Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ai, ons liewe Manto
Ai, ons liewe Manto [boodskap #76941] Wo, 30 April 2003 06:44 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie stuk kom uit vanoggend se News24:

Manto 'flies into
first-class tantrum'
30/04/

Marlene Malan
Cape Town - Health Minister Manto Tshabalala-Msimang allegedly swore
at and threatened to assault a passenger on a flight from South Africa
to Germany on Monday night.
The outburst came after the passenger, a German who has lived in Cape
Town for 10 years, refused to sit next to her "because she is
responsible for the death of thousands of South Africans".
A shocked Jentz von Wichtingen, 37, from Sea Point, said on Monday he
was totally stunned when the minister told him twice to "fuck off" in
front of a number of passengers and crew.
She allegedly stabbed her finger against his upper arm repeatedly,
threatened him, told him she would hit him and said he should have
stayed in Germany.
"When I took my seat in the first-class section on the flight from
Frankfurt to Cape Town via Johannesburg, I recognised the minister. We
would have been seated next to each other," said Von Wichtingen.
"I wondered whether I should say something because I do not agree with
her Aids policy. I do not like to keep quiet about matters to which I
am opposed and therefore decided to speak my mind."
'Stabbed at me with her finger'
He said Tshabalala-Msimang confirmed she was the South African
minister of health when he asked her.
"I asked the stewardess whether I could sit somewhere else.
"The minister heard me and I told her I could not sit next to someone
who was responsible for the death of thousands of HIV/Aids victims.
She then told me to 'fuck off'."
Von Wichtingen said he asked her "is this the minister of health
swearing at me like this and she told me to 'fuck off' a second time.
"I did not want to stoop to the same level and was moved to another
row.
"Just as I sat down, the minister came up to me and nearly stuck her
finger in my eye.
"She stabbed her finger against my shoulder and said she paid exactly
the same amount for the flight as I did."
Von Wichtingen asked her to stop pointing her finger at him, whereupon
she told him she could "hit" him with "something that sounded like a
shoe".
Tshabalala-Msimang was barefoot at the time.
"She shouted very loudly and all the passengers were shocked by her
behaviour. One does not expect this of someone of her stature."
Von Wichtingen said he was nervous because there was a long night
ahead and he wasn't sure what she was capable of.
"I called the captain over and complained that she had verbally and
physically assaulted me. The captain asked her to calm down."
There were no further incidents. "Luckily I was sitting in front of
her. I did not have to look at her for the rest of the flight."
Jo-Anne Collinge of the department of health confirmed there had been
an "incident" on the flight.
*
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #76944 is 'n antwoord op boodskap #76941] Wo, 30 April 2003 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag sjeim. Nog 'n slagoffer van Apartheid wie se koppie uitgehaak het agv Die
Stelsel.
Hoe meer Manto aangaan, en hoe minder die Prez haar teregwys, hoe meer is ek
seker daardie tweetjies het 'n dieper vriendskap as net op professionele
vlak:)

Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0304292244.11fa5b69@posting.google.com...
> Hierdie stuk kom uit vanoggend se News24:
>
>
> Manto 'flies into
> first-class tantrum'
> 30/04/
>
>
> Marlene Malan
> Cape Town - Health Minister Manto Tshabalala-Msimang allegedly swore
> at and threatened to assault a passenger on a flight from South Africa
> to Germany on Monday night.
> The outburst came after the passenger, a German who has lived in Cape
> Town for 10 years, refused to sit next to her "because she is
> responsible for the death of thousands of South Africans".
> A shocked Jentz von Wichtingen, 37, from Sea Point, said on Monday he
> was totally stunned when the minister told him twice to "fuck off" in
> front of a number of passengers and crew.
> She allegedly stabbed her finger against his upper arm repeatedly,
> threatened him, told him she would hit him and said he should have
> stayed in Germany.
> "When I took my seat in the first-class section on the flight from
> Frankfurt to Cape Town via Johannesburg, I recognised the minister. We
> would have been seated next to each other," said Von Wichtingen.
> "I wondered whether I should say something because I do not agree with
> her Aids policy. I do not like to keep quiet about matters to which I
> am opposed and therefore decided to speak my mind."
> 'Stabbed at me with her finger'
> He said Tshabalala-Msimang confirmed she was the South African
> minister of health when he asked her.
> "I asked the stewardess whether I could sit somewhere else.
> "The minister heard me and I told her I could not sit next to someone
> who was responsible for the death of thousands of HIV/Aids victims.
> She then told me to 'fuck off'."
> Von Wichtingen said he asked her "is this the minister of health
> swearing at me like this and she told me to 'fuck off' a second time.
> "I did not want to stoop to the same level and was moved to another
> row.
> "Just as I sat down, the minister came up to me and nearly stuck her
> finger in my eye.
> "She stabbed her finger against my shoulder and said she paid exactly
> the same amount for the flight as I did."
> Von Wichtingen asked her to stop pointing her finger at him, whereupon
> she told him she could "hit" him with "something that sounded like a
> shoe".
> Tshabalala-Msimang was barefoot at the time.
> "She shouted very loudly and all the passengers were shocked by her
> behaviour. One does not expect this of someone of her stature."
> Von Wichtingen said he was nervous because there was a long night
> ahead and he wasn't sure what she was capable of.
> "I called the captain over and complained that she had verbally and
> physically assaulted me. The captain asked her to calm down."
> There were no further incidents. "Luckily I was sitting in front of
> her. I did not have to look at her for the rest of the flight."
> Jo-Anne Collinge of the department of health confirmed there had been
> an "incident" on the flight.
> *
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #76954 is 'n antwoord op boodskap #76941] Wo, 30 April 2003 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Drom wrote:

> Hierdie stuk kom uit vanoggend se News24:

> Manto 'flies into
> first-class tantrum'

> The outburst came after the passenger, a German who has lived in Cape
> Town for 10 years, refused to sit next to her "because she is
> responsible for the death of thousands of South Africans".

Wel, ek dink hier in Noord-Amerika sou hulle
die vliegtuig gestop het en vir die Duitser van
die vliegtuig verwyder het. Waar sal dit ophou
as mense in vliegtuie hulle politieke oortuigings
kan sit en betoog? Hoekom gaan die Duitser nie
terug na sy land en gaan grawe nog al die Nazis
uit wat oop en bloot sit en funksioneer nie? En
enigiemand wat sê dat 'n minister van gesondheid
"verantwoordelik" is vir die dood van mense met
Aids soek ook net hulle eie verheerliking. Daar
is maniere om jou opinies publiek te maak oor
publieke gesondheidsbeleide, maar om te doen wat
die Duitser in die vliegtuig gedoen het, is uiters
laakbaar en behoort gestraf te word.

Gloudina
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #76956 is 'n antwoord op boodskap #76954] Wo, 30 April 2003 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, ek sou dieselfde as die Duitser gedoen het - en as sy met 'n vinger aan
my geraak het, het sy vandag met 'n gebreekte pols gesit, dis verseker.
Ek het in elk geval nou net aan Burger geskryf ( of hulle dit gaan plaas is
hoogs onseker) dat ek nie omgee dat hulle oor Manto en haar daaglikse blapse
rapporteer nie, maar ek versoek hulle om ons sooibrand te spaar om in
daardie nors, onvergenoeglike gesig vas te kyk.
Winnie smaail altyd. Manto nooit nie.

Annette

skryf in boodskap news:3EAFC73A.4070609@rogers.com...
>
> Drom wrote:
>
>> Hierdie stuk kom uit vanoggend se News24:
>
>
>> Manto 'flies into
>> first-class tantrum'
>
>> The outburst came after the passenger, a German who has lived in Cape
>> Town for 10 years, refused to sit next to her "because she is
>> responsible for the death of thousands of South Africans".
>
> Wel, ek dink hier in Noord-Amerika sou hulle
> die vliegtuig gestop het en vir die Duitser van
> die vliegtuig verwyder het. Waar sal dit ophou
> as mense in vliegtuie hulle politieke oortuigings
> kan sit en betoog? Hoekom gaan die Duitser nie
> terug na sy land en gaan grawe nog al die Nazis
> uit wat oop en bloot sit en funksioneer nie? En
> enigiemand wat sê dat 'n minister van gesondheid
> "verantwoordelik" is vir die dood van mense met
> Aids soek ook net hulle eie verheerliking. Daar
> is maniere om jou opinies publiek te maak oor
> publieke gesondheidsbeleide, maar om te doen wat
> die Duitser in die vliegtuig gedoen het, is uiters
> laakbaar en behoort gestraf te word.
>
> Gloudina
>
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #76960 is 'n antwoord op boodskap #76954] Wo, 30 April 2003 16:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti, Anti, jy stel teleur.
En jy is die een wat ons van bevooroordeling beskuldig.
Wat het die man se standpunt met Nazis te doen? Is jy volledig van jou sinne
beroof?
Watse straf moet hy opgelê word - watter wet het hy oortree?
Ek glo ook nie die Kanadese sal so onnosel optree nie.
Jy moet regtig probeer om nie so emosioneel te raak nie.

skryf in boodskap news:3EAFC73A.4070609@rogers.com...
>
> Drom wrote:
>
>> Hierdie stuk kom uit vanoggend se News24:
>
>
>> Manto 'flies into
>> first-class tantrum'
>
>> The outburst came after the passenger, a German who has lived in Cape
>> Town for 10 years, refused to sit next to her "because she is
>> responsible for the death of thousands of South Africans".
>
> Wel, ek dink hier in Noord-Amerika sou hulle
> die vliegtuig gestop het en vir die Duitser van
> die vliegtuig verwyder het. Waar sal dit ophou
> as mense in vliegtuie hulle politieke oortuigings
> kan sit en betoog? Hoekom gaan die Duitser nie
> terug na sy land en gaan grawe nog al die Nazis
> uit wat oop en bloot sit en funksioneer nie? En
> enigiemand wat sê dat 'n minister van gesondheid
> "verantwoordelik" is vir die dood van mense met
> Aids soek ook net hulle eie verheerliking. Daar
> is maniere om jou opinies publiek te maak oor
> publieke gesondheidsbeleide, maar om te doen wat
> die Duitser in die vliegtuig gedoen het, is uiters
> laakbaar en behoort gestraf te word.
>
> Gloudina
>
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #76976 is 'n antwoord op boodskap #76960] Do, 01 Mei 2003 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nie maar wat altyd aan die gang is met ou Gloudina nie? Vat jy aan
haar swart boeties en sussies van haar bevrydingstryd wat sy onder uit die
bed gevoer het, dan vat sy hulle kant....ongeag of sy reg of verkeerd is.
Wat sy sekerlik nie begryp nie is dat hierdie vrou een van die is wat Aids
behandeling vir die massas van SA weerhou. Hoe kan jy meer onmenslik wees?
Hulle laat lyk die Nazi's na amateurs en die miljoene dooies van Afrika gaan
dit aan hulle bewys!

"Jonas" skryf in boodskap news:b8otci$2j8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anti, Anti, jy stel teleur.
> En jy is die een wat ons van bevooroordeling beskuldig.
> Wat het die man se standpunt met Nazis te doen? Is jy volledig van jou sinne
> beroof?
> Watse straf moet hy opgelê word - watter wet het hy oortree?
> Ek glo ook nie die Kanadese sal so onnosel optree nie.
> Jy moet regtig probeer om nie so emosioneel te raak nie.
>
> skryf in boodskap news:3EAFC73A.4070609@rogers.com...
>>
>> Drom wrote:
>>
>>> Hierdie stuk kom uit vanoggend se News24:
>>
>>
>>> Manto 'flies into
>>> first-class tantrum'
>>
>>> The outburst came after the passenger, a German who has lived in Cape
>>> Town for 10 years, refused to sit next to her "because she is
>>> responsible for the death of thousands of South Africans".
>>
>> Wel, ek dink hier in Noord-Amerika sou hulle
>> die vliegtuig gestop het en vir die Duitser van
>> die vliegtuig verwyder het. Waar sal dit ophou
>> as mense in vliegtuie hulle politieke oortuigings
>> kan sit en betoog? Hoekom gaan die Duitser nie
>> terug na sy land en gaan grawe nog al die Nazis
>> uit wat oop en bloot sit en funksioneer nie? En
>> enigiemand wat sê dat 'n minister van gesondheid
>> "verantwoordelik" is vir die dood van mense met
>> Aids soek ook net hulle eie verheerliking. Daar
>> is maniere om jou opinies publiek te maak oor
>> publieke gesondheidsbeleide, maar om te doen wat
>> die Duitser in die vliegtuig gedoen het, is uiters
>> laakbaar en behoort gestraf te word.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #76977 is 'n antwoord op boodskap #76976] Do, 01 Mei 2003 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink Manto moet dringend by 'n sielkundige uitkom. Mens kan nie so steeks
en so stug deur die lewe gaan nie.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3eb0d272.0@news1.mweb.co.za...
> Is dit nie maar wat altyd aan die gang is met ou Gloudina nie? Vat jy aan
> haar swart boeties en sussies van haar bevrydingstryd wat sy onder uit die
> bed gevoer het, dan vat sy hulle kant....ongeag of sy reg of verkeerd is.
> Wat sy sekerlik nie begryp nie is dat hierdie vrou een van die is wat Aids
> behandeling vir die massas van SA weerhou. Hoe kan jy meer onmenslik wees?
> Hulle laat lyk die Nazi's na amateurs en die miljoene dooies van Afrika gaan
> dit aan hulle bewys!
> "Jonas" wrote in message
> news:b8otci$2j8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Anti, Anti, jy stel teleur.
>> En jy is die een wat ons van bevooroordeling beskuldig.
>> Wat het die man se standpunt met Nazis te doen? Is jy volledig van jou
> sinne
>> beroof?
>> Watse straf moet hy opgelê word - watter wet het hy oortree?
>> Ek glo ook nie die Kanadese sal so onnosel optree nie.
>> Jy moet regtig probeer om nie so emosioneel te raak nie.
>>
>> skryf in boodskap news:3EAFC73A.4070609@rogers.com...
>>>
>>> Drom wrote:
>>>
>>>> Hierdie stuk kom uit vanoggend se News24:
>>>
>>>
>>>> Manto 'flies into
>>>> first-class tantrum'
>>>
>>>> The outburst came after the passenger, a German who has lived in Cape
>>>> Town for 10 years, refused to sit next to her "because she is
>>>> responsible for the death of thousands of South Africans".
>>>
>>> Wel, ek dink hier in Noord-Amerika sou hulle
>>> die vliegtuig gestop het en vir die Duitser van
>>> die vliegtuig verwyder het. Waar sal dit ophou
>>> as mense in vliegtuie hulle politieke oortuigings
>>> kan sit en betoog? Hoekom gaan die Duitser nie
>>> terug na sy land en gaan grawe nog al die Nazis
>>> uit wat oop en bloot sit en funksioneer nie? En
>>> enigiemand wat sê dat 'n minister van gesondheid
>>> "verantwoordelik" is vir die dood van mense met
>>> Aids soek ook net hulle eie verheerliking. Daar
>>> is maniere om jou opinies publiek te maak oor
>>> publieke gesondheidsbeleide, maar om te doen wat
>>> die Duitser in die vliegtuig gedoen het, is uiters
>>> laakbaar en behoort gestraf te word.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #76979 is 'n antwoord op boodskap #76976] Do, 01 Mei 2003 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> Wat sy sekerlik nie begryp nie is dat hierdie vrou een van die is wat Aids
> behandeling vir die massas van SA weerhou. Hoe kan jy meer onmenslik wees?
> Hulle laat lyk die Nazi's na amateurs en die miljoene dooies van Afrika gaan
> dit aan hulle bewys!

Wat jy nie begryp nie, is dat jy geheel
en al onkundig is van hoe staatsake werk.
As Minister van Gesondheid moet so 'n
staatsamptenaar kyk na watter hoeveelheid
geld vir sy departement beskikbaar is, en
dan besluit op prioriteite. Ons eie minister
van Gesondheid hier in Kanada is op die oomblik
onder skoot deur die opposisie omdat sy nie
onmiddellik almal op lughawens vir SARS laat
screen het deur hulle temperature te neem nie.
Sy verdedig dit as onnodig en oneffektief, maar
dit was blykbaar een van die dinge wat die
WHO wou gesien gebeur het, en waarop hulle
besluit het om te waarsku teen reis na Toronto.
Ons sal maar moet sien of die Minister gaan
bedank of nie. (Die reisadvies teen Toronto
is nou, na 'n week, opgehef. En die WHO gee
toe dat hulle eintlik skade gedoen het teen 'n
te vinnige optrede teen Toronto. Ander lande
sal miskien minder geneë wees om hulle SARS
gevalle te verklaar.)
In Oregon het hulle 'n lys van prioriteite
waarop hulle hulle geld uitgee. Dus kies hulle teen
een hartoorplanting of 'n hele klomp ander maatreëls
wat minder kos maar wat meer effek op die algemene
bevolking se gesondheid het.
In SA moet hulle besluit of hulle geld gaan
uitgee op die welsyn van gesonde moeders en hulle
kinders deur basiese goeie medisyne, en of hulle
al hulle geld moet bestee op AIDS-drugs, wat in alle
geval baie slegte syprobleme het. So die witnerf
Duitser het nie geweet waarvan hy praat nie. En mense
soos Duitsers en apartheidsvarke, wat gedrogtelike
beleide in hulle verlede ondersteun het, moet nou nie
sit en modder gooi as iemand in 'n land wat nie syne
is nie, hulle prioriteite anders skik as wat sy
duidelik rassistiese mening dit wil hê.

Gloudina
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #76980 is 'n antwoord op boodskap #76979] Do, 01 Mei 2003 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jinne ou vrou, maar hierdie keer oortref jy selfs jouself! So 'n klomp bog
het ek lanklaas gelees! Vireers het ek 'n baie goeie begrip van wat in
die staatsdienste van die wêreld aangaan en wat hulle sekerlik nie meer as
15% effektief oor die gemiddeld maak nie. Dis egter nie die punt nie.
Sekerlik weet jy van Pres. Mbeki se standpunt oor Vigs? Die groot vraag is
nou of jy as hoof van 'n land [en dit maak nie 'n moer saak hoe jy daar
gekom het nie want dit gaan nie oor politiek nie, ou dier] 'n
verantwoordelikheid het teenoor ál die burgers van jou land om toe te sien
dat hulle die bes moontlike diens kry. Vigs is besig om derduisende dood
te maak in Afrika en hulle wil medisyne terughou van mense wat besig is om
te ly? Siek of gesond, almal is belastingbetalers en is geregtig op dit
wat hom toekom.
Of sien ons dalk hier by jou dat jy ook vooroordele het soos in die dae
van ou apartheid? Dan is jy mos 'n huigelaar, of hoe? Jy snik hier oor
die Duitser wat nie langs die dame wou sit oor 'n beginselsaak nie want in
jou oë is enige Duitser nooit weer in die bestaan van die aarde op enige
opinie geregtig nie want sy voorsate was dan mos nou Nazi's.....sien jy hoe
simpel jou redenasies is? Die anderdag skeit jy omtrent in jou rok oor die
vrye spraak van mense en hoe hoog dit op julle prioriteitslys is, maar wat
het die Duitser anders gedoen?
Ish! Jou kop hy kap sleg aan..........
skryf in boodskap news:3EB1278F.1040501@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>
>> Wat sy sekerlik nie begryp nie is dat hierdie vrou een van die is wat Aids
>> behandeling vir die massas van SA weerhou. Hoe kan jy meer onmenslik wees?
>> Hulle laat lyk die Nazi's na amateurs en die miljoene dooies van Afrika gaan
>> dit aan hulle bewys!
>
> Wat jy nie begryp nie, is dat jy geheel
> en al onkundig is van hoe staatsake werk.
> As Minister van Gesondheid moet so 'n
> staatsamptenaar kyk na watter hoeveelheid
> geld vir sy departement beskikbaar is, en
> dan besluit op prioriteite. Ons eie minister
> van Gesondheid hier in Kanada is op die oomblik
> onder skoot deur die opposisie omdat sy nie
> onmiddellik almal op lughawens vir SARS laat
> screen het deur hulle temperature te neem nie.
> Sy verdedig dit as onnodig en oneffektief, maar
> dit was blykbaar een van die dinge wat die
> WHO wou gesien gebeur het, en waarop hulle
> besluit het om te waarsku teen reis na Toronto.
> Ons sal maar moet sien of die Minister gaan
> bedank of nie. (Die reisadvies teen Toronto
> is nou, na 'n week, opgehef. En die WHO gee
> toe dat hulle eintlik skade gedoen het teen 'n
> te vinnige optrede teen Toronto. Ander lande
> sal miskien minder geneë wees om hulle SARS
> gevalle te verklaar.)
> In Oregon het hulle 'n lys van prioriteite
> waarop hulle hulle geld uitgee. Dus kies hulle teen
> een hartoorplanting of 'n hele klomp ander maatreëls
> wat minder kos maar wat meer effek op die algemene
> bevolking se gesondheid het.
> In SA moet hulle besluit of hulle geld gaan
> uitgee op die welsyn van gesonde moeders en hulle
> kinders deur basiese goeie medisyne, en of hulle
> al hulle geld moet bestee op AIDS-drugs, wat in alle
> geval baie slegte syprobleme het. So die witnerf
> Duitser het nie geweet waarvan hy praat nie. En mense
> soos Duitsers en apartheidsvarke, wat gedrogtelike
> beleide in hulle verlede ondersteun het, moet nou nie
> sit en modder gooi as iemand in 'n land wat nie syne
> is nie, hulle prioriteite anders skik as wat sy
> duidelik rassistiese mening dit wil hê.
>
> Gloudina
>
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #76990 is 'n antwoord op boodskap #76980] Do, 01 Mei 2003 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Vigs is besig om derduisende dood
> te maak in Afrika en hulle wil medisyne terughou van mense wat besig is om
> te ly?

Ek wonder, Suidwester, of jy weet dat Nevirapien
nog nie in die VSA deur die Food and Drug Admin.
goedgekeur is nie. Hoekom sit en gorrel jy so
daaroor asof dit die reg van elkeen in SA om dit
toegedien te word, terwyl die Amerikaners dit self
nog nie gebruik nie? Of het jy ook die klok hoor lui,
maar jy weet nie waar die bel hang nie?

Tant Hessie van die Doodskus
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #76992 is 'n antwoord op boodskap #76990] Vr, 02 Mei 2003 05:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - ek sien jy reageer nie op my kommentaar nie.
Ek wen dus daai ene ...

Op 'n positiewe noot - ek ondersteun nogal die ANC se standpunt mbt HIV. En
ek stem saam met die minister - dit is nie die enigste en grootste mediese
probleem wat die RSA in die gesig staar nie.
Waarmee ek nie saamstem nie is die onbekwame wyse waarop hulle die
aangeleentheid hanteer. Maar gelukkig maak hulle van onbevoegde mense, soos
Manto en Mbeki gebruik - so daar is in effek nie 'n verkwisting van
mannekrag nie.

skryf in boodskap news:3EB18FD9.20209@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Vigs is besig om derduisende dood
>> te maak in Afrika en hulle wil medisyne terughou van mense wat besig is om
>> te ly?
>
>
> Ek wonder, Suidwester, of jy weet dat Nevirapien
> nog nie in die VSA deur die Food and Drug Admin.
> goedgekeur is nie. Hoekom sit en gorrel jy so
> daaroor asof dit die reg van elkeen in SA om dit
> toegedien te word, terwyl die Amerikaners dit self
> nog nie gebruik nie? Of het jy ook die klok hoor lui,
> maar jy weet nie waar die bel hang nie?
>
>
> Tant Hessie van die Doodskus
>
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #76998 is 'n antwoord op boodskap #76990] Vr, 02 Mei 2003 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
O so nou laat jy jou voorskryf deur die Yanks? Al wat ek weet antie, is
dat as 'n mens siek is aan so 'n terminale siekte dan sal jy enigiets
probeer wat moontlik kan help....ongeag wat die amptenary sê! So jy reken
'n regering het die reg om vir 'n belastingbetaler te sê: 'Bogger jou
paaimente wat jy betaal om ons aan die gang te hou, vrek jy nou maar eers
rustig terwyl ons die administrasie en die toetse afhandel?' Nee. Nee!
Enige regering, maak nie saak wat sy politieke voorkeure is nie, het 'n
verantwoordelikheid teenoor sy burgers....maar kom kyk gerus in Afrika as jy
kans sien om onder die bed uit te kruip [moenie worry nie die boere het
lankal nie meer die mag nie!] en jy sal sien hoe oneffektief regerings in
Afrika kan wees!
skryf in boodskap news:3EB18FD9.20209@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Vigs is besig om derduisende dood
>> te maak in Afrika en hulle wil medisyne terughou van mense wat besig is om
>> te ly?
>
>
> Ek wonder, Suidwester, of jy weet dat Nevirapien
> nog nie in die VSA deur die Food and Drug Admin.
> goedgekeur is nie. Hoekom sit en gorrel jy so
> daaroor asof dit die reg van elkeen in SA om dit
> toegedien te word, terwyl die Amerikaners dit self
> nog nie gebruik nie? Of het jy ook die klok hoor lui,
> maar jy weet nie waar die bel hang nie?
>
>
> Tant Hessie van die Doodskus
>
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #77011 is 'n antwoord op boodskap #76998] Vr, 02 Mei 2003 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

So jy reken
> 'n regering het die reg om vir 'n belastingbetaler te sê: 'Bogger jou
> paaimente wat jy betaal om ons aan die gang te hou, vrek jy nou maar eers
> rustig terwyl ons die administrasie en die toetse afhandel?'

Ek wonder of jy die storie van thalidomiede
ken. Was in gebruik in Engeland en ook Kanada,
maar is deur die FDA van die VSA geblok, en
vandag word die vrou wat die blokkering in die
FDA volgehou het, beskou as 'n heldin. Hier is
'n thalidomiede-geval in my gebou. Hy is nou
so omtrent veertig jaar oud.
Ek wonder of jy die storie van stilboesterol
ken. Is voorgeskryf in SA vir vrouens om te keer
dat hulle nie die babas verloor nie. Vandag weet
ons dat sulke babas eienaardige kankers ontwikkel.
Almal behoort te luister wat die Amerikaanse FDA
sê.

Gloudina
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #77012 is 'n antwoord op boodskap #77011] Vr, 02 Mei 2003 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - jammer. Met die ene het jy die kluts (of is dit klits?) kwyt ...

skryf in boodskap news:3EB26CE4.3010507@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> So jy reken
>> 'n regering het die reg om vir 'n belastingbetaler te sê: 'Bogger jou
>> paaimente wat jy betaal om ons aan die gang te hou, vrek jy nou maar eers
>> rustig terwyl ons die administrasie en die toetse afhandel?'
>
>
> Ek wonder of jy die storie van thalidomiede
> ken. Was in gebruik in Engeland en ook Kanada,
> maar is deur die FDA van die VSA geblok, en
> vandag word die vrou wat die blokkering in die
> FDA volgehou het, beskou as 'n heldin. Hier is
> 'n thalidomiede-geval in my gebou. Hy is nou
> so omtrent veertig jaar oud.
> Ek wonder of jy die storie van stilboesterol
> ken. Is voorgeskryf in SA vir vrouens om te keer
> dat hulle nie die babas verloor nie. Vandag weet
> ons dat sulke babas eienaardige kankers ontwikkel.
> Almal behoort te luister wat die Amerikaanse FDA
> sê.
>
> Gloudina
>
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #77017 is 'n antwoord op boodskap #77011] Vr, 02 Mei 2003 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die geskiedenis het die mens al baie keer verkeerd bewys. Ek sal jou egter
langs die bed wil sien staan van 'n vigslyer en vir hom vertel hy mag nie
medisyne kry om hom verligting te gee nie net omdat Amerika nog nie reg is
om te sê of dit reg is nie. En dit terwyl duisende sterf nie. Julle kan
dit ook nie eers blameer as 'n witmansiekte nie. Die ANC doen dit aan sy
eie, regte, egte swart broers en dis wat die ergste is! Dis tog 'n tjol
argument, of hoe? In dieslefde trant reken jy miskien moet die wêreld
Hitler kans gegee gewees het om van al die Jode seep te kook, want dan kon
hy dalk later in die geskiedenis vereer word vir die man wat van die
Illuminatie en dié pęre ontslae geraak het. En dat Mbeki in die
geskiedenis sal afgaan as die man wat 3 miljoen of meer van sy mense
opgeoffer het ter wille van die ontwikkeling van 'n sekere kuur vir Vigs?
Strooi Antie, strooi! Die man wat nou daar in die bed lê gee nie 'n donner
om vir wat reg of verkeerd is nie. Hy is die sterwende een en JY is die
een wat dit wil weghou. Wat maak dit jou?

skryf in boodskap news:3EB26CE4.3010507@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> So jy reken
>> 'n regering het die reg om vir 'n belastingbetaler te sê: 'Bogger jou
>> paaimente wat jy betaal om ons aan die gang te hou, vrek jy nou maar eers
>> rustig terwyl ons die administrasie en die toetse afhandel?'
>
>
> Ek wonder of jy die storie van thalidomiede
> ken. Was in gebruik in Engeland en ook Kanada,
> maar is deur die FDA van die VSA geblok, en
> vandag word die vrou wat die blokkering in die
> FDA volgehou het, beskou as 'n heldin. Hier is
> 'n thalidomiede-geval in my gebou. Hy is nou
> so omtrent veertig jaar oud.
> Ek wonder of jy die storie van stilboesterol
> ken. Is voorgeskryf in SA vir vrouens om te keer
> dat hulle nie die babas verloor nie. Vandag weet
> ons dat sulke babas eienaardige kankers ontwikkel.
> Almal behoort te luister wat die Amerikaanse FDA
> sê.
>
> Gloudina
>
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #77019 is 'n antwoord op boodskap #77017] Vr, 02 Mei 2003 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

En dat Mbeki in die
> geskiedenis sal afgaan as die man wat 3 miljoen of meer van sy mense
> opgeoffer het ter wille van die ontwikkeling van 'n sekere kuur vir Vigs?

Daar is nie 'n kuur vir Vigs nie, domkop.
Die (baie duur) cocktail van medisyne wat
sommige drink, het ernstige nagevolge, maar
dit verleng sommige mense se lewens aanmerk-
lik. En ek dink jy, as witnerf, moet maar
ophou om vir Mbeki te "beskuldig" van haat
teen sy eie mense. Daar is genoeg van sy
eie mense wat dit kan doen. Jy, witnerf,
het jou eie vete teen Mbeki, en enigiets
waaraan jy kan klou, gebruik jy as 'n stok.
Ek is nou nie heeltemal seker van my saak
nie, maar ek dink nie die Aids-drugs hier
in Kanada word vry uitgegee deur ons Medicare
nie. Jy moet dit self betaal, of jou sekondêre
verskaffer, vir wie jy maandeliks betaal,
betaal die onkoste. Medisyne is alleen vry
in Kanada as dit in 'n hospitaal toegedien
word. Daarna is jy vir jouself verantwoordelik.
Ek neem dis dieselfde in SA.

Gloudina
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #77020 is 'n antwoord op boodskap #77019] Vr, 02 Mei 2003 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote:

> Daar is nie 'n kuur vir Vigs nie, domkop.
> Die (baie duur) cocktail van medisyne wat
> sommige drink, het ernstige nagevolge, maar
> dit verleng sommige mense se lewens aanmerk-
> lik.

Ag dankie tog - IEMAND verstaan en weet waaroor dit gaan!
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #77021 is 'n antwoord op boodskap #77012] Vr, 02 Mei 2003 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
NEE - sy het nie - inteendeel, wat sy sê maat BAIE sin - as julle dit
maar net kon verstaan en begryp.
Ek staan verstom oor hoe oningelig en idioties julle twee basjanne
reageer. As mens julle so lees, dan sou mens wraggies dink dat daar
al 'n kuur vir AIDS is.
En buitendien, hier in Amerika - die land wat sommige van julle so
bewonder en beskou as die "wereldleier" en watookal, glo die meeste
dat " Health Care Is Not A Right" - Gaan lees Leonard Peikoff se werk
met presies hierdie titel.
Genugtig....

"Jonas" wrote:

> Anti - jammer. Met die ene het jy die kluts (of is dit klits?) kwyt ...
>
> skryf in boodskap news:3EB26CE4.3010507@rogers.com...

>> Suidwester wrote:

>> So jy reken
>>> 'n regering het die reg om vir 'n belastingbetaler te sê: 'Bogger jou
>>> paaimente wat jy betaal om ons aan die gang te hou, vrek jy nou maar
> eers
>>> rustig terwyl ons die administrasie en die toetse afhandel?'


>> Ek wonder of jy die storie van thalidomiede
>> ken. Was in gebruik in Engeland en ook Kanada,
>> maar is deur die FDA van die VSA geblok, en
>> vandag word die vrou wat die blokkering in die
>> FDA volgehou het, beskou as 'n heldin. Hier is
>> 'n thalidomiede-geval in my gebou. Hy is nou
>> so omtrent veertig jaar oud.
>> Ek wonder of jy die storie van stilboesterol
>> ken. Is voorgeskryf in SA vir vrouens om te keer
>> dat hulle nie die babas verloor nie. Vandag weet
>> ons dat sulke babas eienaardige kankers ontwikkel.
>> Almal behoort te luister wat die Amerikaanse FDA
>> sê.

>> Gloudina

>
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #77026 is 'n antwoord op boodskap #77020] Vr, 02 Mei 2003 17:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 May 2003 11:20:12 -0400, Katryn wrote:

> "@rogers.com" wrote:
>
>> Daar is nie 'n kuur vir Vigs nie, domkop.
>> Die (baie duur) cocktail van medisyne wat
>> sommige drink, het ernstige nagevolge, maar
>> dit verleng sommige mense se lewens aanmerk-
>> lik.
>
> Ag dankie tog - IEMAND verstaan en weet waaroor dit gaan!
>

Ék weer, dink dat julle hier spog met wat algemnene kennis is.
om nou te sê dat daar nie 'n kuur is nie
en bors uit te stoot asof dit die aankondiging van die eeu is
sê veel van wat jy as waardevol beskou, bouwer.

DAVIE DAVIS
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #77056 is 'n antwoord op boodskap #77020] Sa, 03 Mei 2003 05:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie het gesê daar is 'n kuur? Lyk my die koppies raas.

Sover ek weet word daar gepraat om die mense te help in hulle lyding, om
verkragtings-slagoffers te help en om te keer dat dit op babas oorgedra
word. - en dit is waar Manto so steeks oor is.
Geneeshere word selfs afgedank as bevind word dat hul wel mense wil help.

Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:g235bv0c4buq47icv1enaghtjhom986hcn@4ax.com...
> "@rogers.com" wrote:
>
>> Daar is nie 'n kuur vir Vigs nie, domkop.
>> Die (baie duur) cocktail van medisyne wat
>> sommige drink, het ernstige nagevolge, maar
>> dit verleng sommige mense se lewens aanmerk-
>> lik.
>
> Ag dankie tog - IEMAND verstaan en weet waaroor dit gaan!
>
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #77061 is 'n antwoord op boodskap #77020] Sa, 03 Mei 2003 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn - dis duidelik dat jy nie die argument gevolg het nie.
Almal is dom en jy is slim ?
Mooi so...

"Katryn" skryf in boodskap news:g235bv0c4buq47icv1enaghtjhom986hcn@4ax.com...
> "@rogers.com" wrote:
>
>> Daar is nie 'n kuur vir Vigs nie, domkop.
>> Die (baie duur) cocktail van medisyne wat
>> sommige drink, het ernstige nagevolge, maar
>> dit verleng sommige mense se lewens aanmerk-
>> lik.
>
> Ag dankie tog - IEMAND verstaan en weet waaroor dit gaan!
>
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #77113 is 'n antwoord op boodskap #77056] Sa, 03 Mei 2003 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Wie het gesê daar is 'n kuur? Lyk my die koppies raas.

Jou kop raas seker! Gaan lees weer die draad. Gaan kyk dan na die
drugs wat gebruik word, en gaan lees op wat die newe-effekte is. As
mense die risiko wil dra, moet dit 'n persoonlike besluit wees. En as
jy dit nie kan bekostig nie, dan is dit tragies - maar eintlik ook
maat vir die beste. Want al wat dit doen is om jou lewe in sommige
gevalle effens te verleng, Die staat kan mos nie 'n besluit neem wat
DALK in die toekoms groter mediese probleme vir die hele bevolking kan
skep nie. Ek het self al navorsing met AZT byvoorbeeld gedoen, en
weet dat dit potensieel baie gevare inhou.
Om vir almal voor die voet AZT te gee, sal malligheid wees!
Maar ek is nie lus om goed te probeer verduidelik wat jy in elkgeval
boggerol van sal verstaan nie, so...glo wat jy wil glo...
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #77114 is 'n antwoord op boodskap #77061] Sa, 03 Mei 2003 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote:

> Katryn - dis duidelik dat jy nie die argument gevolg het nie.
> Almal is dom en jy is slim ?

Whatever...
Re: Ai, ons liewe Manto [boodskap #77163 is 'n antwoord op boodskap #77114] So, 04 Mei 2003 09:22 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jog maar Kooitryn en die antie het beide die kat aan sy gat beet en hulle
dink hulle is besig om 'n intellektueel te trek op ons dom ouens in Afrika.
Seker hoekom hul beide in die buiteland sit. Die antie onder haar bed
weggekruip teen die aprtheidsvarke en en 'Trynjie wat probeer tik met haar
linkerhand terwyl haar regter uit aksie is. Laat ek dit stadig vir julle
uitspel: Ons praat oor 'n vigslyer wat die siekte onder lede het en reeds
siek is, of 'n verkragde wat moontlik die siekte mag hê, ens. Hieride siek
mens moet sekerlik tog voor 'n keuse kan staan? JULLE met julle reg tot
vrye spraak en vrye keuse, hoe dan nou. As 'n siek persoon weet hy het net
'n kort tyd om te lewe en dat sekere medisyne hom verligting kan bring en
dalk nog sy dood vir 'n tyd uitstel, wie is julle twee en Mbeki om dit te
weier. Julle is so belaglik, dis om te kak van! Hoe kan jy vir 'n siek
persoon vertel: "Jammer maar Suster Gloudsie en Kootryntjie het besluit
julle moet nou maar eerder in pyn doodgaan want dalk kan hierdie medisyne
slegte nagevolge hê." Duh! Erger as die dood?

"Katryn" skryf in boodskap news:svm7bvch8l75q9d72ot4ahrujkh5qtu8e2@4ax.com...
> "Jonas" wrote:
>
>> Katryn - dis duidelik dat jy nie die argument gevolg het nie.
>> Almal is dom en jy is slim ?
>
> Whatever...
>
Vorige onderwerp: So doen ons dit.
Volgende onderwerp: Cassinga en Swapo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 01:25:42 MGT 2024