Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaartlisensies
Kaartlisensies [boodskap #76892] Di, 29 April 2003 12:35
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Volgens my kennis het die nuwe formaat bestuurslisensie ten doel gehad om
hoofsaaklik die houers van vals lisensies te ontbloot. Nou word die groot
getal mense wat volgens rekord nog nie vir hul nuwe formaat lisensies
aansoek gedoen het nie, bloot toegeskryf aan mense wat dood of oorsee is.
Geen melding word nou gemaak van die moontlikheid dat hierdie "uitstaande"
groepie moontlik die houers van vals lisensies kan wees nie.
Vorige onderwerp: Vragies ter inligting.
Volgende onderwerp: Moontlikhede!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 23:26:45 MGT 2024