Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: sit dit af , sit dit af
Re: sit dit af , sit dit af [boodskap #7589] Do, 07 November 1996 00:00 na volgende boodskap
Vyg  is tans af-lyn  Vyg
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Volle Lid
Galjoen ek stem saam met jou.
Tv is swak,twak,kwak en die
dom,vebeeldinglose mens se "drak"

Ek moedig almal aan om hul tv's
te skenk aan groendakkies
die enigste plek waar dit dalk
van nut kan wees.

Lees mense lees...

'n vriendelike wenk aan almal:
stel julle netlesers op ten minste
font 12 of 14, vir oogbeskerming.

------------------
PLANT 'n TV !
------------------
(diep onder die grond)
---Vyg

gal...@ibm.net wrote in article ...
> Maurice....@dce.nl (Maurice ter Bogt) writes:
Re: sit dit af , sit dit af [boodskap #7590 is 'n antwoord op boodskap #7589] Do, 07 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Nov 1996 17:47:43 GMT, "Vyg" <vy...@new.co.za> wrote:

<<>Galjoen ek stem saam met jou.
> Tv is swak,twak,kwak en die
> dom,vebeeldinglose mens se "drak">>

Sorry om te verskil, maar ek like moerse baie van TV.
Re: sit dit af , sit dit af [boodskap #7627 is 'n antwoord op boodskap #7589] Ma, 11 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais[2]  is tans af-lyn  Etienne Marais[2]
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
Koos (fe...@is.co.za) wrote:
: On 7 Nov 1996 17:47:43 GMT, "Vyg" wrote:

: Tv is swak,twak,kwak en die
: >dom,vebeeldinglose mens se "drak">>

: Sorry om te verskil, maar ek like moerse baie van TV.

En dit wys ;)

Ek 'like ook moerse baie van TV' maar die soort wat Barry van
Cinem-Cinema oor naweke op SABC-3 vir ons aanbied, ie
'A Tale of Two Cities'
'The Unbearable Lightness of Being'
'Wolf at the Door'

en ook van Amerika se beter produksies, soos 'Picket Fences'
en 'x-files ;) '.

NS Gehoor van Hollywood se nuwe projek om Le Misrables te
omskep in 'n film...

NEEEEEEEE !, stop hulle !!!
Re: sit dit af , sit dit af [boodskap #7675 is 'n antwoord op boodskap #7589] Di, 19 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ripper  is tans af-lyn  Ripper
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
Net sabc is 'n moerse klomp K@! , M-Net is nog ok.

Etienne Marais wrote in article
...
> Koos (fe...@is.co.za) wrote:
> : On 7 Nov 1996 17:47:43 GMT, "Vyg" wrote:
>
> : : >Tv is swak,twak,kwak en die
> : >dom,vebeeldinglose mens se "drak">>
>
>
> : Sorry om te verskil, maar ek like moerse baie van TV.
>
>
> En dit wys ;)
>
> Ek 'like ook moerse baie van TV' maar die soort wat Barry van
> Cinem-Cinema oor naweke op SABC-3 vir ons aanbied, ie
> 'A Tale of Two Cities'
> 'The Unbearable Lightness of Being'
> 'Wolf at the Door'
>
> en ook van Amerika se beter produksies, soos 'Picket Fences'
> en 'x-files ;) '.
>
> NS Gehoor van Hollywood se nuwe projek om Le Misrables te
> omskep in 'n film...
>
> NEEEEEEEE !, stop hulle !!!
>
Re: sit dit af , sit dit af [boodskap #7684 is 'n antwoord op boodskap #7589] Wo, 20 November 1996 00:00 Na vorige boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Julle ouens wat hou van TV omdat daar af en toe 'n goeie fliek is:

Dit is darem 'n skande om 'n goeie fliek soos Dr Chivago of 2001
of 1900 of wat ookal op die ou klein skermpie te kyk.
Goeie flieks is gemaak om op 'n groot skerm te kyk.
Dan kyk ek nou wragtie liewer na die maan as om 'n
goeie fliek te bederf deur dit op TV te kyk.

A nee aaa!!!!

Vriendelike groete
Vorige onderwerp: Re: Arme drommel steek homself aan die brand.......
Volgende onderwerp: Tye van verlange - boekies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:20:36 MGT 2024