Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Arme drommel steek homself aan die brand.......
Arme drommel steek homself aan die brand....... [boodskap #7680] Di, 19 November 1996 00:00 na volgende boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees 'n man in Indie het homself aan die brand gesteek
uit protes omdat die mej Wereld kompetisie nou daar
gehou word. (Baie mense daar is teen die verAmerikaansing
van die samelewing, ook teen Hamburger plekke soos
McDonalds).

Arme man, ek simpatiseer met hom, maar ek sou eerder een
van daai mooi meisies gegryp en HAAR aan die
brand gesteek het.

Vriendelike Groete.
Re: Arme drommel steek homself aan die brand....... [boodskap #7687 is 'n antwoord op boodskap #7680] Wo, 20 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Natuurlik is daar 'n McDonalds in Parys. Een op die
Left Bank, al vir dekades

Gloudina Bouwer
Re: Arme drommel steek homself aan die brand....... [boodskap #7699 is 'n antwoord op boodskap #7680] Do, 21 November 1996 00:00 Na vorige boodskap
Waldo van Hoving  is tans af-lyn  Waldo van Hoving
Boodskappe: 9
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Junior Lid
Etienne Marais wrote:

> NS McDonalds en Burger King verkoop klein hamburgers, met
> dun skyfies in klein pakkies vir glad-nie-so-goeie-prys
> nie. Pretorianers kan eerder die vriendelike tannie in
> die karavaan in Duxbury Straat ondersteun, of die
> vriendelike oom in die karavaan onder in Universiteitsweg,
> dit is goedkoop en groot burgers.

Uitstekende burgers net jammer hulle is nou kleiner as wat hulle voorheen
was en duurder. Ek onthou toe 'n burger met 'n deursnee van +- 15cm R3
gekos het.

--
Geniet die dag!
Waldo van Hoving
vHo...@WTKNIS21.ESKOM.CO.ZA
0135-933570
0135-932473 (faks)
Vorige onderwerp: HELP, asseblief !!!
Volgende onderwerp: Re: 'n Held- pos asseblief Koos!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 20:29:57 MGT 2024