Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Rapport 27 April
Rapport 27 April [boodskap #76913] Di, 29 April 2003 19:37 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Landdros Peet Johnson:
"Dit is ironies. Aan die een
kant is jy bekommerd oor die mense se finansiële
probleme, maar aan die ander kant skroom jy ook nie
om geld van hulle te steel nie. Jy het 'n goeie salaris
asm parlementariër verdien, maar steeds het jy die armes
se geld gevat."

en voorts:
"Misdaad onder die politici is algemeen, maar ons
verwag dat die mense wat die wette maak dit sal onderhou."

1991
Skuldig bevind aan moord en ses jaar word na appèl
verminder na 'n boete.

1995
Haar hulpprogramme word ondersoek nà bewerings
van bedrog en korrupsie.

1998
Word voor die Waarheid-en-versoeningskommissie beskuldig
van menseregtingskending, deur haar eie struggle-genote -
maar daar kom niks van nie.

2001
Eerste nasionale Bank lê beslag op haar bates van
meer as R1 000 000.

2002
Absa wil haar huis verkoop omdat sy dit nie betaal nie
maar dit word gekeer.

2003
Skuldig bevind aan 44 klagte van bedrog en so iets soos
22 van diefstal. Totaal van 66 klagte waaraan sy skuldig
bevind is.

Appèl hangende - dink julle die moeder van die nasie gaan sit?
Re: Rapport 27 April [boodskap #76916 is 'n antwoord op boodskap #76913] Di, 29 April 2003 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis Apartheid se skuld - die sisteem het haar koppie laat uithaak:))
Annette

"DD" skryf in boodskap news:96ktavkmboo1lag7sr9juf9bp4lfou9r74@4ax.com...
>
>
> Landdros Peet Johnson:
> "Dit is ironies. Aan die een
> kant is jy bekommerd oor die mense se finansiële
> probleme, maar aan die ander kant skroom jy ook nie
> om geld van hulle te steel nie. Jy het 'n goeie salaris
> asm parlementariër verdien, maar steeds het jy die armes
> se geld gevat."
>
> en voorts:
> "Misdaad onder die politici is algemeen, maar ons
> verwag dat die mense wat die wette maak dit sal onderhou."
>
> 1991
> Skuldig bevind aan moord en ses jaar word na appèl
> verminder na 'n boete.
>
> 1995
> Haar hulpprogramme word ondersoek ná bewerings
> van bedrog en korrupsie.
>
> 1998
> Word voor die Waarheid-en-versoeningskommissie beskuldig
> van menseregtingskending, deur haar eie struggle-genote -
> maar daar kom niks van nie.
>
> 2001
> Eerste nasionale Bank lê beslag op haar bates van
> meer as R1 000 000.
>
> 2002
> Absa wil haar huis verkoop omdat sy dit nie betaal nie
> maar dit word gekeer.
>
> 2003
> Skuldig bevind aan 44 klagte van bedrog en so iets soos
> 22 van diefstal. Totaal van 66 klagte waaraan sy skuldig
> bevind is.
>
> Appèl hangende - dink julle die moeder van die nasie gaan sit?
>
Re: Rapport 27 April [boodskap #76917 is 'n antwoord op boodskap #76913] Di, 29 April 2003 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nie glo dat sy van 66 aanklagte op bedrog en diefstal skuldig bevind
is nie, en NET 5 JAAR gekry het nie. En sy gaan MISKIEN 8 maande sit. Die
moeder van die nasie se gat. Sy bedonner haar eie mense en hulle laat dit
toe! Dit gaan my verstand te bowe dat so baie mense so stupid kan wees op
een slag!

E

"DD" skryf in boodskap news:96ktavkmboo1lag7sr9juf9bp4lfou9r74@4ax.com...
>
>
> Landdros Peet Johnson:
> "Dit is ironies. Aan die een
> kant is jy bekommerd oor die mense se finansiële
> probleme, maar aan die ander kant skroom jy ook nie
> om geld van hulle te steel nie. Jy het 'n goeie salaris
> asm parlementariër verdien, maar steeds het jy die armes
> se geld gevat."
Re: Rapport 27 April [boodskap #76918 is 'n antwoord op boodskap #76917] Di, 29 April 2003 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Apr 2003 22:08:44 +0200, "Elaine" wrote:

> Ek kan nie glo dat sy van 66 aanklagte op bedrog en diefstal skuldig bevind
> is nie, en NET 5 JAAR gekry het nie. En sy gaan MISKIEN 8 maande sit. Die
> moeder van die nasie se gat. Sy bedonner haar eie mense en hulle laat dit
> toe! Dit gaan my verstand te bowe dat so baie mense so stupid kan wees op
> een slag!
>
> E
>
>

As sy na 'n skuldigbevinding vir moord
kon wegkom met 'n boete, waarom wil
hulle die arme vrou toesluit vir 'n veel
mindere misdaad?
Julle is jaloers. Ek het 'n optog gereêl
met baniere en ons betoog die naweek
in Johannesburg se besigste strate. Na
alles wat sy vir Suid Afrika gedoen het
kan hulle nie dit aan haar doen nie.

Die Detoger
Re: Rapport 27 April [boodskap #76919 is 'n antwoord op boodskap #76916] Di, 29 April 2003 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Apr 2003 22:01:26 +0200, "Annette" wrote:

> Dis Apartheid se skuld - die sisteem het haar koppie laat uithaak:))
> Annette
>
>
>

Ek's bly dat jy nie ook sommer blindelings die skuld op haar wil pak
en ons van alle blaam onthef nie, Annette.
Re: Rapport 27 April [boodskap #76921 is 'n antwoord op boodskap #76918] Di, 29 April 2003 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Issit... :o)) Het sy nie amnestie gekry vir die moorde of iets nie? Omdat
dit nou kwansuis politieke moorde was? Sy't haar eie mense doodgemaak,
hulle rot en kaal bestaal en nog steeds ondersteun hulle haar. Ai, dis ok
g'n wonder die land is in die moeilikheid nie.

E

"DD" wrote:

> As sy na 'n skuldigbevinding vir moord
> kon wegkom met 'n boete, waarom wil
> hulle die arme vrou toesluit vir 'n veel
> mindere misdaad?
> Julle is jaloers. Ek het 'n optog gereël
> met baniere en ons betoog die naweek
> in Johannesburg se besigste strate. Na
> alles wat sy vir Suid Afrika gedoen het
> kan hulle nie dit aan haar doen nie.
>
> Die Detoger
>
Re: Rapport 27 April [boodskap #76924 is 'n antwoord op boodskap #76921] Di, 29 April 2003 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Apr 2003 23:22:41 +0200, "Elaine" wrote:

> Issit... :o)) Het sy nie amnestie gekry vir die moorde of iets nie?

uh uh. sy's skuldig bevind en gevonnis tot ses jaar,
Na 'n appèlsaak is dit verander an 'n boete.

DD
Re: Rapport 27 April [boodskap #76925 is 'n antwoord op boodskap #76924] Di, 29 April 2003 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Cooooooolllllllllllll, ek wonder ek daarmee sal wegkom?!

E

"DD" wrote:
> uh uh. sy's skuldig bevind en gevonnis tot ses jaar,
> Na 'n appèlsaak is dit verander an 'n boete.
>
> DD
Re: Rapport 27 April [boodskap #76926 is 'n antwoord op boodskap #76925] Di, 29 April 2003 21:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Apr 2003 23:40:14 +0200, "Elaine" wrote:

> Cooooooolllllllllllll, ek wonder ek daarmee sal wegkom?!
>
> E

Te betwyfel Elaine.
Dat sy 'n merk gemaak het in die
geskiedenisboeke van Azanië is nie te betwyfel nie.

DD
Re: Rapport 27 April [boodskap #76927 is 'n antwoord op boodskap #76925] Di, 29 April 2003 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote:

> Cooooooolllllllllllll, ek wonder ek daarmee sal wegkom?!

Wel, hier in Amerika is dit nogal bekend dat jy is "guilty until
proven rich or famous" . Maar by julle is mense mos onskuldig tot
hulle skuldig bewys is? So die Amerikaanse gesegde sal nie vir julle
werk nie - hoe dit ookal sy, ek glo dus nie dat dit vir jou sal werk
nie!! :-))
Re: Rapport 27 April [boodskap #76928 is 'n antwoord op boodskap #76927] Di, 29 April 2003 22:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, behalwe as jy deel was van die "struggle" en as jy dit kan bewys - dan
kom 'n mens maklik los. Die rich en famous hier het ook 'n beter kans.
Hulle advokate is beter as die staat s'n :-))

E

"Katryn" wrote:

> Wel, hier in Amerika is dit nogal bekend dat jy is "guilty until
> proven rich or famous" . Maar by julle is mense mos onskuldig tot
> hulle skuldig bewys is? So die Amerikaanse gesegde sal nie vir julle
> werk nie - hoe dit ookal sy, ek glo dus nie dat dit vir jou sal werk
> nie!! :-))
>
Re: Rapport 27 April [boodskap #76929 is 'n antwoord op boodskap #76926] Di, 29 April 2003 22:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor mos die ene sê nou die dag die straf vir Comrade Winnie was te erg
en dat die regter 'n rassis is. Lyk my as 'n wit regter 'n swarte vonnis is
hy 'n rassis, maar as 'n swart regter 'n witte vonnis is hy nie. Ek raak,
om jou nou die eerlike waarheid te sê, SO gatvol vir daai deuntjie ek kan
skree. Swartes dink mos hulle kan nie rassiste wees nie, maar hulle is
groter rassiste as ons. Ek sal my kop op 'n blok sit dat ons meer
verdraagsaam teenoor hulle kulture en manier van dinge doen is, as wat hulle
met ons is. Ek sien hulle laaik ook nie van meng met wittes nie, vorm maar
so hulle eie klieks waar 'n witvel nie welkom is nie.

E

"DD" wrote:
> Te betwyfel Elaine.
> Dat sy 'n merk gemaak het in die
> geskiedenisboeke van Azanië is nie te betwyfel nie.
>
> DD
>
Re: Rapport 27 April [boodskap #76931 is 'n antwoord op boodskap #76928] Di, 29 April 2003 23:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote:

> Ja, behalwe as jy deel was van die "struggle" en as jy dit kan bewys - dan
> kom 'n mens maklik los.

Waarom het Wouter Basson losgekom?

> Die rich en famous hier het ook 'n beter kans.
> Hulle advokate is beter as die staat s'n :-))

Ja, dis eintlik rerig 'n siek samelewing in meer as een opsig.
Alles is maar eintlik magspeletjies in een of ander vorm - meestal
polities gedryf.
Kyk maar wat die Bush regime alles mee wegkom, en dink jy Dubya sal
ooit verantwoording hoef te doen?
Re: Rapport 27 April [boodskap #76933 is 'n antwoord op boodskap #76931] Di, 29 April 2003 23:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" wrote:
>
> Waarom het Wouter Basson losgekom?

Slaan my dronk, ek weetie. Hulle kon niks bewys nie? Die regter is
omgekoop? Hier by ons is 'n plastiese chirurg, 'n ene Johan (ek dink
Scholtz), wat die vrouens so vermink het dat baie van hulle nooit weer
normaal sal wees nie. Ten Spyte van 68 klagtes teen hom by mediese raad is
sy praktyk nog steeds oop en is hy nog steeds besig om mense se lewens te
vernietig. Die man is 'n Prof. by UNISA (ek dink), en hy lyk baie bekwaam,
so ek kan nogal verstaan hoekom die vrouens van hom sal gebruik maak.
Anyway, by een van die mediese raad se sittings was daar op EEN slag 18
klagtes teen hom, maar hy's onskuldig bevind op AL 18. En nog steeds is sy
praktyk oop, en nog steeds gee hy klas by UNISA, hoe verduidelik jy dit?

> Kyk maar wat die Bush regime alles mee wegkom, en dink jy Dubya sal
> ooit verantwoording hoef te doen?
Nee, ek dink nie so nie.
Re: Rapport 27 April [boodskap #76935 is 'n antwoord op boodskap #76929] Wo, 30 April 2003 00:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Ek hoor mos die ene sê nou die dag die straf vir Comrade Winnie was te erg
> en dat die regter 'n rassis is. Lyk my as 'n wit regter 'n swarte vonnis is
> hy 'n rassis, maar as 'n swart regter 'n witte vonnis is hy nie. Ek raak,
> om jou nou die eerlike waarheid te sê, SO gatvol vir daai deuntjie ek kan
> skree. Swartes dink mos hulle kan nie rassiste wees nie, maar hulle is
> groter rassiste as ons. Ek sal my kop op 'n blok sit dat ons meer
> verdraagsaam teenoor hulle kulture en manier van dinge doen is, as wat hulle
> met ons is. Ek sien hulle laaik ook nie van meng met wittes nie, vorm maar
> so hulle eie klieks waar 'n witvel nie welkom is nie.

Elaine, ek dink jy moet jou koerante
lees voor jy begin vuur spoeg. Winnie
Mandela beskuldig SWART ANC lede dat
hulle druk op die WIT regter uitgeoefen
het om vir haar 'n groter vonnis op
te lê as wat hy sou gedoen het as die
SWART ANC lede nie druk op haar uitgeoefen
het nie.

Gloudina
Re: Rapport 27 April [boodskap #76936 is 'n antwoord op boodskap #76935] Wo, 30 April 2003 01:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Anite, jy moet weer dink voor jy praat, ek het nie eers die ANC genoem nie.
Ek het van 'n ou gepraat wat sommer op straat nader gehark is om kommentaar
te lewer oor die vonnis. Maar hy was nie die enigste een wat gesê het die
regter was rassisties nie. Baie swart lede van die "publiek" het dieselfde
ding te sê gehad. So ek kan maar vuur spoeg as ek lus het :-))

E

Sê nog steeds 5 jaar vir 66 "skuldig bevindinge" is belaglik min. Daar's
mense in die tronk wat meer gekry het vir minder...

wrote:
>
> Elaine, ek dink jy moet jou koerante
> lees voor jy begin vuur spoeg. Winnie
> Mandela beskuldig SWART ANC lede dat
> hulle druk op die WIT regter uitgeoefen
> het om vir haar 'n groter vonnis op
> te lê as wat hy sou gedoen het as die
> SWART ANC lede nie druk op haar uitgeoefen
> het nie.
>
> Gloudina
>
Re: Rapport 27 April [boodskap #76959 is 'n antwoord op boodskap #76917] Wo, 30 April 2003 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Mmmmmmmmm ja Elaine ......
Dis die nuwe apartheid hierdie.
Ek het darem maandag Freedomsday gevier.... al wonder ek of DIT freedom
is.....
Ek het darem n doppie gedrink op winnie mandela .... lat sy mag vrek nog
voor sy oor 8 maande by die tronk uitstap.
Mmmmm en Europa dra daai bitch op hande .... want sy het mos saam met die
grooooot God Nelson die apartheid inine asblik gesmyt.....
Se gat man ...... hulle het die land in se moel in gehelp.
Nou ja toetmaar ... daar is min wat mens kan doen teen die regering.
ps: SUGGESTION: SLUIT DAAI MEID TOE OP ROBBENEILAND :o) :-)

> Ek kan nie glo dat sy van 66 aanklagte op bedrog en diefstal skuldig bevind
> is nie, en NET 5 JAAR gekry het nie. En sy gaan MISKIEN 8 maande sit. Die
> moeder van die nasie se gat. Sy bedonner haar eie mense en hulle laat dit
> toe! Dit gaan my verstand te bowe dat so baie mense so stupid kan wees op
> een slag!
>
> E
>
> "DD" wrote in message
> news:96ktavkmboo1lag7sr9juf9bp4lfou9r74@4ax.com...
>>
>>
>> Landdros Peet Johnson:
>> "Dit is ironies. Aan die een
>> kant is jy bekommerd oor die mense se finansiële
>> probleme, maar aan die ander kant skroom jy ook nie
>> om geld van hulle te steel nie. Jy het 'n goeie salaris
>> asm parlementariër verdien, maar steeds het jy die armes
>> se geld gevat."
>
Re: Rapport 27 April [boodskap #76962 is 'n antwoord op boodskap #76959] Wo, 30 April 2003 16:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Woestyngoggatjie wrote:

> Mmmmm en Europa dra daai bitch op hande .... want sy het mos saam met die
> grooooot God Nelson die apartheid inine asblik gesmyt.....

Du Plessis, jy is so 'n kerkman? Waarom
gaan jy altyd oor om te vloek en lelik
te praat in jou vele ander gedaantes. Gaan
spreek jou predikant daaroor.
Ek twyfel ook of die buiteland Winnie op
die hande dra. Sy word nie in Kanada toege-
laat nie as gevolg van haar vorige kriminele
rekord. Ons het wel haar man ere-burger
gemaak, een van nog net twee buitelanders
wat die eer gekry het. Tot tyd en wyl sulke
witnerwe soos jy nie die verskil kan raaksien
tussen mense soos Nelson Mandela en Winnie
Mandela nie, tot sulke tyd is ek jammer vir
sulke witnerwe soos jy.

Penkop op die grens.
Re: Rapport 27 April [boodskap #76965 is 'n antwoord op boodskap #76962] Wo, 30 April 2003 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Apr 2003 16:35:07 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Woestyngoggatjie wrote:
>
>
>> Mmmmm en Europa dra daai bitch op hande ....
>
> Du Plessis, jy is so 'n kerkman?
>
> Penkop op die grens.
>

Bouwer, is jy besig om in Katryn se gesig te sê
dat sy lieg oor wie Woestyngaggatjie is?

DD
Re: Rapport 27 April [boodskap #76975 is 'n antwoord op boodskap #76965] Do, 01 Mei 2003 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dum Dum, is jy en katryntjie ewe stupid dat julle nie na die oorsprong van
'n boodskap kan kyk nie?

"DD" skryf in boodskap news:h540bv8gkgismr8vp1rsn8ib53lmaf1r4u@4ax.com...
> On Wed, 30 Apr 2003 16:35:07 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>>
>> Woestyngoggatjie wrote:
>>
>>
>>> Mmmmm en Europa dra daai bitch op hande ....
>>
>> Du Plessis, jy is so 'n kerkman?
>>
>> Penkop op die grens.
>>
>
>
> Bouwer, is jy besig om in Katryn se gesig te sê
> dat sy lieg oor wie Woestyngaggatjie is?
>
> DD
>
Re: Rapport 27 April [boodskap #76988 is 'n antwoord op boodskap #76975] Do, 01 Mei 2003 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 1 May 2003 09:41:06 +0200, "Suidwester" wrote:

> Dum Dum, is jy en katryntjie ewe stupid dat julle nie na die oorsprong van
> 'n boodskap kan kyk nie?

Ék weet nie, geagte woestynrot !
Ek weet net dat as die vroumens slimmer as selfs ek is,
gaan sy jou poppey maak...!!!...

Dum Dum
Re: Rapport 27 April [boodskap #77009 is 'n antwoord op boodskap #76988] Vr, 02 Mei 2003 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Volgens my is jy die koning van die bruin oë, in elk geval. 20 miljoen%
seker is ek dat nie een van julle kan bewys dat ek 'Woestyngogga' is nie
want ek het nog onder geen ander naam iets gepos op hierdie ng anders as
onder Suidwester nie. Of julle daarvan hou of nie, dis 'n feit.

"DD" skryf in boodskap news:roo2bv09m59642bq5k5hatn3anvbrca0vv@4ax.com...
> On Thu, 1 May 2003 09:41:06 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Dum Dum, is jy en katryntjie ewe stupid dat julle nie na die oorsprong van
>> 'n boodskap kan kyk nie?
>
> ék weet nie, geagte woestynrot !
> Ek weet net dat as die vroumens slimmer as selfs ek is,
> gaan sy jou poppey maak...!!!...
>
> Dum Dum
>
Re: Rapport 27 April [boodskap #77024 is 'n antwoord op boodskap #77009] Vr, 02 Mei 2003 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 May 2003 11:51:49 +0200, "Suidwester" wrote:

> Volgens my is jy die koning van die bruin oë, in elk geval. 20 miljoen%
> seker is ek dat nie een van julle kan bewys dat ek 'Woestyngogga' is nie
> want ek het nog onder geen ander naam iets gepos op hierdie ng anders as
> onder Suidwester nie. Of julle daarvan hou of nie, dis 'n feit.

Vergeet dit om nòu onskuld te pleit, Woestynrot.
As ons privaatspeurderes sê dat jy die moffie is,
gaan jy sukkel om daar verby te kom.
Eintlik sal ek jou mis wanneer jy hier wegraak
en ten minste vir die tyd wanneer jy onder jou
nuwe (toekomstige) naam weer plek skrop.
Want... kom ek wees bietjie meer toegeeflik
as tot nou toe: Die manier wat jy die canadian
poppey maak, verdien tòg vir jou 'n plek hier.
Nie vir die woestynrot nie, laat wel. Maar vir die
Naminiër, let wel!

Dum Dum
Re: Rapport 27 April [boodskap #77091 is 'n antwoord op boodskap #77024] Sa, 03 Mei 2003 10:51 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag my ou, laat jy nou maar lekkerkry in wat jy doen en moet tog net nie jou
elmboog nerfaf slaan op die toiletrolhouer nie! Wat van ek daag jou uit
vir 'n lekker fris bedrag geld om te bewys dat ek die 'Woestyngogga' is en
as jy nie kan nie, dan betaal jy my? Hoeveel geld het jy? Of is jy 'n
afgetrede kringspier wat homself sit en vermaak op sy PC? Klink so!

"DD" skryf in boodskap news:46a5bv4mm1sf3h7t9l0des5d3ueabc34g4@4ax.com...
> On Fri, 2 May 2003 11:51:49 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Volgens my is jy die koning van die bruin oë, in elk geval. 20 miljoen%
>> seker is ek dat nie een van julle kan bewys dat ek 'Woestyngogga' is nie
>> want ek het nog onder geen ander naam iets gepos op hierdie ng anders as
>> onder Suidwester nie. Of julle daarvan hou of nie, dis 'n feit.
>
>
> Vergeet dit om nóu onskuld te pleit, Woestynrot.
> As ons privaatspeurderes sê dat jy die moffie is,
> gaan jy sukkel om daar verby te kom.
> Eintlik sal ek jou mis wanneer jy hier wegraak
> en ten minste vir die tyd wanneer jy onder jou
> nuwe (toekomstige) naam weer plek skrop.
> Want... kom ek wees bietjie meer toegeeflik
> as tot nou toe: Die manier wat jy die canadian
> poppey maak, verdien tóg vir jou 'n plek hier.
> Nie vir die woestynrot nie, laat wel. Maar vir die
> Namini�r, let wel!
>
> Dum Dum
>
Vorige onderwerp: Nuus 28/4
Volgende onderwerp: Nuus 5/5
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 01:08:42 MGT 2024