Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kaartlisensies
Re: Kaartlisensies [boodskap #76890] Di, 29 April 2003 12:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Juis Jonas - al weer net 'n geldmaakspul.
Ek weet nie van een mens wat 'n kaart-tipe lisensie geweier is omdat sy/haar
lisensie kwansuis nie wettig is nie.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b8lrja$e0g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens my kennis het die nuwe formaat bestuurslisensie ten doel gehad om
> hoofsaaklik die houers van vals lisensies te ontbloot. Nou word die groot
> getal mense wat volgens rekord nog nie vir hul nuwe formaat lisensies
> aansoek gedoen het nie, bloot toegeskryf aan mense wat dood of oorsee is.
> Geen melding word nou gemaak van die moontlikheid dat hierdie "uitstaande"
> groepie moontlik die houers van vals lisensies kan wees nie.
>
Re: Kaartlisensies [boodskap #76899 is 'n antwoord op boodskap #76890] Di, 29 April 2003 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek weet van mense wat nou "beter" lisensies het as wat hulle gehad het, net
omdat hulle die vorm verkeerd ingevul het (kon nie uitwerk wat die nuwe
kode is vir die ou kode 8 nie) en dit het so deurgegaan sonder dat iemand
dit agtergekom het. So nou sit jy met mense met 'n lisensie om 'n
swaarvoertuig
te bestuur, al het hy nog nie eens in een gesit nie.

"Annette" wrote in message ...
> Juis Jonas - al weer net 'n geldmaakspul.
> Ek weet nie van een mens wat 'n kaart-tipe lisensie geweier is omdat sy/haar
> lisensie kwansuis nie wettig is nie.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
>> Volgens my kennis het die nuwe formaat bestuurslisensie ten doel gehad om
>> hoofsaaklik die houers van vals lisensies te ontbloot. Nou word die groot
>> getal mense wat volgens rekord nog nie vir hul nuwe formaat lisensies
>> aansoek gedoen het nie, bloot toegeskryf aan mense wat dood of oorsee is.
>> Geen melding word nou gemaak van die moontlikheid dat hierdie "uitstaande"
>> groepie moontlik die houers van vals lisensies kan wees nie.
>>
>
Re: Kaartlisensies [boodskap #76900 is 'n antwoord op boodskap #76899] Di, 29 April 2003 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op my ou lisensie wat in my ID boek was staan die kode daar lewensgroot. Ek
moet nou gou gaan kyk of ek nie ook nou 'n nuwe kode gekry het op die kaart
nie - ek dink dit moet lekker wees om so vir 'n rukkie so heen en weer met
'n groot lorrie rond te ry:))

Annette

"Stone" skryf in boodskap news:b8ltqt$fj4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek weet van mense wat nou "beter" lisensies het as wat hulle gehad het, net
> omdat hulle die vorm verkeerd ingevul het (kon nie uitwerk wat die nuwe
> kode is vir die ou kode 8 nie) en dit het so deurgegaan sonder dat iemand
> dit agtergekom het. So nou sit jy met mense met 'n lisensie om 'n
> swaarvoertuig
> te bestuur, al het hy nog nie eens in een gesit nie.
>
>
> "Annette" wrote in message ...
>> Juis Jonas - al weer net 'n geldmaakspul.
>> Ek weet nie van een mens wat 'n kaart-tipe lisensie geweier is omdat
> sy/haar
>> lisensie kwansuis nie wettig is nie.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>>> Volgens my kennis het die nuwe formaat bestuurslisensie ten doel gehad
> om
>>> hoofsaaklik die houers van vals lisensies te ontbloot. Nou word die
> groot
>>> getal mense wat volgens rekord nog nie vir hul nuwe formaat lisensies
>>> aansoek gedoen het nie, bloot toegeskryf aan mense wat dood of oorsee
> is.
>>> Geen melding word nou gemaak van die moontlikheid dat hierdie
> "uitstaande"
>>> groepie moontlik die houers van vals lisensies kan wees nie.
>>>
>>
>
Re: Kaartlisensies [boodskap #76901 is 'n antwoord op boodskap #76900] Di, 29 April 2003 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ja, miskien net nie so lekker vir jou mede padgebruikers nie:-)))

Wonder nou net wat sal gebeur as iemand met so 'n lisensie nou 'n paar karre
plat ry en dan vir die speedcop sê "Sorry man, ek het gesien op my lisensie
ek mag die ding bestuur en toe wou ek net kyk of ek kan."

"Annette" skryf in boodskap news:b8lv2e$b37sr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Op my ou lisensie wat in my ID boek was staan die kode daar lewensgroot. Ek
> moet nou gou gaan kyk of ek nie ook nou 'n nuwe kode gekry het op die kaart
> nie - ek dink dit moet lekker wees om so vir 'n rukkie so heen en weer met
> 'n groot lorrie rond te ry:))
>
> Annette
>
>
> "Stone" wrote in message
> news:b8ltqt$fj4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek weet van mense wat nou "beter" lisensies het as wat hulle gehad het,
> net
>> omdat hulle die vorm verkeerd ingevul het (kon nie uitwerk wat die nuwe
>> kode is vir die ou kode 8 nie) en dit het so deurgegaan sonder dat iemand
>> dit agtergekom het. So nou sit jy met mense met 'n lisensie om 'n
>> swaarvoertuig
>> te bestuur, al het hy nog nie eens in een gesit nie.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message ...
>>> Juis Jonas - al weer net 'n geldmaakspul.
>>> Ek weet nie van een mens wat 'n kaart-tipe lisensie geweier is omdat
>> sy/haar
>>> lisensie kwansuis nie wettig is nie.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>>> Volgens my kennis het die nuwe formaat bestuurslisensie ten doel
gehad
>> om
>>>> hoofsaaklik die houers van vals lisensies te ontbloot. Nou word die
>> groot
>>>> getal mense wat volgens rekord nog nie vir hul nuwe formaat lisensies
>>>> aansoek gedoen het nie, bloot toegeskryf aan mense wat dood of
oorsee
>> is.
>>>> Geen melding word nou gemaak van die moontlikheid dat hierdie
>> "uitstaande"
>>>> groepie moontlik die houers van vals lisensies kan wees nie.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kaartlisensies [boodskap #76902 is 'n antwoord op boodskap #76901] Di, 29 April 2003 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit klink vir my na 'n geldige verskoning:)))
( Moet ek 'n tatoeermerk op my bo-arm hê om lorrie te kan bestuur?:))

Annette

"Stone" skryf in boodskap news:b8lvsp$gi8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, miskien net nie so lekker vir jou mede padgebruikers nie:-)))
>
> Wonder nou net wat sal gebeur as iemand met so 'n lisensie nou 'n paar karre
> plat ry en dan vir die speedcop sê "Sorry man, ek het gesien op my lisensie
> ek mag die ding bestuur en toe wou ek net kyk of ek kan."
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b8lv2e$b37sr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Op my ou lisensie wat in my ID boek was staan die kode daar lewensgroot.
> Ek
>> moet nou gou gaan kyk of ek nie ook nou 'n nuwe kode gekry het op die
> kaart
>> nie - ek dink dit moet lekker wees om so vir 'n rukkie so heen en weer met
>> 'n groot lorrie rond te ry:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Stone" wrote in message
>> news:b8ltqt$fj4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek weet van mense wat nou "beter" lisensies het as wat hulle gehad
het,
>> net
>>> omdat hulle die vorm verkeerd ingevul het (kon nie uitwerk wat die nuwe
>>> kode is vir die ou kode 8 nie) en dit het so deurgegaan sonder dat
> iemand
>>> dit agtergekom het. So nou sit jy met mense met 'n lisensie om 'n
>>> swaarvoertuig
>>> te bestuur, al het hy nog nie eens in een gesit nie.
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message ...
>>>> Juis Jonas - al weer net 'n geldmaakspul.
>>>> Ek weet nie van een mens wat 'n kaart-tipe lisensie geweier is omdat
>>> sy/haar
>>>> lisensie kwansuis nie wettig is nie.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> > Volgens my kennis het die nuwe formaat bestuurslisensie ten doel
> gehad
>>> om
>>>> > hoofsaaklik die houers van vals lisensies te ontbloot. Nou word
die
>>> groot
>>>> > getal mense wat volgens rekord nog nie vir hul nuwe formaat
> lisensies
>>>> > aansoek gedoen het nie, bloot toegeskryf aan mense wat dood of
> oorsee
>>> is.
>>>> > Geen melding word nou gemaak van die moontlikheid dat hierdie
>>> "uitstaande"
>>>> > groepie moontlik die houers van vals lisensies kan wees nie.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kaartlisensies [boodskap #76958 is 'n antwoord op boodskap #76902] Wo, 30 April 2003 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
> ( Moet ek 'n tatoeermerk op my bo-arm hê om lorrie te kan bestuur?:))

'n boepens behoort die ding te doen... ;-)
Re: Kaartlisensies [boodskap #76966 is 'n antwoord op boodskap #76958] Wo, 30 April 2003 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Jottie"
---

ek het destyds 'n Jottie geken wat in Ceres gebly
het. Sy ma se naam was Anna
Re: Kaartlisensies [boodskap #76967 is 'n antwoord op boodskap #76966] Wo, 30 April 2003 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Apr 2003 20:26:28 +0200, "Tobie" wrote:

> "Jottie"
> ---
> Sy ma se naam was Anna
>

Wat's haar naam nou, Tobie?

DD
Re: Kaartlisensies [boodskap #76974 is 'n antwoord op boodskap #76958] Do, 01 Mei 2003 05:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis 'n Amerikaanse ding waar verwagtende vrouens met oop boepense rondloop.
Hier hou ons ons in:))
Annette

"Jottie" skryf in boodskap news:3eaff2fd$0$10154$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
>> ( Moet ek 'n tatoeermerk op my bo-arm hê om lorrie te kan bestuur?:))
>
>
> 'n boepens behoort die ding te doen... ;-)
>
Re: Kaartlisensies [boodskap #77022 is 'n antwoord op boodskap #76966] Vr, 02 Mei 2003 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
wassieekkie....belowe ;-)

"Tobie" skryf in boodskap news:b8p4fq$5mk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Jottie"
> ---
>
> ek het destyds 'n Jottie geken wat in Ceres gebly
> het. Sy ma se naam was Anna
>
Re: Kaartlisensies [boodskap #77023 is 'n antwoord op boodskap #77022] Vr, 02 Mei 2003 17:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 May 2003 18:33:18 +0200, "Jottie" wrote:

> wassieekkie....belowe ;-)
>

Prove it, Tjom! Prove it!!!

DD
Re: Kaartlisensies [boodskap #77025 is 'n antwoord op boodskap #77023] Vr, 02 Mei 2003 17:30 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
hmmmm ................ ek dink dit is die Jottie,
hoekom sal hy dan oogknip? ;-)
---
"DD" :
: >wassieekkie....belowe ;-)
: >
:
: Prove it, Tjom! Prove it!!!
:
: DD
Vorige onderwerp: Sirkus dae
Volgende onderwerp: Kruispossers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 03:56:55 MGT 2024