Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vragies ter inligting.
Vragies ter inligting. [boodskap #76891] Di, 29 April 2003 12:32
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1)Wie weet presies hoe die luistergetalle van 'n radiostasie bepaal word (
AMPS-syfers)?
1 (a) Is hier iemand of ken iemand hier iemand wat insette gee op hierde
navorsing?

2) Is hier iemand of ken iemand hier iemand wat al ooit deelgeneem het aan
die sg. "marknavorsing" waarop radiostasies/tv hulle beroem as hulle vreemde
veranderings instel?

3) Hoe is dit moontlik dat 'n streeksradiolisensie bepaal dat slegs 25% van
die totale musiek wat gespeel word Suid-Afrikaanse musiek is?
3 (a) :Waar kan ek uitvind of hierdie syfer korrek is, en hoekom dit so is.
Mens sou dink logies dat ten minste 65% SA musiek behoort te wees.

Annette
Vorige onderwerp: Speel Wie?
Volgende onderwerp: Kaartlisensies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 04:21:09 MGT 2024