Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zachie Achmat
Zachie Achmat [boodskap #7604] Vr, 08 November 1996 00:00 na volgende boodskap
hwa...  is tans af-lyn  hwa...
Boodskappe: 31
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
As iemand daarin slaag om vir die heer Achmat 'n epos te stuur, sê sommer vir
hom hy moet in die vervolg ordentlike, professionele akteurs kry as hy dan nou
so graag wil wys hoe slawe saam met wit vroue in die kooi geklim het (iets wat
ons almal al weet, maar wat hy klaarblyklik so erg graag uit sy sisteem wou
kry)
Re: Zachie Achmat [boodskap #7633 is 'n antwoord op boodskap #7604] Ma, 11 November 1996 00:00 Na vorige boodskap
Etienne Marais[2]  is tans af-lyn  Etienne Marais[2]
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
herman (hwa...@burger.naspers.co.za) wrote:
: As iemand daarin slaag om vir die heer Achmat 'n epos te stuur, sê sommer vir
: hom hy moet in die vervolg ordentlike, professionele akteurs kry as hy dan nou
: so graag wil wys hoe slawe saam met wit vroue in die kooi geklim het (iets wat
: ons almal al weet, maar wat hy klaarblyklik so erg graag uit sy sisteem wou
: kry)

Wie is Achmat ?
In watter produksie beeld hy bg uit ?
Vorige onderwerp: Re: Most expensive ride of my life
Volgende onderwerp: pagad-oorlog in die kaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 20:48:37 MGT 2024