Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Klofiedag.
Klofiedag. [boodskap #75316] Vr, 04 April 2003 06:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is vandag klofiedag - so bestuurders - wees meer waaksaam as
gewoonlik:))
Annette
Re: Klofiedag. [boodskap #75323 is 'n antwoord op boodskap #75316] Vr, 04 April 2003 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Watter klofie is dit? My swak hart! Ek vlieg sommer Kaap toe!!!

"Annette" skryf in boodskap news:b6jar2$61t79$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is vandag klofiedag - so bestuurders - wees meer waaksaam as
> gewoonlik:))
> Annette
>
Re: Klofiedag. [boodskap #75324 is 'n antwoord op boodskap #75323] Vr, 04 April 2003 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dames se klofies wat wys as die knopies los is.
Let wel - klofiedag, nie ravynedag nie;)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e8d3204.0@news1.mweb.co.za...
> Watter klofie is dit? My swak hart! Ek vlieg sommer Kaap toe!!!
> "Annette" wrote in message
> news:b6jar2$61t79$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit is vandag klofiedag - so bestuurders - wees meer waaksaam as
>> gewoonlik:))
>> Annette
>>
>
Re: Klofiedag. [boodskap #75330 is 'n antwoord op boodskap #75316] Vr, 04 April 2003 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jammer - geen knopies daar nie;))))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e8d3e33.0@news1.mweb.co.za...
> Ek praat nie van klowe nie! Ek het laer gemik......he-he!
> "Annette" wrote in message
> news:b6jck0$5u2m5$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dames se klofies wat wys as die knopies los is.
>> Let wel - klofiedag, nie ravynedag nie;)))
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e8d3204.0@news1.mweb.co.za...
>>> Watter klofie is dit? My swak hart! Ek vlieg sommer Kaap toe!!!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b6jar2$61t79$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dit is vandag klofiedag - so bestuurders - wees meer waaksaam as
>>>> gewoonlik:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Klofiedag. [boodskap #75331 is 'n antwoord op boodskap #75324] Vr, 04 April 2003 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek praat nie van klowe nie! Ek het laer gemik......he-he!

"Annette" skryf in boodskap news:b6jck0$5u2m5$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dames se klofies wat wys as die knopies los is.
> Let wel - klofiedag, nie ravynedag nie;)))
> Annette
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e8d3204.0@news1.mweb.co.za...
>> Watter klofie is dit? My swak hart! Ek vlieg sommer Kaap toe!!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b6jar2$61t79$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dit is vandag klofiedag - so bestuurders - wees meer waaksaam as
>>> gewoonlik:))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Klofiedag. [boodskap #75336 is 'n antwoord op boodskap #75331] Vr, 04 April 2003 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van knopies gepraat - Pa het altyd hierdie een vertel -
Op 'n trein vanaf Soebatsfontein beland 'n Namakwalander in 'n kompartement
by 'n grend tannie wat daar gaan kuier het.
Hy het ewe sy konsertina ( joggemtietie), wat in 'n lapsakkie met drie
knopies toegemaak is, versigtig onder die sitplek gesit.
Na so 'n uur van stilte probeer hy toe 'n geselskap aanknoop met die antie
wat so na oliekolonie ruik.
Antie, weet antie, ek hou daarvan om met my joggemtietie te speel. Wil
tannie sien?
Tannie gee hom 'n vuil kyk, antwoord nie, en draai haar kop weg.
Dis maklik aantie, ek maak net drie knopies los dan kan ek hom uithaal.
Antie - bloedrooi in die gesig: Raak jy net aan 'n knopie dan donner ek
jou!:

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e8d3e33.0@news1.mweb.co.za...
> Ek praat nie van klowe nie! Ek het laer gemik......he-he!
> "Annette" wrote in message
> news:b6jck0$5u2m5$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dames se klofies wat wys as die knopies los is.
>> Let wel - klofiedag, nie ravynedag nie;)))
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e8d3204.0@news1.mweb.co.za...
>>> Watter klofie is dit? My swak hart! Ek vlieg sommer Kaap toe!!!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b6jar2$61t79$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dit is vandag klofiedag - so bestuurders - wees meer waaksaam as
>>>> gewoonlik:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Klofiedag. [boodskap #75345 is 'n antwoord op boodskap #75316] Vr, 04 April 2003 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Toe vertel nou.....wat te moer is klofiedag?

"Annette" skryf in boodskap news:b6jar2$61t79$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is vandag klofiedag - so bestuurders - wees meer waaksaam as
> gewoonlik:))
> Annette
>
Re: Klofiedag. [boodskap #75349 is 'n antwoord op boodskap #75345] Vr, 04 April 2003 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hier is 'n paar klein voorbeeldjies:))

http://backpagegallery.news24.co.za/offbeat/cleavage/

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e8d7e6e.0@news1.mweb.co.za...
> Toe vertel nou.....wat te moer is klofiedag?
> "Annette" wrote in message
> news:b6jar2$61t79$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit is vandag klofiedag - so bestuurders - wees meer waaksaam as
>> gewoonlik:))
>> Annette
>>
>
Re: Klofiedag. [boodskap #75350 is 'n antwoord op boodskap #75349] Vr, 04 April 2003 14:14 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ho Kay! Daai laaste een regs in die hoek onder........electric!

"Annette" skryf in boodskap news:b6k0uj$605io$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hier is 'n paar klein voorbeeldjies:))
>
> http://backpagegallery.news24.co.za/offbeat/cleavage/
>
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e8d7e6e.0@news1.mweb.co.za...
>> Toe vertel nou.....wat te moer is klofiedag?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b6jar2$61t79$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dit is vandag klofiedag - so bestuurders - wees meer waaksaam as
>>> gewoonlik:))
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: simple afrikaans
Volgende onderwerp: Norbert, jy móét hier gaan kyk!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 01:44:28 MGT 2024