Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Drywer
'n Drywer [boodskap #75866] Sa, 12 April 2003 04:44 na volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Nou vir wat kry ons Krieket se A-span nie 'n drywer om die ouens hotel toe te
vat na 'n paar sopies nie?! Nou moet Andre die dryf-werk doen, die polisie
skraap hom en hy moet terug huis toe.
Laat een van die talle admin-mense wat saamkuier op die toere die
"designated driver" word!
Joeboy
--
Without nipples, breasts would be pointless.
Re: 'n Drywer [boodskap #75867 is 'n antwoord op boodskap #75866] Sa, 12 April 2003 05:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai sjeim ja - arme kind - en hy was ook een van die wat saam met
Herschelle 'n dampie gegooi het in die Wes Indies.
Ek kan nie verstaan dat die krieketmense hom nie toelaat om homself uit te
leef nie.
Annette

"Joeboy" skryf in boodskap news:b785ni$3sp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou vir wat kry ons Krieket se A-span nie 'n drywer om die ouens hotel toe te
> vat na 'n paar sopies nie?! Nou moet Andre die dryf-werk doen, die polisie
> skraap hom en hy moet terug huis toe.
> Laat een van die talle admin-mense wat saamkuier op die toere die
> "designated driver" word!
> Joeboy
> --
> Without nipples, breasts would be pointless.
>
Re: 'n Drywer [boodskap #75868 is 'n antwoord op boodskap #75866] Sa, 12 April 2003 05:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die indruk bestaan by my dat die sakie ietwat uit verband geruk is. Seker
maar weer om die "japies" by te kom.
Indien ons spelers huis toe stuur vir dronkenskap, sal daar baie min sport
plaasvind in die land.

"Joeboy" skryf in boodskap news:b785ni$3sp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou vir wat kry ons Krieket se A-span nie 'n drywer om die ouens hotel toe te
> vat na 'n paar sopies nie?! Nou moet Andre die dryf-werk doen, die polisie
> skraap hom en hy moet terug huis toe.
> Laat een van die talle admin-mense wat saamkuier op die toere die
> "designated driver" word!
> Joeboy
> --
> Without nipples, breasts would be pointless.
>
Re: 'n Drywer [boodskap #75870 is 'n antwoord op boodskap #75868] Sa, 12 April 2003 05:50 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy is nie huistoe gestuur omdat hy gedrink was nie, maar omdat hy bestuur
het terwyl hy onder die invloed was.
Ons weet mos nou al dat onverantwoordelike krieketspelers gestraf word.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b78762$4ff$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die indruk bestaan by my dat die sakie ietwat uit verband geruk is. Seker
> maar weer om die "japies" by te kom.
> Indien ons spelers huis toe stuur vir dronkenskap, sal daar baie min sport
> plaasvind in die land.
> "Joeboy" wrote in message
> news:b785ni$3sp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou vir wat kry ons Krieket se A-span nie 'n drywer om die ouens hotel toe te
>> vat na 'n paar sopies nie?! Nou moet Andre die dryf-werk doen, die polisie
>> skraap hom en hy moet terug huis toe.
>> Laat een van die talle admin-mense wat saamkuier op die toere die
>> "designated driver" word!
>> Joeboy
>> --
>> Without nipples, breasts would be pointless.
>>
>
Vorige onderwerp: Radio Sonder Grense - Vir Norbert en die ander Nederlanders
Volgende onderwerp: Frankryk/Duitsland/Rusland...is dit nie snaaks nie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 11:44:36 MGT 2024