Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Dwergieman.
Die Dwergieman. [boodskap #76456] Di, 22 April 2003 09:11 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Luister nou net op die draadloos na die liedjie - en omdat die sanger nie
mooi duidelik die woorde sing nie, hoor ek - En die Dwergieman, wat die reën
gaan haal, en teen my venster kots.
Na aandagtige luister, en die radio harder stel, hoor ek toe op die einde
dit is teen my venster mors:))))
Die sangers moet regtig leer om te artikuleer:)))

Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig adverteer
op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en dan word
die van gemompel asof dit 'n skande is.

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76459 is 'n antwoord op boodskap #76456] Di, 22 April 2003 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit lyk so Jonas - sangers en bakleiers:)))
My Roomy sê dat hierdie nuwe sangeres - Helene iets - was nie so lekker hot
by die KKNK nie - sy het die dag toe hulle daar was in die Huisgenoot-tent
opgetree, en net drie liedjies gesing, toe sy nie die verwagte
entoesiastiese applous van die gehoor kry nie.
Blykbaar was haar tipe musiek nie die regte goed op die regte tyd en plek
nie.

Annette

> skryf in boodskap news:b832q7$821$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annete - is daar tans nie te veel mense wat na "vore tree" as sangers nie.
> Het ons 'n nasie van sangers en feeste geword?
>
> "Annette" wrote in message
> news:b831p9$5m5lv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Luister nou net op die draadloos na die liedjie - en omdat die sanger nie
>> mooi duidelik die woorde sing nie, hoor ek - En die Dwergieman, wat die
> reën
>> gaan haal, en teen my venster kots.
>> Na aandagtige luister, en die radio harder stel, hoor ek toe op die einde
>> dit is teen my venster mors:))))
>> Die sangers moet regtig leer om te artikuleer:)))
>>
>> Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig adverteer
>> op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en dan word
>> die van gemompel asof dit 'n skande is.
>>
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>>
>
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76460 is 'n antwoord op boodskap #76456] Di, 22 April 2003 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annete - is daar tans nie te veel mense wat na "vore tree" as sangers nie.
Het ons 'n nasie van sangers en feeste geword?

"Annette" skryf in boodskap news:b831p9$5m5lv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Luister nou net op die draadloos na die liedjie - en omdat die sanger nie
> mooi duidelik die woorde sing nie, hoor ek - En die Dwergieman, wat die reën
> gaan haal, en teen my venster kots.
> Na aandagtige luister, en die radio harder stel, hoor ek toe op die einde
> dit is teen my venster mors:))))
> Die sangers moet regtig leer om te artikuleer:)))
>
> Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig adverteer
> op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en dan word
> die van gemompel asof dit 'n skande is.
>
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
>
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76470 is 'n antwoord op boodskap #76456] Di, 22 April 2003 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nie Priscilla Talbot nie?

"Annette" skryf in boodskap news:b831p9$5m5lv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Luister nou net op die draadloos na die liedjie - en omdat die sanger nie
> mooi duidelik die woorde sing nie, hoor ek - En die Dwergieman, wat die reën
> gaan haal, en teen my venster kots.
> Na aandagtige luister, en die radio harder stel, hoor ek toe op die einde
> dit is teen my venster mors:))))
> Die sangers moet regtig leer om te artikuleer:)))
>
> Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig adverteer
> op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en dan word
> die van gemompel asof dit 'n skande is.
>
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
>
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76471 is 'n antwoord op boodskap #76456] Di, 22 April 2003 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hier's 'n nuwe man wat hulle wall-to-wall op TV adverteer - ek dink dis die
Bosveldklong - wat my noop om onophoudelik teen 'n venster te kots. So, dalk
het jy reg gehoor.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:b831p9$5m5lv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Luister nou net op die draadloos na die liedjie - en omdat die sanger nie
> mooi duidelik die woorde sing nie, hoor ek - En die Dwergieman, wat die reën
> gaan haal, en teen my venster kots.
> Na aandagtige luister, en die radio harder stel, hoor ek toe op die einde
> dit is teen my venster mors:))))
> Die sangers moet regtig leer om te artikuleer:)))
>
> Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig adverteer
> op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en dan word
> die van gemompel asof dit 'n skande is.
>
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
>
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76474 is 'n antwoord op boodskap #76471] Di, 22 April 2003 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Noudat ek een sanger belaster het, kan ek 'n ander ophemel vir balans.

Waar was Helena Hettema my lewe lank? Die vrou het 'n stem wat mens skoon
beskeie maak...

Koot

"Koot" skryf in boodskap news:b837kt$a2m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier's 'n nuwe man wat hulle wall-to-wall op TV adverteer - ek dink dis die
> Bosveldklong - wat my noop om onophoudelik teen 'n venster te kots. So, dalk
> het jy reg gehoor.
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:b831p9$5m5lv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Luister nou net op die draadloos na die liedjie - en omdat die sanger nie
>> mooi duidelik die woorde sing nie, hoor ek - En die Dwergieman, wat die
> reën
>> gaan haal, en teen my venster kots.
>> Na aandagtige luister, en die radio harder stel, hoor ek toe op die einde
>> dit is teen my venster mors:))))
>> Die sangers moet regtig leer om te artikuleer:)))
>>
>> Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig adverteer
>> op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en dan word
>> die van gemompel asof dit 'n skande is.
>>
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>>
>
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76476 is 'n antwoord op boodskap #76474] Di, 22 April 2003 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Koot - ek gee jou gelyk. Hy's 'n kotsanger..

"Koot" skryf in boodskap news:b838ch$abo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Noudat ek een sanger belaster het, kan ek 'n ander ophemel vir balans.
>
> Waar was Helena Hettema my lewe lank? Die vrou het 'n stem wat mens skoon
> beskeie maak...
>
> Koot
>
> "Koot" wrote in message
> news:b837kt$a2m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hier's 'n nuwe man wat hulle wall-to-wall op TV adverteer - ek dink dis
> die
>> Bosveldklong - wat my noop om onophoudelik teen 'n venster te kots. So,
> dalk
>> het jy reg gehoor.
>>
>> Koot
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b831p9$5m5lv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Luister nou net op die draadloos na die liedjie - en omdat die sanger
> nie
>>> mooi duidelik die woorde sing nie, hoor ek - En die Dwergieman, wat
die
>> reën
>>> gaan haal, en teen my venster kots.
>>> Na aandagtige luister, en die radio harder stel, hoor ek toe op die
> einde
>>> dit is teen my venster mors:))))
>>> Die sangers moet regtig leer om te artikuleer:)))
>>>
>>> Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig
> adverteer
>>> op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en dan
> word
>>> die van gemompel asof dit 'n skande is.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Happiness is a State of Mind
>>>
>>
>
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76480 is 'n antwoord op boodskap #76456] Di, 22 April 2003 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig adverteer
op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en dan word
die van gemompel asof dit 'n skande is.

Wouter
Ek luister nie na RadioSonderGeld nie, maar dis waarskynlik Priscilla Talbot
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76481 is 'n antwoord op boodskap #76470] Di, 22 April 2003 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sallie weet nie, want ek kon nog nooit die van hoor nie.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ea5214b.0@news1.mweb.co.za...
> Is dit nie Priscilla Talbot nie?
> "Annette" wrote in message
> news:b831p9$5m5lv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Luister nou net op die draadloos na die liedjie - en omdat die sanger nie
>> mooi duidelik die woorde sing nie, hoor ek - En die Dwergieman, wat die
> reën
>> gaan haal, en teen my venster kots.
>> Na aandagtige luister, en die radio harder stel, hoor ek toe op die einde
>> dit is teen my venster mors:))))
>> Die sangers moet regtig leer om te artikuleer:)))
>>
>> Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig adverteer
>> op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en dan word
>> die van gemompel asof dit 'n skande is.
>>
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>>
>
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76482 is 'n antwoord op boodskap #76471] Di, 22 April 2003 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is genadiglik die Bosveldklong tot dusver gespaar - ek kyk meestal M-Net
en so af en toe e-tv. Nie veel tyd oor om iets anders te kyk nie. Sondagaand
toe word ons gedwing om na die fliek op TV1 te kyk, agv die gemors wat om
8nm op bg aangebied is - vader ons!! Ons het meer advertensies gekyk as
fliek - uiters steurend - en toe kan ek onthou hoekom ek nie juis na SABC
kyk nie.

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b837kt$a2m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier's 'n nuwe man wat hulle wall-to-wall op TV adverteer - ek dink dis die
> Bosveldklong - wat my noop om onophoudelik teen 'n venster te kots. So, dalk
> het jy reg gehoor.
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:b831p9$5m5lv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Luister nou net op die draadloos na die liedjie - en omdat die sanger nie
>> mooi duidelik die woorde sing nie, hoor ek - En die Dwergieman, wat die
> reën
>> gaan haal, en teen my venster kots.
>> Na aandagtige luister, en die radio harder stel, hoor ek toe op die einde
>> dit is teen my venster mors:))))
>> Die sangers moet regtig leer om te artikuleer:)))
>>
>> Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig adverteer
>> op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en dan word
>> die van gemompel asof dit 'n skande is.
>>
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>>
>
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76485 is 'n antwoord op boodskap #76474] Di, 22 April 2003 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Toemaar Koot - jy sit daar in die gopse:)))
Helena Hettema is al jarre lank op die kabaretverhoog. En jy is reg - sy kan
sing.

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b838ch$abo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Noudat ek een sanger belaster het, kan ek 'n ander ophemel vir balans.
>
> Waar was Helena Hettema my lewe lank? Die vrou het 'n stem wat mens skoon
> beskeie maak...
>
> Koot
>
> "Koot" wrote in message
> news:b837kt$a2m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hier's 'n nuwe man wat hulle wall-to-wall op TV adverteer - ek dink dis
> die
>> Bosveldklong - wat my noop om onophoudelik teen 'n venster te kots. So,
> dalk
>> het jy reg gehoor.
>>
>> Koot
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b831p9$5m5lv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Luister nou net op die draadloos na die liedjie - en omdat die sanger
> nie
>>> mooi duidelik die woorde sing nie, hoor ek - En die Dwergieman, wat
die
>> reën
>>> gaan haal, en teen my venster kots.
>>> Na aandagtige luister, en die radio harder stel, hoor ek toe op die
> einde
>>> dit is teen my venster mors:))))
>>> Die sangers moet regtig leer om te artikuleer:)))
>>>
>>> Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig
> adverteer
>>> op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en dan
> word
>>> die van gemompel asof dit 'n skande is.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Happiness is a State of Mind
>>>
>>
>
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76488 is 'n antwoord op boodskap #76480] Di, 22 April 2003 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As jy en Suidwester nou al vir my dieselfde van gee, moet ek seker aanvaar
dat dit so kan wees.

Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3ea52beb.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig adverteer
> op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en dan word
> die van gemompel asof dit 'n skande is.
>
> Wouter
> Ek luister nie na RadioSonderGeld nie, maar dis waarskynlik Priscilla Talbot
>
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76489 is 'n antwoord op boodskap #76456] Di, 22 April 2003 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja ek het al die liedjie gehoor en so aan. Die ou mark hou ook daarvan.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ea5444b.0@news1.mweb.co.za...
> Sy skryf blykbaar haar eie goed en sing vir die jong mark: Jodelliedjie
> is een.
> "Annette" wrote in message
> news:b83eeq$5ugsj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> As jy en Suidwester nou al vir my dieselfde van gee, moet ek seker
> aanvaar
>> dat dit so kan wees.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>> news:3ea52beb.0@news1.mweb.co.za...
>>> Annette
>>> Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig
> adverteer
>>> op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en dan
> word
>>> die van gemompel asof dit 'n skande is.
>>>
>>> Wouter
>>> Ek luister nie na RadioSonderGeld nie, maar dis waarskynlik Priscilla
>> Talbot
>>>
>>
>
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76490 is 'n antwoord op boodskap #76488] Di, 22 April 2003 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sy skryf blykbaar haar eie goed en sing vir die jong mark: Jodelliedjie
is een.

"Annette" skryf in boodskap news:b83eeq$5ugsj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> As jy en Suidwester nou al vir my dieselfde van gee, moet ek seker aanvaar
> dat dit so kan wees.
>
> Annette
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3ea52beb.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette
>> Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig adverteer
>> op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en dan word
>> die van gemompel asof dit 'n skande is.
>>
>> Wouter
>> Ek luister nie na RadioSonderGeld nie, maar dis waarskynlik Priscilla
> Talbot
>>
>
Daai klong [boodskap #76499 is 'n antwoord op boodskap #76482] Di, 22 April 2003 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Koot
> Hier's 'n nuwe man wat hulle wall-to-wall op TV adverteer - ek dink
> die Bosveldklong - wat my noop om onophoudelik teen 'n venster te kots.

Annette
Ek is genadiglik die Bosveldklong tot dusver gespaar

Wouter
Hei, julle praat ligtelik van ons kultuurgoed, hierso :-)

Thys die Bosveldklong was 'n groot hit by die KKNK.
Oukei, hy is nie almal se koppie tee nie, hy is 'n kort
dikgat wat te veel sweet en is maklik om nie van te
hou nie. As jy 'n rede soek om nie van te hou nie, is daar baie. .

Maar ek laaik hom, hy kan sing. En hy is 'n bondel energie, laat
my nogal aan Eddie Eckstein van Impi (en die Bats) in sy jong
dae dink. Hy sal enige paartie in top spoed sit. En hy is
skreeusnaaks en so skerp soos 'n lemmetjie. Hy korswel die
hele tyd met sy gehoor en het 'n antwoord op alles.

Hy gaan nog 'n rukkie met ons wees, reken ek.
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76505 is 'n antwoord op boodskap #76490] Di, 22 April 2003 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het haar al sien optree. So gemiddeld tot redelik, ek sal nie baie
moeite doen om dit by te woon nie. Sy is een van 'n klomp nuwe
sangers/sangeresse wat deesdae optree, Afrikaanse popmusiek is
besig om 'n bloeitydperk te beleef. Ek dink dis bakgat.
Wouter

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ea5444b.0@news1.mweb.co.za...
Sy skryf blykbaar haar eie goed en sing vir die jong mark: Jodelliedjie
is een.

"Annette" skryf in boodskap news:b83eeq$5ugsj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> As jy en Suidwester nou al vir my dieselfde van gee, moet ek seker aanvaar
> dat dit so kan wees.
>
> Annette
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3ea52beb.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette
>> Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig adverteer
>> op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en dan word
>> die van gemompel asof dit 'n skande is.
>>
>> Wouter
>> Ek luister nie na RadioSonderGeld nie, maar dis waarskynlik Priscilla
> Talbot
>>
>
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76508 is 'n antwoord op boodskap #76489] Di, 22 April 2003 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mens kan daai liedjie nogal op baie dinge toepas?

"Annette" skryf in boodskap news:b83h68$5uj5f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja ek het al die liedjie gehoor en so aan. Die ou mark hou ook daarvan.
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ea5444b.0@news1.mweb.co.za...
>> Sy skryf blykbaar haar eie goed en sing vir die jong mark: Jodelliedjie
>> is een.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b83eeq$5ugsj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> As jy en Suidwester nou al vir my dieselfde van gee, moet ek seker
>> aanvaar
>>> dat dit so kan wees.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>> news:3ea52beb.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Annette
>>>> Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig
>> adverteer
>>>> op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en
dan
>> word
>>>> die van gemompel asof dit 'n skande is.
>>>>
>>>> Wouter
>>>> Ek luister nie na RadioSonderGeld nie, maar dis waarskynlik
Priscilla
>>> Talbot
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76537 is 'n antwoord op boodskap #76505] Di, 22 April 2003 22:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufka  is tans af-lyn  Tufka
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek stem saam, Wouter! Ek was nou in Maart maand vir die eerste keer in 6
jaar(!) by die huis(!) in SA gewees en dit was baie emosioneel, ek kan
jou verseker! En ek was verstom oor die wonderlike Afrikaanse musiek. Ek
was destyds self 'n bietjie in die scene gewees, maar daai dae was dit
bietjie uncool: Daar was basies Bles en Worsie of die alternatives! En
nie een van daai twee het my so lekker gepas nie.
Maar ek was vreeslik beindruk met mense soos André Swiegers en Theuns
Jordaan asook 'n girl wat gospel sing, Réana Nel. En ek is nou regtig
nie into die scene nie, en het ook niks teen enigiemand wat daarvoor
gons nie, maar die girl kan sing, hoor. Stunning. Sy het op André se
nlaaste plaat die MOOISTE version van sy song "Blou" opgeneem wat ek nog
ooit gehoor het. En selfs mense soos Mauritz Lotz(Ghitaar) en Danny
Lalouette(Bass) het gewys dat hulle nie net goeie studio muzos is nie!
Baie, baie nice.
Dis maar my gedagtes hieroor!!

Mooi bly
A.

Wouter Plaasvark wrote:
> Ek het haar al sien optree. So gemiddeld tot redelik, ek sal nie baie
> moeite doen om dit by te woon nie. Sy is een van 'n klomp nuwe
> sangers/sangeresse wat deesdae optree, Afrikaanse popmusiek is
> besig om 'n bloeitydperk te beleef. Ek dink dis bakgat.
> Wouter
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76555 is 'n antwoord op boodskap #76485] Wo, 23 April 2003 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek sien op haar webblad sy tree al jare lank op, 'n regte deurwinterde
sangeres. Ongelukkig kom sy nie juis Baai toe nie, volgens haar program. Ek
onthou sy was in my Pretoriadae al aktief, maar sy klim nou eers onder my
vel in met 'n paar van haar nuwe treffers. Ek's maar 'n bietjie stadig.

"Gopse". Guh.

"Annette" skryf in boodskap news:b83c60$5muqu$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Toemaar Koot - jy sit daar in die gopse:)))
> Helena Hettema is al jarre lank op die kabaretverhoog. En jy is reg - sy kan
> sing.
>
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:b838ch$abo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Noudat ek een sanger belaster het, kan ek 'n ander ophemel vir balans.
>>
>> Waar was Helena Hettema my lewe lank? Die vrou het 'n stem wat mens skoon
>> beskeie maak...
>>
>> Koot
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b837kt$a2m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hier's 'n nuwe man wat hulle wall-to-wall op TV adverteer - ek dink
dis
>> die
>>> Bosveldklong - wat my noop om onophoudelik teen 'n venster te kots.
So,
>> dalk
>>> het jy reg gehoor.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b831p9$5m5lv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Luister nou net op die draadloos na die liedjie - en omdat die
sanger
>> nie
>>>> mooi duidelik die woorde sing nie, hoor ek - En die Dwergieman, wat
> die
>>> reën
>>>> gaan haal, en teen my venster kots.
>>>> Na aandagtige luister, en die radio harder stel, hoor ek toe op die
>> einde
>>>> dit is teen my venster mors:))))
>>>> Die sangers moet regtig leer om te artikuleer:)))
>>>>
>>>> Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig
>> adverteer
>>>> op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en
dan
>> word
>>>> die van gemompel asof dit 'n skande is.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis,
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> Happiness is a State of Mind
>>>>
>>>
>>
>
Re: Daai klong [boodskap #76556 is 'n antwoord op boodskap #76499] Wo, 23 April 2003 07:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Oukei, ek sal hom nog ruimte gee... :-) Dis ook net billik, want ek onthou
hoe ek destyds van Tony Marshall se vrolike musiek gehou het, en in
Duitsland is hy seker maar in dieselfde kategorie as onse Bosveldklong met
sy donkielong.

Op TV kom hy net oor as 'n Leon Schuster wannabe.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:b83l4v$h3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Koot
>> Hier's 'n nuwe man wat hulle wall-to-wall op TV adverteer - ek dink
>> die Bosveldklong - wat my noop om onophoudelik teen 'n venster te kots.
>
> Annette
> Ek is genadiglik die Bosveldklong tot dusver gespaar
>
> Wouter
> Hei, julle praat ligtelik van ons kultuurgoed, hierso :-)
>
> Thys die Bosveldklong was 'n groot hit by die KKNK.
> Oukei, hy is nie almal se koppie tee nie, hy is 'n kort
> dikgat wat te veel sweet en is maklik om nie van te
> hou nie. As jy 'n rede soek om nie van te hou nie, is daar baie. .
>
> Maar ek laaik hom, hy kan sing. En hy is 'n bondel energie, laat
> my nogal aan Eddie Eckstein van Impi (en die Bats) in sy jong
> dae dink. Hy sal enige paartie in top spoed sit. En hy is
> skreeusnaaks en so skerp soos 'n lemmetjie. Hy korswel die
> hele tyd met sy gehoor en het 'n antwoord op alles.
>
> Hy gaan nog 'n rukkie met ons wees, reken ek.
>
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76563 is 'n antwoord op boodskap #76456] Wo, 23 April 2003 12:33 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hahahahahahahaha. O jitte ek het lekker gelag vir die een!! Meeste sangers
maak hulself deesdae nie meer duidelik nie. Ek ken nie Priscilla nie, wat
sing sy?

E

"Annette" skryf in boodskap news:b831p9$5m5lv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Luister nou net op die draadloos na die liedjie - en omdat die sanger nie
> mooi duidelik die woorde sing nie, hoor ek - En die Dwergieman, wat die reën
> gaan haal, en teen my venster kots.
> Na aandagtige luister, en die radio harder stel, hoor ek toe op die einde
> dit is teen my venster mors:))))
> Die sangers moet regtig leer om te artikuleer:)))
>
> Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig adverteer
> op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en dan word
> die van gemompel asof dit 'n skande is.
>
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
>
Vorige onderwerp: Kan dit reg wees?
Volgende onderwerp: Troues en Begrafnisse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 16:41:04 MGT 2024