Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Afrikaner:Linkse IDASA het regses na onderhandelings gelei
Die Afrikaner:Linkse IDASA het regses na onderhandelings gelei [boodskap #7665] Vr, 15 November 1996 00:00
Herstigte Nasionale P[1]  is tans af-lyn  Herstigte Nasionale P[1]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Linkse IDASA het regses na onderhandelings gelei en BKA verlam
------------------------------------------------------------ ---

OPSIENBARENDE inligting is bekom oor hoe 'n beweerde front van die
"Nasionale" Party
(NP) in 1992 en 1993 gebruik is om die Konserwatiewe Party (KP) en
ander politieke
organisasies aan die regterkant by die vredesonderhandelings met die
ANC-SAKP betrek te
kry en die BKA (Boerekrisisaksie as 'n potensiële geweldsfaktor uit
te skakel.

Die volledige berig met al die skokfeite is by

http://www.hnp.org.za/afrikaner/idasa.htm
Vorige onderwerp: Die Afrikaner: ANC verklaar oorlog teen Pretoria
Volgende onderwerp: Britse Boerewors en Biltong
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 16:50:06 MGT 2024