Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: fietsen in Z.A.: wie kan mij helpen?
Re: fietsen in Z.A.: wie kan mij helpen? [boodskap #7560] Vr, 01 November 1996 00:00
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Koos (fe...@is.co.za) wrote:
: On 31 Oct 1996 22:06:44 GMT, ven...@ilink.nis.za (dries venter)
: wrote:

: oninteressant - meesal vlaktes deur die Westelike deel van die land.
: >>>>

: Ry oor die Swartbergpas tussen Oudtshoorn en Prins Albert.

Lees die oorspronklike antwoord weer, en dan gaan kyk jy in 'n atlas en volg
die platorand van Noord-Transvaal deur Natal Oos-Kaap tot in die Wes-Kaap,
dan sê jy vir my waar het jy die Swartbergpas gesien, buitendien ek het
gesê MEESAL en VLAKTES en WESTELIKE deel!

Groete,
Dries Venter
Re: fietsen in Z.A.: wie kan mij helpen? [boodskap #7561 is 'n antwoord op boodskap #7560] Vr, 01 November 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 31 Oct 1996 22:06:44 GMT, ven...@ilink.nis.za (dries venter) wrote:

oninteressant - meesal vlaktes deur die Westelike deel van die land.[/color]
>>>>

Ry oor die Swartbergpas tussen Oudtshoorn en Prins Albert.
Vorige onderwerp: Pavane vir 'n Gestorwe Prinses -- ERNST VAN HEERDEN
Volgende onderwerp: pampoene en mielies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 16:51:08 MGT 2024