Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Springbok-embleem
Springbok-embleem [boodskap #76055] Ma, 14 April 2003 13:30 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Springbok gaan nou as die nasionale sportembleem "herroep" word.

Watter Suid-Afrikaanse sport is tans die embleem waardig?

Die trane die rol oor jou Bokkie ... (nou vesrtaan ek die song vir die
eerste keer).
Re: Springbok-embleem [boodskap #76056 is 'n antwoord op boodskap #76055] Ma, 14 April 2003 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As mens dink aan al die bakleiery wat met die verbanning daarvan gepaard
gegaan het, dink ek dat ons nou moet aandring dat dinge nou moet bly soos
dit is.

Of miskien, as dinge lank genoeg aanhou, sing ons weer Die Stem:)))

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b7ed6q$oln$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Springbok gaan nou as die nasionale sportembleem "herroep" word.
>
> Watter Suid-Afrikaanse sport is tans die embleem waardig?
>
> Die trane die rol oor jou Bokkie ... (nou vesrtaan ek die song vir die
> eerste keer).
>
Re: Springbok-embleem [boodskap #76059 is 'n antwoord op boodskap #76055] Ma, 14 April 2003 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Apr 2003 15:30:39 +0200, "Jonas"
served the following to the group:

> Die Springbok gaan nou as die nasionale sportembleem "herroep" word.
>

dis nou `n beledeging vir die arme springbokkies

> Watter Suid-Afrikaanse sport is tans die embleem waardig?

>
> Die trane die rol oor jou Bokkie ... (nou vesrtaan ek die song vir die
> eerste keer).
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Springbok-embleem [boodskap #76060 is 'n antwoord op boodskap #76055] Ma, 14 April 2003 15:27 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit moes in elk geval nooit uitgefasseer geraak het nie. Dit was alles
politiek.....een van die simbole van apartheid waarmee die nuwe orde niks
mee te doene wou gehad het nie. As ek reg onthou, was SA rugby, as die
oorspronklike gebruiker en eienaar van die springbok as sportembleem, die
enigste gebruiker van die 'Bok wat oorgebly het. Seker ook omdat hulle
finansieel sterk genoeg was om nie afgedreig te kan raak soos die geval was
met die kleiner sportsoorte nie? Die kleiner sportsoorte kry mos subsidies
van die Sportraad en as hulle nie wil die Protea aanvaar nie, wel.....
In elk geval, vir enige sportman/vrou in SA kan daar nie 'n groter
aanmoediging wees as om 'Springbok' te word nie.....daai blom is eenvoudig
nie dieselfde nie!

"Jonas" skryf in boodskap news:b7ed6q$oln$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Springbok gaan nou as die nasionale sportembleem "herroep" word.
>
> Watter Suid-Afrikaanse sport is tans die embleem waardig?
>
> Die trane die rol oor jou Bokkie ... (nou vesrtaan ek die song vir die
> eerste keer).
>
Vorige onderwerp: Sirkus dae
Volgende onderwerp: nuwe webwerf rodom die Boere en Suid-Afrika - new website
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 09:12:35 MGT 2024