Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is "Radio sonder Grense"?
Waar is "Radio sonder Grense"? [boodskap #75525] Di, 08 April 2003 11:53 na volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gister hier in Vlaandere "Radio sonder Grense" nie meer kan
beluister via die Internet nie. Dis hier:
http://www.rsg.co.za/hoor/StreamX.asp?v=7
Ek kan wel die tuisblad sien maar die mediaplayer maak geen skakel
nie. Ek kan dit nogtans wel doen op andere buitelandse stasies.
Weet iemand hoekom?

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Waar is "Radio sonder Grense"? [boodskap #75535 is 'n antwoord op boodskap #75525] Di, 08 April 2003 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Seker maar net die server, die Internet is nie 'n "precise science' nie.
Soms loop dinge maar effe skeef. Probeer weer later :-))

E

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:5qd59vc1hfrdnejbq4pft47p30l1f6mdjm@4ax.com...
> Ek het gister hier in Vlaandere "Radio sonder Grense" nie meer kan
> beluister via die Internet nie. Dis hier:
> http://www.rsg.co.za/hoor/StreamX.asp?v=7
> Ek kan wel die tuisblad sien maar die mediaplayer maak geen skakel
> nie. Ek kan dit nogtans wel doen op andere buitelandse stasies.
> Weet iemand hoekom?
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Waar is "Radio sonder Grense"? [boodskap #75542 is 'n antwoord op boodskap #75535] Di, 08 April 2003 16:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
in Nederland, kan ek dit ook nie meer kry nie.

Gr.Rico

"Elaine" skryf in boodskap news:3e92d156.0@news1.mweb.co.za...
> Seker maar net die server, die Internet is nie 'n "precise science' nie.
> Soms loop dinge maar effe skeef. Probeer weer later :-))
>
> E
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:5qd59vc1hfrdnejbq4pft47p30l1f6mdjm@4ax.com...
>> Ek het gister hier in Vlaandere "Radio sonder Grense" nie meer kan
>> beluister via die Internet nie. Dis hier:
>> http://www.rsg.co.za/hoor/StreamX.asp?v=7
>> Ek kan wel die tuisblad sien maar die mediaplayer maak geen skakel
>> nie. Ek kan dit nogtans wel doen op andere buitelandse stasies.
>> Weet iemand hoekom?
>>
>> Groete,
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Waar is "Radio sonder Grense"? [boodskap #75544 is 'n antwoord op boodskap #75542] Di, 08 April 2003 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://www.ofm.co.za/Sounds/

Radio Oranje is ook Afrikaans, maar hulle wissel dit meer af met Engels.

Die kwaliteit is slegter as RSG. Jy't RealPlayer nodig. Nie so 'n goeie
voorbeeld van Afrikaans soos RSG nie. Dis ook meer 'n musiekstasie (zaai, ek
bedoel SKY).

OFM saai uit in die Vrystaat. Dis in die middel van die land. Almal graan -
en/of veeboere.

"Rico" skryf in boodskap news:3e92f8e2$0$49102$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> in Nederland, kan ek dit ook nie meer kry nie.
>
> Gr.Rico
> "Elaine" wrote in message
> news:3e92d156.0@news1.mweb.co.za...
>> Seker maar net die server, die Internet is nie 'n "precise science' nie.
>> Soms loop dinge maar effe skeef. Probeer weer later :-))
>>
>> E
>>
>> "Sterrenkijker" wrote in message
>> news:5qd59vc1hfrdnejbq4pft47p30l1f6mdjm@4ax.com...
>>> Ek het gister hier in Vlaandere "Radio sonder Grense" nie meer kan
>>> beluister via die Internet nie. Dis hier:
>>> http://www.rsg.co.za/hoor/StreamX.asp?v=7
>>> Ek kan wel die tuisblad sien maar die mediaplayer maak geen skakel
>>> nie. Ek kan dit nogtans wel doen op andere buitelandse stasies.
>>> Weet iemand hoekom?
>>>
>>> Groete,
>>>
>>> Norbert (uit Vlaandere)
>>
>
Re: Waar is "Radio sonder Grense"? [boodskap #75552 is 'n antwoord op boodskap #75544] Di, 08 April 2003 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 8 Apr 2003 19:23:00 +0200, "Moi" wrote:

> http://www.ofm.co.za/Sounds/
>
> Radio Oranje is ook Afrikaans, maar hulle wissel dit meer af met Engels.
>
> Die kwaliteit is slegter as RSG. Jy't RealPlayer nodig. Nie so 'n goeie
> voorbeeld van Afrikaans soos RSG nie. Dis ook meer 'n musiekstasie (zaai, ek
> bedoel SKY).
>
> OFM saai uit in die Vrystaat. Dis in die middel van die land. Almal graan -
> en/of veeboere.
>
>
Dankie, Moi. Ek het ondertussen al eens geloer daar.. Is inderdaad nie
so baie goeie kwaliteit nie. Kan tog min of meer alles verstaan wat in
Afrikaans gesê word. Inderdaad, RSG is beter.

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Waar is "Radio sonder Grense"? [boodskap #75569 is 'n antwoord op boodskap #75542] Di, 08 April 2003 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe lank is hulle nou al af. My man ken die ou wat die Internet praaitjies
doen vir RSG, miskien kan my man hom vra of daar iets fout is met die
internationale bandwydte of servers? Dalk het hulle die streaming "af
gesit" vir internationale luisteraars. Ek sal probeer uitvind vir julle.

Groete
Elaine

"Rico" wrote:

> in Nederland, kan ek dit ook nie meer kry nie.
>
Re: Waar is "Radio sonder Grense"? [boodskap #75730 is 'n antwoord op boodskap #75569] Do, 10 April 2003 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
xnews  is tans af-lyn  xnews
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Junior Lid
Dit is nie net af in die buiteland nie. Jy kan ook nie daarna luister in
SA nie.

Do.

"Elaine" wrote in news:3e...@news1.mweb.co.za:

> Hoe lank is hulle nou al af. My man ken die ou wat die Internet
> praaitjies doen vir RSG, miskien kan my man hom vra of daar iets fout
> is met die internationale bandwydte of servers? Dalk het hulle die
> streaming "af gesit" vir internationale luisteraars. Ek sal probeer
> uitvind vir julle.
>
> Groete
> Elaine
>
> "Rico" wrote:
>
>> in Nederland, kan ek dit ook nie meer kry nie.

>
Re: Waar is "Radio sonder Grense"? [boodskap #75734 is 'n antwoord op boodskap #75730] Do, 10 April 2003 22:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 10 Apr 2003 21:41:15 GMT, xnews wrote:

> Dit is nie net af in die buiteland nie. Jy kan ook nie daarna luister in
> SA nie.
>
> Do.
>
Rêrig? Waarom sou hulle dan weg wees? Ek het eergister nog 'n e-pos
gestuur om dit te vra maar ek het geen antwoord gekry nie. Hulle is
nog nie so lank weg nie.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Waar is "Radio sonder Grense"? [boodskap #75736 is 'n antwoord op boodskap #75730] Do, 10 April 2003 22:35 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lees my pos hierbo - RSG het hulle Internet Streaming gestop.

E

"xnews" skryf in boodskap news:Xns9359F160AA4E7dozeff@196.4.160.8...
> Dit is nie net af in die buiteland nie. Jy kan ook nie daarna luister in
> SA nie.
>
> Do.
Vorige onderwerp: Toets
Volgende onderwerp: Max du Preez is van sy kop af!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:48:17 MGT 2024