Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vanaand 7uur
Vanaand 7uur [boodskap #76348] So, 20 April 2003 04:21 na volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hi daar

Na al die sport vandag (krieket teen Indie 10h00 sowel as die F1 14h00) het
ons vanaand die kans om te kyk hoe ons weer n rugby wereldbeker wen. Die
o/19 speel in die finaal teen die Baby Blacks en ons vertrou hulle sal
aangaan waar die o/21 span verlede jaar was.

Voorspoed ouens !!!
Joeboy
Re: Vanaand 7uur [boodskap #76349 is 'n antwoord op boodskap #76348] So, 20 April 2003 04:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 Apr 2003 06:21:29 +0200, "Joeboy" wrote:

> Hi daar
>
> Na al die sport vandag (krieket teen Indie 10h00 sowel as die F1 14h00) het
> ons vanaand die kans om te kyk hoe ons weer n rugby wereldbeker wen. Die
> o/19 speel in die finaal teen die Baby Blacks en ons vertrou hulle sal
> aangaan waar die o/21 span verlede jaar was.
>
> Voorspoed ouens !!!
> Joeboy
>

Ek wonder altyd watter tipe mens
so min verbeelding het dat hulle
uur na uur voor 'n kassie (of nog
erger, op 'n pawiljoen!) kan sit, en
kyk hoe een ou 'n bal gooi en 'n
ander slaan dit terug. Een ou
gooi 'n bal en 'n ander slaan dit
terug. Een ou gooi 'n bal en 'n
ander slaan dit terug. Een ou
gooi 'n bal en 'n ander slaan
dit terug. Een ou
gooi 'n bal en 'n ander slaan dit
terug. Een ou gooi 'n bal en 'n
ander slaan dit terug. Een ou
gooi 'n bal en 'n ander slaan
dit terug. Een ou
gooi 'n bal en 'n ander slaan dit
terug. Een ou gooi 'n bal en 'n
ander slaan dit terug. Een ou
gooi 'n bal en 'n ander slaan
dit terug. ens. ens. ens...

DD
Re: Vanaand 7uur [boodskap #76350 is 'n antwoord op boodskap #76349] So, 20 April 2003 04:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
>> Hi daar
>>
>> Na al die sport vandag (krieket teen Indie 10h00 sowel as die F1 14h00) het
>> ons vanaand die kans om te kyk hoe ons weer n rugby wereldbeker wen. Die
>> o/19 speel in die finaal teen die Baby Blacks en ons vertrou hulle sal
>> aangaan waar die o/21 span verlede jaar was.
>>
>> Voorspoed ouens !!!
>> Joeboy
>>
>
> Ek wonder altyd watter tipe mens
> so min verbeelding het dat hulle
> uur na uur voor 'n kassie (of nog
> erger, op 'n pawiljoen!) kan sit, en
> kyk hoe een ou 'n bal gooi en 'n
> ander slaan dit terug. Een ou
> gooi 'n bal en 'n ander slaan dit
> terug. Een ou gooi 'n bal en 'n
> ander slaan dit terug. Een ou
> gooi 'n bal en 'n ander slaan
> dit terug. Een ou
> gooi 'n bal en 'n ander slaan dit
> terug. Een ou gooi 'n bal en 'n
> ander slaan dit terug. Een ou
> gooi 'n bal en 'n ander slaan
> dit terug. Een ou
> gooi 'n bal en 'n ander slaan dit
> terug. Een ou gooi 'n bal en 'n
> ander slaan dit terug. Een ou
> gooi 'n bal en 'n ander slaan
> dit terug. ens. ens. ens...
>
> DD
Waarskynlik die tipe mense soos ek (gelukkig n paar miljoen ander ook) wat
wel krieket kan verstaan en waardeer .
Joeboy
Re: Vanaand 7uur [boodskap #76351 is 'n antwoord op boodskap #76350] So, 20 April 2003 05:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 20 Apr 2003 06:52:31 +0200, "Joeboy" wrote:

> Waarskynlik die tipe mense soos ek (gelukkig n paar miljoen ander ook) wat
> wel krieket kan verstaan en waardeer .
> Joeboy
>
>

Eendag het ek in 'n motiveringstoespraak krieket as voorbeeld gebruik.
Vir die groep voor my het ek gesê dat hulle soos 'n krieketspeler kan
wees deur te wag dat iemand boul. Dan te kolf. Weer te wag dat iemand
'n bal in hulle rigting slinger en dit weer terug te slaan. Hulle kan
hulle loopbaan so verbeeldingloos deurgaan.
Of, hulle kan soos 'n toertjie vlieënier wees wat hoog in die lug
opgaan en terug te keer in 'n lazy eight om mee te begin. Terug te
klim en die vliegtuig in 'n barrel roll gooi. Wanneer dit terug is op
sy buik, gaan in 'n spin! Wanneer jy almal op die grond se aandag het,
haal dit uit die spin, wen weer hoogte en doen 'n sierlike wing over.
Doen maneuwers om die mense se aandag gevange te hou. Moet net nie
vervelig raak nie.

Dit was goed ontvang. Daar's nie 'n kans dat daar nie Joeboy's tussen
hulle was nie:-)

DD
Re: Vanaand 7uur [boodskap #76352 is 'n antwoord op boodskap #76350] So, 20 April 2003 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Joeboy - Davie praat van Rounders ( Baseball) wat ons nie eintlik na kyk
hier nie. Dis 'n Amerikaanse ding.
Met krieket word die mense gestraf as hulle die bal gooi.
Annette

"Joeboy" skryf in boodskap news:b7t96i$9ql$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>>> Hi daar
>>>
>>> Na al die sport vandag (krieket teen Indie 10h00 sowel as die F1 14h00)
> het
>>> ons vanaand die kans om te kyk hoe ons weer n rugby wereldbeker wen. Die
>>> o/19 speel in die finaal teen die Baby Blacks en ons vertrou hulle sal
>>> aangaan waar die o/21 span verlede jaar was.
>>>
>>> Voorspoed ouens !!!
>>> Joeboy
>>>
>>
>> Ek wonder altyd watter tipe mens
>> so min verbeelding het dat hulle
>> uur na uur voor 'n kassie (of nog
>> erger, op 'n pawiljoen!) kan sit, en
>> kyk hoe een ou 'n bal gooi en 'n
>> ander slaan dit terug. Een ou
>> gooi 'n bal en 'n ander slaan dit
>> terug. Een ou gooi 'n bal en 'n
>> ander slaan dit terug. Een ou
>> gooi 'n bal en 'n ander slaan
>> dit terug. Een ou
>> gooi 'n bal en 'n ander slaan dit
>> terug. Een ou gooi 'n bal en 'n
>> ander slaan dit terug. Een ou
>> gooi 'n bal en 'n ander slaan
>> dit terug. Een ou
>> gooi 'n bal en 'n ander slaan dit
>> terug. Een ou gooi 'n bal en 'n
>> ander slaan dit terug. Een ou
>> gooi 'n bal en 'n ander slaan
>> dit terug. ens. ens. ens...
>>
>> DD
> Waarskynlik die tipe mense soos ek (gelukkig n paar miljoen ander ook) wat
> wel krieket kan verstaan en waardeer .
> Joeboy
>
Re: Vanaand 7uur [boodskap #76354 is 'n antwoord op boodskap #76351] So, 20 April 2003 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - ek dink ek kan jou siening verstaan.
Ek is soos JoeBoy - maar - daar is niks met my verbeelding ens. verkeerd
nie.
Sportmal - maar dis nie al.
Ek het wel iets teen motiveringspraatjies ens. - die sg. sagte-onderwerpe.
Ek wonder altyd hoe die ouens wat al die antwoorde het (tydens
motiveringspraatjies) nie al hul kennis benut nie.
;-))
JoeBoy - baie dki - ek het nie geweet die wedstryd word gebeeldsend nie

"Dave Du Plessis" skryf in boodskap news:c0b4av0io95bla7ebte6rpb79rd7f9q6ea@4ax.com...
> On Sun, 20 Apr 2003 06:52:31 +0200, "Joeboy" wrote:
>
>
>> Waarskynlik die tipe mense soos ek (gelukkig n paar miljoen ander ook) wat
>> wel krieket kan verstaan en waardeer .
>> Joeboy
>>
>
>
> Eendag het ek in 'n motiveringstoespraak krieket as voorbeeld gebruik.
> Vir die groep voor my het ek gesê dat hulle soos 'n krieketspeler kan
> wees deur te wag dat iemand boul. Dan te kolf. Weer te wag dat iemand
> 'n bal in hulle rigting slinger en dit weer terug te slaan. Hulle kan
> hulle loopbaan so verbeeldingloos deurgaan.
> Of, hulle kan soos 'n toertjie vlieënier wees wat hoog in die lug
> opgaan en terug te keer in 'n lazy eight om mee te begin. Terug te
> klim en die vliegtuig in 'n barrel roll gooi. Wanneer dit terug is op
> sy buik, gaan in 'n spin! Wanneer jy almal op die grond se aandag het,
> haal dit uit die spin, wen weer hoogte en doen 'n sierlike wing over.
> Doen maneuwers om die mense se aandag gevange te hou. Moet net nie
> vervelig raak nie.
>
> Dit was goed ontvang. Daar's nie 'n kans dat daar nie Joeboy's tussen
> hulle was nie:-)
>
> DD
>
Re: Vanaand 7uur [boodskap #76356 is 'n antwoord op boodskap #76354] So, 20 April 2003 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 Apr 2003 11:05:06 +0200, "Jonas" wrote:

> DD - ek dink ek kan jou siening verstaan.

Dit het nie oor motiveringspraatjies gegaan nie, Jonas.
Dit was net 'n onnodige laaang manier om slegs vier woorde te sê:
"Ek vind krieket vervelig" :-)))

En gee toe, Jonas, dat ek dàrem gemeen genoeg òòk was
om nie by te voeg "maar ek gun julle julle vervelige plesiertjies."

In 'n goeie luim gesê gewees, en eintlik het ek 'n klip in 'n bos
gegooi, maar dit is 'n klip wat met verbasend baie erns gegooi is.

Kyk na iemand soos Annette byvoorbeeld. Daar's nie 'n moontlikheid
dat sy ordentlike wyn kan waardeer nie. Drink tien teen een die
goedkoopste dooswyn op die rak. Want hoe kan sy in iets so
vervelig soos krieket belangstel en in ander opsigte goeie smaak hê?

(Skielik besef ek waarom sy my nie meer skakel nie:-)))

DD
Re: Vanaand 7uur [boodskap #76357 is 'n antwoord op boodskap #76354] So, 20 April 2003 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 Apr 2003 11:05:06 +0200, "Jonas" wrote:

> Ek het wel iets teen motiveringspraatjies ens. - die sg. sagte-onderwerpe.
> Ek wonder altyd hoe die ouens wat al die antwoorde het (tydens
> motiveringspraatjies) nie al hul kennis benut nie.
> ;-))

Omdat die ouens wat die motiveringspraatjies lewer,
daar is om motiveringspraatjies te lewer - en nie om
hul kennis te benut nie.
Dit kan so handig wees wanneer iets wat nie prakties
is nie, so prakties kan klink:-)))

DD
Re: Vanaand 7uur [boodskap #76358 is 'n antwoord op boodskap #76352] So, 20 April 2003 11:07 Na vorige boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 20 Apr 2003 08:21:54 +0200, "Annette" wrote:

> Joeboy - Davie praat van Rounders ( Baseball) wat ons nie eintlik na kyk
> hier nie. Dis 'n Amerikaanse ding.
> Met krieket word die mense gestraf as hulle die bal gooi.
> Annette
>
>
Ook as hulle 'n klip gooi, Annette?
En wel die bos tref?
Met 'n gevoelige hou?

'n Verstomde Davie
wat 'n stortvloed
van akkoorde
verwag het.
Vorige onderwerp: Prioriteite
Volgende onderwerp: Etienne van Heerden
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 11:47:42 MGT 2024