Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Clocolan/Ficksburg pad
Clocolan/Ficksburg pad [boodskap #77072] Sa, 03 Mei 2003 07:51 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het iemand al gehoor van die R26 snelweg tussen Clocolan en Ficksburg?? Die
een wat besig is om herstel te word vir die afeglope 4 jaar? Ek meen,
hoelank kan dit vat om 'n pad van 32km oor te teer???
Re: Clocolan/Ficksburg pad [boodskap #77073 is 'n antwoord op boodskap #77072] Sa, 03 Mei 2003 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 3 May 2003 09:51:39 +0200, "AJ" wrote:
Ek meen,
> hoelank kan dit vat om 'n pad van 32km oor te teer???
>

32 jaar.
Re: Clocolan/Ficksburg pad [boodskap #77074 is 'n antwoord op boodskap #77073] Sa, 03 Mei 2003 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit het my al meer as 'n uur geneem om van Clocolan af Ficksburg toe te ry.
Dis van ry, stop, ry, stop..... aangesien net een baan verkeer kan hanteer,
terwyl die ander een in spanning wag om geteer te word...

"DD" skryf in boodskap news:bgt6bvcdc9l3u302hj74ti352relrcets1@4ax.com...
> On Sat, 3 May 2003 09:51:39 +0200, "AJ" wrote:
> Ek meen,
>> hoelank kan dit vat om 'n pad van 32km oor te teer???
>>
>
> 32 jaar.
Re: Clocolan/Ficksburg pad [boodskap #77076 is 'n antwoord op boodskap #77072] Sa, 03 Mei 2003 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Laas toe ek op daardie pad gery het, was dit nog 'n grondpad:)))
Annette

message news:b8vsf9$b0q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het iemand al gehoor van die R26 snelweg tussen Clocolan en Ficksburg?? Die
> een wat besig is om herstel te word vir die afeglope 4 jaar? Ek meen,
> hoelank kan dit vat om 'n pad van 32km oor te teer???
>
Re: Clocolan/Ficksburg pad [boodskap #77078 is 'n antwoord op boodskap #77076] Sa, 03 Mei 2003 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wanneer was dit?? Ja, wel, dit was amper.

"Annette" skryf in boodskap news:b8vu66$e6j70$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Laas toe ek op daardie pad gery het, was dit nog 'n grondpad:)))
> Annette
>
>
> message news:b8vsf9$b0q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het iemand al gehoor van die R26 snelweg tussen Clocolan en Ficksburg??
> Die
>> een wat besig is om herstel te word vir die afeglope 4 jaar? Ek meen,
>> hoelank kan dit vat om 'n pad van 32km oor te teer???
>>
>
Re: Clocolan/Ficksburg pad [boodskap #77123 is 'n antwoord op boodskap #77078] Sa, 03 Mei 2003 16:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waar is die Clocolan en Ficksburg? Waarom wil mense daar ry?

"AJ" skryf in boodskap news:b8vue5$bun$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wanneer was dit?? Ja, wel, dit was amper.
> "Annette" wrote in message
> news:b8vu66$e6j70$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Laas toe ek op daardie pad gery het, was dit nog 'n grondpad:)))
>> Annette
>>
>>
>> message news:b8vsf9$b0q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Het iemand al gehoor van die R26 snelweg tussen Clocolan en
Ficksburg??
>> Die
>>> een wat besig is om herstel te word vir die afeglope 4 jaar? Ek meen,
>>> hoelank kan dit vat om 'n pad van 32km oor te teer???
>>>
>>
>
Re: Clocolan/Ficksburg pad [boodskap #77124 is 'n antwoord op boodskap #77123] Sa, 03 Mei 2003 16:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis in die Oos-Vrystaat. As dit nie nodig was vir mense om hier langs te ry
nie sou daar nie 'n pad gewees het nie, dou daar?? Dis seker vir party mense
'n kortpad tussen punt A en Punt B.

"Jonas" skryf in boodskap news:b90r4m$qu1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waar is die Clocolan en Ficksburg? Waarom wil mense daar ry?
> "AJ" wrote in message
> news:b8vue5$bun$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wanneer was dit?? Ja, wel, dit was amper.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b8vu66$e6j70$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Laas toe ek op daardie pad gery het, was dit nog 'n grondpad:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> message news:b8vsf9$b0q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Het iemand al gehoor van die R26 snelweg tussen Clocolan en
> Ficksburg??
>>> Die
>>>> een wat besig is om herstel te word vir die afeglope 4 jaar? Ek meen,
>>>> hoelank kan dit vat om 'n pad van 32km oor te teer???
>>>>
>>>
>>
>
Re: Clocolan/Ficksburg pad [boodskap #77130 is 'n antwoord op boodskap #77123] Sa, 03 Mei 2003 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, lyk my jy ken een van die mooiste dele van ons land maar sleg.:))
Toe ek nog jonk en onskuldig was, het ons al met die grondpad gestap tussen
Fouriesburg en Clarens. Ons het natuurlik ook 'n draai gegooi na die
stappery by Golden Gate.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b90r4m$qu1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waar is die Clocolan en Ficksburg? Waarom wil mense daar ry?
> "AJ" wrote in message
> news:b8vue5$bun$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wanneer was dit?? Ja, wel, dit was amper.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b8vu66$e6j70$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Laas toe ek op daardie pad gery het, was dit nog 'n grondpad:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> message news:b8vsf9$b0q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Het iemand al gehoor van die R26 snelweg tussen Clocolan en
> Ficksburg??
>>> Die
>>>> een wat besig is om herstel te word vir die afeglope 4 jaar? Ek meen,
>>>> hoelank kan dit vat om 'n pad van 32km oor te teer???
>>>>
>>>
>>
>
Re: Clocolan/Ficksburg pad [boodskap #77142 is 'n antwoord op boodskap #77130] So, 04 Mei 2003 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek trek julle bene ;- ) Natuurlik weet ek waar kersies vandaan kom - van my
mense het daar op die grens met Basoetoeland geboer - Clarens met sy
sandsteen geboue ...
Ja, verdomp hulle moet nou die pad klaarmaak.

Annette - gee jy om as ek jou been trek?

"Annette" skryf in boodskap news:b91c44$ek8cu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, lyk my jy ken een van die mooiste dele van ons land maar sleg.:))
> Toe ek nog jonk en onskuldig was, het ons al met die grondpad gestap tussen
> Fouriesburg en Clarens. Ons het natuurlik ook 'n draai gegooi na die
> stappery by Golden Gate.
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b90r4m$qu1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Waar is die Clocolan en Ficksburg? Waarom wil mense daar ry?
>> "AJ" wrote in message
>> news:b8vue5$bun$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wanneer was dit?? Ja, wel, dit was amper.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b8vu66$e6j70$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Laas toe ek op daardie pad gery het, was dit nog 'n grondpad:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> message news:b8vsf9$b0q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Het iemand al gehoor van die R26 snelweg tussen Clocolan en
>> Ficksburg??
>>>> Die
>>>> > een wat besig is om herstel te word vir die afeglope 4 jaar? Ek
> meen,
>>>> > hoelank kan dit vat om 'n pad van 32km oor te teer???
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Clocolan/Ficksburg pad [boodskap #77146 is 'n antwoord op boodskap #77142] So, 04 Mei 2003 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Watter een?:))
Annette

> Jonas:
> Annette - gee jy om as ek jou been trek?
>
Re: Clocolan/Ficksburg pad [boodskap #77157 is 'n antwoord op boodskap #77146] So, 04 Mei 2003 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die regte ene ...

"Annette" skryf in boodskap news:b92cl0$eb0an$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Watter een?:))
> Annette
>
>
>> Jonas:
>> Annette - gee jy om as ek jou been trek?
>>
>
Re: Clocolan/Ficksburg pad [boodskap #77158 is 'n antwoord op boodskap #77157] So, 04 Mei 2003 08:59 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O koek!! Jy is kienkie!!:)))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b92ki6$qo4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die regte ene ...
> "Annette" wrote in message
> news:b92cl0$eb0an$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Watter een?:))
>> Annette
>>
>>
>>> Jonas:
>>> Annette - gee jy om as ek jou been trek?
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Vrae oor apartheid
Volgende onderwerp: So doen ons dit.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 21:18:07 MGT 2024