Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nie meer CNN
Nie meer CNN [boodskap #75212] Wo, 02 April 2003 15:49 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanaf laas nag sien ons nie meer CNN op SABC 3 nie - nou kan ons nie meer
sien hoe hulle jok en proppageer nie.
Daar is nou sulke sawwe musiek en prentjies van earthTV, met verslae van BBC
nou en dan.

Annette
Re: Nie meer CNN [boodskap #75220 is 'n antwoord op boodskap #75212] Do, 03 April 2003 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Praat jy van die oorlog? Dan is dar vier kanale wat almal lieg....BBC, Sky
en NBC!

"Annette" skryf in boodskap news:b6f1l4$4kfs4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanaf laas nag sien ons nie meer CNN op SABC 3 nie - nou kan ons nie meer
> sien hoe hulle jok en proppageer nie.
> Daar is nou sulke sawwe musiek en prentjies van earthTV, met verslae van BBC
> nou en dan.
>
> Annette
>
Re: Nie meer CNN [boodskap #75222 is 'n antwoord op boodskap #75220] Do, 03 April 2003 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is baie meer kanale as hulle wat lieg dat daar 'n oorlog is:))
Dit is nie van oor nie, maar hoe.
Nietemin, dis nie oor die oorlog dat CNN nie meer hier is nie - sprake dat
hulle sal afgaan was al voor die oorlog daar. Ek neem aan dit het iets te
doen met die kontrak.
Die algemene gevoel hier is dat die "nuusberigte" van die BBC bietjie meer
geloofwaardig en minder propogandisties is as CNN.
Fox wat op e-tv vertoon word, word ook nogaal waardeer.
Maar waar hierdie earthTV vandaan kom met hulle sawwe musiek en prentjies,
weet ek nie.
Ek kan nou egter sien dat in die meeste lande snags mense nie in die strate
rondloop nie, wat die temperatuur en tyd is, en wat die bevolking is - mens
kan slim word:)))

Nou sit ons snags met vervelige musiekvideos op SABC1, pratende koppe op
SABC2, sawwe musiek en donker rolprente op SABC 3, en flieks op e-tv en
M-net - en ons is nou sonder die nagtelike nuusdekking wat ons nog altyd
gehad het.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e8bd303.0@news1.mweb.co.za...
> Praat jy van die oorlog? Dan is dar vier kanale wat almal lieg....BBC, Sky
> en NBC!
> "Annette" wrote in message
> news:b6f1l4$4kfs4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanaf laas nag sien ons nie meer CNN op SABC 3 nie - nou kan ons nie meer
>> sien hoe hulle jok en proppageer nie.
>> Daar is nou sulke sawwe musiek en prentjies van earthTV, met verslae van
> BBC
>> nou en dan.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nie meer CNN [boodskap #75240 is 'n antwoord op boodskap #75222] Do, 03 April 2003 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die musiekvideos op SABC1 is regtig 'n volledige verkwisting van 'n volle
TV-kanaal.

"Annette" skryf in boodskap news:b6gkuo$51vrb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar is baie meer kanale as hulle wat lieg dat daar 'n oorlog is:))
> Dit is nie van oor nie, maar hoe.
> Nietemin, dis nie oor die oorlog dat CNN nie meer hier is nie - sprake dat
> hulle sal afgaan was al voor die oorlog daar. Ek neem aan dit het iets te
> doen met die kontrak.
> Die algemene gevoel hier is dat die "nuusberigte" van die BBC bietjie meer
> geloofwaardig en minder propogandisties is as CNN.
> Fox wat op e-tv vertoon word, word ook nogaal waardeer.
> Maar waar hierdie earthTV vandaan kom met hulle sawwe musiek en prentjies,
> weet ek nie.
> Ek kan nou egter sien dat in die meeste lande snags mense nie in die strate
> rondloop nie, wat die temperatuur en tyd is, en wat die bevolking is - mens
> kan slim word:)))
>
> Nou sit ons snags met vervelige musiekvideos op SABC1, pratende koppe op
> SABC2, sawwe musiek en donker rolprente op SABC 3, en flieks op e-tv en
> M-net - en ons is nou sonder die nagtelike nuusdekking wat ons nog altyd
> gehad het.
>
> Annette
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e8bd303.0@news1.mweb.co.za...
>> Praat jy van die oorlog? Dan is dar vier kanale wat almal lieg....BBC,
> Sky
>> en NBC!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b6f1l4$4kfs4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vanaf laas nag sien ons nie meer CNN op SABC 3 nie - nou kan ons nie
> meer
>>> sien hoe hulle jok en proppageer nie.
>>> Daar is nou sulke sawwe musiek en prentjies van earthTV, met verslae
van
>> BBC
>>> nou en dan.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Nie meer CNN [boodskap #75247 is 'n antwoord op boodskap #75222] Do, 03 April 2003 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kry DStv....moenie so ingat wees nie!

"Annette" skryf in boodskap news:b6gkuo$51vrb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar is baie meer kanale as hulle wat lieg dat daar 'n oorlog is:))
> Dit is nie van oor nie, maar hoe.
> Nietemin, dis nie oor die oorlog dat CNN nie meer hier is nie - sprake dat
> hulle sal afgaan was al voor die oorlog daar. Ek neem aan dit het iets te
> doen met die kontrak.
> Die algemene gevoel hier is dat die "nuusberigte" van die BBC bietjie meer
> geloofwaardig en minder propogandisties is as CNN.
> Fox wat op e-tv vertoon word, word ook nogaal waardeer.
> Maar waar hierdie earthTV vandaan kom met hulle sawwe musiek en prentjies,
> weet ek nie.
> Ek kan nou egter sien dat in die meeste lande snags mense nie in die strate
> rondloop nie, wat die temperatuur en tyd is, en wat die bevolking is - mens
> kan slim word:)))
>
> Nou sit ons snags met vervelige musiekvideos op SABC1, pratende koppe op
> SABC2, sawwe musiek en donker rolprente op SABC 3, en flieks op e-tv en
> M-net - en ons is nou sonder die nagtelike nuusdekking wat ons nog altyd
> gehad het.
>
> Annette
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e8bd303.0@news1.mweb.co.za...
>> Praat jy van die oorlog? Dan is dar vier kanale wat almal lieg....BBC,
> Sky
>> en NBC!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b6f1l4$4kfs4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vanaf laas nag sien ons nie meer CNN op SABC 3 nie - nou kan ons nie
> meer
>>> sien hoe hulle jok en proppageer nie.
>>> Daar is nou sulke sawwe musiek en prentjies van earthTV, met verslae
van
>> BBC
>>> nou en dan.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Nie meer CNN [boodskap #75251 is 'n antwoord op boodskap #75240] Do, 03 April 2003 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stem 100% saam met jou Jonas.
Interessant dat ons nooit hoor van 'n "meningsopname" om die gewildheid van
die videos te regverdig nie.

Annette

.com> skryf in boodskap news:b6gs2o$lrm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die musiekvideos op SABC1 is regtig 'n volledige verkwisting van 'n volle
> TV-kanaal.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b6gkuo$51vrb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is baie meer kanale as hulle wat lieg dat daar 'n oorlog is:))
>> Dit is nie van oor nie, maar hoe.
>> Nietemin, dis nie oor die oorlog dat CNN nie meer hier is nie - sprake dat
>> hulle sal afgaan was al voor die oorlog daar. Ek neem aan dit het iets te
>> doen met die kontrak.
>> Die algemene gevoel hier is dat die "nuusberigte" van die BBC bietjie meer
>> geloofwaardig en minder propogandisties is as CNN.
>> Fox wat op e-tv vertoon word, word ook nogaal waardeer.
>> Maar waar hierdie earthTV vandaan kom met hulle sawwe musiek en prentjies,
>> weet ek nie.
>> Ek kan nou egter sien dat in die meeste lande snags mense nie in die
> strate
>> rondloop nie, wat die temperatuur en tyd is, en wat die bevolking is -
> mens
>> kan slim word:)))
>>
>> Nou sit ons snags met vervelige musiekvideos op SABC1, pratende koppe op
>> SABC2, sawwe musiek en donker rolprente op SABC 3, en flieks op e-tv en
>> M-net - en ons is nou sonder die nagtelike nuusdekking wat ons nog altyd
>> gehad het.
>>
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e8bd303.0@news1.mweb.co.za...
>>> Praat jy van die oorlog? Dan is dar vier kanale wat almal
lieg....BBC,
>> Sky
>>> en NBC!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b6f1l4$4kfs4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Vanaf laas nag sien ons nie meer CNN op SABC 3 nie - nou kan ons nie
>> meer
>>>> sien hoe hulle jok en proppageer nie.
>>>> Daar is nou sulke sawwe musiek en prentjies van earthTV, met verslae
> van
>>> BBC
>>>> nou en dan.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nie meer CNN [boodskap #75255 is 'n antwoord op boodskap #75247] Do, 03 April 2003 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het DSTV - maar ek betaal ook steeds vir SABC-TV. Op die SABC1 is daar
ook nie veel advertensies nie - so ek weet nie hoe genereer hulle fondse en
regverdig hul bestaan nie?

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e8c011c.0@news1.mweb.co.za...
> Kry DStv....moenie so ingat wees nie!
> "Annette" wrote in message
> news:b6gkuo$51vrb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is baie meer kanale as hulle wat lieg dat daar 'n oorlog is:))
>> Dit is nie van oor nie, maar hoe.
>> Nietemin, dis nie oor die oorlog dat CNN nie meer hier is nie - sprake dat
>> hulle sal afgaan was al voor die oorlog daar. Ek neem aan dit het iets te
>> doen met die kontrak.
>> Die algemene gevoel hier is dat die "nuusberigte" van die BBC bietjie meer
>> geloofwaardig en minder propogandisties is as CNN.
>> Fox wat op e-tv vertoon word, word ook nogaal waardeer.
>> Maar waar hierdie earthTV vandaan kom met hulle sawwe musiek en prentjies,
>> weet ek nie.
>> Ek kan nou egter sien dat in die meeste lande snags mense nie in die
> strate
>> rondloop nie, wat die temperatuur en tyd is, en wat die bevolking is -
> mens
>> kan slim word:)))
>>
>> Nou sit ons snags met vervelige musiekvideos op SABC1, pratende koppe op
>> SABC2, sawwe musiek en donker rolprente op SABC 3, en flieks op e-tv en
>> M-net - en ons is nou sonder die nagtelike nuusdekking wat ons nog altyd
>> gehad het.
>>
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e8bd303.0@news1.mweb.co.za...
>>> Praat jy van die oorlog? Dan is dar vier kanale wat almal
lieg....BBC,
>> Sky
>>> en NBC!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b6f1l4$4kfs4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Vanaf laas nag sien ons nie meer CNN op SABC 3 nie - nou kan ons nie
>> meer
>>>> sien hoe hulle jok en proppageer nie.
>>>> Daar is nou sulke sawwe musiek en prentjies van earthTV, met verslae
> van
>>> BBC
>>>> nou en dan.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nie meer CNN [boodskap #75258 is 'n antwoord op boodskap #75240] Do, 03 April 2003 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ek weet nie, partykeer speel hulle iets wat die moeite werd is en wat ek
nogal geniet. Ek sien hulle volg 'n patroon. Elke aand speel hulle presies
dieselfde kombinasies. Die kombinasies word in halfure ingedeel, hulle
skuif net hulle halfuur kombinasies bietjie rond.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:b6gs2o$lrm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die musiekvideos op SABC1 is regtig 'n volledige verkwisting van 'n volle
> TV-kanaal.
Re: Nie meer CNN [boodskap #75261 is 'n antwoord op boodskap #75255] Do, 03 April 2003 12:01 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Liewe Jonas, glo jy werklik vir een oomblik dat SABC 1, 2 en 3 op hulle eie
onafhanklik opereer en hul eie fondse genereer en aanwend?
Of dat al die TV-lisensiegeld mooi netjies opgedeel word tussen die drie
stasies?

Annette

> skryf in boodskap news:b6h2d9$ohg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het DSTV - maar ek betaal ook steeds vir SABC-TV. Op die SABC1 is daar
> ook nie veel advertensies nie - so ek weet nie hoe genereer hulle fondse en
> regverdig hul bestaan nie?
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e8c011c.0@news1.mweb.co.za...
>> Kry DStv....moenie so ingat wees nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b6gkuo$51vrb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Daar is baie meer kanale as hulle wat lieg dat daar 'n oorlog is:))
>>> Dit is nie van oor nie, maar hoe.
>>> Nietemin, dis nie oor die oorlog dat CNN nie meer hier is nie - sprake
> dat
>>> hulle sal afgaan was al voor die oorlog daar. Ek neem aan dit het iets
> te
>>> doen met die kontrak.
>>> Die algemene gevoel hier is dat die "nuusberigte" van die BBC bietjie
> meer
>>> geloofwaardig en minder propogandisties is as CNN.
>>> Fox wat op e-tv vertoon word, word ook nogaal waardeer.
>>> Maar waar hierdie earthTV vandaan kom met hulle sawwe musiek en
> prentjies,
>>> weet ek nie.
>>> Ek kan nou egter sien dat in die meeste lande snags mense nie in die
>> strate
>>> rondloop nie, wat die temperatuur en tyd is, en wat die bevolking is -
>> mens
>>> kan slim word:)))
>>>
>>> Nou sit ons snags met vervelige musiekvideos op SABC1, pratende koppe op
>>> SABC2, sawwe musiek en donker rolprente op SABC 3, en flieks op e-tv en
>>> M-net - en ons is nou sonder die nagtelike nuusdekking wat ons nog altyd
>>> gehad het.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e8bd303.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Praat jy van die oorlog? Dan is dar vier kanale wat almal
> lieg....BBC,
>>> Sky
>>>> en NBC!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b6f1l4$4kfs4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Vanaf laas nag sien ons nie meer CNN op SABC 3 nie - nou kan ons
nie
>>> meer
>>>> > sien hoe hulle jok en proppageer nie.
>>>> > Daar is nou sulke sawwe musiek en prentjies van earthTV, met
verslae
>> van
>>>> BBC
>>>> > nou en dan.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Beskrywende Afrikaanse woorde
Volgende onderwerp: Kanada se Oscars
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:57:49 MGT 2024