Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 17/4
Nuus 17/4 [boodskap #76242] Do, 17 April 2003 09:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rugby: Rassie Erasmus is van die Vrystaat af nadergesleep om rigting en
leiding aan die Stormers te kom gee. Krige kan vir ses weke nie speel nie,
en blykbaar is daar geen ander speler hier wat die leiding kan neem nie.

Litnet - blykbaar is Anton Goosen op die webwerf deur 'n annonieme musikant
uitgekryt vir al wat sleg is. Jammer dat hy nie sy naam wou skryf om meer
gesag aan sy mening te gee nie - ant ek is seker van dit is waar,

Willem de Klerk - In die hofsaak is sy naam genoem, oa dat hy gereeld,
sonder sy ma se goedkeuring, van haar woonstel gebruik gemaak het tydens
haar afwesigheid. Wat dit met die moord te doen het weet ek nie. Wat wel
uitgekom het is dat hy besope by die woonstel na die moord opgedaag het, en
toegang ge-eis het. Toe dit nie toegelaat is nie, is hy vort, en het later
met 'n prokureur daar opgedaag om toelating te kry. Dit was nog steeds
geweier.
Hy is nou getroud, en het 'n kind wat Marike genoem word.
Nuwe vroulief word deur haar eie familie verwerp omdat sy van die Moslem
geloof afstand gedoen het, en sy en hul dogtertjie is verlede Sondag gedoop.

Annette
Re: Nuus 17/4 [boodskap #76258 is 'n antwoord op boodskap #76242] Do, 17 April 2003 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Willem de Klerk - In die hofsaak is sy naam genoem, oa dat hy gereeld,
> sonder sy ma se goedkeuring, van haar woonstel gebruik gemaak het tydens
> haar afwesigheid. Wat dit met die moord te doen het weet ek nie.

Was dit nie omdat dat daar spore van
sy semen in die woonstel gevind is toe
die polisie dit deurgegaan het nie?
Is hierdie Willem de Klerk die seun
van die De Klerks wat nog onder die
ou bedeling aan 'n bruin meisie verloof
was, en dit afgebreek het omdat sy ma
nie daarvan wou hoor nie.
Die feit dat mevrou de Klerk blyk-
baar 'n bruin dansinstrukteur gehad het,
en hom heelwaarskynlik as dansgesel gebruik
het, dui weer iets aan wat my nog altyd
dronkgeslaan het: hoekom het sommige Afrikaners,
wat tien jaar vantevore geglo het dat rasse-
mengery uit die duiwel en onskriftuurlik
is, tien jaar daarna al daardie reservasies
verloor? Hoekom word kerkomies gevang met
nie-blanke hoere? Ek kan verstaan as mens
teen die ander ras is. Maar hoekom is
hulle in die een dekade sus en in die ander
dekade so?

Gloudina
Re: Nuus 17/4 [boodskap #76262 is 'n antwoord op boodskap #76258] Do, 17 April 2003 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel Gloudina - Marike de Klerk het glo gedreig om selfmoord te pleeg as
Willem nie sy verlowing met die Adams meisie verbreek nie.
Die tweede gedeelte is vir my baie maklik om te verstaan, maar ek dink nie
ek kan dit aan jou verduidelik nie.
Mense kry mettertyd insig in veranderde omstandighede, kan hulle daarby
aanpas, van ou sienswyses verander, en vorentoe aangaan met die lewe.

Annette

>
> Annette wrote:
>
>
>> Willem de Klerk - In die hofsaak is sy naam genoem, oa dat hy gereeld,
>> sonder sy ma se goedkeuring, van haar woonstel gebruik gemaak het tydens
>> haar afwesigheid. Wat dit met die moord te doen het weet ek nie.
>
>
> Was dit nie omdat dat daar spore van
> sy semen in die woonstel gevind is toe
> die polisie dit deurgegaan het nie?
> Is hierdie Willem de Klerk die seun
> van die De Klerks wat nog onder die
> ou bedeling aan 'n bruin meisie verloof
> was, en dit afgebreek het omdat sy ma
> nie daarvan wou hoor nie.
> Die feit dat mevrou de Klerk blyk-
> baar 'n bruin dansinstrukteur gehad het,
> en hom heelwaarskynlik as dansgesel gebruik
> het, dui weer iets aan wat my nog altyd
> dronkgeslaan het: hoekom het sommige Afrikaners,
> wat tien jaar vantevore geglo het dat rasse-
> mengery uit die duiwel en onskriftuurlik
> is, tien jaar daarna al daardie reservasies
> verloor? Hoekom word kerkomies gevang met
> nie-blanke hoere? Ek kan verstaan as mens
> teen die ander ras is. Maar hoekom is
> hulle in die een dekade sus en in die ander
> dekade so?
>
> Gloudina
>
Re: Nuus 17/4 [boodskap #76280 is 'n antwoord op boodskap #76258] Do, 17 April 2003 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - ek is verras dat jy nie die antwoord daarop het nie.
Jy weet mos - dis die witnerwe en die apartheidsvarke - vanwaar die gefynsde
onkunde?

skryf in boodskap news:3E9EA4B9.8060306@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>
>> Willem de Klerk - In die hofsaak is sy naam genoem, oa dat hy gereeld,
>> sonder sy ma se goedkeuring, van haar woonstel gebruik gemaak het tydens
>> haar afwesigheid. Wat dit met die moord te doen het weet ek nie.
>
>
> Was dit nie omdat dat daar spore van
> sy semen in die woonstel gevind is toe
> die polisie dit deurgegaan het nie?
> Is hierdie Willem de Klerk die seun
> van die De Klerks wat nog onder die
> ou bedeling aan 'n bruin meisie verloof
> was, en dit afgebreek het omdat sy ma
> nie daarvan wou hoor nie.
> Die feit dat mevrou de Klerk blyk-
> baar 'n bruin dansinstrukteur gehad het,
> en hom heelwaarskynlik as dansgesel gebruik
> het, dui weer iets aan wat my nog altyd
> dronkgeslaan het: hoekom het sommige Afrikaners,
> wat tien jaar vantevore geglo het dat rasse-
> mengery uit die duiwel en onskriftuurlik
> is, tien jaar daarna al daardie reservasies
> verloor? Hoekom word kerkomies gevang met
> nie-blanke hoere? Ek kan verstaan as mens
> teen die ander ras is. Maar hoekom is
> hulle in die een dekade sus en in die ander
> dekade so?
>
> Gloudina
>
Re: Nuus 17/4 [boodskap #76281 is 'n antwoord op boodskap #76262] Do, 17 April 2003 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Die tweede gedeelte is vir my baie maklik om te verstaan, maar ek dink nie
> ek kan dit aan jou verduidelik nie.
> Mense kry mettertyd insig in veranderde omstandighede, kan hulle daarby
> aanpas, van ou sienswyses verander, en vorentoe aangaan met die lewe.

Wel, dit verklaar vir my alleen hoe sommige
Afrikaners, wat in die ou dae kon glo dat
rassemenging uit die bose was, nou kan aanpas
by veelrassige huwelike. En veelrassige verhou-
dings. Maar hoe 'n mens soos die vorige president
se vrou, wat sekerlik 'n kerkganger was en dan ook
nog teen rasseverhoudings was, so skielik kan begin
dansklasse neem en ongeveer met bruin gigolos
omgaan, dit slaan my dronk. Was hulle vorige
lewe net 'n klein bietjie vernis bo hierdie soort
amper low life lewenstrant? Ek kan nie glo
dat dit die inbors van die Afrikaner weerspieël
nie. Ek weet persoonlik hoe moeilik dit vir
sekere mense in SA was om gewoond te raak dat hulle
kinders oor rasseskeidings trou toe dit wettig in
SA geword het. Maar daar was nog altyd respek vir
die huwelik en respek vir ordentlike lewenswyses.
Dis hierdie situasie van die kerkraadslid wat gevang
word met 'n swart hoer gedurende die apartheidstyd
wat ek nog nooit kon verstaan nie.

Gloudina
Re: Nuus 17/4 [boodskap #76302 is 'n antwoord op boodskap #76258] Vr, 18 April 2003 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Wat my weer dronkslaan is mense wat so maklik die media glo, veral as mens
duidelik kan sien hulle soek net sensasie. Glo my as sy wit was sou Marike
ook nie wou hê Willem moes met haar trou nie.

skryf in boodskap news:3E9EA4B9.8060306@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>
>> Willem de Klerk - In die hofsaak is sy naam genoem, oa dat hy gereeld,
>> sonder sy ma se goedkeuring, van haar woonstel gebruik gemaak het tydens
>> haar afwesigheid. Wat dit met die moord te doen het weet ek nie.
>
>
> Was dit nie omdat dat daar spore van
> sy semen in die woonstel gevind is toe
> die polisie dit deurgegaan het nie?
> Is hierdie Willem de Klerk die seun
> van die De Klerks wat nog onder die
> ou bedeling aan 'n bruin meisie verloof
> was, en dit afgebreek het omdat sy ma
> nie daarvan wou hoor nie.
> Die feit dat mevrou de Klerk blyk-
> baar 'n bruin dansinstrukteur gehad het,
> en hom heelwaarskynlik as dansgesel gebruik
> het, dui weer iets aan wat my nog altyd
> dronkgeslaan het: hoekom het sommige Afrikaners,
> wat tien jaar vantevore geglo het dat rasse-
> mengery uit die duiwel en onskriftuurlik
> is, tien jaar daarna al daardie reservasies
> verloor? Hoekom word kerkomies gevang met
> nie-blanke hoere? Ek kan verstaan as mens
> teen die ander ras is. Maar hoekom is
> hulle in die een dekade sus en in die ander
> dekade so?
>
> Gloudina
>
Waffer gigolo's? [boodskap #76306 is 'n antwoord op boodskap #76281] Sa, 19 April 2003 01:15 Na vorige boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
Maar hoe 'n mens soos die vorige president
se vrou, wat sekerlik 'n kerkganger was en dan ook
nog teen rasseverhoudings was, so skielik kan begin
dansklasse neem en ongeveer met bruin gigolos
omgaan, dit slaan my dronk.

Wouter
Hokaai, waar kom jy aan gigolo's? Daar was geen sulke
getuienis nie. En sy het vroeër 'n verhouding met 'n blanke
gehad wat duidelik agter haar geld/posisie aan was, maar
sy het gelukkig die lig gesien. Daarna het sy volgens
vriende geen verdere verhoudings gehad nie.

Sy was nie by almal gewild nie, maar met gigolo's van
enige ras omgaan, no way, dit klop glad nie met haar
persoonlikheid of styl nie. Ek reken jy is laf om dit te beweer.
.
Terloops, die dansinstrukteur is gay, sy het nooit 'n verhouding
met hom gehad nie. En hy is hoog aangeskrewe, blykbaar
goed in sy werk.
Vorige onderwerp: Nuus 11/4
Volgende onderwerp: Nog nuus 24/4
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 01:20:40 MGT 2024