Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plan van aksie vir Engelse kruispossers
Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #76441] Di, 22 April 2003 07:45 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Raait - behalwe vir Keef E waar ek nie by kon kom nie - en waar ek in die
ander groepe gevra het vir sy adres sodat ek vir hom kan e-pos, het ek nou
vir die kruispossers op elke liewe kruispos van hulle 'n e-pos gestuur om te
vra om op te hou kruispos.
Ek sal met die aksie voortgaan totdat hulle ophou met hulle nonsens.
Miskien moet julle ook vir hulle op elke liewe kruisposplasing 'n e-pos
stuur en versoek dat hulle hul ongevraagde "wyshede" beperk tot hulle hulle
eie groep.
Miskien sal die boodskap dan een of ander tyd deur hulle dikvelligheid en
hardkoppigheid dring.

My volgende aksie, as hulle nog aan die einde van die week steeds aangaan,
is om nie net 'n kort reel te stuur om hulle mooi te vra om nie te kruispos
nie - maar 'n ellelange relaas hoe om te weet wanneer hule kruispos en hoe
om dit nie te doen nie.

Daar is niks soos opvoeding om mense beskaafd te laat optree nie;)))

Annette
Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #76447 is 'n antwoord op boodskap #76441] Di, 22 April 2003 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
As dit gaan werk, is daar hoop vir geen oorlog nie...........

"Annette" skryf in boodskap news:b82sji$5f6lk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Raait - behalwe vir Keef E waar ek nie by kon kom nie - en waar ek in die
> ander groepe gevra het vir sy adres sodat ek vir hom kan e-pos, het ek nou
> vir die kruispossers op elke liewe kruispos van hulle 'n e-pos gestuur om te
> vra om op te hou kruispos.
> Ek sal met die aksie voortgaan totdat hulle ophou met hulle nonsens.
> Miskien moet julle ook vir hulle op elke liewe kruisposplasing 'n e-pos
> stuur en versoek dat hulle hul ongevraagde "wyshede" beperk tot hulle hulle
> eie groep.
> Miskien sal die boodskap dan een of ander tyd deur hulle dikvelligheid en
> hardkoppigheid dring.
>
> My volgende aksie, as hulle nog aan die einde van die week steeds aangaan,
> is om nie net 'n kort reel te stuur om hulle mooi te vra om nie te kruispos
> nie - maar 'n ellelange relaas hoe om te weet wanneer hule kruispos en hoe
> om dit nie te doen nie.
>
> Daar is niks soos opvoeding om mense beskaafd te laat optree nie;)))
>
> Annette
>
Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #76448 is 'n antwoord op boodskap #76447] Di, 22 April 2003 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nog nie een van die bokse het vir my 'n e-pos gestuur in antwoord nie - so
ek wag .
Ek dink nie ek is onredelik as ek hul vriendelik versoek om normale aanvare
norme te handhaaf en nie te kruispos nie, en hulle hou aan of ignoreer
doelbewus my versoek - dan word ek deur hulle benadeel, en dan kan hulle
ISP's ingryp.

Kruispos is 'n onding wat uitgeroei behoort te word. As iemand so graag sy
enigste wysheid op meer as een ng wil kwytraak, dan kan hulle dit apart na
elke ng pos. Dis nie so moeilik nie.
So ons moet aanneem dat ons hier met 'n tipe van savant-outisme te doen
het. - "slim" genoeg om nonsens aan te vang, maar te dom om te weet wat om
te doen om dit reg te stel.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ea4fd76.0@news1.mweb.co.za...
> As dit gaan werk, is daar hoop vir geen oorlog nie...........
> "Annette" wrote in message
> news:b82sji$5f6lk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Raait - behalwe vir Keef E waar ek nie by kon kom nie - en waar ek in die
>> ander groepe gevra het vir sy adres sodat ek vir hom kan e-pos, het ek nou
>> vir die kruispossers op elke liewe kruispos van hulle 'n e-pos gestuur om te
>> vra om op te hou kruispos.
>> Ek sal met die aksie voortgaan totdat hulle ophou met hulle nonsens.
>> Miskien moet julle ook vir hulle op elke liewe kruisposplasing 'n e-pos
>> stuur en versoek dat hulle hul ongevraagde "wyshede" beperk tot hulle hulle
>> eie groep.
>> Miskien sal die boodskap dan een of ander tyd deur hulle dikvelligheid en
>> hardkoppigheid dring.
>>
>> My volgende aksie, as hulle nog aan die einde van die week steeds aangaan,
>> is om nie net 'n kort reel te stuur om hulle mooi te vra om nie te kruispos
>> nie - maar 'n ellelange relaas hoe om te weet wanneer hule kruispos en hoe
>> om dit nie te doen nie.
>>
>> Daar is niks soos opvoeding om mense beskaafd te laat optree nie;)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #76449 is 'n antwoord op boodskap #76441] Di, 22 April 2003 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
HALLELUJA ANNETTE .....
KLINK NA N GOEI PLANNETJIE DAAI

DANKIE.

> Raait - behalwe vir Keef E waar ek nie by kon kom nie - en waar ek in die
> ander groepe gevra het vir sy adres sodat ek vir hom kan e-pos, het ek nou
> vir die kruispossers op elke liewe kruispos van hulle 'n e-pos gestuur om te
> vra om op te hou kruispos.
> Ek sal met die aksie voortgaan totdat hulle ophou met hulle nonsens.
> Miskien moet julle ook vir hulle op elke liewe kruisposplasing 'n e-pos
> stuur en versoek dat hulle hul ongevraagde "wyshede" beperk tot hulle hulle
> eie groep.
> Miskien sal die boodskap dan een of ander tyd deur hulle dikvelligheid en
> hardkoppigheid dring.
>
> My volgende aksie, as hulle nog aan die einde van die week steeds aangaan,
> is om nie net 'n kort reel te stuur om hulle mooi te vra om nie te kruispos
> nie - maar 'n ellelange relaas hoe om te weet wanneer hule kruispos en hoe
> om dit nie te doen nie.
>
> Daar is niks soos opvoeding om mense beskaafd te laat optree nie;)))
>
> Annette
>
Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #76458 is 'n antwoord op boodskap #76449] Di, 22 April 2003 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Praat vir jouself parratjie.....het niemand nog ooit vir jou vertel jy skryf
nie in hoofletters op die 'Net nie?

Woestyngoggatjie" skryf in boodskap news:b82v7q$dia$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>
>
> HALLELUJA ANNETTE .....
> KLINK NA N GOEI PLANNETJIE DAAI
>
> DANKIE.
>
>
>
>> Raait - behalwe vir Keef E waar ek nie by kon kom nie - en waar ek in die
>> ander groepe gevra het vir sy adres sodat ek vir hom kan e-pos, het ek nou
>> vir die kruispossers op elke liewe kruispos van hulle 'n e-pos gestuur om te
>> vra om op te hou kruispos.
>> Ek sal met die aksie voortgaan totdat hulle ophou met hulle nonsens.
>> Miskien moet julle ook vir hulle op elke liewe kruisposplasing 'n e-pos
>> stuur en versoek dat hulle hul ongevraagde "wyshede" beperk tot hulle hulle
>> eie groep.
>> Miskien sal die boodskap dan een of ander tyd deur hulle dikvelligheid en
>> hardkoppigheid dring.
>>
>> My volgende aksie, as hulle nog aan die einde van die week steeds aangaan,
>> is om nie net 'n kort reel te stuur om hulle mooi te vra om nie te kruispos
>> nie - maar 'n ellelange relaas hoe om te weet wanneer hule kruispos en hoe
>> om dit nie te doen nie.
>>
>> Daar is niks soos opvoeding om mense beskaafd te laat optree nie;)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #76462 is 'n antwoord op boodskap #76441] Di, 22 April 2003 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Iets met sand te doen:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b8330n$87d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat is die verskil tussen 'n woestyngogga en 'n gatgogga?
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ea50b75.0@news1.mweb.co.za...
>> Praat vir jouself parratjie.....het niemand nog ooit vir jou vertel jy skryf
>> nie in hoofletters op die 'Net nie?
>> Woestyngoggatjie" wrote in message
>> news:b82v7q$dia$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>>>
>>>
>>> HALLELUJA ANNETTE .....
>>> KLINK NA N GOEI PLANNETJIE DAAI
>>>
>>> DANKIE.
>>>
>>>
>>>
>>>> Raait - behalwe vir Keef E waar ek nie by kon kom nie - en waar ek in die
>>>> ander groepe gevra het vir sy adres sodat ek vir hom kan e-pos, het ek nou
>>>> vir die kruispossers op elke liewe kruispos van hulle 'n e-pos gestuur om te
>>>> vra om op te hou kruispos.
>>>> Ek sal met die aksie voortgaan totdat hulle ophou met hulle nonsens.
>>>> Miskien moet julle ook vir hulle op elke liewe kruisposplasing 'n e-pos
>>>> stuur en versoek dat hulle hul ongevraagde "wyshede" beperk tot hulle hulle
>>>> eie groep.
>>>> Miskien sal die boodskap dan een of ander tyd deur hulle dikvelligheid en
>>>> hardkoppigheid dring.
>>>>
>>>> My volgende aksie, as hulle nog aan die einde van die week steeds aangaan,
>>>> is om nie net 'n kort reel te stuur om hulle mooi te vra om nie te kruispos
>>>> nie - maar 'n ellelange relaas hoe om te weet wanneer hule kruispos en hoe
>>>> om dit nie te doen nie.
>>>>
>>>> Daar is niks soos opvoeding om mense beskaafd te laat optree nie;)))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #76465 is 'n antwoord op boodskap #76458] Di, 22 April 2003 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat is die verskil tussen 'n woestyngogga en 'n gatgogga?

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ea50b75.0@news1.mweb.co.za...
> Praat vir jouself parratjie.....het niemand nog ooit vir jou vertel jy skryf
> nie in hoofletters op die 'Net nie?
> Woestyngoggatjie" wrote in message
> news:b82v7q$dia$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>>
>>
>> HALLELUJA ANNETTE .....
>> KLINK NA N GOEI PLANNETJIE DAAI
>>
>> DANKIE.
>>
>>
>>
>>> Raait - behalwe vir Keef E waar ek nie by kon kom nie - en waar ek in die
>>> ander groepe gevra het vir sy adres sodat ek vir hom kan e-pos, het ek nou
>>> vir die kruispossers op elke liewe kruispos van hulle 'n e-pos gestuur om te
>>> vra om op te hou kruispos.
>>> Ek sal met die aksie voortgaan totdat hulle ophou met hulle nonsens.
>>> Miskien moet julle ook vir hulle op elke liewe kruisposplasing 'n e-pos
>>> stuur en versoek dat hulle hul ongevraagde "wyshede" beperk tot hulle hulle
>>> eie groep.
>>> Miskien sal die boodskap dan een of ander tyd deur hulle dikvelligheid en
>>> hardkoppigheid dring.
>>>
>>> My volgende aksie, as hulle nog aan die einde van die week steeds aangaan,
>>> is om nie net 'n kort reel te stuur om hulle mooi te vra om nie te kruispos
>>> nie - maar 'n ellelange relaas hoe om te weet wanneer hule kruispos en hoe
>>> om dit nie te doen nie.
>>>
>>> Daar is niks soos opvoeding om mense beskaafd te laat optree nie;)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #76469 is 'n antwoord op boodskap #76465] Di, 22 April 2003 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dalk net die diepte van sy gat wat verskil?

"Jonas" skryf in boodskap news:b8330n$87d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat is die verskil tussen 'n woestyngogga en 'n gatgogga?
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ea50b75.0@news1.mweb.co.za...
>> Praat vir jouself parratjie.....het niemand nog ooit vir jou vertel jy skryf
>> nie in hoofletters op die 'Net nie?
>> Woestyngoggatjie" wrote in message
>> news:b82v7q$dia$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>>>
>>>
>>> HALLELUJA ANNETTE .....
>>> KLINK NA N GOEI PLANNETJIE DAAI
>>>
>>> DANKIE.
>>>
>>>
>>>
>>>> Raait - behalwe vir Keef E waar ek nie by kon kom nie - en waar ek in die
>>>> ander groepe gevra het vir sy adres sodat ek vir hom kan e-pos, het ek nou
>>>> vir die kruispossers op elke liewe kruispos van hulle 'n e-pos gestuur om te
>>>> vra om op te hou kruispos.
>>>> Ek sal met die aksie voortgaan totdat hulle ophou met hulle nonsens.
>>>> Miskien moet julle ook vir hulle op elke liewe kruisposplasing 'n e-pos
>>>> stuur en versoek dat hulle hul ongevraagde "wyshede" beperk tot hulle hulle
>>>> eie groep.
>>>> Miskien sal die boodskap dan een of ander tyd deur hulle dikvelligheid en
>>>> hardkoppigheid dring.
>>>>
>>>> My volgende aksie, as hulle nog aan die einde van die week steeds aangaan,
>>>> is om nie net 'n kort reel te stuur om hulle mooi te vra om nie te kruispos
>>>> nie - maar 'n ellelange relaas hoe om te weet wanneer hule kruispos en hoe
>>>> om dit nie te doen nie.
>>>>
>>>> Daar is niks soos opvoeding om mense beskaafd te laat optree nie;)))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #76478 is 'n antwoord op boodskap #76469] Di, 22 April 2003 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet self nie - dis hoekom ek vra...

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ea520c7.0@news1.mweb.co.za...
> Dalk net die diepte van sy gat wat verskil?
> "Jonas" wrote in message
> news:b8330n$87d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat is die verskil tussen 'n woestyngogga en 'n gatgogga?
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3ea50b75.0@news1.mweb.co.za...
>>> Praat vir jouself parratjie.....het niemand nog ooit vir jou vertel jy skryf
>>> nie in hoofletters op die 'Net nie?
>>> Woestyngoggatjie" wrote in message
>>> news:b82v7q$dia$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>>>>
>>>>
>>>> HALLELUJA ANNETTE .....
>>>> KLINK NA N GOEI PLANNETJIE DAAI
>>>>
>>>> DANKIE.
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> > Raait - behalwe vir Keef E waar ek nie by kon kom nie - en waar ek in die
>>>> > ander groepe gevra het vir sy adres sodat ek vir hom kan e-pos, het ek
>>>> > vir die kruispossers op elke liewe kruispos van hulle 'n e-pos gestuur om te
>>>> > vra om op te hou kruispos.
>>>> > Ek sal met die aksie voortgaan totdat hulle ophou met hulle nonsens.
>>>> > Miskien moet julle ook vir hulle op elke liewe kruisposplasing 'n e-pos
>>>> > stuur en versoek dat hulle hul ongevraagde "wyshede" beperk tot hulle hulle
>>>> > eie groep.
>>>> > Miskien sal die boodskap dan een of ander tyd deur hulle dikvelligheid en
>>>> > hardkoppigheid dring.
>>>> >
>>>> > My volgende aksie, as hulle nog aan die einde van die week steeds aangaan,
>>>> > is om nie net 'n kort reel te stuur om hulle mooi te vra om nie te kruispos
>>>> > nie - maar 'n ellelange relaas hoe om te weet wanneer hule kruispos en hoe
>>>> > om dit nie te doen nie.
>>>> >
>>>> > Daar is niks soos opvoeding om mense beskaafd te laat optree nie;)))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #76495 is 'n antwoord op boodskap #76465] Di, 22 April 2003 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
konserwatiewe diskrimineerende rasis!

> Wat is die verskil tussen 'n woestyngogga en 'n gatgogga?
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ea50b75.0@news1.mweb.co.za...
>> Praat vir jouself parratjie.....het niemand nog ooit vir jou vertel jy skryf
>> nie in hoofletters op die 'Net nie?
>> Woestyngoggatjie" wrote in message
>> news:b82v7q$dia$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>>>
>>>
>>> HALLELUJA ANNETTE .....
>>> KLINK NA N GOEI PLANNETJIE DAAI
>>>
>>> DANKIE.
>>>
>>>
>>>
>>>> Raait - behalwe vir Keef E waar ek nie by kon kom nie - en waar ek in die
>>>> ander groepe gevra het vir sy adres sodat ek vir hom kan e-pos, het ek nou
>>>> vir die kruispossers op elke liewe kruispos van hulle 'n e-pos gestuur om te
>>>> vra om op te hou kruispos.
>>>> Ek sal met die aksie voortgaan totdat hulle ophou met hulle nonsens.
>>>> Miskien moet julle ook vir hulle op elke liewe kruisposplasing 'n e-pos
>>>> stuur en versoek dat hulle hul ongevraagde "wyshede" beperk tot hulle hulle
>>>> eie groep.
>>>> Miskien sal die boodskap dan een of ander tyd deur hulle dikvelligheid en
>>>> hardkoppigheid dring.
>>>>
>>>> My volgende aksie, as hulle nog aan die einde van die week steeds aangaan,
>>>> is om nie net 'n kort reel te stuur om hulle mooi te vra om nie te kruispos
>>>> nie - maar 'n ellelange relaas hoe om te weet wanneer hule kruispos en hoe
>>>> om dit nie te doen nie.
>>>>
>>>> Daar is niks soos opvoeding om mense beskaafd te laat optree nie;)))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #76502 is 'n antwoord op boodskap #76448] Di, 22 April 2003 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"

> Nog nie een van die bokse het vir my 'n e-pos gestuur in antwoord nie - so
> ek wag .

Nou sien jy hoe sleg dit is om geïgnoreer te word... Doen dieselfde
met hulle... Oor 'n week is hulle moeg gespeel, en kan ons weer rustig
voortklets.
Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #76509 is 'n antwoord op boodskap #76495] Di, 22 April 2003 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit vakansie gogga, of het jy skool gemis?

"Woestyngoggatjie" skryf in boodskap news:b83hmq$p6s$1@news3.tilbu1.nb.home.nl...
>
>
> konserwatiewe diskrimineerende rasis!
>
>
>> Wat is die verskil tussen 'n woestyngogga en 'n gatgogga?
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3ea50b75.0@news1.mweb.co.za...
>>> Praat vir jouself parratjie.....het niemand nog ooit vir jou vertel jy skryf
>>> nie in hoofletters op die 'Net nie?
>>> Woestyngoggatjie" wrote in message
>>> news:b82v7q$dia$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>>>>
>>>>
>>>> HALLELUJA ANNETTE .....
>>>> KLINK NA N GOEI PLANNETJIE DAAI
>>>>
>>>> DANKIE.
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> > Raait - behalwe vir Keef E waar ek nie by kon kom nie - en waar ek in die
>>>> > ander groepe gevra het vir sy adres sodat ek vir hom kan e-pos, het ek nou
>>>> > vir die kruispossers op elke liewe kruispos van hulle 'n e-pos gestuur om te
>>>> > vra om op te hou kruispos.
>>>> > Ek sal met die aksie voortgaan totdat hulle ophou met hulle nonsens.
>>>> > Miskien moet julle ook vir hulle op elke liewe kruisposplasing 'n e-pos
>>>> > stuur en versoek dat hulle hul ongevraagde "wyshede" beperk tot hulle hulle
>>>> > eie groep.
>>>> > Miskien sal die boodskap dan een of ander tyd deur hulle dikvelligheid en
>>>> > hardkoppigheid dring.
>>>> >
>>>> > My volgende aksie, as hulle nog aan die einde van die week steeds aangaan,
>>>> > is om nie net 'n kort reel te stuur om hulle mooi te vra om nie te kruispos
>>>> > nie - maar 'n ellelange relaas hoe om te weet wanneer hule kruispos en hoe
>>>> > om dit nie te doen nie.
>>>> >
>>>> > Daar is niks soos opvoeding om mense beskaafd te laat optree nie;)))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #76807 is 'n antwoord op boodskap #76441] So, 27 April 2003 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andrew Taylor  is tans af-lyn  Andrew Taylor
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 22 Apr 2003 09:45:38 +0200, "Annette" wrote:

> Raait - behalwe vir Keef E waar ek nie by kon kom nie - en waar ek in die
> ander groepe gevra het vir sy adres sodat ek vir hom kan e-pos, het ek nou
> vir die kruispossers op elke liewe kruispos van hulle 'n e-pos gestuur om te
> vra om op te hou kruispos.
> Ek sal met die aksie voortgaan totdat hulle ophou met hulle nonsens.
> Miskien moet julle ook vir hulle op elke liewe kruisposplasing 'n e-pos
> stuur en versoek dat hulle hul ongevraagde "wyshede" beperk tot hulle hulle
> eie groep.
> Miskien sal die boodskap dan een of ander tyd deur hulle dikvelligheid en
> hardkoppigheid dring.
>
> My volgende aksie, as hulle nog aan die einde van die week steeds aangaan,
> is om nie net 'n kort reel te stuur om hulle mooi te vra om nie te kruispos
> nie - maar 'n ellelange relaas hoe om te weet wanneer hule kruispos en hoe
> om dit nie te doen nie.
>
> Daar is niks soos opvoeding om mense beskaafd te laat optree nie;)))

Nie Engels nie, ek dink Americanse varks!

---
Andrew Taylor
http://www.taylor.co.uk/
Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #76827 is 'n antwoord op boodskap #76807] So, 27 April 2003 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Andrew Taylor"
---knip---
varks!
---

Andrew hello jong, .... ermm .....die e is net
regs bo die s
Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #77879 is 'n antwoord op boodskap #76827] So, 18 Mei 2003 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andrew Taylor  is tans af-lyn  Andrew Taylor
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 27 Apr 2003 19:39:07 +0200, "Tobie" wrote:

> "Andrew Taylor"
> ---knip---
> varks!
> ---
>
> Andrew hello jong, .... ermm .....die e is net
> regs bo die s
>
>
Dankie, ek het nie Afriaaans praat vir 55 jaar nie :-(

Maar ek hou van die woorde 'jong' :-)

Andrew (63)

---
Andrew Taylor
http://www.taylor.co.uk/
Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #77890 is 'n antwoord op boodskap #77879] So, 18 Mei 2003 16:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 May 2003 14:05:52 +0000 (UTC), Andrew Taylor
wrote:

> On Sun, 27 Apr 2003 19:39:07 +0200, "Tobie" wrote:
>
>> "Andrew Taylor"
>> ---knip---
>> varks!
>> ---

>> Andrew hello jong, .... ermm .....die e is net
>> regs bo die s


Somehow kry ek nie al die pos nie, want Andrew se oorspronklike
brief bv, het ek nie ontvang nie. Ek het al meer sulke gevalle
opgelet. Die voordeel natuurlik, is dat daar miskien aanvalle
is wat ek nie eens voor hoef te koes nie, want die koeêls
vlieg anderpad.

Wil jy, Tobie, vir een enkele oomblik voorgee dat die
Engelse kruisposters nie varks is nie?

DD

Ns.
Ek het nie eens geweet dat hulle nog pos nie
want hulle is geblacklist.
Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #77897 is 'n antwoord op boodskap #77890] So, 18 Mei 2003 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"DD"
: Wil jy, Tobie, vir een enkele oomblik voorgee
dat die
: Engelse kruisposters nie varks is nie?
---
of course they are varks jong, they aught to be
slaughtered and sold as halaal / cousher
meatballs.
Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #77899 is 'n antwoord op boodskap #77897] So, 18 Mei 2003 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 May 2003 20:38:46 +0200, "Tobie" wrote:

> "DD"
> : Wil jy, Tobie, vir een enkele oomblik voorgee
> dat die
> : Engelse kruisposters nie varks is nie?
> ---
> of course they are varks jong, they aught to be
> slaughtered and sold as halaal / cousher
> meatballs.
>

as long as you agree, Tobie.
Varks they are.

huh! Varks sold as halaal, you said?

DD
Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #77902 is 'n antwoord op boodskap #77899] So, 18 Mei 2003 18:48 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
;-)
---
"DD"
: huh! Varks sold as halaal, you said?
Vorige onderwerp: Om die Skou te Beskou
Volgende onderwerp: Re: A sad story aboot cowz
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 18:30:13 MGT 2024