Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oggendtroue
Oggendtroue [boodskap #76169] Wo, 16 April 2003 09:29 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek pos hierdie stukkie maar net om te probeer help om die lot nonsens
hieronder van die eerste bladsy af te stoot.

In Maandag se Beeld sê Blouwillem dat sy neef Theo sê dat hy nogal sin
het in oggendtroues, want as dinge nie uitwerk nie, het jy darem nie
die hele dag gemors nie.
Re: Oggendtroue [boodskap #76174 is 'n antwoord op boodskap #76169] Wo, 16 April 2003 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Drom - ken jy Blouwillem?

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0304160129.6d8d95f@posting.google.com...
> Ek pos hierdie stukkie maar net om te probeer help om die lot nonsens
> hieronder van die eerste bladsy af te stoot.
>
> In Maandag se Beeld sê Blouwillem dat sy neef Theo sê dat hy nogal sin
> het in oggendtroues, want as dinge nie uitwerk nie, het jy darem nie
> die hele dag gemors nie.
Re: Oggendtroue [boodskap #76179 is 'n antwoord op boodskap #76169] Wo, 16 April 2003 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Goeie een!

E

"Drom" wrote:
>
> In Maandag se Beeld sê Blouwillem dat sy neef Theo sê dat hy nogal sin
> het in oggendtroues, want as dinge nie uitwerk nie, het jy darem nie
> die hele dag gemors nie.
Re: Oggendtroue [boodskap #76235 is 'n antwoord op boodskap #76174] Do, 17 April 2003 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Drom - ken jy Blouwillem?

Nee, maar ek lees nogal gereeld sy storietjies in Beeld. Daar was 'n
Blouwillem op universiteit in Bloemfontein, maar my baard is langer en
witter as syne.
Re: Oggendtroue [boodskap #76319 is 'n antwoord op boodskap #76235] Sa, 19 April 2003 09:05 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Drom - sover my kennis strek is hy ook 'n oud-KOVSIE.

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0304162334.6e8fd92d@posting.google.com...
> "Jonas" wrote in message
news:...
>> Drom - ken jy Blouwillem?
>
> Nee, maar ek lees nogal gereeld sy storietjies in Beeld. Daar was 'n
> Blouwillem op universiteit in Bloemfontein, maar my baard is langer en
> witter as syne.
Vorige onderwerp: Bradley-voertuig
Volgende onderwerp: Prioriteite
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 19:28:04 MGT 2024