Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Manto en Zuma se dwarsklap.
Manto en Zuma se dwarsklap. [boodskap #76022] Ma, 14 April 2003 08:45 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nou Zuma - die onder-prez.

En nou kan niemand ons beskuldig ons staan net bakhand nie - ons klap sommer
die hand wat wil gee weg.

Verlede week het Mnr Richard Feachem - van die World Global Fund for
HIV/AIDS na Suid Agrika gereis om die 41miljoenUSD te oorhandig - 'n
skenking
waarop daar 'n jaar gelede al op besluit is.
By sy aankoms is hy meegedeel dat die ooreenkoms eers later die week geteken
kan word.
Teen Woensdag is sy afspraak met Zuma gekanselleer omdat die ooreenkoms nie
reg was om geteken te word nie.
By 'n dinee vir die geleentheid het dierbare Manto 'n rassistiese tirade
afgesteek wat die meeste mense hul koppe in skaamte laat sak het, en ander
hul koppe in ongelowigheid laat skud het.

Mnr Feachem is onverrigter sake weer terug, en het verklaar dat SA duidelik
nog nie gereed is om die skenking in ontvangs te neem nie.

Annette
Re: Manto en Zuma se dwarsklap. [boodskap #76030 is 'n antwoord op boodskap #76022] Ma, 14 April 2003 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My rekenaar ontwikkel nou 'n wil van haar eie en besluit self dat sy iets
weer wil stuur.
Ek is stomgeslaan.

Annette

skryf in boodskap news:b7dsnc$djqvt$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis nou Zuma - die onder-prez.
>
> En nou kan niemand ons beskuldig ons staan net bakhand nie - ons klap sommer
> die hand wat wil gee weg.
>
> Verlede week het Mnr Richard Feachem - van die World Global Fund for
> HIV/AIDS na Suid Agrika gereis om die 41miljoenUSD te oorhandig - 'n
> skenking
> waarop daar 'n jaar gelede al op besluit is.
> By sy aankoms is hy meegedeel dat die ooreenkoms eers later die week geteken
> kan word.
> Teen Woensdag is sy afspraak met Zuma gekanselleer omdat die ooreenkoms nie
> reg was om geteken te word nie.
> By 'n dinee vir die geleentheid het dierbare Manto 'n rassistiese tirade
> afgesteek wat die meeste mense hul koppe in skaamte laat sak het, en ander
> hul koppe in ongelowigheid laat skud het.
>
> Mnr Feachem is onverrigter sake weer terug, en het verklaar dat SA duidelik
> nog nie gereed is om die skenking in ontvangs te neem nie.
>
> Annette
>
Re: Manto en Zuma se dwarsklap. [boodskap #76035 is 'n antwoord op boodskap #76030] Ma, 14 April 2003 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Apr 2003 11:02:14 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> My rekenaar ontwikkel nou 'n wil van haar eie en besluit self dat sy iets
> weer wil stuur.
> Ek is stomgeslaan.
>
> Annette
>
>

vir wat is jy verbaas. jy wil mos jou pc `n 'sy' noem. wat ander het
jy gedink gaan gebeur?

oor die res van jou storie... wel wat kan `n mens se..........

> skryf in boodskap news:b7dsnc$djqvt$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis nou Zuma - die onder-prez.

>> En nou kan niemand ons beskuldig ons staan net bakhand nie - ons klap
> sommer
>> die hand wat wil gee weg.

>> Verlede week het Mnr Richard Feachem - van die World Global Fund for
>> HIV/AIDS na Suid Agrika gereis om die 41miljoenUSD te oorhandig - 'n
>> skenking
>> waarop daar 'n jaar gelede al op besluit is.
>> By sy aankoms is hy meegedeel dat die ooreenkoms eers later die week
> geteken
>> kan word.
>> Teen Woensdag is sy afspraak met Zuma gekanselleer omdat die ooreenkoms
> nie
>> reg was om geteken te word nie.
>> By 'n dinee vir die geleentheid het dierbare Manto 'n rassistiese tirade
>> afgesteek wat die meeste mense hul koppe in skaamte laat sak het, en ander
>> hul koppe in ongelowigheid laat skud het.

>> Mnr Feachem is onverrigter sake weer terug, en het verklaar dat SA
> duidelik
>> nog nie gereed is om die skenking in ontvangs te neem nie.

>> Annette









>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Manto en Zuma se dwarsklap. [boodskap #76053 is 'n antwoord op boodskap #76035] Ma, 14 April 2003 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek gaan dit nog een keer sê.
Selfs die ANC-kiesers verdien nie sulke onbevoegde en onbekwame mense as
hulle leiers nie.
(En, as hulle Blank was sou my beskrywing baie minder vleiend gewees het.)

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:081l9v8e55jk2akatqns6d4oij6qo150bd@4ax.com...
> On Mon, 14 Apr 2003 11:02:14 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> My rekenaar ontwikkel nou 'n wil van haar eie en besluit self dat sy iets
>> weer wil stuur.
>> Ek is stomgeslaan.
>>
>> Annette
>>
>
> vir wat is jy verbaas. jy wil mos jou pc `n 'sy' noem. wat ander het
> jy gedink gaan gebeur?
>
> oor die res van jou storie... wel wat kan `n mens se..........
>
>
>
>
>
>> skryf in boodskap news:b7dsnc$djqvt$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dis nou Zuma - die onder-prez.
>
>>> En nou kan niemand ons beskuldig ons staan net bakhand nie - ons klap
>> sommer
>>> die hand wat wil gee weg.
>
>>> Verlede week het Mnr Richard Feachem - van die World Global Fund for
>>> HIV/AIDS na Suid Agrika gereis om die 41miljoenUSD te oorhandig - 'n
>>> skenking
>>> waarop daar 'n jaar gelede al op besluit is.
>>> By sy aankoms is hy meegedeel dat die ooreenkoms eers later die week
>> geteken
>>> kan word.
>>> Teen Woensdag is sy afspraak met Zuma gekanselleer omdat die ooreenkoms
>> nie
>>> reg was om geteken te word nie.
>>> By 'n dinee vir die geleentheid het dierbare Manto 'n rassistiese tirade
>>> afgesteek wat die meeste mense hul koppe in skaamte laat sak het, en ander
>>> hul koppe in ongelowigheid laat skud het.
>
>>> Mnr Feachem is onverrigter sake weer terug, en het verklaar dat SA
>> duidelik
>>> nog nie gereed is om die skenking in ontvangs te neem nie.
>
>>> Annette
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Manto en Zuma se dwarsklap. [boodskap #76205 is 'n antwoord op boodskap #76035] Wo, 16 April 2003 16:45 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Naand Anette,
Is sy "blond" of nie..

Ek het `n HY hier: nee man, nie `n moffie nie en hy doen partykeer selfe
ding....
Frikkie

Threeships Mcduck skryf in boodskap news:081l9v8e55jk2akatqns6d4oij6qo150bd@4ax.com...
> On Mon, 14 Apr 2003 11:02:14 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> My rekenaar ontwikkel nou 'n wil van haar eie en besluit self dat sy iets
>> weer wil stuur.
>> Ek is stomgeslaan.
>>
>> Annette
>>
>
> vir wat is jy verbaas. jy wil mos jou pc `n 'sy' noem. wat ander het
> jy gedink gaan gebeur?
>
> oor die res van jou storie... wel wat kan `n mens se..........
>
>
>
>
>
>> skryf in boodskap news:b7dsnc$djqvt$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dis nou Zuma - die onder-prez.
>
>>> En nou kan niemand ons beskuldig ons staan net bakhand nie - ons klap
>> sommer
>>> die hand wat wil gee weg.
>
>>> Verlede week het Mnr Richard Feachem - van die World Global Fund for
>>> HIV/AIDS na Suid Agrika gereis om die 41miljoenUSD te oorhandig - 'n
>>> skenking
>>> waarop daar 'n jaar gelede al op besluit is.
>>> By sy aankoms is hy meegedeel dat die ooreenkoms eers later die week
>> geteken
>>> kan word.
>>> Teen Woensdag is sy afspraak met Zuma gekanselleer omdat die ooreenkoms
>> nie
>>> reg was om geteken te word nie.
>>> By 'n dinee vir die geleentheid het dierbare Manto 'n rassistiese tirade
>>> afgesteek wat die meeste mense hul koppe in skaamte laat sak het, en ander
>>> hul koppe in ongelowigheid laat skud het.
>
>>> Mnr Feachem is onverrigter sake weer terug, en het verklaar dat SA
>> duidelik
>>> nog nie gereed is om die skenking in ontvangs te neem nie.
>
>>> Annette
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: " Opstanding " deur W.E.G. LOUW
Volgende onderwerp: Boegoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 23:39:35 MGT 2024