, "AJ" wrote:

> Wie is "ons"?? So julle praat agter my rug!!! (",)
> Ek het gister eers hier aangekom.
>
> Andries
>

Praat agter jou rug!
Byna alles wat tussen ons gesê is
van jou, sal ons voor jou herhaal:-)

Davie Davis
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77209 is 'n antwoord op boodskap #77208] So, 04 Mei 2003 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moet ek dit dan weer alles deurmaak???

"DD" skryf in boodskap news:6f4abvk2pnmp0pfepffvc2vd1h18hvtn37@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 15:07:07 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Wie is "ons"?? So julle praat agter my rug!!! (",)
>> Ek het gister eers hier aangekom.
>>
>> Andries
>>
>
> Praat agter jou rug!
> Byna alles wat tussen ons gesê is
> van jou, sal ons voor jou herhaal:-)
>
> Davie Davis
>
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77212 is 'n antwoord op boodskap #77209] So, 04 Mei 2003 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 15:19:15 +0200, "AJ" wrote:

> Moet ek dit dan weer alles deurmaak???
>

Wat? Bietjie skinnery? Jy't gister hier aangekom
en ek het so idee dat jy 'n waardevolle aanwins
is. As jy net gewoond kan raak aan die skindery.

DD
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77214 is 'n antwoord op boodskap #77212] So, 04 Mei 2003 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sê my.. hoe de moer kan ek vir jou 'n email stuur??
Ek kry net " error reports"

"DD" skryf in boodskap news:km5abvorp0hqodea5lrudq1ca9mgu219p7@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 15:19:15 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Moet ek dit dan weer alles deurmaak???
>>
>
> Wat? Bietjie skinnery? Jy't gister hier aangekom
> en ek het so idee dat jy 'n waardevolle aanwins
> is. As jy net gewoond kan raak aan die skindery.
>
> DD
>
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77215 is 'n antwoord op boodskap #77194] So, 04 Mei 2003 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

DD wrote:

> Nevermaaind, hierrie een is slegs tussen jou en my.
> Maar vat weer kanse en ek basuin dit uit aan die groep!
> Én as die antie hiervan hoor!

Du Plessis, as jy dink jy fool
enigiemand, dink weer. Het jy
nie beter dinge om te doen as
om as soveel verskillend persone
op die nuusgroep op te kom nie.

Penkop
Tant Hessie
Die Ruiter in die Dag
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77216 is 'n antwoord op boodskap #77215] So, 04 Mei 2003 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
My naam is Andries. Aangename kennis. Wie is jy?
skryf in boodskap news:3EB51A13.4050502@rogers.com...
>
> DD wrote:
>
>
>> Nevermaaind, hierrie een is slegs tussen jou en my.
>> Maar vat weer kanse en ek basuin dit uit aan die groep!
>> 'n as die antie hiervan hoor!
>
>
> Du Plessis, as jy dink jy fool
> enigiemand, dink weer. Het jy
> nie beter dinge om te doen as
> om as soveel verskillend persone
> op die nuusgroep op te kom nie.
>
> Penkop
> Tant Hessie
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77217 is 'n antwoord op boodskap #77214] So, 04 Mei 2003 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 15:46:18 +0200, "AJ" wrote:

> Sê my.. hoe de moer kan ek vir jou 'n email stuur??
> Ek kry net " error reports"

dav...@intekom.co.za
davie...@email.com
die res is amptelik en sal ek
môre eers oopmaak so vergeet
daavan dus:-)))

DD
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77218 is 'n antwoord op boodskap #77217] So, 04 Mei 2003 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons is besig met ons eie piramide skema.. ons kan dit dalk bemark hehehe

"DD" skryf in boodskap news:f67abvc91c8lu0v01nk0n2k2e5lal1dct2@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 15:46:18 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Sê my.. hoe de moer kan ek vir jou 'n email stuur??
>> Ek kry net " error reports"
>
> dav...@intekom.co.za
> davie...@email.com
> die res is amptelik en sal ek
> môre eers oopmaak so vergeet
> daavan dus:-)))
>
> DD
>
Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77219 is 'n antwoord op boodskap #77216] So, 04 Mei 2003 14:05 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 15:49:15 +0200, "AJ" wrote:

> My naam is Andries. Aangename kennis. Wie is jy?
> skryf in boodskap news:3EB51A13.4050502@rogers.com...

>

>> Du Plessis, as jy dink jy fool
>> enigiemand, dink weer. Het jy
>> nie beter dinge om te doen as
>> om as soveel verskillend persone
>> op die nuusgroep op te kom nie.

>> Penkop
>> Tant Hessie
>> Die Ruiter in die Dag


Praat met Andries, Antie. Die man lê
tipiese Suid Afrikaanse hoflikheid aan die dag.
Moet nie nou jou Kanadese onmanierlikheid
ten toon stel nie.

DD
en die res
Vorige onderwerp: " villanelle vir die oos-vrystaat, clarens-distrik " deur TOM GOUWS
Volgende onderwerp: Lekker by die ng ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 20:14:45 MGT 2024