Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die trekpas
Die trekpas [boodskap #713] Di, 10 Junie 2003 05:40 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek trek...letterlik. Ek gaan in 'n woonstel in die dorp by. Ongelukkig het
ek klaar reeling getref vir 'n telefoonlyn,so julle is met my opgeskeep.
hehehe.

Lorinda, is 17km suid-wes goed genoeg? Die Kaap is 'n bietjie 'n entjie
hoor. :-))
--
Powered by Linux Mandrake 9.0
Re: Die trekpas [boodskap #716 is 'n antwoord op boodskap #713] Di, 10 Junie 2003 05:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

> Die 17km suid-wes sal maar moet doen onder die omstandighede..... Maar
> daar is reelings wat getref moet word, ons kan nie 'n minuut wag nie -
> daai goed moet uit die mielielande verwyder word, en vinnig. Jy sal ook in
> die toekoms aan 'n ander plan moet dink, het jou woonstel 'n garage?

Nog beter! Ek het 'n kelder! Niemand weet hoe groot dit daar onder is nie.
Baie mense het al afgegaan om dit te gaan verken..daar was nooit weer van
hulle gehoor of gesien nie.

> Sal jy nou self die telefoon rekening moet betaal?

Ek het nog altyd my eie rekening betaal.

--
Powered by Linux Mandrake 9.0
Re: Die trekpas [boodskap #717 is 'n antwoord op boodskap #713] Di, 10 Junie 2003 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

> 'n Kelder het beslis baie moontlikhede, ek WED dit spook daar! Dis dalk 'n
> labyrinth vol vlermuise... Is dit?

Ek sal moet gaan ondersoek instel, jy's reg.. Of dalk is dit 'n dungen of
iets. met selle en 'n torture chamber en sulke goed..

> Is jy opgewonde oor die nuwe woonstel? Gaan jy 'n house warming party he?

Maar natuurlik! Jy's ook genooi! En Speedy/Dave/DD jy ook! En sommer Roely
ook!

--
Powered by Linux Mandrake 9.0
Re: Die trekpas [boodskap #719 is 'n antwoord op boodskap #713] Di, 10 Junie 2003 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:


>> Ek bly ongelukkig te ver....

Moltrein? Wat van as daar 'n stasie in my kelder is?

--
Powered by Linux Mandrake 9.0
Re: Die trekpas [boodskap #721 is 'n antwoord op boodskap #713] Di, 10 Junie 2003 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:
> Dit sou wonderlik wees.. wat is die naam van jou stasie? Dragon Stop dalk?
> Witches Haven? By omdraai verby?
>
> Lorinda

Ek noem dit "Put-sonder-end."
--
Powered by Linux Mandrake 9.0
Re: Die trekpas [boodskap #722 is 'n antwoord op boodskap #713] Di, 10 Junie 2003 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

> Wanneer trek jy?
> Lorinda

Tussen die 24'ste en die einde van Junie.

--
Powered by Linux Mandrake 9.0
Re: Die trekpas [boodskap #725 is 'n antwoord op boodskap #713] Di, 10 Junie 2003 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bc554k$6o1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek trek...letterlik. Ek gaan in 'n woonstel in die dorp by. Ongelukkig het
> ek klaar reeling getref vir 'n telefoonlyn,so julle is met my opgeskeep.
> hehehe.
>
> Lorinda, is 17km suid-wes goed genoeg? Die Kaap is 'n bietjie 'n entjie
> hoor. :-))
> --
> Powered by Linux Mandrake 9.0

Die 17km suid-wes sal maar moet doen onder die omstandighede..... Maar daar
is reelings wat getref moet word, ons kan nie 'n minuut wag nie - daai goed
moet uit die mielielande verwyder word, en vinnig. Jy sal ook in die toekoms
aan 'n ander plan moet dink, het jou woonstel 'n garage?

Sal jy nou self die telefoon rekening moet betaal?

Lorinda
Re: Die trekpas [boodskap #727 is 'n antwoord op boodskap #716] Di, 10 Junie 2003 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bc55qm$6o1$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Nog beter! Ek het 'n kelder! Niemand weet hoe groot dit daar onder is nie.
> Baie mense het al afgegaan om dit te gaan verken..daar was nooit weer van
> hulle gehoor of gesien nie.
>

'n Kelder het beslis baie moontlikhede, ek WED dit spook daar! Dis dalk 'n
labyrinth vol vlermuise... Is dit?

Is jy opgewonde oor die nuwe woonstel? Gaan jy 'n house warming party he?

Lorinda
Re: Die trekpas [boodskap #731 is 'n antwoord op boodskap #717] Di, 10 Junie 2003 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bc56br$6o1$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda wrote:
>
> Ek sal moet gaan ondersoek instel, jy's reg.. Of dalk is dit 'n dungen of
> iets. met selle en 'n torture chamber en sulke goed..

Jy moet vertel daarvan sodra jy intrek. Waneer trek jy in?

Oor die housewarming, ek is seker speedy sal opdaag. Dis een manier om warm
te word!
Ek bly ongelukkig te ver....

Lorinda
Re: Die trekpas [boodskap #733 is 'n antwoord op boodskap #719] Di, 10 Junie 2003 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bc56q4$6o1$7@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda wrote:
>
>
>>> Ek bly ongelukkig te ver....
>
> Moltrein? Wat van as daar 'n stasie in my kelder is?
>
Dit sou wonderlik wees.. wat is die naam van jou stasie? Dragon Stop dalk?
Witches Haven? By omdraai verby?

Lorinda
Re: Die trekpas [boodskap #734 is 'n antwoord op boodskap #721] Di, 10 Junie 2003 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bc5773$6o1$9@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda wrote:
>> Dit sou wonderlik wees.. wat is die naam van jou stasie? Dragon Stop dalk?
>> Witches Haven? By omdraai verby?
>>
>> Lorinda
>
> Ek noem dit "Put-sonder-end."
> --
> Powered by Linux Mandrake 9.0

Alles het 'n einde. Soos jou verblyf op die plaas byvoorbeeld. Waneer trek
jy?

Lorinda
Re: Die trekpas [boodskap #755 is 'n antwoord op boodskap #722] Wo, 11 Junie 2003 08:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bc583b$9eo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda wrote:
>
>> Wanneer trek jy?
>
>> Lorinda
>
> Tussen die 24'ste en die einde van Junie.

Dan doe je wel lang over die 17 km :-))

Roely
>
> --
> Powered by Linux Mandrake 9.0
Re: Die trekpas [boodskap #756 is 'n antwoord op boodskap #717] Wo, 11 Junie 2003 08:08 Na vorige boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gaan jy 'n house warming party he?
>
> Maar natuurlik! Jy's ook genooi! En Speedy/Dave/DD jy ook! En sommer Roely
> ook!

Hoi Andries,

dat vind ik nou eens aardig! En ook nog dank je wel voor het welkomzeggen!
Hoever woon je van Kenia? :-) Want daar ben ik over een maand, als de
terroristen daar tenminste nog niet toegeslagen hebben.

Roely
Vorige onderwerp: Suide is Mooi
Volgende onderwerp: Bericht van ver
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 16:06:25 MGT 2024