Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » re Spitfire
re Spitfire [boodskap #76578] Wo, 23 April 2003 18:45 na volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Bly liewer by die naam waaronder ons jou
al die jare ken, Gloudina. Spitfire kan wel
dalk heel beskrywend wees maar skep 'n
vals vriendelike indruk van jou.

DD
Re: re Spitfire [boodskap #76583 is 'n antwoord op boodskap #76578] Wo, 23 April 2003 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dave Du Plessis
Bly liewer by die naam waaronder ons jou
al die jare ken, Gloudina. Spitfire kan wel
dalk heel beskrywend wees maar skep 'n
vals vriendelike indruk van jou.

Wouter
Gie gie gie gaaaaa gaaaaaa gaaaaaaaaaaa!
Nou is ek skielik jammer dat ek vir Spitfire, Mel en kie
op my Blocked Sender lys het....
Re: re vuur spoeg [boodskap #76664 is 'n antwoord op boodskap #76583] Vr, 25 April 2003 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" <
: Gie gie gie gaaaaa gaaaaaa gaaaaaaaaaaa!
---
ek moet sê dat DD die oorsaak is dat my maagspiere
seer was vir 'n dag, maar dit was die moeite werd.
dankie DD, ek wens meer mense op die ng. kan so
skerp wees sonder om lelik te wees.

Toe maar Gloudina 'spit fire' , ons is nog steeds
lief vir jou. :-/

ouch!!
het ek dit gesê? :-)
Re: re vuur spoeg [boodskap #76693 is 'n antwoord op boodskap #76664] Vr, 25 April 2003 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Apr 2003 15:14:41 +0200, "Tobie" wrote:

> "Wouter Plaasvark" : Gie gie gie gaaaaa gaaaaaa gaaaaaaaaaaa!
> ---
> ek moet sê dat DD die oorsaak is dat my maagspiere
> seer was vir 'n dag, maar dit was die moeite werd.
> dankie DD, ek wens meer mense op die ng. kan so
> skerp wees sonder om lelik te wees.
>
> Toe maar Gloudina 'spit fire' , ons is nog steeds
> lief vir jou. :-/
>
> ouch!!
> het ek dit gesê? :-)
>
>
>

Ten minste het Wouter en jy dit waardeer, Tobie,
maar die mense van Swellendam is bietjie moerrig
omdat ek die masker heel onseremonieel afgeruk het.
Dit gaan vir hulle nog moeiliker word nou want
ek weet nie of jy gesien het wie so stil stil
weer aangesluit het nie. En vir hààr
is daar min geheime op die NET:-)))

DD
Re: re vuur spoeg [boodskap #76694 is 'n antwoord op boodskap #76693] Vr, 25 April 2003 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Apr 2003 21:41:03 +0200, DD wrote:

> On Fri, 25 Apr 2003 15:14:41 +0200, "Tobie" wrote:
>
>> "Wouter Plaasvark" > : Gie gie gie gaaaaa gaaaaaa gaaaaaaaaaaa!
>> ---
>> ek moet sê dat DD die oorsaak is dat my maagspiere
>> seer was vir 'n dag, maar dit was die moeite werd.
>> dankie DD, ek wens meer mense op die ng. kan so
>> skerp wees sonder om lelik te wees.

>> Toe maar Gloudina 'spit fire' , ons is nog steeds
>> lief vir jou. :-/

Tobie::-O Ek het so gevoelentheid
dat die naam Gloudina Spitfire
gekom het om te bly:-)))

DD
Re: re vuur spoeg [boodskap #76699 is 'n antwoord op boodskap #76693] Vr, 25 April 2003 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Ten minste het Wouter en jy dit waardeer, Tobie,

Jy (jou sin van humor veral) word baie waardeer, DD. Jy weet dit mos
nou al!! :-)

> En vir hààr
> is daar min geheime op die NET:-)))

RODVELSNE!! Ek het dit gevang hoor - GEVANG!!
:-)))
Re: re vuur spoeg [boodskap #76701 is 'n antwoord op boodskap #76699] Vr, 25 April 2003 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Apr 2003 16:22:02 -0400, Katryn wrote:

>
> Jy (jou sin van humor veral) word baie waardeer, DD. Jy weet dit mos
> nou al!! :-)
>
Dankie dat julle dit as skerp beskou,
maar ek is seker daarvan dat dit sy is.
Daar is net iets in die gevoeloosheid
en dies meer wat forensiese spore nalaat.

>> En vir hààr
>> is daar min geheime op die NET:-)))
>
> RODVELSNE!! Ek het dit gevang hoor - GEVANG!!
> :-)))

Lol...Jy was veronderstel om te...O
Re: re vuur spoeg [boodskap #76717 is 'n antwoord op boodskap #76701] Sa, 26 April 2003 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> Dankie dat julle dit as skerp beskou,
> maar ek is seker daarvan dat dit sy is.
> Daar is net iets in die gevoeloosheid
> en dies meer wat forensiese spore nalaat.

Ja, dis daai forensiese spore. Ek het dit ook gesien, hoor?

>>> En vir hààr
>>> is daar min geheime op die NET:-)))

>> RODVELSNE!! Ek het dit gevang hoor - GEVANG!!
>> :-)))
>
> Lol...Jy was veronderstel om te...O

Het jy gesien dat ek nie eens baie diep hoef te geskep het nie? :-)))
Re: re vuur spoeg [boodskap #76718 is 'n antwoord op boodskap #76699] Sa, 26 April 2003 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
DD
---knip---
En vir hê�r
is daar min geheime op die NET:-)))
---knip---
---
Ja'k DD, dis die probleem wat ons het met dié
vroulike muisketier van ons, sy mis niks, en die
net wat sy uitgooi vang sy gewoonlik iets.
SWAKKERE VAT? Dis een ding wat ek nog mee sukkel
om te verstaan. Kan jy dit aan my verduidelik wat
die Woord hier bedoel met swakkere vat .....
hmmmm?
---
Re: re vuur spoeg [boodskap #76721 is 'n antwoord op boodskap #76694] Sa, 26 April 2003 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"DD"
: Tobie::-O Ek het so gevoelentheid
: dat die naam Gloudina Spitfire
: gekom het om te bly:-)))
---

wat's die verskil boet, hurricane of spitfire,
altwee is vegters uit 'n era wat verby is, 'n era
wat nie meer bestaan nie. Dis tyd dat dié vegters
in museums gesit word sodat die nageslag dit kan
gaan besoek en sê: "Hoe het hulle dit reggekry om
'n oorlog te voer, dis so ........ antiek?"
hmmm ...... ek is ook uit die vorige eeu en era,
uit die eerste helfte van daardie eeu ....... for
that matter, ...... xcuse my ingelish ;-)
---
Re: re vuur spoeg [boodskap #76726 is 'n antwoord op boodskap #76718] Sa, 26 April 2003 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Veldmuis  is tans af-lyn  Veldmuis
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 26 Apr 2003 09:55:57 +0200, "Tobie" wrote:

> r bedoel met swakkere vat .....
> hmmmm?
> ---

As jy deur een van hulle gevat word
is jy aan die swakkere kant, Toobs:-)

Veldmuis
Re: re vuur spoeg [boodskap #76752 is 'n antwoord op boodskap #76721] Sa, 26 April 2003 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" wrote:

> wat's die verskil boet, hurricane of spitfire,
> altwee is vegters uit 'n era wat verby is, 'n era
> wat nie meer bestaan nie.

Weet jy, elke keer as ek lees van 'n Spitfire, dan dink ek
onwillekeurig en met 'n GROOT smaail terug na jare gelede - toe my
seun sowat 4 of 5 was, en sy kleuterskool onderwyseres eendag vir hom
vra wat sy pa doen. Hy vertel toe so ewe vir haar dat sy pa vlieg
Spitfires in Engeland. Ek het natuurlik 'n baie "bekommerde" oproep
van die juffrou die dag gekry, en moes verduidelik! :-)
Die agtergrond is dat my man en hy model vliegtuigies van die WW2 era
gebou het, en seun se kamer was propvol van die vliegtuigies, en elke
aand wou hy nuwe stories hoor oor veral die Spitfires. My man was
toevallig op daardie stadium in Engeland vir 'n seminaar/kongres wat 4
weke geduur het. Vir my seun het dit seker na 'n ewigheid gevoel, en
die laaste "storie" wat my man hom vertel het voor hy Engeland toe
was, was dan juis oor die BOB (Battle of Brittain) :-)

Terloops, ek weet nie veel van die goed af nie, maar mense (wat ken
) sal darem vreeslik met jou verskil oor die verskille tussen die
Hurrys en die Spits!! :-)
Re: re vuur spoeg [boodskap #76795 is 'n antwoord op boodskap #76752] So, 27 April 2003 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ek ken die fisiese verskille van albei faaiters,
in my konteks waarin ek dit gebruik is dit nie
nodig om te weet nie. albei is 'outdated of a
bygone era' waarvan vuurspoeger en Toobs deel was.
---
Katryn" : Terloops, ek weet nie veel van die goed
af nie, maar mense (wat ken
: ) sal darem vreeslik met jou verskil oor die
verskille tussen die
: Hurrys en die Spits!! :-)
:
Re: re vuur spoeg [boodskap #76803 is 'n antwoord op boodskap #76795] So, 27 April 2003 10:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hier is nog een laaste Spitfire wat diensbaar is en af en toe oor die gebied
vlieg. Die restoureerders het haar Evelyn gedoop en sy is pragtig. Ek het
die voorreg gehad om haar by geleentheid te sien tydens 'n verbyvlug oor die
M40. Al die verkeer het tot stilstand gekom. Mense het uit hulle motors
geklim om beter te kan sien en hoor. En as jy daai enjin moet hoor, sal jy
met my saamstem dat die naam 'Spitfire' heel gepas was.

Ek is seker dat daar baie Duitse veterane nat gesweet wakker skrik in die
nag met daai skree geluid in hul ore. En baie Engelse veterane wat nie na
die vliegtuig kan kyk sonder om te mompel oor die 'bloody dust' wat al weer
'n manier gevind het om in die ou oe te kom nie.

Selfs ek kon nie help om meegevoer te raak nie. Dis nie te moeilik om jou in
te dink hoe dit hier moet gegaan het tydens die Blitz nie. Dit is pikdonker.
Die volgende oomblik skeur die lug met die geloei van 'n sirene. Eers net
die een... dan nog een... nog een. Totdat dit die hele wese vul. Vrouens en
kinders wat half aan die slaap so vinnig moontlik in die skuilings probeer
kom. Intussen skakel die soekligte aan... ook een vir een. Die ligstrale sny
deur die donker. Die sirenes raak stil. Dan die enjins... Heinkel, Dornier,
Messerschmitt. Honderde enjins. En al wat tussen die volk en hierdie armada
staan, is 'n handjie vol uitgemergelde vegterloodse. En hul Spitfires. No
contest.

Q
Re: re vuur spoeg [boodskap #76805 is 'n antwoord op boodskap #76803] So, 27 April 2003 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Q"
: Hier is nog een laaste Spitfire
---knip---
---
Q ek weet nou nie waar "Hier" is nie, maar in SA
het ons een gehad wat destyds deur sy eienaars aan
Amerika geleen is vir 'n tyd, dit is wat hulle
destyds op tv gesê het en dat die Spittie weer sal
terugkom. Dit het nooit teruggekom nie. Daai
Spittie was opgebou met hulp van die destydse RSA
lugmag, maar waardes verander seker, soos die
waardes hoekom jy 'n Springbok rugby trui oor jou
kop trek.
Re: re vuur spoeg [boodskap #76811 is 'n antwoord op boodskap #76803] So, 27 April 2003 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Apr 2003 10:18:58 +0000 (UTC), "Q" wrote:

> Hier is nog een laaste Spitfire wat diensbaar is en af en toe oor die gebied
> vlieg. Die restoureerders het haar Evelyn gedoop en sy is pragtig.
>
> Q
>

Die Focker-Wulf (FW 190) ontwerp deur Kurt Tank, was ontwikkel om die
Messerschmitt Bf 109 te vervang. En met 'n 1.600 pk enjin was dit
uiters gedug.
Oom Gert (kon natuurlik oom Koos ook gewees het) het in die oorlog 'n
naam gelykstaannde aan dié van die Rooi Baron gehad. In die jare nà
die oorlog het hy somtyds mense toegespreek en vertel van sy
wedervaringe in die oorlog en hy het voorblaaie gehaal."
(Wie't by die venster gekla 'about the wind in my pages'?:-)))

So het oom Gert eendag 'n vol saal laerskool-leerlinge vertel van sy
ervarings met natuurlik ook die nodige dramatisering daarby.
"en toe ek links kyk sien ek daar's 'n focker, en ek kyk regs en
daar's 'n focker, reg voor my twee honderd voet hoër sien ek 'n focker
en van onder styg 'n focker in my rigting......"
Dis hier wat die skoolhoof hom in die rede val en verduidelik: "Hy
praat van Focker Wulfs, kinders."

"Nee!" sê oom Gert. "Focke' Messerschmitts!"

Klein Gert
Re: re vuur spoeg [boodskap #76813 is 'n antwoord op boodskap #76803] So, 27 April 2003 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Q wrote:

Dis nie te moeilik om jou in
> te dink hoe dit hier moet gegaan het tydens die Blitz nie. Vrouens en
> kinders wat half aan die slaap so vinnig moontlik in die skuilings probeer
> kom.

Ek moet jou egter daaraan herinner dat die
kinders grotendeels uit London verwyder is
en na veiliger plekke gestuur is. My eerste
werk in SA was in 'n Engelse privaatskool
waar baie van die onderwyseresse op kontrak
van Engeland af gekom het. En baie van hulle
was gedurende die oorlog geskei van hulle
ouers terwyl hulle skoolgegaan het. Die twee
prinsesse is egter nie uit London gestuur nie.

Gloudina
Re: re vuur spoeg [boodskap #76823 is 'n antwoord op boodskap #76813] So, 27 April 2003 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
skryf
>
> Ek moet jou egter daaraan herinner dat die
> kinders grotendeels uit London verwyder is
> en na veiliger plekke gestuur is.


Aaaaggge nee, my meelewing le aan skerwe! Jy is natuurlik heeltemal reg,
Gloudina. Maar kan ons nie speel-speel maar enetjie agter hou in London nie?
Net vir my onthalwe?

Ek gaan nou eers my wonde lek.

Q
Re: re vuur spoeg [boodskap #76828 is 'n antwoord op boodskap #76805] So, 27 April 2003 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf
> Q ek weet nou nie waar "Hier" is nie, maar in SA
> het ons een gehad wat destyds deur sy eienaars aan
> Amerika geleen is vir 'n tyd, dit is wat hulle
> destyds op tv gesê het en dat die Spittie weer sal
> terugkom. Dit het nooit teruggekom nie. Daai
> Spittie was opgebou met hulp van die destydse RSA
> lugmag, maar waardes verander seker, soos die
> waardes hoekom jy 'n Springbok rugby trui oor jou
> kop trek.
>
Ek bedoel hier in Engeland. Sedert ek die bydrae gemaak het, het ek wel van
twee verdere Spitfires wat in private besit is, te hore gekom maar ek kan
nie bepaal of die twee diensbaar is nie. Daarom beskou ek die twee intussen
as dieselfde as Spitfires wat in museums gevind kan word. Ek sal kyk of ek
iets oor die een wat jy na verwys kan opspoor. Net om so 'n bietjie te
help... watter tydstip praat jy van. Is die vliegtuig nog steeds in die VSA?

Dit sou natuurlik vir die SALM kinderspeletjies gewees het om die betrokke
Spitfire op te bou. Na als, wend die lugmag nog steeds die Dakota
operasioneel aan, (of altans toe ek laas in SA was), en die Dakota kom min
of meer uit dieselfde era uit.

Q
Re: re vuur spoeg [boodskap #76829 is 'n antwoord op boodskap #76828] So, 27 April 2003 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Q" wrote:

> Ek bedoel hier in Engeland. Sedert ek die bydrae gemaak het, het ek wel van
> twee verdere Spitfires wat in private besit is, te hore gekom maar ek kan
> nie bepaal of die twee diensbaar is nie. Daarom beskou ek die twee intussen
> as dieselfde as Spitfires wat in museums gevind kan word. Ek sal kyk of ek
> iets oor die een wat jy na verwys kan opspoor. Net om so 'n bietjie te
> help... watter tydstip praat jy van. Is die vliegtuig nog steeds in die VSA?

Ek wil nou nie inmeng met julle interessante praatjies nie, maar dalk
sal hierdie skakel ook so bietjie lig werp?
http://www.spitfiresociety.demon.co.uk/flying.htm

Hulle sê:
"Mk IXe TE213 (5518)
Delivered to 33 MU in May 1945 it was stored for 2 years before being
sold on to the South African Air Force. At the end of its career it
was mounted on a pole as a static display aircraft at Waterkloof
airfield. After MA793 was sold to the USA, it was decided to restore
TE213 to flying condition. A notable rarity in being a "low back" Mk
IX, it is operated by the South African Air Force Museum Historic
Flight based in Swartkops, South Africa.
On 15th April she had an engine failure and was "destroyed" in the
subsequent crash. The pilot, survived, and the Spitfire preservation
enthusiasm went into overdrive. It is intended that after a number of
years of rebuild, she will fly again .(10/02)"

en oor 'n ander ene wat tans in Brazil is::

"Type 361- Mk IX
IXc/e MA793 (N930LB)
This is the only currently flying Spitfire confirmed to have operated
with the US Army Air Force. It was delivered to 6 MU in July 1943, and
then sent to the Mediterranean to operate with the Mediterranean
Allied Air Force. It was transferred to USAAF charge between October
1943 and May 1944. After the War, it was sold to South Africa, but
never actually flew, and after being stripped for spares ended like a
number of airframes, as a children's playground toy. It was spotted
from the air by Andrew Smulian in 1967, and removed. After an
extensive restoration to flying condition it returned to the air in
September 1975. Currently in the workshop again, it is owned by
Transportes Aereos Regional, in Brazil. (10/02)"
Re: re vuur spoeg [boodskap #76830 is 'n antwoord op boodskap #76829] So, 27 April 2003 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

> Ek wil nou nie inmeng met julle interessante praatjies nie, maar dalk
> sal hierdie skakel ook so bietjie lig werp?
> http://www.spitfiresociety.demon.co.uk/flying.htm


Goeie webwerf... dankie Streepmuis.

Q
Re: re vuur spoeg [boodskap #76854 is 'n antwoord op boodskap #76828] Ma, 28 April 2003 18:29 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Net om so 'n bietjie te
: help... watter tydstip praat jy van. Is die
vliegtuig nog steeds in die VSA?
---
Q ek weet nie wat die presiese jaar is nie. Al wat
ek weet was dit destyds tussen Jan 1981 en middel
1985 dit was toe ek en ander Kapenaars die Vaaldam
se wal verhoog het vir die Vaalpense. Ek weet dis
wyd, maar dis al wat ek mee kan help.
Sover ek weet het daardie Spittie nooit teruggekom
nie. Wel ons sou hom mos al gesien optree het, nie
waar nie?
Erens is daar nog 'n Spitfire en Hurricane onder
dak in RSA, (musem) dink ek. Ek was in Engeland in
1971 en het na 'n vliegveld gegaan wat 'n rol
gespeel het gedurende die laaste wêreldoorlog. Al
wat ek kan onthou was dat daar by die ingang 'n
Hurricane en Spitfire gestaan het, êrens het ek
dit nog op 'n 'slide'. Kan nie die vliegveld se
naam onthou nie. Suid van London, al wat ek kan
onthou.
---
Vorige onderwerp: Waar is die Griek
Volgende onderwerp: Nuwe wet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 09:06:45 MGT 2024