Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier?
Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77003] Vr, 02 Mei 2003 07:25 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Definitief nie om na toesprake te gaan sit en luister nie.
Boek gelees, bietjie gewerk, lank op die strand gaan loop, luilekker
middagete op 'n stoep van 'n restaurant geniet, en 'n fliek bygebring.

Annette
Re: Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77004 is 'n antwoord op boodskap #77003] Vr, 02 Mei 2003 08:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy moes na Sex and the City gekyk het. Samantha het die skreeuende kleintjie
tjoepstil gekry deur net haar vibritor aan te skakel en dit langs die baba
se kop te sit:)))

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3eb23748.0@news1.mweb.co.za...
> Jy's gelukkig, ek het wasgoed gewas, my suster se meisiekind opgepas, en so
> tussenin my man probeer voer. Ergste is my sus se kind is nou op 'n
> moeilike stadium (3 maande) en sy wil nie slaap nie, skree as ek haar in die
> wiegie sit, skree as ek haar in die die stootwaentjie sit, wil nie eet
> nie... Dit was 'n moeilike dag gewees :-)) So, nou rus ek maar vandag.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:b8t79g$d8th1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Definitief nie om na toesprake te gaan sit en luister nie.
>> Boek gelees, bietjie gewerk, lank op die strand gaan loop, luilekker
>> middagete op 'n stoep van 'n restaurant geniet, en 'n fliek bygebring.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77007 is 'n antwoord op boodskap #77003] Vr, 02 Mei 2003 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's gelukkig, ek het wasgoed gewas, my suster se meisiekind opgepas, en so
tussenin my man probeer voer. Ergste is my sus se kind is nou op 'n
moeilike stadium (3 maande) en sy wil nie slaap nie, skree as ek haar in die
wiegie sit, skree as ek haar in die die stootwaentjie sit, wil nie eet
nie... Dit was 'n moeilike dag gewees :-)) So, nou rus ek maar vandag.

E

"Annette" skryf in boodskap news:b8t79g$d8th1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Definitief nie om na toesprake te gaan sit en luister nie.
> Boek gelees, bietjie gewerk, lank op die strand gaan loop, luilekker
> middagete op 'n stoep van 'n restaurant geniet, en 'n fliek bygebring.
>
> Annette
>
Re: Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77030 is 'n antwoord op boodskap #77004] Vr, 02 Mei 2003 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:b8tdr9$d2aab$1@ID-92016.news.dfncis.de...
: Jy moes na Sex and the City gekyk het. Samantha het die skreeuende kleintjie
: tjoepstil gekry deur net haar vibritor aan te skakel en dit langs die baba
: se kop te sit:)))
---
ek het saam met ander gelowiges na die plaaslike
stadion gegaan om Sy naam groot te maak en te bid
vir Afrika.
---
Re: Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77032 is 'n antwoord op boodskap #77030] Vr, 02 Mei 2003 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tobie, help dit meer om in 'n stadion te gaan bid as by 'n kerk of by die
huis?

Annette

"Tobie" skryf in boodskap news:b8uapv$gkh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Annette" wrote in message
> news:b8tdr9$d2aab$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> : Jy moes na Sex and the City gekyk het. Samantha
> het die skreeuende kleintjie
> : tjoepstil gekry deur net haar vibritor aan te
> skakel en dit langs die baba
> : se kop te sit:)))
> ---
> ek het saam met ander gelowiges na die plaaslike
> stadion gegaan om Sy naam groot te maak en te bid
> vir Afrika.
> ---
>
Re: Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77039 is 'n antwoord op boodskap #77032] Vr, 02 Mei 2003 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 May 2003 20:04:53 +0200, "Annette" wrote:

> Tobie, help dit meer om in 'n stadion te gaan bid as by 'n kerk of by die
> huis?
>
> Annette
>
>
>
> "Tobie" wrote in message
> news:b8uapv$gkh$1@ctb-nnrp2.saix.net...


Besef jy dat daar spesiale krag in groepsgebed is? Dat 'n samekoms
'm atmosfeer kan skep wat geestelike krag bevat?

DD
Re: Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77054 is 'n antwoord op boodskap #77039] Sa, 03 Mei 2003 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy antwoord nie die vraag nie.
Ek wil weet of so 'n byeenkoms meer effektief is. - wat natuurlik nie bewys
kan word nie.

Dit is net massa-beswyming.

Sou dit so 'n geestelike kragvolle belewenis wees, hoekom word dit nie vir
elke liewe openbare vakansiedag gereel nie?
O gits!! Ek vergeet - dit is nie die kerke wat die inisiatief geneem het
nie - dis 'n sekere Mnr. Power van Power Tools faam.

Annette

"DD" skryf in boodskap news:k5o5bvshcjmtfnigeqnaf6420ujj6mvan9@4ax.com...
> On Fri, 2 May 2003 20:04:53 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Tobie, help dit meer om in 'n stadion te gaan bid as by 'n kerk of by die
>> huis?
>>
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Tobie" wrote in message
>> news:b8uapv$gkh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>
> Besef jy dat daar spesiale krag in groepsgebed is? Dat 'n samekoms
> 'm atmosfeer kan skep wat geestelike krag bevat?
>
> DD
>
Re: Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77058 is 'n antwoord op boodskap #77054] Sa, 03 Mei 2003 05:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 3 May 2003 06:56:58 +0200, "Annette" wrote:

> Jy antwoord nie die vraag nie.

Jy't nie vir my gevra nie.
Hoekom het ek dan in getjip?
Sommer.

DD
Re: Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77079 is 'n antwoord op boodskap #77004] Sa, 03 Mei 2003 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine[1]  is tans af-lyn  Elaine[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ja, ag maar my suster willie hê ons moet die kleinding sus nie, of te
veel optel nie, ander "maak ons haar in die arms groot."
Ek het die episode van Sex and the City gesien. Dit was heel oulik
gewees :-)) En dit was nie 'n vibrator nie, dit was 'n nek masseerder,
Samantha het dit net as a virbrator gebruik!

E

"Annette" wrote:
> Jy moes na Sex and the City gekyk het. Samantha het die skreeuende kleintjie
> tjoepstil gekry deur net haar vibritor aan te skakel en dit langs die baba
> se kop te sit:)))
>
> Annette
Re: Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77081 is 'n antwoord op boodskap #77003] Sa, 03 Mei 2003 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Definitief nie om na toesprake te gaan sit en luister nie.
> Boek gelees, bietjie gewerk, lank op die strand gaan loop, luilekker
> middagete op 'n stoep van 'n restaurant geniet, en 'n fliek bygebring.
>
> Annette

Ragel: Ek verjaar deesdae op hierdie dag. Dan hou ek partytjie en
doen sommer net lekker dinge.
Re: Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77082 is 'n antwoord op boodskap #77007] Sa, 03 Mei 2003 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:...
> Jy's gelukkig, ek het wasgoed gewas, my suster se meisiekind opgepas, en so
> tussenin my man probeer voer.

Ragel: Hoekom kan jou man nie self eet nie, Elaine?
;-)
Re: Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77110 is 'n antwoord op boodskap #77082] Sa, 03 Mei 2003 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine[1]  is tans af-lyn  Elaine[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Dink jy hy sal sy eie kos maak as ek dit vir hom kan maak?! Nee wat,
hy's maar 'n vrot kok. Ek's ook nie juis veel beter nie. Ek droom
juis gisteraand hy gooi my kook en geniet, heel letterlik, by die deur
uit omdat die ding useless is in ons huis :-)) Ek sweer as hy kon sou
hy vir homself 'n borslappie aansit en daar sit dat ek hom met die
hand voer. Hy kan nogal lui wees as hy wil.

E

rachel...@yahoo.co.uk (Kinky) wrote:

>> Jy's gelukkig, ek het wasgoed gewas, my suster se meisiekind opgepas, en so
>> tussenin my man probeer voer.
>
> Ragel: Hoekom kan jou man nie self eet nie, Elaine?
> ;-)
Wie braat tor? [boodskap #77174 is 'n antwoord op boodskap #77079] So, 04 Mei 2003 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Elaine
Ek het die episode van Sex and the City gesien. Dit was heel
oulik gewees :-)) En dit was nie 'n vibrator nie, dit was 'n
nek masseerder, Samantha het dit net as a vibrator gebruik!

Wouter
'n Mens moet seker intiem met dié apparate vertroud wees om die verskil te
kan sien?
Re: Wie braat tor? [boodskap #77182 is 'n antwoord op boodskap #77174] So, 04 Mei 2003 12:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 13:55:15 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Elaine
> Ek het die episode van Sex and the City gesien. Dit was heel
> oulik gewees :-)) En dit was nie 'n vibrator nie, dit was 'n
> nek masseerder, Samantha het dit net as a vibrator gebruik!
>
> Wouter
> 'n Mens moet seker intiem met dié apparate vertroud wees om die verskil te
> kan sien?
>
>
>
Moet nie moeilikheid soek nie Wouter. Jy soek net rede waarom sy
alleen moes eet op haar man se verjaardag:-)))))

DD
Re: Wie braat tor? [boodskap #77227 is 'n antwoord op boodskap #77174] So, 04 Mei 2003 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Eintlik is daar geen verskil nie - net die posisie van die nek verskil:)))
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3eb4ff9f.0@news1.mweb.co.za...
> Elaine
> Ek het die episode van Sex and the City gesien. Dit was heel
> oulik gewees :-)) En dit was nie 'n vibrator nie, dit was 'n
> nek masseerder, Samantha het dit net as a vibrator gebruik!
>
> Wouter
> 'n Mens moet seker intiem met dié apparate vertroud wees om die verskil te
> kan sien?
>
Re: Wie braat tor? [boodskap #77241 is 'n antwoord op boodskap #77227] So, 04 Mei 2003 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 16:39:11 +0200, "Annette" wrote:

> Eintlik is daar geen verskil nie - net die posisie van die nek verskil:)))
> Annette
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3eb4ff9f.0@news1.mweb.co.za...
>> Elaine
>> Ek het die episode van Sex and the City gesien. Dit was heel
>> oulik gewees :-)) En dit was nie 'n vibrator nie, dit was 'n
>> nek masseerder, Samantha het dit net as a vibrator gebruik!

>> Wouter
>> 'n Mens moet seker intiem met dié apparate vertroud wees om die verskil te
>> kan sien?



Waar's Elaine nou? Julle moet nie gedagtes plant hier nie:-)

DD
Re: Wie braat tor? [boodskap #77297 is 'n antwoord op boodskap #77174] Ma, 05 Mei 2003 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:...
> Elaine
> Ek het die episode van Sex and the City gesien. Dit was heel
> oulik gewees :-)) En dit was nie 'n vibrator nie, dit was 'n
> nek masseerder, Samantha het dit net as a vibrator gebruik!
>
> Wouter
> 'n Mens moet seker intiem met dié apparate vertroud wees om die verskil te
> kan sien?

Ragel: En jaloesie bly nooit mooi om te aanskou nie, Wouter!
:-)
Re: Wie braat tor? [boodskap #77302 is 'n antwoord op boodskap #77297] Ma, 05 Mei 2003 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Elaine
> Ek het die episode van Sex and the City gesien. Dit was heel
> oulik gewees :-)) En dit was nie 'n vibrator nie, dit was 'n
> nek masseerder, Samantha het dit net as a vibrator gebruik!

> Wouter
> 'n Mens moet seker intiem met dié apparate vertroud wees
> om die verskil te kan sien?

Ragel: En jaloesie bly nooit mooi om te aanskou nie, Wouter! :-)

Wouter: Jaloers? Op 'n nekmasseerder? Watwo!
Re: Wie braat tor? [boodskap #77310 is 'n antwoord op boodskap #77302] Ma, 05 Mei 2003 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 May 2003 12:45:41 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

>> Elaine
>> Ek het die episode van Sex and the City gesien. Dit was heel
>> oulik gewees :-)) En dit was nie 'n vibrator nie, dit was 'n
>> nek masseerder, Samantha het dit net as a vibrator gebruik!
>
>> Wouter
>> 'n Mens moet seker intiem met dié apparate vertroud wees
>> om die verskil te kan sien?
>
> Ragel: En jaloesie bly nooit mooi om te aanskou nie, Wouter! :-)
>
> Wouter: Jaloers? Op 'n nekmasseerder? Watwo!
>
>

Ek dink as 'n masjien dit kan regkry
om 'n man te vervang,
verdien die masjien
om met jaloesie aangestaar te word :-)

Didi Nokia (uit 3310 stalle)
(Ek het my Nokia
se vibreerder aangeskakel
want ek hoor hom nie altyd lui nie:-)
Re: Wie braat tor? [boodskap #77317 is 'n antwoord op boodskap #77310] Ma, 05 Mei 2003 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Didi Nokia (uit 3310 stalle)
(Ek het my Nokia
se vibreerder aangeskakel
want ek hoor hom nie altyd lui nie:-)

Wouter
Wie braat tors is juis vir lui mense...
Re: Wie braat tor? [boodskap #77319 is 'n antwoord op boodskap #77317] Ma, 05 Mei 2003 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 May 2003 22:00:17 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

>
> Wouter
> Wie braat tors is juis vir lui mense...
>

Dan dink ek dat dit tyd vir jou is
om wie braat tors in detail te
verduidelik. Want dit klink
of dit handig kan wees...

DD
Re: Wie braat tor? [boodskap #77346 is 'n antwoord op boodskap #77317] Di, 06 Mei 2003 04:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
> Didi Nokia (uit 3310 stalle)
> (Ek het my Nokia
> se vibreerder aangeskakel
> want ek hoor hom nie altyd lui nie:-)
>
> Wouter
> Wie braat tors is juis vir lui mense...
>
OOooooo!! Ek dog nog nog altyd dit is in die plek van lui mense:)))
Annette

>
Re: Wie braat tor? [boodskap #77421 is 'n antwoord op boodskap #77319] Di, 06 Mei 2003 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter : Wie braat tors is juis vir lui mense...

DD
Dan dink ek dat dit tyd vir jou is
om wie braat tors in detail te
verduidelik. Want dit klink
of dit handig kan wees...

Wouter
Dit werk blykbaar ongeveer soos nekmasseerders.
Maar laat Elaine liewers verduidelik, sy het 'n beter gevoel daarvoor..
Re: Wie braat tor? [boodskap #77455 is 'n antwoord op boodskap #77421] Wo, 07 Mei 2003 17:37 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 May 2003 23:35:03 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Wouter
> Dit werk blykbaar ongeveer soos nekmasseerders.
> Maar laat Elaine liewers verduidelik, sy het 'n beter gevoel daarvoor..
>

Ek weet nie of dit so werk nie, maar
ek het erens gehoor dat 'n nekmasseerder
nie noodwendig vir nek massering aangewend
hoef te word nie.

'Wie braat tor'of 'wat praat for'?

DD
Vorige onderwerp: Onthou
Volgende onderwerp: klip in die bos..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 11:16:17 MGT 2024