Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » requires...
requires... [boodskap #7530] Ma, 28 Oktober 1996 00:00 na volgende boodskap
Baranyai Reka  is tans af-lyn  Baranyai Reka
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
Dear everybody,

I'd like to ask 2 questions:

1.Could anyone help me in learning Afrikaans?

2.I saw a T-shirt with the South-African flag on it...Can you tell me how
could I get one?

Thank you for your help!
Reka :)
Re: requires... [boodskap #7544 is 'n antwoord op boodskap #7530] Wo, 30 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Reka,
Ek sien jy wil Afrikaans leer. (I see you want to learn
Afrikaans.)
Dit is goed. (It is good.)
Afrikaans is baie maklik om te leer in die begin.
(Afrikaans is very easy to learn in the beginning.)
Dit is later wanneer dit moeilik word. (It is later
that it becomes difficult.)
Daar moet 'n “Teach yourself Afrikaans” boek wees.
(There must be a “Teach yourself Afrikaans” boek.)

Hier, egter, is jou eerste Afrikaanse klas:
(Here, however, is your first Afrikaans class:)
Die werkwoord: om te sing (the verb: to sing)

Ek sing Ek het gesing Ek sal sing
Jy sing Jy het gesing Jy sal sing
Hy sing Hy het gesing Hy sal sing
Sy sing Sy het gesing Sy sal sing
Dit sing Dit het gesing Dit sal sing

Ons sing Ons het gesing Ons sal sing
Julle sing Julle het gesing Julle sal sing
Hulle sing Hulle het gesing Hulle sal sing

Daar het jy dit. (There you have it)
Die Teenwoordige Tyd (the present tense)
Die Verlede Tyd ( the past tense)
Die Toekomstige Tyd (the future tense)

gloudina bouwer
Vorige onderwerp: Re: the bright side
Volgende onderwerp: Knaters,kinders, en aanmaak brandewyn.........
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:25:56 MGT 2024