Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » pagad-oorlog in die kaap
pagad-oorlog in die kaap [boodskap #7605] Vr, 08 November 1996 00:00 na volgende boodskap
hwa...  is tans af-lyn  hwa...
Boodskappe: 31
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Gangsters bly gangsters, maak nie saak waarvoor hulle veg nie. Moenie dat hul
pogings om 'n politiese magsposisie te verkry misgekyk word omdat hulle dit
verhul in 'n kwansuise geveg teen misdaad nie.
Re: pagad-oorlog in die kaap [boodskap #7606 is 'n antwoord op boodskap #7605] Vr, 08 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanna rykheer  is tans af-lyn  johanna rykheer
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
hwa...@burger.naspers.co.za (herman) wrote:
>
> Gangsters bly gangsters, maak nie saak waarvoor hulle veg nie. Moenie dat hul
> pogings om 'n politiese magsposisie te verkry misgekyk word omdat hulle dit
> verhul in 'n kwansuise geveg teen misdaad nie.
>

Ja, Pagad is glad nie 'n goeie beweging nie. Hulle het "goed" begin,
maar dit blyk nou dat hulle net 'n klomp vigilantes is wat skoor soek.
Met alle respek aan Islam, dink ek hierdie klomp mense verdien nie
ondersteuning nie. Ons Moslem-landgenote kan gerus langs ander we"e
dwelmmisbruik en bendes bestry - tans is Pagad ook maar net nog 'n
bende.

Johanna Rykheer
Re: pagad-oorlog in die kaap [boodskap #7634 is 'n antwoord op boodskap #7605] Ma, 11 November 1996 00:00 Na vorige boodskap
940...  is tans af-lyn  940...
Boodskappe: 9
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
hwa...@burger.naspers.co.za says...
> Gangsters bly gangsters, maak nie saak waarvoor hulle veg nie. Moenie dat hul
> pogings om 'n politiese magsposisie te verkry misgekyk word omdat hulle dit
> verhul in 'n kwansuise geveg teen misdaad nie.
>

Op die oomblik beduiwel Pagad baie dinge. Die Waterkant wat een van
Kaapstad se top toeriste bestemmings is raak nou onveilig. Verder word
die kanse maar skraal dat Kaapstad die Olimpiese Spele gaan aanbied en
Pagad help nie veel om hierdie sportgebeurtenis na die Kaap te bring nie.
--
-------------------
Murray L. Steenkamp
Eendrag k111, Stellenbosch, 7600, Suid-Afrika
Tel. +27-21-8873773
940...@firga.sun.ac.za
http://beldin.cs.sun.ac.za/~mlsteen
Vorige onderwerp: Zachie Achmat
Volgende onderwerp: Re: Mediese scams (Re: Most expensive ride...)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 09:51:58 MGT 2024